Reën vanaf Pietman Geldenhuys se eerste Afrikaanse album VAN DIE OS OP DIE JAS. REëN REEN
Пікірлер: 19
@stoicsteveYT4 жыл бұрын
Ek sê weer...absoluut puik! Dankie Pietman.
@petromckenzie42065 жыл бұрын
Pietman, ek weet jy is 'n sanger in eie reg - ongelooflik talentvol, pragtig ... 'n stem wat mens saamvoer na plekke. As 'n reuse kompliment herinner jy my aan Lucas Maree - jou rympatroon, jou stem, ag sommer net 'n magdom vol mooi. Dankie. Ek het lanklaas so meegevoer geraak met musiek.
@ebenviljoen7755 Жыл бұрын
Briljant. Briljant.
@elnanel15075 жыл бұрын
Dis beautiful verby. Beslis een van die mooiste stemme!
@maryvanderwesthuizen72625 жыл бұрын
Wow Pietman...gedink jy is net n grapjas maar wraggies !! jou stem is fantasies...You and I is my absolute favourite!!!
@naasduplessis8553 жыл бұрын
Dis mos nou hoe Afrikaanse musiek kan en moet klink. Baie treffend.
@charlesnel3592 Жыл бұрын
Awsesome
@rorysullivan4913 Жыл бұрын
This man can sing!!!!! Graaff Reinet
@tjsteenekamp65883 жыл бұрын
Onverbeterlik..!
@paulavanstaden60228 ай бұрын
Pragtig
@marnavanz5 жыл бұрын
Op facebook sê jy het so mooi "In die video word die kontras tussen die droogte en die groen na die nodige reënbui uitgebeeld. Net soos in die lewe, moet ons altyd dankbaar wees vir reën, ongeag die seisoen waarin ons ons bevind. "Dankie vir 'n fantastiese liedjie met pragtige video en 'n boodskap vir ons almal.