No video

Spoegwolf - Winter (Official)

  Рет қаралды 1,547,156

Spoegwolf

Spoegwolf

Күн бұрын

© Spoegwolf (PTY) LTD 2018
Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
Die Donker Toring is beskikbaar op iTunes, Google Play en shop.spoegwolf.com
Produced by Spoegwolf
Director: Chris von Wielligh
Assistant Director: Danie du Toit
DOP/Camera Operator: Hugo Brand
Editing & Colour Grade: Chris von Wielligh
Spoegwolf is:
Danie du Toit
Chris von Wielligh
Moskou du Toit
Albert van der Merwe
Extra Cast:
Marguerite van Eden
Bianca du Toit
Margie Ackerman
Shot on location Sunset Recording Studios, Stellenbosch.
Spesiale Dankie aan:
Jurgen von Wechmar, Johan en Hendrik Cronjé, Hugo Brand, Marguerite van Eden, Bianca du Toit, Margie Ackerman.
'Winter', lirieke en song deur Danie du Toit. Musikale verwerking deur Spoegwolf. Vervaardig deur Chris von Wielligh en Jurgen von Wechmar.
Lirieke:
met jou oë soos winter
die bries kom van diep uit die see
het ek jou in die dood al ontmoet?
sit my in jou bloes
as dit raas in die dorp
ek het jou in my bloed hoor klop
die nag is gesplinter
met silwer van diep uit see
ek het jou op my laaste ontmoet
sit my in jou bors
as dit raas in jou mond
ek het jou in my bloed hoor klop
ek het weer verdwaal in die veld
jy’t die sterre oor my uitgegiet
as jy daai lot kan vergewe,
kan ek nog buite jou klere gaan hang
en die wind op ons roep
die bome, die koor
ek weet jy wou dit hoor
jy’t my gevra
ek het al hierdie goed
van die jeug en die bloed
tussen mense vergeet
sit my in jou plan
as dit raas in jou kop
ek kan jou in my toekoms voel

Пікірлер: 123
@Marcc891
@Marcc891 Жыл бұрын
Prachtig!! Erg mooie muziek. Ik kende jullie nog niet. Elk nummer is raak. Top! 🙏❤️
@bigbananafilmsza
@bigbananafilmsza 4 жыл бұрын
My new most favourite SA Band - absolutely fantastic - en ek verstaan nie Afrikaans nie !!
@francoiscalldo4505
@francoiscalldo4505 3 жыл бұрын
I am glad this is your Favourite Band. You have great taste. Hulle is Awesome 😊
@mandymeyer5016
@mandymeyer5016 2 жыл бұрын
Hahahaha 🤣
@dr34m259
@dr34m259 Жыл бұрын
If you dont understand how did you write the last sentence in Afrikaans??
@Debeaulah47
@Debeaulah47 9 ай бұрын
​@@dr34m259presies😅 Snaaks
@roza.D.
@roza.D. 2 ай бұрын
​@@Debeaulah47daar is sekere type settings wat jy Kan tune.
@francopretorius4975
@francopretorius4975 5 жыл бұрын
Die song ruk aan my hart. In my opinie.. die allerbeste afrikaans song in die geskiedenis van musiek.
@andrebadenhorst8461
@andrebadenhorst8461 2 жыл бұрын
Stem
@victorsalmon2109
@victorsalmon2109 Жыл бұрын
What a voice, what a band!!!! Proud South African!!
@juanitaleroux2621
@juanitaleroux2621 Ай бұрын
My top song van alle Afrikaanse songs.
@amyasseektruth8246
@amyasseektruth8246 Жыл бұрын
Die MAN se stem is vokken AMAZING. Ek fail 100% om te describe hoe mal ek is oor dit. Dit kom van n man wat 2 jaar terug geweier het om Afrikaans musiek te luister.
@svendebrandt5100
@svendebrandt5100 Жыл бұрын
Super mooi, geweldige muziek, echt pure muziek
@151164ms
@151164ms 2 жыл бұрын
The best band & Danie your voice is so amazing. Truly love you guys. Dankie julle maak ons baie trots 🏆🏆🏆
@estebansito4273
@estebansito4273 2 жыл бұрын
Ek houd van jullie musiek 😊😆
@pepperstix3257
@pepperstix3257 5 жыл бұрын
Ik hou van de band en de teksten zijn zo mooi
@svenmehauden5317
@svenmehauden5317 2 жыл бұрын
Gewoon pure rock, fantastische taal, doet me denken aan het optreden in vlaanderen van johannes kerkorrel
@cecilelabushagne309
@cecilelabushagne309 3 жыл бұрын
Fantastic I can't get enough he has such a good voice
@philiphenning8493
@philiphenning8493 4 жыл бұрын
Van die mooiste ooit! Ek bars uit in trane Elke keer!
