Рет қаралды 281
Na 'n lewendige aanlyndebat oor skeidregters se vernuf op die veld, gesels Servaas de Kock van Group Editors Live met Abe Steenberg van die SWD Skeidsregtersvereniging oor beslissings, skeidsregters, en wat gebeur agter die skerms op nasionale-, provinsiale-, en klubrugbyvlak.