Eindtyd met Amanda & Danie Botha DEEL2

  Рет қаралды 116,235

Patmosstudio

Patmosstudio

4 жыл бұрын

Eindtyd met Amanda & Danie Botha DEEL2
Please follow us on:
Twitter: / patmos_studio
Instagram: / dailybible.. .
Facebook: / patmosstudio1
Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.com/

Пікірлер: 132
@regardtvosloo6147
@regardtvosloo6147 4 жыл бұрын
Best voorbeeld van n OPREGTE EN WAARHEID PRATENDE JESUS Kind. Dankie Danie en Dankie Jesus vir die openbaring, nou verstaan ONS beter.
@justcallmemj5344
@justcallmemj5344 4 жыл бұрын
Dankie vir waarheid
@martinj.dutoit
@martinj.dutoit 4 жыл бұрын
Thank you so much, so many people take one small part of scripture and make assumptions accordingly. I believe that scripture should interpret scripture so that it can be seen on context. Thank you for doing that.
@marynvanwyk76
@marynvanwyk76 4 жыл бұрын
Dankie....dit is waarheid. Groot verdyukking op hande.
@loeliechanner5771
@loeliechanner5771 4 жыл бұрын
Dierbare Danie Botha ek sien oom hannes redelinghuys val jou vermoedelik en vermeendelik so aan oor jou eiendtyd bediening moenie dit toelaat ni di oom is so gesteldt op sy titels maar hy moet bietjie weer di Woord bestudeer God HAAT titels di oom hansie noem homself vermoedelik en vermeendelik God se kind maar ai hy val mense so aan dit is so verkeerd ek hoop di oom besef dit MAG GOD U SEEN MET U WERK WAT U DOEN SO SONDER TITELS BAIE JESUS LIEFDE
@andrebamberger7487
@andrebamberger7487 4 жыл бұрын
Suiwer uit die Woord aangehaal! 100% Gaan voort Danie en sê presies soos wat die HG op jou hart lê! Mense moet in hierdie tyd hoor wat wag op hulle ,as hulle nie hulle baie vinnig tot God gaan bekeer nie. Blessings!!
@sugarblaze8227
@sugarblaze8227 4 жыл бұрын
Amen. So waar. Soos die bybel dit stel wie kan verkeerd dwaal as mens die Here in jou hart het en sy liefde en genade oor jou vlooi met als wat Hy vir ons wil hê en wat Hy vir ons elke dag beteken. Dankie liewe Heer vir U vertrou en liefde vir jou kinders. 🙏
@user-zi5bj6gp5z
@user-zi5bj6gp5z 22 күн бұрын
baie dankie Danie
@ssnyman6241
@ssnyman6241 4 жыл бұрын
Wonderlik danki Daniel jy is vi my n voorbeeld v. n ware Gods'man. Sandra Snyman
@anneleenduvenage
@anneleenduvenage 3 жыл бұрын
wow dis so goed uiteengesit. baie dankie
@mariannedippenaar8488
@mariannedippenaar8488 4 жыл бұрын
Spot on
@elsacarstens6112
@elsacarstens6112 4 жыл бұрын
Aaaa Danie Baie dankie. Ons wag met groot opgewondenheid vir 3, 4 en meer asb!
@sanetfitch7274
@sanetfitch7274 4 жыл бұрын
Amen..stem saam. Maak asb dit langer..elke deel7
@rinastrydom9300
@rinastrydom9300 4 жыл бұрын
Dankie Danie shalom
@crisisoncall911
@crisisoncall911 4 жыл бұрын
Amen
@wwjd2816
@wwjd2816 4 жыл бұрын
In 2019 en in tot nou , droom ek baie van die see. Bybels is die see nasies.... Ek sit in n tsunamie en word nie omgestamp nie. My familie (gesin) is altyd in daai droom. Dankie Jesus. Nou weet ek ook dat God met n mens praat en waarsku én gerus stel in drome. Niks gaan weer dieselfde wees nie ..... Ek kan nie meer wag dat Jesus ons kom haal nie.