@liezamarais-bester8531
@liezamarais-bester8531 3 ай бұрын
What a song nog steeds een van my favourites! Mag julle nooit ophou musiek maak nie!!
@celestiestemmet4266
@celestiestemmet4266 7 ай бұрын
Dit is baie werklik mooi, Ek het 42 maande van winter van Suid Afrika tot in die middel ooste, ..,..dis n lang TYD van winter maar Eks baie dankbaar......dis drie seisoene plus Dankie my beautiful stars in my heart ❤️ and the universe in the bliss of the nessss
@jsunday6750
@jsunday6750 3 жыл бұрын
Afrikaanse musiek is kak en het die tos uit my uit geiriteer. Julle is in n Ander klas. Dankie vir die vernuwe Hoop in my moedertaal musiek. Fokkit ouens, Jul musiek is amazing... Ek voel sommer skaam omdat ek nou eers op dit afgekom het.
@jacopotgieter7222
@jacopotgieter7222 2 жыл бұрын
Die probleem lê nie by afrikaans nie,jou dom poes,dit lê by jou.Jy's skaam vir jou taal.Sies tog,gaan praat engels
@jacosmith1892
@jacosmith1892 Ай бұрын
Stem saam , maar die ouens is soos Pink Floyd , niemand klink soos hulle, klas v hulle eie
@janduplessis9666
@janduplessis9666 Жыл бұрын
Again, just a great band churning out the best possible music, even when listening in Mt Isa in the Northern territories of Australia!
@nicolavanaswegen6495
@nicolavanaswegen6495 5 жыл бұрын
Wanneer jy elke woord voel ... Dis 'n kuns🙏
@franzoawolmarans488
@franzoawolmarans488 5 жыл бұрын
Hoe Spuit is ek nou dat ek nou eers spoegwolf ontdek het.! Goeie werk manne
@forevermoredwellsoul6779
@forevermoredwellsoul6779 4 жыл бұрын
❤🙌🙌😉 Full on Brother respect! Amazing words love your songs
@elmienkruger2600
@elmienkruger2600 3 жыл бұрын
Ek het hierdie video nou onlangs op Kyknet begin sien vir die eerste keer en dit het my betower. Ek het nog nooit so n mooi lied gehoor nie. Ek luister dit oor en oor. Nou vir altyd n aanhanger van julle. Dit is uit die boonste rakke. Welgedaan!! Jammer dat ek julle noueers ontdek het.
@joshuahendrickse8134
@joshuahendrickse8134 5 жыл бұрын
Dis nou tyd vir n nuwe ene asbb ouens Ons almal wag vir dit Dit raak nie beter as spoegwolf se musiek nie ✌🏻
@misshannah4955
@misshannah4955 4 жыл бұрын
O my siel hierdie is so mooi!
@151164ms
@151164ms Жыл бұрын
Love this singer!! Wish I was 25 years younger!! Sy stem, die woorde resoneer met my hart en siel ❤
@francoisvandermerwe892
@francoisvandermerwe892 5 жыл бұрын
Het die woorde in die comment section gesoek en kon dit nie kry nie so ek sal maar daai random bra wees... 👇👇 "Met jou oë soos winter Die bries kom van diep uit die see Het ek jou in die dood al ontmoet? Sit my in jou bloes As dit raas in die dorp Ek het jou in my bloed hoor klop Die nag is gesplinter Met silwer van diep uit die see Ek het jou op my laaste ontmoet Sit my in jou bors As dit raas in jou mond Ek het jou in my bloed hoor klop Ek het weer verdwaal in die veld Jy't die sterre oor my uitgegiet As jy daai lot kan vergewe, Kan ek nog buite jou klere gaan hang En die wind op ons roep Die bome, die koor Ek weet jy wou dit hoor Jy't my gevra Ek het al hierdie goed Van die jeug en die bloed Tussen mense vergeet Sit my in jou plan As dit raas in jou kop Ek kon jou in my toekoms voel Ek het weer verdwaal in die veld Jy't die sterre oor my uitgegiet Nou's dit winter"
@louisnel9765
@louisnel9765 4 жыл бұрын
Thanks random bra!😂
@EbenJ2010
@EbenJ2010 2 жыл бұрын
What a legend
@151164ms
@151164ms Жыл бұрын
Wow ❤
@allurellehealing9593
@allurellehealing9593 Жыл бұрын
Die mooiste dimpels ooit!!
