Рет қаралды 324
Episode 17 (Seisoen 2) - 10 April
𝗜𝗻 𝗵𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝗲𝗽𝗶𝘀𝗼𝗱𝗲!
Spesiale gas
Niks in die wêreld is mooier en lekkerder as dit nie ...
𝗚𝗲𝗿𝗵𝗮𝗿𝗱 𝗦𝘁𝗲𝘆𝗻, sanger
Gesels met
Om iets met mense te deel wat hoop skep!
𝗕𝗼𝗻𝗻𝗲́ 𝗱𝗲 𝗕𝗼𝗱, TV-aanbieder en filmmaker
Jou Verhoudings
Hoe om … moeilike gesinsuitdagings te hanteer
𝗟𝘆𝗻𝗲𝘁𝘁𝗲 𝗕𝗲𝗲𝗿, verhoudingskenner
Nuwe Jy
Maak só om ongewenste bruinkleuring te verwyder
𝗠𝗮𝗿𝗰𝗶𝗲𝗹 𝗛𝗼𝗽𝗸𝗶𝗻𝘀, TV-aanbieder en lewensafrigter
#VoelgoedLive, aanlyn TV wat praat met jou hart!
Maak seker jy is deel van Voelgoed LIVE se Facebook-groep:
bit.ly/48xVDDL
Vir meer Voelgoed LIVE inhoud kliek:
bit.ly/48zc9n7
VOELGOED LIVE word twee keer per maand - op ’n Woensdag om 20:00 - regstreeks op die Voelgoed-webblad, Facebook Live én KZfaq uitgesaai.
Met trots geborg deur Cosmetix.
#TVProgram #AanlynTV #KykAanlyn #PraatMetJouHart
#GerhardSteyn #KoningsVanKitskos #BonnédeBod
#WonderenBewaar #LynetteBeer #SeedsOfInspiration
#Cosmetix #KristenDwarte #MarcielHopkins #BoerSoeknVrou
#Voelgoed│#DisnLeefstyl│#VoelgoedLive