@yolandamaartens4156
@yolandamaartens4156 4 жыл бұрын
Ek is so dankbaar vir hierdie, baie dankie julle albei. Indien dit moontlik is kan nog meer inligting vir ons gegee word want alles maak net soveel meer sin vir ons wat leke is. Baie seën
@adele.D
@adele.D 4 жыл бұрын
Joodse kalender se ons is nou in jaar 5780
@kappaj01
@kappaj01 4 жыл бұрын
Amen... maak asb langer !!
@jennycoetzee5683
@jennycoetzee5683 4 жыл бұрын
Dankie ek geniet dit. Wat is die 90 dae waarvan jy praat?
@hesterlandman5400
@hesterlandman5400 2 жыл бұрын
Baie insig gewend veral in di onseker tyd dankie Danie
@vincevanjaarsveld2392
@vincevanjaarsveld2392 4 жыл бұрын
Wanneer kom deel 3, as ek mag vra
@kathyswart6215
@kathyswart6215 4 жыл бұрын
Waneer is deel 4 beskikbaar?
@japievanschalkwyk6782
@japievanschalkwyk6782 4 жыл бұрын
10-12 minute is te min😁🙏❤️
@messengerofgod2788
@messengerofgod2788 4 жыл бұрын
Ek leer altyd dat die Bybel 'n legkaart is. Wanneer een of twee legstukkies oor enige onderwerp ontbreek, is die legkaart wat die beeld van die onderwerp moet uitbeeld of moet vertoon, nie volledig. Dus weerhou dit baie om die kern van die onderwerp nie te begryp, of te verstaan. DAN: Hoekom is daar só min tyd gegun om die Woord te ontgun?
@pieterduplessis6632
@pieterduplessis6632 4 жыл бұрын
Jy moet iemand anders kry om jou te leer want jou huidige onderwysers is onnosel. Die bybel is 'n klomp stront en maak nie sin nie want die mense wat dit geskryf het het nie veel geweet van wetenskap nie.
@nicolaasburger1637
@nicolaasburger1637 4 жыл бұрын
Sjoe Danie, jy moet tog asb die boek "Openbaring Ontsluit" van Riekert Botha lees?
@fanuspotgieter248
@fanuspotgieter248 4 жыл бұрын
Ek stem saam Danie...ek sien baie mense verskil...daarmee het ek in beginsel nie n probleem nie maar my vraag is dat ek net wonder of die wat so verskil werklik wedergebore is want hoekom vloek julle en skryf julle afkrakerig van Danie. Dit laat my dink aan Yahshua se eie woorde toe Hy gese het day jy iemand sal ken deur sy woorde en vrug wat hy dra....asb hou jul opinies tuis en lewe n lewe wat heiligmaking en n goeie getuienis van ons Skepper Elohim wat aan die kruis vir elke siel gesterf het...Laat ons siele wen dit is die hoof boodskap mense.
@frankmeintjes5012
@frankmeintjes5012 4 жыл бұрын
Patmosstudio Kan julle asseblief weer daardie berekening gee dit kan nie reg wees. Dankie.
@hanlisteenkamp1437
@hanlisteenkamp1437 3 жыл бұрын
Ek stem saam Frank. Ek kry ook nie 72 geslagte in Lukas nie, maar 75. Dit is ook nie Lukas 4 nie, maar Lukas 3:23-37. As ons dus Danie se redinasie volg en 4000 van Adam tot Jesus ÷ met 75 kry ons 53.3 wat ons op 'n totale gemiddeld van 52.35 bring. Tel dan 52 jaar by 1967 dan kom ons by 2019 uit. Dat ons wel in die laaste uur, in die laaste pylvak is, is gewis; maar waar bring dié berekenings my as my verhouding met Jesus nie reg is nie. Ek lief my Boeta Danie, maar die somme-saak? 🙃
@elaniekruger6905
@elaniekruger6905 4 жыл бұрын
Danie julle dankie, die laaste maande het ek intense visioene, en die laaste week nog mooier en groter oor die horseman aan die hoeke van die aardbol, Groete Elanie
@shaunhawkins7588
@shaunhawkins7588 4 жыл бұрын
100 persent stem saam ons sal nie hier wees om die verdrukking te sien nie
@heidizeelie
@heidizeelie 4 жыл бұрын
God se seen vir julle. Ons kan nie wag vir volgende dele......
