We are going to flee!

  Рет қаралды 18,305

Suidlanders

Suidlanders

2 ай бұрын

The wrong choices will cause us to flee...

Пікірлер: 173
@anthonywest1974
@anthonywest1974 2 ай бұрын
Firstly we need to get on our knees and ask All Amight God forgiveness before God will help us. Just like the coverness at the Blood River War. Most of our have turned their back from God....😢 Pray together will strengthen us as a God fearing nation.
@christojansevanrensburg-xk5xm
@christojansevanrensburg-xk5xm 2 ай бұрын
Ek is n oud privaat Speurder en ook n ware diep christen. Ek doen ook al sedert 2017 noukeurig politieke navorsing van wat vorentoe gaan gebeur Om dit vinnig op te som sien ek ook deur my gees en hele wese dat hier groot Anargie in hierdie land kom; en ja selfs volksmoord teen ons volk om ons besittings te roof. Ek bly in George. Ek vertrou op die Here vir my en my familie se veiligheid Groete daar.
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 2 ай бұрын
DIE GROOT TSUNAMIS WAT KOM SAL GEORGE EN D RES VD KUSVLAKTES ONDER WATER SIT VIR N PAAR JAAR..TOT NA D POLESHIFT..DAAR KOM VEEL MEER AS NET N REVOLUSIE
@annettevanzyl2397
@annettevanzyl2397 2 ай бұрын
God sal Sy ware kinders bewaar wat by Hom skuil.
@HannelieSass
@HannelieSass 2 ай бұрын
Daar is al jare en jare n volksmoord aan die gang op die plase en platteland. Die MEDIA berig niks daarvan nie. Hoekom in vrees bly vir jou lewe hier op aarde terwyl jy goed weet dat God alleen besluit wanneer jou laaste asem sal wees..? Ons leef elke dag vir Jesus ons Christus..nie vir ons self nie? Hy is ons Voorsiening, Behoeder en Lewe. Hierdie wêreld is alles tydelik..Daar waar jy is, is Hy, BY jou..in jou..by Jesus is geen vrees nie..Sy Hand is oor jou..Sy Gees in jou.. Ons Voorouers het getrek in die onbekende oor berge, in die gevaar in..wilde diere, giftige slange, reën, wind, koue, sneeu, hitte en verwoesde aanvalle van vyandige bendes, barbare..Het hulle teruggedeins? Omgedraai? Nee! Hulle het vasgebyt en deurgedruk..vasgestaan in hulle Geloof dat God ons Vader by hulle is! Waar is julle "vasbyt"?! Geloof?!
@SUNSHINE28742
@SUNSHINE28742 2 ай бұрын
Die VERKIESING 29 Mein 2024: Ek het klaar gekies! Henning Visser Middelburg MP. Datum: 1 Mei 2024. Tyd: 20:44 In my stiltetyd lees ek 1 Samuel 8 en toe tref dit my.... 4 Al die leiers van Israel het bymekaargekom en na Samuel toe in Rama gegaan. 5 Hulle het vir hom gesê: “Kyk, u het oud geword. U kinders is nie soos u nie. Stel nou liewer 'n koning oor ons aan om oor ons te regeer, soos dit by al die nasies is.” 6 Maar vir Samuel was dit verkeerd dat hulle gesê het: “Gee ons tog 'n koning om oor ons te regeer.” Samuel het tot die Here gebid, 7 en die Here het vir hom gesê: “Gee toe aan die versoek van die volk in alles wat hulle van jou vra. Hulle het jóú nie verwerp nie; hulle het Mý verwerp as koning oor hulle. 8 Hulle het nou ook met jou gemaak wat hulle met My gedoen het sedert Ek hulle uit Egipte laat trek het tot nou toe: hulle het My verlaat en ander gode gedien. 9 Gee nou maar toe aan hulle versoek. Stel die saak net baie duidelik aan hulle: sê vir hulle wat die reg van die koning is wat oor hulle sal regeer.” Ek het besluit om nie te stem nie, anders verkies ek ñ "koning" en die Ware Koning wat ons regeer word ontken/misken/nie erken as Koning van my lewe nie. Hoop ek is nie die enigste een wat hierdie keuse gemaak het nie Groete
@adalizasmit9097
@adalizasmit9097 2 ай бұрын
Glo my jy is nie
@Fanusvdm
@Fanusvdm 2 ай бұрын
En so sê jy vir die ANC en EFF en MK, doen maar wat julle wil; ek sal nie in jou pad staan nie. Dit is betreurenswaardig dat jy 'n onvanpaste toepassing van Die Bybel gebruik om jou ruggraatlose slapheid te regverdig.
