Armand Steenkamp - Vriend

  Рет қаралды 129,865

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

10 ай бұрын

Geniet die enkelsnit op die platform van jou keuse -- linktr.ee/armandsteenkamp
Lirieke:
As ons drie saam in n cruiser ry,
Dop in die hand gesels land en sand , rooi
Kalahari sand wat jou vroete brand
Kameeldoringvuur tot laat in die aand
Dis wat ons moes doen,
Om mekaar vriend te kon noem
Deur die dik en die dun deur die soet deur die sout
Staan ons bymekaar deur die winter se koud en ons sal vir mekaar deur die woestyn loop
Dis wat ons moes doen, om mekaar vriend te kon noem
In Patrys se kantoor het ons glase geklink
Hy se toe vir my ek moet nog n witblitsie skink
Maar die manne wat hom ken weet hy het n hart van goud en al is hy oud is hy nog donners stout
Dis wat ons moes doen, om mekaar vriend te kon noem
Deur die dik en die dun deur die soet deur die sout
Staan ons bymekaar deur die winter se koud en ons sal vir mekaar deur die woestyn loop
Dis wat ons moes doen, om mekaar vriend te kon noem
Op n donderdag in jou kantoor gesit, al ons pelle saam n dop gerink
Maar soms wens mens ,mens kan die tyd terug draai.
Nog eenkeer saam lag en nog eenkeer saam braai.
Dis wat ons moes doen om mekaar vriend te kon noem
Deur die dik en die dun deur die soet deur die sout. Staan ons bymekaar deur die winter se koud en ons sal vir mekaar deur die woestyn loop
Dis wat ons moes doen, om mekaar vriend te kon noem
Regisseur:
Johan Fourie & Chris Williams
Kameras :
Bold media Group
Redigeerder:
Bold Media Group
Musiekvideo Konsep:
Bold Media Group
Musiekvideo Vervaardiger:
Bold Media Group
Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Wouter Van De Venter
Liedjieskrywers / Publikasie:
Armand Steenkamp/ Vonk Uitgewers CC
© Vonk Musiek 2023
Armand Steenkamp: Social Media
Facebook: / armandsteenkampsanger
Tik Tok: / armand_steenkamp
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер: 24
@andyobrien7863
@andyobrien7863 10 ай бұрын
Nooi my asseblief na jou partytjie. Ek sal bier, boerewors en 'n goeie gees bring!
@jmfproducer8691
@jmfproducer8691 10 ай бұрын
Kan ek saam kom?
@andyobrien7863
@andyobrien7863 10 ай бұрын
@@jmfproducer8691 natuurlik. Ek sal brandewynwyn bring.
@georgswanepoel9370
@georgswanepoel9370 10 ай бұрын
No kom woeskus fees toe
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 6 ай бұрын
​@@andyobrien7863My Land Liquor Land !!!
@randomvideos4300
@randomvideos4300 10 ай бұрын
lekker armand, jy haal weer uit en wys... 🔥🔥🔥 dis nou n tune
@user-ui7mt1wf6u
@user-ui7mt1wf6u 10 ай бұрын
Hi Baie mooi song
@RuanFourie
@RuanFourie 10 ай бұрын
Lekker!
@hanrustrydom8638
@hanrustrydom8638 10 ай бұрын
Awesome song
@user-jo4sj1sc2b
@user-jo4sj1sc2b 10 ай бұрын
Great
@pieterpotgieter6752
@pieterpotgieter6752 10 ай бұрын
Broer ek geniet jou musiek lekker man lekker
@GaryLaaks1
@GaryLaaks1 8 ай бұрын
