So maak jy as jy nie weet vir wie om te stem nie VRYDAG 17 MEI 2024

  Рет қаралды 5,522

Nuuspod

Nuuspod

24 күн бұрын

NUUSPODKANAALSKAKEL:
/ @nuuspod
LIDMAATSKAPSKAKEL: / @nuuspod
WHATSAPP-GROEPSKAKEL: chat.whatsapp.com/JES9I5sXoJz...
​​💸 Bank deposito's: Nuuspod, ABSA, Tjek, 4101 228 985.

Пікірлер: 42
@leonijen
@leonijen 22 күн бұрын
Dis mos nou bog om te dink jy staan voor die deur van 'n verkiesing en jy het nog nie 'n idee vir wie jy wil stem nie. Onmoontlik. Jy weet mos wat jy wil hê.
@oliviahossell1747
@oliviahossell1747 22 күн бұрын
This will be a blessing if they don't come in as they can't rule this country it is in ruins
@anncvr9843
@anncvr9843 22 күн бұрын
Ok. Dankie Izak. Ons het Gayton McKenzie nou gesien en gehoor. Kan jy nie ook dieselfde lugtyd aan v die ander partye vd veelparty handves gee nie.
@angeloarthur5446
@angeloarthur5446 22 күн бұрын
Nee man. Izak praat baie meer van die DA ek I kyk nuuspod elke dag. Gayton Mckenzie gaan jy nog meer van hoor ou maat so raak gewoont daar aan
@anncvr9843
@anncvr9843 22 күн бұрын
Ag Izak. Stem nou maar PA dan kan ons nou aanbeweeg.
@oliviahossell1747
@oliviahossell1747 22 күн бұрын
Good morning Izak thanks for news enjoy your weekend
@lucianamalan6585
@lucianamalan6585 22 күн бұрын
Môre, bietjie baie laat. Siek soos n hond of dit covid of varkgriep. Sjoe dis erg Dankie vir die onderwerp
@TheMercante100
@TheMercante100 22 күн бұрын
Dis die nuwe vogelgriep
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 22 күн бұрын
More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende naweek he Amen ❤
@andreblack8132
@andreblack8132 22 күн бұрын
Die J o d e raak maar net ontslae van die ter oris te
@louisaknight1890
@louisaknight1890 22 күн бұрын
Hahaha, hoe lekker lag ek nou saam met jou oor die grappie😁😁😁
@oliviahossell1747
@oliviahossell1747 22 күн бұрын
This is a great idea to move around Izak I agree you must just do your home work
@regcombrink3208
@regcombrink3208 22 күн бұрын
Altyd laat. Goeie more.
@Morne_Smith
@Morne_Smith 22 күн бұрын
Izak: wat is julle almal se euforie met gayton...die ou is a krimeneel...en swendelaar....en al wat hy regtig soek is net om te eet...huh?
@Nuuspod
@Nuuspod 22 күн бұрын
As jy glo ek het 'n euforie met Gayton, dan het.jy nie geluister wat ek sê nie.
@MarthaHavenga-ny9ip
@MarthaHavenga-ny9ip 22 күн бұрын
Die geleerde persoon Gaan nie die mense op die grond nie, maar Wel die een wat die mense op die grond verstaan. Die geleerde persoon is geneig Om volgende die boek te regeer. Wat die mense op die grond deurgaan word nie in boeke aangeteken nie. Net ondervinding is die beste leermeester.
@andreblack8132
@andreblack8132 22 күн бұрын
Haai! Almal loop met oogklappe rond! 😂😂😂😂😂
@gawiebasson7099
@gawiebasson7099 22 күн бұрын
IZAK EK 31MEI IS EK92 J OUD KOM SO SAAM MET DIE POLITIEK DAAR VANAF 1946 EK SUKKEL HOE KAN EK MY R20 DEUR MET N ATREKORDER TE BEWERK GROETE😅
@oliviahossell1747
@oliviahossell1747 22 күн бұрын
True why use incapable people in George to do the job 😢
@SPsalm24
@SPsalm24 22 күн бұрын
Talk about Mpumalanga and leave WC alone... Only province that works.
@oliviahossell1747
@oliviahossell1747 22 күн бұрын
They must look at our country as we are the last ones to talk what a joke
@JohannaDuToit-pz2us
@JohannaDuToit-pz2us 22 күн бұрын
Wat het van Collin se briewe geword?
@Nuuspod
@Nuuspod 22 күн бұрын
Ons lees dit nog elke Maandag
@christinevandermerwe-gl2sm
@christinevandermerwe-gl2sm 22 күн бұрын
Vrydag???
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 22 күн бұрын
Jy stel 'n kundige aan om die werk te doen of gedoen te kry.
@AndriesDuToit-bs1nj
@AndriesDuToit-bs1nj 21 күн бұрын
Betroubare, christelike beginsels het my nog nooit teleurgestel nie. VF+ en klaar
@emmarudman4187
@emmarudman4187 22 күн бұрын
STEM VIR GAYTON
@andreblack8132
@andreblack8132 22 күн бұрын
Wil jy stem vir iemand met n kriminele record?
@raymondsteyn408
@raymondsteyn408 21 күн бұрын
Gayton Mckenzie was Saulus toe word hy Paulus. John Vorster was n ossewabrandwag aktivis ondersteuners van Adolf Hitler toe Moes hy gaan na Koffiefontein. Sy seun Ceo van Besterecta verkry behuising kontakte in Mitchell's plain en Secunda. Moenie oordeel nie.
@josengel1958
@josengel1958 22 күн бұрын
Izak brandwyn maak vet😂
@monrepos1001
@monrepos1001 22 күн бұрын
al hoekom ek gaan stem is om Mekenzi weg te hou van Mosselbay af,lol!
@AnnaEloff
@AnnaEloff 22 күн бұрын
Ek stem altyd. Nog nooit weggebly. Groot voorreg❤
@raymondsteyn408
@raymondsteyn408 21 күн бұрын
Mense van Bleddiever Kwanakoba Tarka Kom stem VIR die PA.
Gayton McKenzie Vrydag 7 Junie 2024
1:23:52
NUUSPOD
Рет қаралды 28 М.
Sprinting with More and More Money
00:29
MrBeast
Рет қаралды 154 МЛН
Hot Ball ASMR #asmr #asmrsounds #satisfying #relaxing #satisfyingvideo
00:19
Oddly Satisfying
Рет қаралды 23 МЛН
Is die parlement ongeldig as MK onttrek? Woensdag 5 Junie 2024
1:11:53
Wolfram Physics Project: A Discussion with Jim Gates
2:43:04
Wolfram
Рет қаралды 25 М.
Wit mynwerkers se ondergrondse hel
28:38
NUUSPOD
Рет қаралды 20 М.
Gayton McKenzie
9:46
NUUSPOD
Рет қаралды 8 М.
Dis hoekom so min mense gestem het. Donderdag 6 Junie 2024
1:08:05
2024 Coalition Talks | Calls for amendment of Constitution
8:52
Ask a Politician: Helen Zille on the DA's plans
37:51
Newzroom Afrika
Рет қаралды 76 М.