No video

Sy gee hom Die Creeps😳 | Op My Eish Recap S3 E4

  Рет қаралды 49,592

lisametdierooihare

lisametdierooihare

6 ай бұрын

Hoe voel julle oor die 2 girls wat Ouma Meisie vir haar Brennas gestuur het?😜 Die ander girls het net soen op die brein & nog 2 pak hulle tasse😬
Share met jou maats wat moet kyk!🍷
#OpMyEish #kykNET #lisametdierooihare #recap #brendanpeyper #OME #wyn

Пікірлер: 46
@marinajnrrichter9650
@marinajnrrichter9650 6 ай бұрын
Uuugggh dankie flippen tog vir jou recap ekt nie kans gesien vir die hele episode sonder wyn nie. Dankie amen
@biancadupreez4152
@biancadupreez4152 6 ай бұрын
"Hi eks Lisa, met die rooi hare, en ek kyk op my Eish omdat jy nie DStv het nie" Dis wat ek imagine Lisa vir my se elke keer wat ek n recap kyk 😂 al het ek DStv gehad sou ek nogsteets eerder Lisa se episodes kyk!
@michellevanvuuren9644
@michellevanvuuren9644 6 ай бұрын
Love die videos!!!! Asb maak dit langer. Jys vrek skerp met jou se goed
@DaleenBienks
@DaleenBienks 6 ай бұрын
Jou recaps is awesome Lisa!!!!
@CathyBeukes-gt7qx
@CathyBeukes-gt7qx 6 ай бұрын
Wildcard 😊dankie vir die recap ❤
@kooskoekemoer
@kooskoekemoer 6 ай бұрын
Ek is regtig bly jy het dit gekyk sodat ons dit nie hoef te kyk nie, dankie.
@sunelborman6795
@sunelborman6795 6 ай бұрын
We love you Lisa! Jy moet famous wees.
@carledutoit5394
@carledutoit5394 6 ай бұрын
Wildcard!!!😂
@tilanacarstens3457
@tilanacarstens3457 6 ай бұрын
Wildcard😂🎉
@helen4652
@helen4652 6 ай бұрын
Wildcard!!💞
@CobusDerrenberg
@CobusDerrenberg 6 ай бұрын
Great recap ! DANKIE TOG JY KYK v ons 👌✨🤣
@neelbrink8266
@neelbrink8266 4 ай бұрын
Hlo my naam is Vlam met rooi hare😊. Ek & my man loooove jou recaps! Groot Asseblief kyk Plaasjapie, wnt ek & my man is al2 plaasjapies!!! 🎉 0:03
@mermaid_c8070
@mermaid_c8070 6 ай бұрын
Wildcard!!❤
@buitreinhart
@buitreinhart 6 ай бұрын
Wildcard. Hierdie is soveel beter as die show self😊
@wickuspretorius7507
@wickuspretorius7507 6 ай бұрын
Dis glad ni beter met die kak kommentaar wat sy heeltyd het om te lewer nie
@soekielagrange3725
@soekielagrange3725 6 ай бұрын
Dankie Wildcard
@adeleventer738
@adeleventer738 6 ай бұрын
Die "shoeffels" 😂
@john-luthernorval3386
@john-luthernorval3386 6 ай бұрын
Shoeffels, maar die manier hoe hy dai wild card net soo drop is erger as n ou tannie op n nat teel 😂
@annib1362
@annib1362 6 ай бұрын
Jys die Wildcard girl!!😆💫
@sellysnyman294
@sellysnyman294 6 ай бұрын
Girl, ek like jou vibe. Baie beter as die ouens wat deelneem en Brendan.
@Annie_AreYouOkay
@Annie_AreYouOkay 6 ай бұрын
Wildcard!! Kan ek ook net noem, die Sonel 1 on 1 date het net een woord opgepop vir my… en vergewe my maar daii woord is jags
@mellisadupreez4218
@mellisadupreez4218 6 ай бұрын
Wildcard❤
@landibear6509
@landibear6509 6 ай бұрын
Wild card 1! 😂
@elizmaoosthuizen3201
