No video

Radioraps Podcast Show Vibes Ep 003

  Рет қаралды 7,546

Radioraps

Radioraps

Күн бұрын

Пікірлер: 21
@waynebee1
@waynebee1 5 ай бұрын
Lekker show, boys! As a soutie I always enjoy an excellent afrikaans chat n beitijie story time. Topics I would love to hear about, Hunting - any trip, good, bad, weirdest or International travel and what you have experienced in your travels. The naked club from Germany was a brilliant story. Lekker Week!
@tershiusmocke1566
@tershiusmocke1566 5 ай бұрын
laaik hierdie opset meeer met die kleiner tafel en die stuuf agter op die rakke. lekker om die te kyk hou maar so aan. Pielle vir sannie 🤘
@rainierkarstel8436
@rainierkarstel8436 5 ай бұрын
Jissie Maandag traffic is aansienlik beter, dankie. Regie date 'n golfie
@kylepieterse5943
@kylepieterse5943 5 ай бұрын
Die het my nou lekker uit die werk gehou, gelag dat die trane loop. Geen ander taal kom by Afrikaans om dinge te beskryf nie! Ek sien elke week uit na nog 'n episode.
@rolenemuller5700
@rolenemuller5700 5 ай бұрын
Regi het n kans!
@007nev
@007nev 5 ай бұрын
Lekker vroeg die Sondag met geen sport aanie gang die keer 👌 (F1 of MotoGP of raggas) Thanks ouens 👍 Wat van bietjie telefoon oproepe na iemand waarvan julle praat, so kort 30sec snippets - live. #suggestion Of foto inserts terwyl julle chat... Otherwise loop die concept lekke vir my - loving the authenticity, dankie.
@louistrichardt6640
@louistrichardt6640 5 ай бұрын
Love die show.
@johnpool351
@johnpool351 5 ай бұрын
Love dit boys! Moet nie ophou nie!🤘🏻
@MelanevanColler
@MelanevanColler 5 ай бұрын
Kry vir Danie op die podcast😁
@CobusMyburgh1985
@CobusMyburgh1985 5 ай бұрын
Ek gaan die kyk. Ek het dit gekyk!
@user-xn4cg4gg5q
@user-xn4cg4gg5q 5 ай бұрын
Dankie Julle. Kyk hier uit NZ op 'n maandag oggend. Lekker om net kak praat in afrikaans te hoor!!!
@johnathanvanwyk3436
@johnathanvanwyk3436 5 ай бұрын
Great podcast 🤟🏻,hoop dat daar nog baie gaan wees 💯
@kobusswan902
@kobusswan902 5 ай бұрын
Lekke boys, geniet julle week!
@user-cf6bf5ki3y
@user-cf6bf5ki3y 5 ай бұрын
Klank Is nou wielle boys
@rolenemuller5700
@rolenemuller5700 5 ай бұрын
Nice Dankie julle!
@Redbenanna
@Redbenanna 5 ай бұрын
I am finally first
@believe7088
@believe7088 5 ай бұрын
Lekke boy's
@pieter-sv5cq
@pieter-sv5cq 5 ай бұрын
Ek wil ook laat weet dat ek gaan kyk
@SA911-tl2iy
@SA911-tl2iy 5 ай бұрын
Baie lekker show julle en dankie! Kan ek iets vra maar dit is nie kritiek nie. Gaan julle op 'n stadium gaste inkry? Moenie my verkeerd verstaan nie, dit is awesome as julle deel wat met julle gebeur en julle opinies daaroor. Persoonlik dink ek net dit gaan dalk kom waar ons net luister oor julle opinies, oor julle ervarings. Dis gr8, moenie my verkeerd verstaan nie maar al speel julle selfs so nou en dan musiek of 'n advertensie., dit begin klink na 'n klas op universiteit. Dit is belangrik en toepaslik maar die stemtoon laat mens in 'n trans gaan, ongeag die inligting. Speel dalk so nou en dan 'n liedjie of sing iets of kry iemand wat nie net twee stemme weerspieël nie, Geen kritiek en love die podcast. Net 'n observasie, ek dalk die enigste in die nasie.
@derrickc8366
@derrickc8366 4 ай бұрын
Julle sound is nie reg nie maar daas's fokol fout met kak praat nie.
@WanderingWeirdly
@WanderingWeirdly 5 ай бұрын
Honde op hitte, tjom... mens voel of jy grensdiens doen in jou eie jaart.
Radioraps Podcast Show Vibes Ep04
43:05
Radioraps
Рет қаралды 4,7 М.
RR PODCAST SHOW VIBES EP001
46:00
Radioraps
Рет қаралды 11 М.
黑天使遇到什么了?#short #angel #clown
00:34
Super Beauty team
Рет қаралды 44 МЛН
Son ❤️ #shorts by Leisi Show
00:41
Leisi Show
Рет қаралды 11 МЛН
Chat Bietjie Ball World Cup Final 2023
14:25
Radioraps
Рет қаралды 100 М.
Hunting the Grey Ghost...(2024)
17:34
The Hunter's Journey
Рет қаралды 10 М.
EPIC PRANK: Whackhead's prank has this dad absolutely LIVID!
12:51
Wedirrit Grand West - Verlowings
5:28
Radioraps
Рет қаралды 52 М.
Op 'n Ernstige Noot Ep 001(Pottie)
1:07:55
Radioraps
Рет қаралды 29 М.
Radio raps Australia😂😂😂
3:22
Rockgamer 98
Рет қаралды 159 М.
Jimmy Carr Vs Big Narstie- BRUTAL Exchange- BLACK COUPLE REACTS
13:50
Radioraps Podcast Show Vibes Ep05
46:57
Radioraps
Рет қаралды 6 М.