@AndriesDuToit-bs1nj
@AndriesDuToit-bs1nj 2 ай бұрын
Daar is wel partye wat absoluut als wat Gustav hier sê ondersteun. Hulle soek net n mandaat om dit in die regering te verkondig. Deur jou stem te weerhou doen jy kwaad. God gee vir ons die hulp middele. Jy moet dit gebruik. God gee wind, son, grond, reën en SAAD. Maar hy saai dit nie. As jy nie saai nie sal jy nie eet nie. Asb my volk word wakker
@magdag9135
@magdag9135 2 ай бұрын
Amen, So waar Sunshine, KONING JESUS IS ONS ENIGSTE REDDING, Nooit weer sal daar by ,'n stembus gewen kan word nie, oom siener se woords, ons getalle is te min, meeste partye , almal deel van die bos, baie mense word weereens mislei.
@TV-kp8xw
@TV-kp8xw 2 ай бұрын
​@@Fanusvdm Ek het 94 met my verstand NEE gestem.... nou stem ek met my GEWETE.... EK stem nou REG... Al stem AL ons mense vir 1 party gaan ONS nie die tugtiging teen HIERDIE volk keer nie
@marietjiehanekom3530
@marietjiehanekom3530 2 ай бұрын
Glo julle nie bietjie baie in Siener en ander se drome nie? Het julle al ooit vir Jesus gevra wat om te doen??
@ritamedina-molina8550
@ritamedina-molina8550 2 ай бұрын
Ek stem van rensburg se voorspellings is v so n aard dat dit kon gebeur het of gaan gebeur
@eleenmaree8395
@eleenmaree8395 2 ай бұрын
Gebed verander Sake...
@louislombaard9224
@louislombaard9224 2 ай бұрын
jou grapjas😂
@lozainegrobbelaar2805
@lozainegrobbelaar2805 2 ай бұрын
Mag Yahweh ons genadig wees! 😢
@shawnwilliams8797
@shawnwilliams8797 2 ай бұрын
💪🤠👍
@dylanbotha6570
@dylanbotha6570 2 ай бұрын
Baie dankie vir die boodskap Oom Gustav, Amen 🙏
@tokkieandrews9988
@tokkieandrews9988 2 ай бұрын
Daar het alreeds duisende uit die land uit gee pad ,ek was verras om te sien hoe werklik hoe baie wit mense nou in ander lande is met dié verkiesing.
@arkangelsdaughter3983
@arkangelsdaughter3983 2 ай бұрын
Waarna toe gaan n kind van God vlug as suid afrika die wilderness is waar all God se kinders heen Gaan vlug
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 2 ай бұрын
Noord kaap
@arkangelsdaughter3983
@arkangelsdaughter3983 2 ай бұрын
Ekt bedoen die hele wereld se Christine is veronderstel om Hierna to te vlug dis nutteloos om enige direksie in te vlug jy bly waar jy is in jou huis en jy vertrou op God tot alles verby is , Hy sal almal beskerm waar hulle hulle self onder Hom onderwerp en op hom vertrou om hulle deur te bring
@tiaansteyn7836
@tiaansteyn7836 2 ай бұрын
Waar in die Bybel lees jy dat God se kinders Suid Afrika toe gaan vlug?
