Rieldans 2010

  Рет қаралды 11,395

WegVIDEO

WegVIDEO

13 жыл бұрын

Meer as 4 000 toeskouers het Saterdagaand, 4 Desember, by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl saamgetrek vir die eindstryd van die vyfde jaarlikse ATKV-Rieldanskompetisie.
Van die naweek se groot wenners was die Boesmanland Stofskoppers (van Loeriesfontein) en Witzenberg (van die Ceres-omgewing), wat onderskeidelik as junior en senior kampioene aangewys is.
Veral opvallend was die hoeveelheid jong deelnemers wat vanjaar die riel getrap het. Volgens mnr. Elias Nel, projekorganiseerder by die ATKV, het dié danssoort die afgelope paar jaar "soos 'n feniks uit die as herrys".
Maar wat is die riel? Die dans kry sy naam by die ooreenkomste wat dit toon met die Skotse Reel Dancing. Danspassies uit die Khoi-San en Nama-danstradisies, gemeng met eietydse invloede vorm die boublokke. Meeste deelnemers kom uit die platteland, waar die riel nog die sterkste voortleef.

Пікірлер
The ATKV 2018 Rieldans Finals - Part 1
25:38
Moja Records
Рет қаралды 56 М.
The ATKV 2018 Rieldans Finals - Part 2
24:33
Moja Records
Рет қаралды 27 М.
Alat Seru Penolong untuk Mimpi Indah Bayi!
00:31
Let's GLOW! Indonesian
Рет қаралды 10 МЛН
Tom & Jerry !! 😂😂
00:59
Tibo InShape
Рет қаралды 58 МЛН
Sigma Girl Past #funny #sigma #viral
00:20
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 26 МЛН
Khóa ly biệt
01:00
Đào Nguyễn Ánh - Hữu Hưng
Рет қаралды 20 МЛН
Die Nuwe Graskoue Trappers - ATKV Rieldans winners 2014
6:14
Default Name
Рет қаралды 59 М.
Prince Albert's rieldansers, Die Vastrappers
8:08
Heartbeat Live
Рет қаралды 8 М.
Riel Dance at Prince Albert Saturday Market
8:43
Gita Claassen
Рет қаралды 47 М.
Riel Dans met David Kramer (6.12.2012)
6:52
ExpressoPartners
Рет қаралды 11 М.
Die riel dans
3:11
Whelan Jansen
Рет қаралды 82 М.
Riëldans by Durbanville plaasfees
2:43
TygerBurgerWeb
Рет қаралды 140 М.
The Riel dancers
5:40
Gus Tweehuysen
Рет қаралды 3,1 М.
Loerisfontein Rieldans Groep 2016
0:48
Dr Moira Bladergroen
Рет қаралды 1,3 М.
Real South African Riel dansers
6:09
Mike Somerset
Рет қаралды 28 М.
Alat Seru Penolong untuk Mimpi Indah Bayi!
00:31
Let's GLOW! Indonesian
Рет қаралды 10 МЛН