@cherylldrake5591
@cherylldrake5591 8 ай бұрын
Beautiful song
@philipvdmerwe7573
@philipvdmerwe7573 5 жыл бұрын
julle ouens is amazing ek kan nie ophou luister aan jul musiek nie loove julle !
@erikajansevanrensburg5358
@erikajansevanrensburg5358 5 жыл бұрын
Eks verlief op hierdie groep. Well done. Hierdie is een van my gunstelinge
@UrsullaRothman-tz3iv
@UrsullaRothman-tz3iv 9 ай бұрын
Beautiful ❤️❤️👌👌🙏
@ajveeden8595
@ajveeden8595 2 жыл бұрын
For Heavensake you guys are good. I have listened to Die Donker Toring 50 Gizzillion times. This song is of Biblical proportions . Clever stuff guys.👊🙏
@venessebotes6483
@venessebotes6483 6 жыл бұрын
Uiteindelik 😀😀😀 wag al maande vir Winter. Dankie julle 😍😍😍
@AzizaKhan-gx4bj
@AzizaKhan-gx4bj 9 ай бұрын
My favourite ❤
@icaruscoetzee781
@icaruscoetzee781 10 ай бұрын
Netjiss manne... oor en oor
@ajmey158
@ajmey158 6 жыл бұрын
Bliksem Danie. Julle manne wen in die lewe!
@ClandestineSauceZA
@ClandestineSauceZA 5 жыл бұрын
Goeie werk manne!
@arantxawilliams8592
@arantxawilliams8592 10 ай бұрын
Namibië❤❤❤
@SuperSpainlover
@SuperSpainlover 13 күн бұрын
Topnummer!
@MegaStephanus
@MegaStephanus 3 жыл бұрын
beautiful song
@marcelcornelius1167
@marcelcornelius1167 5 жыл бұрын
Vandag in Kistenbosch het my n fan gemaak! #speechless
@kijkmaareven4812
@kijkmaareven4812 Жыл бұрын
Interesting sound! 👌🏻
@marnoerasmus6577
@marnoerasmus6577 6 жыл бұрын
Voor die video begin speel het, klaar gelike!
@andrebadenhorst8461
@andrebadenhorst8461 Жыл бұрын
Kaggel brand, die windhoeke loop oop en spoegwolf raas in die bure se ore. Mag julle nog lank musiek maak.
@imkekooij2857
@imkekooij2857 6 жыл бұрын
Love julle musiek dis altyd die beste...
@boudinekruger8390
@boudinekruger8390 6 жыл бұрын
❤Spoegwolf bly maar 'n gunsteling...
@nicoschlebusch9598
@nicoschlebusch9598 Жыл бұрын
Mooi,digkuns!!
@hopscotch30
@hopscotch30 6 жыл бұрын
Nou hoop ons net daar is genoeg slim en classy mense in SA om julle musiek te waardeer. Want die common crowd hou van daai een drum machine wat êrens onder die Stôtsgebou in Pretôria bewaar word... doef, doef, doef
@151164ms
@151164ms Жыл бұрын
@desfirearm3031
@desfirearm3031 4 ай бұрын
Vat aan my hart😢
@marie-louiselerm662
@marie-louiselerm662 6 жыл бұрын
Die probleem met die song is dat dit te kort is...
@theoriginalSMARTASS
@theoriginalSMARTASS 6 жыл бұрын
Ek het nie woorde nie kêrels. Hou so aan!!!!!
@danieldutoit4641
@danieldutoit4641 6 жыл бұрын
awesome.
@michellemarais9291
@michellemarais9291 3 жыл бұрын
Die mees pragtige geskrewe woorde..
@hanliefourie7489
@hanliefourie7489 Жыл бұрын
pragtig
@annikapienaar6890
@annikapienaar6890 6 жыл бұрын
My gunsteling song op die oomblik :)
@wernerbarnard562
@wernerbarnard562 4 жыл бұрын
Die Boer love julle!
@Diversmit
@Diversmit 4 жыл бұрын
Ek wag al 35 jaar vir die band
@skrata5170
@skrata5170 5 жыл бұрын
DRUM, I was there.. When you performed Jullie. The crowd sang together. Well I mean I sat outside. On the 20th At Night.
@francoisdeclercq1055
@francoisdeclercq1055 5 жыл бұрын
Great.............kom Mosselbaai toe asseblief.
@iamrockhopper
@iamrockhopper 4 жыл бұрын
Is jy seker jy was nie Johannes Kerkorrel in 'n vorige lewe nie?