@helenabotha3893
@helenabotha3893 2 жыл бұрын
Dankie Danie, verduidelik baie dinge.
@vincevanjaarsveld2392
@vincevanjaarsveld2392 4 жыл бұрын
Ek het verstaan, die tydperk voor verdrukking is 30 dae korter en na die verdrukking, 30 dae langer (1390dae),nie 1360 nie, is dit so?
@marinahuman3068
@marinahuman3068 4 жыл бұрын
Eindtyd Danie Botha deel 1
@Patmosstudio
@Patmosstudio 4 жыл бұрын
Daar is nog 3 episodes wat gaan volg, dit sal in die komende 2 weke opgelaai word, moet dit nie misloop nie.
@leonhirselman5262
@leonhirselman5262 4 жыл бұрын
Goeiemiddag.. Hoe gaan ons weet as die episodes gelaai is..
@michellebritz2350
@michellebritz2350 4 жыл бұрын
Jippie dankie tog
@DareusTyn
@DareusTyn 4 жыл бұрын
Maak dit langer asb :-) Ek geniet dit baie.
@brendavanschalkwyk1106
@brendavanschalkwyk1106 4 жыл бұрын
kyk by 4.48 - 2160 jaar gedeel deur 42 (en nie 14 nie) en by 6.00 is dit 120 x 50 = 6000 (en nie 130 x 5 nie) soos Danie se nie
@TrCathy
@TrCathy 4 жыл бұрын
Danie, Openb 6:1 - 2 - Die wit perd se ruiter hier het 'n boog en kroon....dit is wel die wit perd van die evangelie, die rede waarom die pyl nie daar is nie, is omdat die pyl reeds geskiet is om die vyand te vernietig en dat Christus reeds die vyand verslaan het op die kruis. Die kroon dui dat die evangelie gekroon is met die kroon van die glorie van God. Heelwat van wat jy praat is jou eie interpretasies.
@brendasikaneta7024
@brendasikaneta7024 4 жыл бұрын
Can you do this in English too please?
@milesvero8504
@milesvero8504 4 жыл бұрын
No need to. Its false. See my comment above.
@thunderstorm6616
@thunderstorm6616 4 жыл бұрын
@@milesvero8504 why would you say it is false
@lv1524
@lv1524 4 жыл бұрын
End times -robert breaker
@mannymanifold3657
@mannymanifold3657 Жыл бұрын
Sjoe lanklaas soveel kulkunsberekeninge met bybelse getalle gehoor. Ai ou broer hou maar eerder by die sang
@adriyanadubbelt3487
@adriyanadubbelt3487 4 жыл бұрын
Goeiemôre Asb julle almal Bid asb saam dat my vir my seun dat hy sal ophou om dagga te rook, hy word 22 in Augustus die jaar Asb asb mede gelowiges help my/ons kinders om teen die evils van dagga en drugs te los..ons kinders moet saam ons hemel toe gaan💓🎶dankie
@japievanschalkwyk6782
@japievanschalkwyk6782 4 жыл бұрын
Ons Jesus, dankie dat U hierdie moedertjie se smekinge hoor... Breek die bande Jesus en maak hom vry...amen
@GustavLeRoux
@GustavLeRoux 4 жыл бұрын
EN dadelik ná die verdrukking van daardie dae sal die son verduister word, en die maan sal sy glans nie gee nie, en die sterre sal van die hemel val, en die kragte van die hemele sal geskud word. En dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf en die Seun van die mens sien kom op die wolke van die hemel met groot krag en heerlikheid. En Hy sal sy engele uitstuur met harde trompetgeluid, en hulle sal sy uitverkorenes versamel uit die vier windstreke, van die een einde van die hemele af tot die ander einde daarvan. MATTHÉÜS 24:29‭-‬31 AFR53
@pieterduplessis6632
@pieterduplessis6632 4 жыл бұрын
So as niks vinniger as die spoed van lig kan beweeg nie sal dit ons naaste ster 4 jaar vat om te 'val' tot by die aarde. As Alpha Centauri begin beweeg na ons sonne stelsel toe teen daai spoed sal dit die enigste ster wees wat ons sal sien val. Wat praat julle mense so klomp nonsens? Dis wat gebeur as jy glo dat 'n 2000 jaar ou boek die woord van God is. Het julle net besluit dat jul glad nie eers meer gaan dink oor wat geskryf is nie en dit net point blank aanvaar? Shame
@GustavLeRoux
@GustavLeRoux 4 жыл бұрын
Jesus het geantwoord: “Dit verseker Ek jou: As iemand nie uit water en Gees gebore word nie, kan hy nie in die koninkryk van God kom nie. JOHANNES 3:5 AFR83
@Patmosstudio
@Patmosstudio 4 жыл бұрын
Baie dankie vir al julle terugvoer ,indien julle enige vrae vir Danie het, stuur gerus 'n e-pos aan daniebotha@yebo.co.za
@mejnel3602
@mejnel3602 4 жыл бұрын
Sjoe die is verskriklik interesant net jammer Danie word so min tyd gegee kan sommer sien hy het nog baie om te sê. Kan daar ni vir hom meer tyd gegee. Dankie Danie
@nicolaasburger1637
@nicolaasburger1637 4 жыл бұрын
Sjoe die mens se verbeelding is nogal amazing groot?