@elizmaoosthuizen3201 6 ай бұрын
Nie ek wat dink hulle gaan mekaar skiet met die paintball nie 😂
@lisametdierooihare
@lisametdierooihare 6 ай бұрын
😂😂😂
@jimmypeters7295
@jimmypeters7295 4 ай бұрын
Hi Brenda Piper❤❤❤
@francettegouws4371
@francettegouws4371 6 ай бұрын
Wild cards
@miavanheerden6412
@miavanheerden6412 6 ай бұрын
wild card!!
@DaleenBienks
@DaleenBienks 6 ай бұрын
Wildcart❤❤❤
@octoberbaby1422
@octoberbaby1422 6 ай бұрын
Wild card
@Impala_Lily
@Impala_Lily 6 ай бұрын
🃏
@hayleyloughlin7830
@hayleyloughlin7830 6 ай бұрын
Rachelle is beslis die opposite van Sonel. So ek glo nie as hy Rachelle so like dat hy vir Sonel gaan vêr vat. Katja bly my favourite ❤
@chasitywintersbloom452
@chasitywintersbloom452 6 ай бұрын
wild card
@user-jr4iz4ne3p
@user-jr4iz4ne3p 6 ай бұрын
❤💋😘😂
@user-co4cv9ko1x
@user-co4cv9ko1x 6 ай бұрын
As long as it is not plastic, Brendan.. jong man .... respek is alles bul. Onthou dit.
@rianahuman3383
@rianahuman3383 6 ай бұрын
Wanneer trim hy daai mullet 🤢
@Neya182
@Neya182 6 ай бұрын
Wille Kaart
@sanktaKoroleva
@sanktaKoroleva 3 ай бұрын
Goeie donner... losser as seesand is 'n ding nhe
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 6 ай бұрын
Agge nee is dit nodig om n glas wyn in jou hand te hê?.... Ek dink nie so nie..... jy maak jouself.......??
@jillfisher2585
@jillfisher2585 6 ай бұрын
Sy is lelick
@challengeboyzgaming1431
@challengeboyzgaming1431 6 ай бұрын
Wildcard❤
@anjawessels1
@anjawessels1 6 ай бұрын
Wildcard
@rudolphvanniekerk1051
@rudolphvanniekerk1051 6 ай бұрын
Wildcard
@cherisecdrake
@cherisecdrake 6 ай бұрын
Wildcard
Brendan is LUS🤠 | Op My Eish Recap S3 E5
10:48
lisametdierooihare
Рет қаралды 47 М.
Hy’s ‘n Player🤡 | Op My Eish Recap S3 E8
12:31
lisametdierooihare
Рет қаралды 52 М.
Ouch.. 🤕
00:30
Celine & Michiel
Рет қаралды 37 МЛН
路飞太过分了,自己游泳。#海贼王#路飞
00:28
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 43 МЛН
If Barbie came to life! 💝
00:37
Meow-some! Reacts
Рет қаралды 54 МЛН
Why Is He Unhappy…?
00:26
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 100 МЛН
20 Celebrity Plastic Surgery Disasters
30:13
The Ultimate Discovery
Рет қаралды 9 МЛН
Vetkoekpaleis-Ella se tog
2:57
Heinie Greyling
Рет қаралды 82 М.
PRAATING S02 EP04 - SIMONÉ PRETORIUS
1:41:31
VAN PLETZEN
Рет қаралды 40 М.
Miss SA 2023 Recap👑 | lisametdierooihare
17:58
lisametdierooihare
Рет қаралды 17 М.
So word vermoorde ds. Liezel se man vasgetrek
16:16
NUUSPOD
Рет қаралды 81 М.
PlaasDRAMA Part 2 | Plaasjapie Recap S2 E2
10:40
lisametdierooihare
Рет қаралды 10 М.
Top 3 tyd‼| Op My Eish Recap S3 E12
12:46
lisametdierooihare
Рет қаралды 40 М.
Onderhoud met LEANDIE DU RANDT
8:50
Bravo KykNet
Рет қаралды 14 М.
Janae vs. Chanté😬🥊 | Op My Eish Recap S3 E10
15:01
lisametdierooihare
Рет қаралды 44 М.
Ouch.. 🤕
00:30
Celine & Michiel
Рет қаралды 37 МЛН