@jacobarnard2995
@jacobarnard2995 6 жыл бұрын
Cool song! Well done
@madeleindiedericks7020
@madeleindiedericks7020 5 жыл бұрын
Pragtig
@johannedewaal5135
@johannedewaal5135 6 жыл бұрын
repeat repeat repeat
@steynthinus1
@steynthinus1 6 жыл бұрын
dis nie musiek dis digkuns wat die manne doen met musiek !!!
@jacodebeer8193
@jacodebeer8193 6 жыл бұрын
Fantasties
@siewertwiid2209
@siewertwiid2209 6 жыл бұрын
Hierdie song is my credo!!
@chrism8949
@chrism8949 6 жыл бұрын
Awesome musiek , skryf nog asb
@travisbrimacombe1544
@travisbrimacombe1544 6 жыл бұрын
Kan iemand anders dalk saam my begin kyk? Ek het verseker al die Views opgesit.
@biancanicholson3985
@biancanicholson3985 5 жыл бұрын
Ek het nou begin help.
@kosienel8737
@kosienel8737 5 жыл бұрын
Dit is mal
@theflammiferofwesternesse6122
@theflammiferofwesternesse6122 5 жыл бұрын
Haha jys heel kêns. Ekt meeste van die views opgesit.
@ivansenekal8757
@ivansenekal8757 3 жыл бұрын
Doen julle shows vir troues?
@riaanvernooy7164
@riaanvernooy7164 6 жыл бұрын
👌👌👌
@danelgouws8160
@danelgouws8160 6 жыл бұрын
Julle is my gunsteling band.
@halinkadenner71
@halinkadenner71 6 жыл бұрын
😍😍😍😍
@amilburn2347
@amilburn2347 5 жыл бұрын
This is such an amazing tune... is there an English translation of the lyrics ?
@MickJaggerr1
@MickJaggerr1 4 жыл бұрын
With your eyes like winter Met jou oë soos winter The breeze comes from deep within the sea Die bries kom van diep uit die see Have I met you in death? Het ek jou in die dood al ontmoet? Put me in your blouse Sit my in jou bloes If it rages in the village As dit raas in die dorp I heard you beat in my blood Ek het jou in my bloed hoor klop The night was splintered Die nag is gesplinter With silver from deep sea Met silwer van diep uit die see I met you on my last Ek het jou op my laaste ontmoet Put me in your chest Sit my in jou bors If it rages in your mouth As dit raas in jou mond I heard you beat in my blood Ek het jou in my bloed hoor klop I got lost in the field again Ek het weer verdwaal in die veld You poured the stars over me Jy't die sterre oor my uitgegiet If you can forgive that fate, As jy daai lot kan vergewe, Can I still hang outside your clothes Kan ek nog buite jou klere gaan hang And the wind is calling on us En die wind op ons roep The trees, the choir Die bome, die koor I know you wanted to hear it Ek weet jy wou dit hoor You asked me Jy't my gevra I have all this stuff Ek het al hierdie goed Of youth and blood Van die jeug en die bloed Forget about people Tussen mense vergeet Put me in your plan Sit my in jou plan If it rages in your head As dit raas in jou kop I could feel you in my future Ek kon jou in my toekoms voel I got lost in the field again Ek het weer verdwaal in die veld You poured the stars over me Jy't die sterre oor my uitgegiet Now it's winter Nou's dit winter
@hansiedubruyn8743
@hansiedubruyn8743 5 жыл бұрын
Moerse smart musiek. Ek wens ekt al vroer gesoek🤙🏻🤙🏻🤙🏻
@Knitty_Nettie
@Knitty_Nettie 5 ай бұрын
😭
@luanvanzyl7494
@luanvanzyl7494 6 жыл бұрын
Dit word net beter en beter
@stephanbothma8897
@stephanbothma8897 6 жыл бұрын
0:46 daai one-up vir die kamera is die beste oomblik in enige musiek video ooit
@wilmanel
@wilmanel 6 жыл бұрын
wha ha ha !!!!
@mauritzswart8051
@mauritzswart8051 2 жыл бұрын
Ja asb. !!!
@ernsterasmus9741
@ernsterasmus9741 4 жыл бұрын
wat beteken die song vir julle?
@ajveeden8595
@ajveeden8595 2 жыл бұрын
Oddly i think it’s about different relationships and times through life relating to God and the death of JC?
