Armand Steenkamp - Johanna Van Saldanha

  Рет қаралды 397,788

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Жыл бұрын

Geniet Armand Steenkamp se nuutste enkelsnit Johanna Van Saldanha
Lirieke:
Johanna het gewerk op 'n trawlerskuit
Syt die Weskus se manne almal uitgebyt
Want heel dag het sy nette getrek
En partykeer het sy heelweek op die see gewerk.
Johanna het mos haar voortande verloor
En nou het sy wragtig niks tande meer oor, maar as Johanna laat-aand by die huis aankom, sê Johannatjie mos heel verstom
En ons vat hom laag soos in die ou dae met 'n brandewyn en ys en 'n cola, en die antie op die dansbaan sê, gee hom net so bietjie gas, Johanna, Johanna van Saldanha, van Saldanha.
Johanna was ook mos op 'n kol getroud
Maar Johanna sê toe sy raak te vinnig oud.
Haar man het sy toe in die pad gesteek, haar huwelik sommer net daar verbreek. So nou is Johanna weer 'n nooi van die see, vir die Weskus vir wie sy haar hart sal gee. In die son kan sy nou op haar trawlerskuit le tot die son wegsak en sy weer kan sê.

Op haar trawlerskuit het sy sagkens heen gegaan
Die Weskus moes Johanna aan die dood afstaan.
So nou spook Johanna in die middel van die nag, as die wind waai hoor jy vir Johannatjie lag.
Op 'n Saterdagaand as jy vir laas-ronde wag dan hoor jy nog hoe sê Johannatjie sag.
En ons vat hom laag soos in die ou dae met 'n brandewyn en ys en 'n cola, en die antie op die dansbaan sê, gee hom net so bietjie gas, Johanna, Johanna van Saldanha, van Saldanha.
Johanna was ook mos op 'n kol getroud
Maar Johanna sê toe sy raak te vinnig oud.
Haar man het sy toe in die pad gesteek, haar huwelik sommer net daar verbreek. So nou is Johanna weer 'n nooi van die see, vir die Weskus vir wie sy haar hart sal gee. In die son kan sy nou op haar trawlerskuit le tot die son wegsak en sy weer kan sê.
Music Producer:
Wouter van de Venter by Weskus Studios
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjie Publikasie:
Armand Steenkamp | Vonk Musiek
© Vonk Musiek 2023
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер: 49
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
Hier kom nog 'n treffer. Groot een!
@elizasardinha3851
@elizasardinha3851 Жыл бұрын
Mag hierdie nommertjie hoog vlieg❤🎉
@RuanFourie
@RuanFourie Жыл бұрын
Heyja, Johanna wat incheck, dankie vir al die goeie kommentaar! Briljante song, kickass musikante, awesome shoot (ons het so lekker gelag) en 'n lekker dag. Bly julle geniet dit!
@myfriendsayingitlikeitis8227
@myfriendsayingitlikeitis8227 Жыл бұрын
Goeie werk manne!!! Jis maar daai bek-fluitjie is my favorite!!! Ek sal maar Johanna se man vir my vat!!
@jacquesvanrooyen7203
@jacquesvanrooyen7203 Жыл бұрын
lekker man lekker!
@mariaanmaritz5356
@mariaanmaritz5356 Жыл бұрын
Da vat hy Armand....lekker man lekker 🎵🎵💙
@VonnieR
@VonnieR Жыл бұрын
Ek love ❤️ dit!
@shelley3622
@shelley3622 Жыл бұрын
Love it!🔥
@tinaruppersburg2438
@tinaruppersburg2438 Жыл бұрын
Love it... gooi hom!!!
@annemariesmit7743
@annemariesmit7743 Жыл бұрын
Like it
@user-mn1kh9gq9k
@user-mn1kh9gq9k Жыл бұрын
N man wil net Dan's dankie pragtig❤
@lycamoon6235
@lycamoon6235 Жыл бұрын
❤❤❤
@AfrikanerBoer
@AfrikanerBoer Жыл бұрын
Nou wanneer sien ons die nommer op Spotify??? Baie lekker nommertjie hierdie. Kom Vonk Musiek... Lig jul gatte. Spotify ons nou met die nommer.
@ruanackerman6179
@ruanackerman6179 Жыл бұрын
Sit hom op Apple music asb! Baie mooi
@andrekruger9457
@andrekruger9457 Жыл бұрын
Kwaai liedjie
@user-ym3qj6vl6x
@user-ym3qj6vl6x
my gunsteling liedjie van hierdie jaar
@EdmundEXPProperties
@EdmundEXPProperties Жыл бұрын
Lekker Laaiplek!!🎉❤
@drive6816
@drive6816 Жыл бұрын
Gooi nambia songs man
@deonvanheerden987
@deonvanheerden987
Ek sit en drink a koue biertjie en luister goeie musiek 😊
@Peter-wg6hw
@Peter-wg6hw Жыл бұрын
N' lekker treffer👍👍👍
Armand Steenkamp - Diepsteek En Lank Lê
4:10
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 1,2 МЛН
Armand Steenkamp - Vriend
3:30
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 129 М.
КАК ДУМАЕТЕ КТО ВЫЙГРАЕТ😂
00:29
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 11 МЛН
Box jumping challenge, who stepped on the trap? #FunnyFamily #PartyGames
00:31
Family Games Media
Рет қаралды 18 МЛН
CHOCKY MILK.. 🤣 #shorts
00:20
Savage Vlogs
Рет қаралды 15 МЛН
Loufi - Tony van Benoni (Official Music Video)
3:41
Loufi
Рет қаралды 403 М.
Gerduan Kemp - Koffie In Die Kroeg (Amptelike Musiekvideo)
3:01
Gerduan Kemp
Рет қаралды 13 М.
Ricus Nel - Bokkies Jag
4:37
Ricus Nel
Рет қаралды 10 МЛН
Brandewyn braai en vriende
2:17
Musiek Kardoes
Рет қаралды 3,2 М.
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
Armand Steenkamp - Oom Boetie Sê Dit Is 'n Meermin
2:58
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 72 М.
Jan Rhaap - Ramskilpad
3:27
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2 МЛН
Anna Van Saldanha
3:19
Anton Myburgh - Topic
Рет қаралды 46 М.
Armand Steenkamp - Ek Kan Lekker Vry Maar Ek Kan Nie Dans Nie
2:48
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 184 М.
КАК ДУМАЕТЕ КТО ВЫЙГРАЕТ😂
00:29
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 11 МЛН