@careenpotgieter8540
@careenpotgieter8540 4 жыл бұрын
Amen🕇
@anmariehaller9085
@anmariehaller9085 4 жыл бұрын
Dankie vir hierdie wonderlike verduideling vd end tyd. Ek het altyd gewonder wanneer die weg-raping gaan wees, voor, of tydens die verdrukking? Ek kon nie verstaan hoekon sal God sy kinders deur die verdrukking laat gaan nie, maar nou is die twyfel uit die weg ge ruim, en ek weet nou wanneer die tyd sal wees. Nog maals baie dankie,
@helenjacobs2130
@helenjacobs2130 3 жыл бұрын
Danie Botha jy praat twak
@luisterlistenlalela3860
@luisterlistenlalela3860 4 жыл бұрын
Beslis nie skrif tuurlik nie en ook nie soos die Heilige Gees my geleer het nie. Mense julle moet ophou om ander mense so te mislei en te poog om Heilige Gees se werk te doen sonder God se openbarings kennis . Lees ASB John 3:3 en Joh 14:20-23 asook Heb 8:8-13 wat vir my duidelik is dat Danie nie die Geestelike gawes gebruik vir die uitleg nie. God praat met elkeen wat Hom soek volgens Jer 29:13) en nie agter leermeesters se uitlegte aanhardloop nie. Danie moet liewers til bly en self Belei. Matt 25:5-10 is die Antwoord in die tye.
@johnnykasselman2952
@johnnykasselman2952 4 жыл бұрын
Ethel lues ........THE ,,MYSTERY,, of the Rapture of the church was given to PAUL by Jesus in Person ! Paul says 1Thes 1: 10 We the church are waiting for Jesus from heave n , to RESCUE us from this TERRIBLE TIME coming on the Whole world! Paul then explains how Jesus will RESCUE US ! 1 THES 4 :13~18 JESUS WILL COME IN A CLOUD and SNATCH the WHOLE church away to be with HIM FOREVER ! PAUL ,,CONFIRMS THE MATTER with 1 THES 5 ,,, YOU ARE CHILDREN OF THE LIGHT and will NOT go through this TRIAL COMING OVER THE WHOLE WORLD ,,,,BUT Those who REJECT JESUS WILL ,,,,NOT ESCAPE THIS TERRIBLE TRIAL COMING ON THE WHOLE WORLD ! JESUS CONFIRMS Pauls words Rev 3 : 10 I WILL KEEP YOU ,,,FROM,,, OUT OF ,,, (ek) the hour of TRIAL COMING OVER THE WHOLE WORLD!
@willemvantonder8108
@willemvantonder8108 4 жыл бұрын
Kan ek daai teksvers kry van waar Satan woon asb?
@lizjansevanrensburg572
@lizjansevanrensburg572 4 жыл бұрын
Willem Van Tonder Openbaring 2:13
@adrioosthuizen6535
@adrioosthuizen6535 4 жыл бұрын
Danie wat jy sè is absoluut volgens di Bybel.
