Haai dit was so ñ hartroerende program die. Ons het een van die wêreld se groot kalanders sien platval, en die blou kol in die bos is sigbaar. Ons mis tannie en ek hoop om eendag ook tannie in die nalewe te kan ontmoet!
@samanthagalaxy48993 жыл бұрын
Pragtig wou so graag Daleen ontmoet maar was my nie beskore
@kitty-rp7bg4 жыл бұрын
Thank you...
@wimrheeder7433 жыл бұрын
O Ja!! hoe mis ek dit as jy dit se. Jy was n unieke mens. liefde x
@meriamterlaak73766 ай бұрын
Gaaf hier in de buurt was ik zo Gelukkig.
@marleneflourentzou6803 жыл бұрын
Wat n wonderlike geaardheid sy kan jou net inspireer
@marilynr74693 жыл бұрын
My gunsteling skrywer ❤️
@santieloubser75412 жыл бұрын
Wees stil, daar gaan n vrou verby. Mag hierdie pragtige siel in vrede rus.
@seavale112 ай бұрын
beide i sbaie silly en krag uit bome?? julle is siek eerder volgens Bybel sooos julle twee