@patriot_2025
@patriot_2025 2 ай бұрын
Lyk my jy verstaan bogger all 🤦🏻🤦🏻🤦🏻🤦🏻
@arkangelsdaughter3983
@arkangelsdaughter3983 2 ай бұрын
@patriot_2025 ek verstaan mooi die punt is jy gaan nie kan vlug nie jy gaan nie tyd He nie die weermag gaan teen jou draai jou hele land se regeering gaan teen jou draai...
@user-rq7bu6ol8f
@user-rq7bu6ol8f 2 ай бұрын
Pieter v T. Hoekom dink jy dit is belaglik???? Of het jy soooo'n lae dink van jouself en res vd Boervolk??? Wel vr ek jou mooi "Count me out" Ek glo dat ons Boervolk uitverkore was en ons ONS self van God vervreemd het. So ons moet net so spoedig moontlik terug keer, soos in laas jaar alreeds!!!!
@sonjamarx7144
@sonjamarx7144 2 ай бұрын
Ek stem nie saam, God gee v ons visioene en drome om ons te waarsku en daar stop baie mense. Nee ons kan iets daaraan doen en is dit ook waarom God dit vir ons gee. Om daarteen op te staan in die geestelike rehelm en te bid, te bely ensovoorts.
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 2 ай бұрын
PREP SODAT JY KAN OORLEEF
@ensievanrooyen9415
@ensievanrooyen9415 2 ай бұрын
Jesus spree k tot my en se noordkaap veiligste
@patriot_2025
@patriot_2025 2 ай бұрын
Dis net merkwaardig dat mense hul bêkke wil uitwas op n ander mens se kanaal. EN dan het hulself geen plan nie 😂😂😂. Baie dankie Gustav vir wat jy doen vir jou mede mens en die kosbare inligting wat jy deel. Die kabal het Jesus ook uit gelag en sleg gesê. Hou net aan met wat jy doen 🙏🙏🙏💪🏻💪🏻💪🏻💪🏻
@tharinavisser8993
@tharinavisser8993 2 ай бұрын
Vat net bietjie lank om tot die punt te kom!!
@ceciliaduplessis5658
@ceciliaduplessis5658 29 күн бұрын
Ja presies - begin al weonder of by n punt het.
@user-mw2fk2sj4v
@user-mw2fk2sj4v 2 ай бұрын
Pragtige boodskap, baas Gustav Baie dankie Amen 🙏🏻
@austerepotato3159
@austerepotato3159 2 ай бұрын
Nice goldfish
@martieallers2356
@martieallers2356 2 ай бұрын
Die woord sê: God sal ons (uit)lei en weer terug bring na die land van melk & heuning ...
@InfoMarketing-un3cw
@InfoMarketing-un3cw 2 ай бұрын
Dit alles sal so wees maar die mens moet sy lewe reg kry want ons Koning Jesus gaan binne kort sy kinders kom haal met die wegraping en dis voor die deur maar ongelukkig glo mense nie daar aan nie Haleluja
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 2 ай бұрын
JY WAG VERNIET..PREP..MAAK.PLANNE OM TE OORLEEF..WANT GOD DOEN NI SHORTCUTS NI..D KERK HET JOU MISLEI
@Phillip-oo2ft
@Phillip-oo2ft 2 ай бұрын
Jy is reg...volgens open.12...wanneer daai vrou(israel) in n baie moedelose gevaarlike rug teen die muur situasie verkeer...gebeur die 1st opstanding /wegraping en daai geboortepyne het 7 okt.2023 begin..weinig sal ons glo want hul is besig met godsdiens en het geen lewende persoonlike verhouding met onse Vader nie..dink hul is die uitverkore volk israel...hoogmoed is ons volk se probleem...God het met die grond van israel en israel n ewige bloed verbond aangegaan .nie met SA se grond of bevolking nie...ons het deel aan Sy familie..kinders van God en is nie Sy uitverkore nasie nie ons is Sy familie. . Israel en HUL GROND is die uitverkore volk..ons is uitverkore familie...ons kan sê ABBA VADER... Maar laat ons bly bid...daar kan dalk nog oë wees wat oopgaan...dis eers tydens daai 7jr groot verdrukking wanneer SA n veilige plek vir die vervolgde louwarm agtergeblewe kerk na wegraping sal wees.