@willievanstraaten1960
@willievanstraaten1960 4 жыл бұрын
Danie jy glo seker aan spoke ook. Jy praat lekker, maar twak. Jou verklarings is een stroom val vele ander.
@johnnykasselman2952
@johnnykasselman2952 4 жыл бұрын
Willie van Straten ,,,,,,Jesus verskyn aan Paulus en gee vir hom did ,,,MISTERIE ,,,van die ,,wegraping van die kerk ...... Nou sê Paulus 1Thes 1: 10 ,,,,Ons die kerk wag vir Jesus uit die hemel om ons te kom verlos van die VREESLIKE TYD WAT OOR DIE HELE WERELD KOM ! PAULUS BEVESTIG 1Thes 5 : JULLE IS KINDERS VAN DIE ,,LIG,, EN SAL ,,NIE,, deur hierdie vreeslike tyd gaan nie ,,MAAR DIE wat Jesus" nie "aanneem ,,NIE SAL HIERDIE VREESLIKE TYD WAT OOR DIE HELE AARDE KOM ,,,NIE ONTVLUG ,,,NIE ,,
@willievanstraaten1960
@willievanstraaten1960 4 жыл бұрын
@@johnnykasselman2952 Dankie Johnny, maar ek is nie skere wat dit in realiteit beteken nie. "VREESLIKE TYD WAT OOR DIE HELE WERELD KOM !" wat beteken dit. Wat sien julle as vreeslike tye?
@stefankruger9221
@stefankruger9221 4 жыл бұрын
Hy doen. . THE HOLY GHOST. dis beter om jou eie studies te gaan maak as jy nie verstaan nie.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Daarom met die wegrapinh sal die Heilige Gees, ook van die aarde af terugkeer na God toe.
@lhalgryn
@lhalgryn 4 жыл бұрын
Nee Danie, asb ek dink jy moet liewers nie preek nie. Jy bring baie mense op n dwaalspoor. Jy is heeltemal verkeerd!!!
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Die antichris se getal is 6 omdat God op die 6 de dag die mens geskape het.
@rolandaprinsloo9980
@rolandaprinsloo9980 4 жыл бұрын
Kortlikse bybel studie..... Is jy gereed vir Jesus om te kom? 1.Hoe sal Jesus kom? 1. Sal Jesus in die geheim kom? Kyk, Ek het dit vir julle vooruit gesê. As hulle dan vir julle sê: Kyk, Hy is in die woestyn - moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamer - moet dit nie glo nie. Want soos die weerlig uit die ooste uitslaan en tot in die weste skyn, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. MATTHÉÜS 24:25‭-‬27 AFR53 Weerlig flits baie duidelik vir baie groot afstande, net so sal die koms van Jesus nie n geheim of subjekriewe gebeurtenis wees nie. 2. Sal Jesus weer kom as n ware persoon? En toe hulle nog stip na die hemel kyk terwyl Hy weggaan, staan daar twee manne in wit klere by hulle, wat sê: Galilése manne, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het. HANDELINGE 1:10‭-‬11 AFR53 Op die dag van sy hemelvaart van ons wereld af het die engele die dissipels die versekering gegee dat dieselfde Jesus wat in die hemel opgeneem is - nie iemand anders nie- sal terugkom as dieselfde persoon en as die Koning van konings. Dieselfde Jesus wat die siekes gesond gemaak het en die blindes se oe laat sien het. Dieselfde Jesus wat so mooi met die vrou wat egbreek gepleeg het, gepraat het. Dieselfde Jesus wat die treurendes se trane weggevee het en kinders op Sy skoot Verwelkom het. Dieselfde Jesus wat op Golgota se kruis gesterf het, in die graf gerus het en uit dir dood opgestaan het 3. Sal Jesus kom sodat ons Hom kan sien? Kyk, Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien, OPENBARING 1:7 AFR53 Almal wat lewe wanneer Jesus weer kom, die regverdiges sowel as die goddelose, sal getuies wees van sy wederkoms. Hoeveel het Jesus self gese sal Sy wederkoms sien? En dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf en die Seun van die mens sien kom op die wolke van die hemel met groot krag en heerlikheid. MATTHÉÜS 24:30 AFR53 Elke persoon op ons planeet wat lewe,sal Jesus sien terugkom. 4. Wie sal saam Jesus kom wanneer Hy weer kom? EN wanneer die Seun van die mens in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit; MATTHÉÜS 25:31 AFR53 Verbeel jou hoe dit sal lyk wanneer Jesus terugkom in al Sy glorie omring deur al die engele. 