Lekker tune. Baie mooi gedaan. Groete van PE se wereld.
@user-jf5vo3qv6w
@user-jf5vo3qv6w 10 ай бұрын
Jy is n legend
@JurieVisagie
@JurieVisagie 4 ай бұрын
Love dit moenie stop tjom
@tiaandupreez
@tiaandupreez 11 ай бұрын
🎉😊🎵
@azawahk
@azawahk 10 ай бұрын
Lekker
@ZeldaNiemand-ir1or
@ZeldaNiemand-ir1or 4 ай бұрын
LP PETRUS. Lions Uitenhage ❤❤
@hettievdmerwe7620
@hettievdmerwe7620 10 ай бұрын
Awesome song ❤🎉
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 10 ай бұрын
😂😂😂mooi song
@JurieVisagie
@JurieVisagie 4 ай бұрын
En jammer vir die vir loor van you vriend sterkte daar
@lynneboshoff9837
@lynneboshoff9837 10 ай бұрын
Jy het so 'n mooi stem, maar hoekom moet ons Afrikaners altyd van drank sing?
@brendancoleske2910
@brendancoleske2910 10 ай бұрын
Dis maar deel van ons kultuur 😉🍻
@vanzylmulder8747
@vanzylmulder8747 10 ай бұрын
Ek wonner hoekom kla ons Suid Afrikaners altyd,as iemand n eerlike en uit die hart liedjie,vir sy pel skryf. Moes hy nou gelieg het en n skynheilige liedjie met hallelujas in geskryf het. Ons is lankal verby die Jantjie en Gee haar n roos era.
@azawahk
@azawahk 10 ай бұрын
Lekker
Armand Steenkamp - Johanna Van Saldanha
3:03
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 397 М.
20240807 Hollywoodbets Greyville Raceday Recap
6:00
Gallop TV
Рет қаралды 59
这是王子儿子吗
00:27
落魄的王子
Рет қаралды 20 МЛН
Son ❤️ #shorts by Leisi Show
00:41
Leisi Show
Рет қаралды 8 МЛН
Это реально работает?!
00:33
БРУНО
Рет қаралды 3,6 МЛН
لقد سرقت حلوى القطن بشكل خفي لأصنع مصاصة🤫😎
00:33
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 29 МЛН
Armand Steenkamp - Lekker Ou Struis
2:50
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 39 М.
Riaan Benadé - Boksemdais (Lirieke Video)
3:10
Riaan Benadé
Рет қаралды 4,1 МЛН
BOSKREET - Wildebeest Brandewyn Vriende (Amptelike Musiekvideo)
3:42
Wildebeest Brandewyn Vriende
Рет қаралды 378 М.
Liedjie vir Jou -Jakkie Louw en Kevin Leo (Jakkals en Leo)
3:46
Jakkie Louw Amptelik
Рет қаралды 62 М.
Goetters Wat Jy Like
4:00
Armand Steenkamp - Topic
Рет қаралды 22 М.
Jukebox_Bok van Blerk, Dozi & Theuns Jordaan (16 November 2008)
44:34
Leoné Prinsloo
Рет қаралды 29 М.
Wouter van de Venter - Stella
4:11
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 336 М.
Pieter Smith - Lekker Op 2 Plekke
3:23
PieterSmithVEVO
Рет қаралды 408 М.
지민 (Jimin) 'Who' Official MV
3:28
HYBE LABELS
Рет қаралды 31 МЛН
Ulug'bek Yulchiyev & Aziza Qobilova - Esim ko'p (Premyera Klip)
3:32
ULUG’BEK YULCHIYEV
Рет қаралды 2,2 МЛН
Жандос ҚАРЖАУБАЙ - Ауылымды сағындым (official video) 2024
4:25
Жандос ҚАРЖАУБАЙ
Рет қаралды 108 М.
Taxi
3:06
Sadraddin - Topic
Рет қаралды 288 М.
Umar Keyn - Ever 2024
3:10
Umar Keyn Music
Рет қаралды 317 М.
Stray Kids "Chk Chk Boom" M/V
3:26
JYP Entertainment
Рет қаралды 68 МЛН
JAMAL & GANJA, ИРИНА КАЙРАТОВНА & КАЙРАТ НУРТАС - TUN (LYRIC VIDEO)
3:41
ИРИНА КАЙРАТОВНА
Рет қаралды 1,3 МЛН