@megam4beast871
@megam4beast871 6 жыл бұрын
Kan julle asb n vid maak van syn
@lourensdriemeyer761
@lourensdriemeyer761 4 жыл бұрын
winter? maar dit maak die bloed warm
@kcgericke
@kcgericke 5 жыл бұрын
Beterder as beter... der... as beter...
@tiaanopperman2347
@tiaanopperman2347 6 жыл бұрын
wie skryf hulle lyrieke?
@miadesousa71
@miadesousa71 5 жыл бұрын
Tiaan Opperman Danie du toit. Die ou wat meestal sing in die video
@pieterdewet8320
@pieterdewet8320 5 жыл бұрын
Julle rock
@esteohsiek7513
@esteohsiek7513 5 жыл бұрын
Om te vloek in so 'n mooi lidjie bederf alles,as julle nie kratief genoeg is om nie te vloek en middel vinger te wys doen liewers niks!!
@pietpompies9529
@pietpompies9529 5 жыл бұрын
Word groot asseblief. Kry n ou !
@karingerber5732
@karingerber5732 3 жыл бұрын
Moet nie die "liedjie" luister nie. Dis eenvoudig. Ek verkies dat hulle normaal is en met gevoel sing.
@andrewbrittz7450
@andrewbrittz7450 5 жыл бұрын
Jul maak my siel lewe ek sal jul een dag live sien
@zenadene1175
@zenadene1175 2 жыл бұрын
halo 84 comments👍👍
@byronsamuelson4981
@byronsamuelson4981 4 жыл бұрын
As die hippiesbegin
@pggroenewaldbla6105
@pggroenewaldbla6105 6 жыл бұрын
Hierdie ouens is net in n ander klas
@cloaberryblofield389
@cloaberryblofield389 4 жыл бұрын
PRAAT MET MY SIEL...asb hou nooit op
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 6 жыл бұрын
Net toe ek "like" wou druk sien ek die middelvinger en verander van plan.... wel `n baie mooi liedjie
@quintusgrobler9088
@quintusgrobler9088 6 жыл бұрын
'n Middelvinger?!?! Agge nee hoe gaan ons ooit as nasie kan herbou na so 'n skande?! Hou op 'n poephol wees en like net die video, drol. 🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕🖕
@Shaunelategan111
@Shaunelategan111 6 жыл бұрын
Het nooit geweet van julle, tot ek Karen Zoid en Francois se show by carnival gaan kyk het nie. julle is befok
@DunGamingDG
@DunGamingDG 5 жыл бұрын
ek like my eie commetn sal jy ook dit like :)
@gerhardduplessis1199
@gerhardduplessis1199 5 ай бұрын
Gedig in musiek... in Afrikaans uit die kop uit
@esteohsiek7513
@esteohsiek7513 5 жыл бұрын
Leer maniere
@marijanifourie8287
@marijanifourie8287 5 жыл бұрын
Has anyone noticed how much this band sounds like Mumford and Sons? Afrikaans Mumfords. Nie sleg nie, just not entirely original.
@netjiesgolf
@netjiesgolf 6 жыл бұрын
nee ooo Jirre , Afrikaans mense moet ma ophou musiek maar ...asb
Spoegwolf - Geel (Official)
3:44
Spoegwolf
Рет қаралды 6 МЛН
Warmer voor die Tuimeldroër, Live by Atterbury
1:01:16
Danie Reenwolf du Toit
Рет қаралды 6 М.
Мы сделали гигантские сухарики!  #большаяеда
00:44
Challenge matching picture with Alfredo Larin family! 😁
00:21
BigSchool
Рет қаралды 43 МЛН
Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou [Official Video]
3:15
Spoegwolf - Storm (Official)
3:13
Spoegwolf
Рет қаралды 5 МЛН
Goud
1:40
Danie Reenwolf du Toit
Рет қаралды 1,2 М.
Spoegwolf - Verander (Official)
4:25
Spoegwolf
Рет қаралды 2,3 МЛН
Spoegwolf - Lenie Blou Compilation (I-III / 1-3)
10:31
Spoegwolf Videos
Рет қаралды 404 М.
Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My
4:19
Joshua na die Reën
Рет қаралды 3,7 МЛН
Gian Groen - Vier Seisoene kind
4:32
MK South African Youth Music Channel
Рет қаралды 480 М.
Spoegwolf - Vergeet (Official)
3:51
Spoegwolf
Рет қаралды 837 М.
Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou
3:57
Francois Van Coke
Рет қаралды 16 МЛН
Spoegwolf - Slapende Honde (Official)
4:05
Spoegwolf
Рет қаралды 1,1 МЛН
Мы сделали гигантские сухарики!  #большаяеда
00:44