Dankie vir die video, hoe was sy brandstof verbruik?
@barendduplooy31783 жыл бұрын
Nie verskriklik lig nie, as jy daardie kar trap suip sy brandstof. My gemiddelde verbruik was tussen 8-10l/100.
@user-hy5mb6pk6g Жыл бұрын
Hi awesome video, kan jy dalk n video maak van enige foute wat jy al experience het met die kar soos die engine problem.dankie...
@barendduplooy3178 Жыл бұрын
Sy brieke was bietjie bewerig. Maar ek het ongelukkig nie die voertuig lank genoeg kon flat om enige probleme te kon op tel nie. Ek dink tog dit is 'n lower level engine wat net gespice is met 'n turbo. Daar is baie 1.6T wat meer effektief is en beter krag ontwikkel.