5. Kan ons die presiese tyd van Jesus se wederkoms voorspel? MAAR van dié dag en dié uur weet niemand nie, ook die engele van die hemele nie, maar net my Vader alleen……… Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie. MATTHÉÜS 24:36‭, ‬44 AFR53 Elkeen sal Jesus se heerlike aankoms sien, maar baie sal onvoorbereid daar voor wees. Is jy pereoonlik gereed vir Jesus om te kom? 2. Wat sal Jesus doen wanneer Hy kom? 1 Jesus sal al die verlostes (uitverkorenes) bymekaar maak En Hy sal sy engele uitstuur met harde trompetgeluid, en hulle sal sy uitverkorenes versamel uit die vier windstreke, van die een einde van die hemele af tot die ander einde daarvan. MATTHÉÜS 24:31 AFR53 As jy toegelaat het dat Jesus jou hart en lewe voorberei, sal jy hom met vreugde Verwelkom aa jou Heiland 2.Jesus sal die regverdige dooies opwek. Want dit sê ons vir julle deur die woord van die Here, dat ons wat in die lewe oorbly tot by die wederkoms van die Here, die ontslapenes hoegenaamd nie sal vóór wees nie. Want die Here self sal van die hemel neerdaal met 'n geroep, met die stem van 'n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. I THESSALONICENSE 4:15‭-‬16 AFR53 Jesus sal met n geroep uit die hemel neerdaal. Sy magtige stem word oor die hele wereld gehoor. Dit breek die grafte in elke begraafplaas oop en wek miljoene mense op wat Jesus deur al die eeue heen aangeneem het. Wat n opwindende heerlike dag sal dit nie wees nie! 3. Jesus sal al die regverdiges met Sy wederkoms verander-nie net di4 regverdige dooies nie. Maar ook die regverdige lewendes. Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees. I THESSALONICENSE 4:17 AFR53 Om ons vir ewigheid voor te berei, sal Christus ons sterflike liggame wat oon die dood onderwerpis, verander in lieflike, onsterflike liggame. Kyk, ek deel julle 'n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word, in 'n oomblik, in 'n oogwink, by die laaste basuin; want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word; en ons sal verander word. Want hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee word. I KORINTHIËRS 15:51‭-‬53 AFR53 Jesus sal al die regverdige mense Hemel toe neem. Jesus het self die belofte gemaak :” LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My. In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei. En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. JOHANNES 14:1‭-‬3 AFR53 Ontdek studie
@DieTinBach
@DieTinBach 4 жыл бұрын
Jesus gaan op jou gesig kom.
@scotscott7769
@scotscott7769 4 жыл бұрын
Ai, kan nie met jou berekinging saam stem nie. Ons kalender en God se kalender is nie in lyn. Ons is in die einde van die 6000 jaar, daarna die 1000 jaar. Saam is dit 7000 jaar soos in die begin 6 dae het God gewerk en dan 7nde dag gerus. Ons rus in God in die 1000 jaar vrede. (ook waar is die verdrukking van 7 jaar as ons in die oggend van 7000 is?) dus die vers n dag is soos n duisend jaar. Die bene is nie soos jy aandui nie. Nog minder die voete. Die voete is dieselfde soos die horings in Daniel 7. Hulle het nog nie tot stand gekom nie, dis toekomstig. Die Antichris kom uit Syria, skrif dui dit aan. (Askies ek is engels) .. Egypt, Syria, Greece and Turkey are the horns to look out for. The Antichrist subdues 3, as he comes out of Syria he conquers Egypt, Greece and Turkey. By him subdueing Turkey (Meschek and Tubal) he is the one spoken of as Gog. God said, "This generation shall not pass till all things come to pass. This generation is the 1948 generation. Remember the Jewish calender is 354 days (redo maths). But yes, we are raptured and soon! Hallelujah. Bless you.
