02 PLAASVEILIGHEID: AANVALLERS

  Рет қаралды 4,090

Sapper 1984

Sapper 1984

5 жыл бұрын

AANVALLERS
Tussen 600 to 500 VC het die beroemde en suksesvolle Sjinese Generaal San Tsoe beklemtoon dat dit belangrik is om jou vyand te ken. As ‘n mens goeie inligting het kan jy effektiewe teenmaatreels tref.
In hierdie konteks: WIE IS PLAASAANVALLERS?
 Amper altyd mans
 Omtrent helfte van aanvallers is vroee 20's maar daar is een of twee gevalle waar aanvallers meer as 50 jaar oud was
 In 15% gevalle was een of meer aanvallers werkers of voormalige werkers
 In 1 uit elke 10 aanvalle was daar buitelanders (byvoorbeeld burgers van Mosambiek of Zimbabwe) betrokke
 In 2 van die meer as 100 aanvalle was 'n polisielid of voormalige lede betrokke
 7% van aanvallers wat gevonnis is het 'n kriminele geskiedenis gehad voor hulle ‘n plaasaanval uitgevoer het
 In een geval in die Brits area is 'n man gevonnis nadat hy by ten minste 4-5 plaasmoorde betrokke was
Wapens
 Vuurwapens is gebruik in 53% van aanvalle.
 In 5% van aanvalle wat ontleed is was een van die volgende Polisie of Weermag items gebruik: 9mm pistole, ‘n R1 geweer, polisie klere, ‘n koeelvaste baadjie. In een geval, wat moontlik aan ‘n transito roof bende gekoppel kan word, was ‘n AK 47 gebruik.
 Aanvallers gebruik ook messe (20%), staalpype (9%) en kapmesse (8%)
 Dit is belangrik om te weet outomatiese wapens is net in 2% van die aanvalle gebruik - jy kan jou op gelyke voet verdedig as die omstandighede reg is.

Toerusting
 Koevoet (Crowbar) - mees algemene items
 Byle, Hamers, Bobbejaan spanners, boltcutters selfs tuingereedskap
 In een tot twee gevalle is taktiek en toerusting gebruik wat ook in transito rooftogte gebruik word byvoorbeeld ‘n selfoon jammer
 Tydens een uit elke 5 aanvalle is klapmusse / ballaklavas gedra en soms is gerapporteer dat aanvallers oorpakke en handskoene saam met klapmusse gedra het
In die volgende video analiseer ons die taktiek en tegnieke van aanvallers.
In die spasie onder hierdie video is daar skakels wat jy kan volg om meer te lees oor spesifieke gevalle.
Baie dankie vir jou belangstelling
VIDEOS IN DIE REEKS:
01 PLAASVEILIGHEID: WELKOM
• 01 PLAASVEILIGHEID: WE...
02 PLAASVEILIGHEID: AANVALLERS (KEN JOU VYAND)
• 02 PLAASVEILIGHEID: ...
03 PLAASVEILIGHEID: AANVAL TAKTIEK
• 03 PLAASVEILIGHEID: AA...
04 PLAASVEILIGHEID: WAT GEBEUR TYDENS N AANVAL?
• 04 PLAASVEILIGHEID: WA...
05 PLAASVEILIGHEID: TEIKENS
• 05 PLAASVEILIGHEID: SA...
06 PLAASVEILIGHEID: GLAS SKUIFDEURE
• 06 PLAASVEILIGHEID: GL...
07 PLAASVEILIGHEID: UITKLOPGAS
• 07 PLAASVEILIGHEID: ...
08 PLAASVEILIGHEID: VENSTERS
• 08 PLAASVEILIGHEID: VE...
09 PLAASVEILIGHEID: DEURE
• 09 PLAASVEILIGHEID: ...
Die doel van die videos is om boere bewus te maak van plaas aanval faktore en om risiko van plaasmoorde en plaas aanvalle the verminder

Пікірлер: 3
@gentilebeliever2249
@gentilebeliever2249 5 жыл бұрын
Thanks mate. Dankie
@sapper1984
@sapper1984 5 жыл бұрын
Plesier - meer is op pad
@bjlabuschagne3481
@bjlabuschagne3481 4 жыл бұрын
Dankie vir die inligting. Dis baie insiggewend em bruikbaar.
World's Most Valuable SS Helmet Found?
14:13
Mark Felton Productions
Рет қаралды 526 М.
03 PLAASVEILIGHEID: AANVAL TAKTIEKE
9:45
Sapper 1984
Рет қаралды 29 М.
OMG😳 #tiktok #shorts #potapova_blog
00:58
Potapova_blog
Рет қаралды 3,8 МЛН
World’s Deadliest Obstacle Course!
28:25
MrBeast
Рет қаралды 140 МЛН
Haha😂 Power💪 #trending #funny #viral #shorts
00:18
Reaction Station TV
Рет қаралды 14 МЛН
How Powerful Are Concrete Bullets ??? (10 Gauge Slugs & Buckshot)
18:35
Kentucky Ballistics
Рет қаралды 537 М.
06 PLAASVEILIGHEID: GLAS SKUIFDEURE
5:23
Sapper 1984
Рет қаралды 6 М.
1st Cavalry Division Centennial Parade
2:32
Kenn Christenson
Рет қаралды 68 М.
09 PLAASVEILIGHEID:   DEURE
8:04
Sapper 1984
Рет қаралды 6 М.
08 PLAASVEILIGHEID: VENSTERS
4:54
Sapper 1984
Рет қаралды 4,7 М.
T95 - America's Forgotten Super Tanks
17:23
Red Wrench Films
Рет қаралды 94 М.
FOR THOSE THAT LOVE TANKS - BATTLEFIELD 5
13:40
ninja MOUSE
Рет қаралды 132
04 PLAASVEILIGHEID: WAT GEBEUR TYDENS 'N AANVAL?
7:11
Sapper 1984
Рет қаралды 6 М.
RHODESIA NATIONAL ANTHEM
1:28
Sapper 1984
Рет қаралды 43 М.
САМЫЙ СЧАСТЛИВЫЙ ПАРЕНЬ 😂😂
0:48
TwoR FILMS
Рет қаралды 3,4 МЛН
проводница забрала пиво
0:59
RusRoflTime
Рет қаралды 2,3 МЛН