@antonloubser
@antonloubser 4 жыл бұрын
Ek laaik, verskil seker hier en daar maar in essensie stem ek saam. Wil net noem dat n generasie is 40 jaar. Dit het God 40jr (dalk 38 (40-2) gevat om n hele generasie te laat verbygaan voordat Caleb en Joshua (Enigste 2 vanndie vorige generasie) die beloofde land kon ingaan. (Moses sou n uitsondering gewees het)
@hanlisteenkamp1437
@hanlisteenkamp1437 3 жыл бұрын
Jip, Vader self sê 'n Generasie is 40 Jr. Sien Numbers 32:13
@kingmufasa8929
@kingmufasa8929 4 жыл бұрын
Turkish Delight kom van Turkye. Wonder hoeveel mense glo die gemors😕
@carelbrits8005
@carelbrits8005 4 жыл бұрын
Danie jy moet eerder net sing
@carelbrits8005
@carelbrits8005 4 жыл бұрын
@Pettie M jy nog so dankie Jesus dan oorval die volgende woorde jou... Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk! MATTHÉÜS 7:23 AFR53
@ps4onlinegamers674
@ps4onlinegamers674 4 жыл бұрын
Ok nou het satan dan n huis in turkey of hoe werk dit
@leonleroux51
@leonleroux51 4 жыл бұрын
Nee man!!!! Wat rook julle???? #kakmal
@TheJohannesburg
@TheJohannesburg 4 жыл бұрын
Ek stem. Lanklaas soveel stront gehoor...
@johannesvanwyk3974
@johannesvanwyk3974 4 жыл бұрын
Verander die woord Jood na Israel. Besef dat die verstrooides nog nie teruggekeer het nie. Israel se kaart en transport behoort aan Rothchild. Besef dat ons die verstrooides is..... dan verander Danie se opsomming so biekie
@wwjd2816
@wwjd2816 4 жыл бұрын
SA moet nog weer n wit staat word?
@johannesj5444
@johannesj5444 4 жыл бұрын
Ek stem nie saam nie jy praat bog
Eindtyd met Amanda & Danie Botha DEEL3
10:37
Patmosstudio
Рет қаралды 100 М.
Eindtyd met Amanda & Danie Botha DEEL5
15:38
Patmosstudio
Рет қаралды 93 М.
Неприятная Встреча На Мосту - Полярная звезда #shorts
00:59
Полярная звезда - Kuzey Yıldızı
Рет қаралды 7 МЛН
ИРИНА КАЙРАТОВНА - АЙДАХАР (БЕКА) [MV]
02:51
ГОСТ ENTERTAINMENT
Рет қаралды 13 МЛН
Me: Don't cross there's cars coming
00:16
LOL
Рет қаралды 13 МЛН
Was ist im Eis versteckt? 🧊 Coole Winter-Gadgets von Amazon
00:37
SMOL German
Рет қаралды 34 МЛН
The Scarlet Cord (Deel 2) - Dr. Leonie & Danie Botha
1:06:01
Dr. Leonie
Рет қаралды 10 М.
Wees net hier en staan stil
28:54
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
Every knee - Danie Botha
4:27
Hands on Africa NFP
Рет қаралды 30 М.
Danie Botha  - Live from 180 minutes of Hope Concert
59:27
Heartbeat Live
Рет қаралды 36 М.
'n Engel gee my hoop
19:17
Patmosstudio
Рет қаралды 7 М.
Eben Mc Laren    Rassisme  Ek was ge “frame
12:51
Patmosstudio
Рет қаралды 31 М.
DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024
37:46
Tydlyn van die Eindtyd
26:42
Patmosstudio
Рет қаралды 9 М.
Past. James Davids - Wat hoor jy
26:24
Kruiskyk
Рет қаралды 68 М.
Erkesh Khasen -  Bir qyz bar M|V
2:43
Еркеш Хасен
Рет қаралды 100 М.
BABYMONSTER - ‘FOREVER’ M/V
3:54
BABYMONSTER
Рет қаралды 46 МЛН
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 91 МЛН
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 7 МЛН
IL’HAN - Eski suret (official video) 2024
4:00
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 901 М.
IL’HAN - Pai-pai (lyric video) 2024
3:24
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 111 М.