@sonjamarx7144
@sonjamarx7144 2 ай бұрын
As jy nie kies nie dan stem jy outomaties saam met die meerderheid, onz is moeg v draadsitters en ruggraatloses wat nie opstaan nie. Moeni agterna huil as jy nie wil kies. God het 2 afdelings in ou testament, konings en priesters. As koning nie na priester luister gaan sy koninkryk onder en ons sien daar dan verkeerde raadgewers wat nie godsmanne is nie en is dit vandag die probleem. Daar is goddelike partye maar dink hul is swart en gaan ons wit eendag groot skok in hemel kry (as jy daar uitkom) want in Openbaring sien ons duidelik dat alle nasies, volke en tale voor Hom buig. Matt 28:18-20 is ons opdrag op aarde, nie ryk word en groter plase nie, maar klipharte kan dit nie ontvang nie
@watchpraytobefree9331
@watchpraytobefree9331 2 ай бұрын
Ek het gebid.. Wat van om op stemdag ook jou geestelike stem uit te bring deur op die ramshoring te blaas en uit die hart te spreek... Patrioties = Tot eer van God se koninkrykswaardes.. “En die skare wat voor geloop en die wat gevolg het, het uitgeroep en gesê: Hosanna vir die Seun van Dawid! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here!! Hosanna in die hoogste hemele!” (Matthew 21:9) JA.. die koring móét van die kaf geskei word IS hierdie nie eerder die OPREGTE STEM TOT EER VAN SY GELIEFDES! (BEHOORT hierdie uitroep dan nie alreeds... ... die KORING van die KAF te skei.. en sodoende vir HOM: IN DIE BRES TE STAAN.. “En Ek het onder hulle ‘n man gesoek wat ‘n muur kan bou en voor my aangesig in die bres kan staan vir die land, sodat Ek dit nie sou verwoes nie; maar Ek het niemand gevind nie.” (Ezekiel 22:30)
@user-tz3lb8hg7j
@user-tz3lb8hg7j 2 ай бұрын
Custaf, more, T. Petro wat praat, ek is in Ma Dogulls baai, ek behoort aan julle, is onder Kallie, wil net weet gaan julle vir ons laat weet as ons moet beweeg, ek is alleen ek het voor berydings gedoen maar het hulp nodig, ek is oud. Praat mrt my lekker dag wees geseend. .
@cindybotha8808
@cindybotha8808 2 ай бұрын
Goeiedag, dankie vir die boodskap. Dit is baie belangrik om in kontak te bly met u leier / Provinsiale Leier. Indien moontlik kry vir u ook 2rigting radio / hand radio vir kommunikasie met u leier.
@user-jj1yk3yv3b
@user-jj1yk3yv3b 2 ай бұрын
As siestog man kontak die tannie en help haar man. Julle hoor mos sy is bang.
@belinda1732
@belinda1732 2 ай бұрын
En wat van waar God sê in Fillipense 4:6 " Moet oor NIKS besorg wees nie...." Julle ruk die hele Bybel uit konteks en dit maak my hartseer dat julle nie verstaan dat God het Israel gepraat en het 'n universiële plan om Sy Almag en Grootheid ten toon te stel tot Sy eer... alleen. Vertrou Hom! Hy sal Sy beloftes aan Sy kinders nakom, waarvan ons deur Jesus deel is. Julle is almal eintlik kleingelowig en daardeur verkondig julle 'n valse boodskap
@daniellouwrens7387
@daniellouwrens7387 2 ай бұрын
Goeie more Belinda. Ongeloof is dit beslis nie. Ek is n ewige optimis en groot gelowig. Die loon van die sonde is die dood. Die land en regering het sonde gesaai in die laaste 30jaar en die loon daarvan is die dood. VADER GOD is Regverdig en SAL die sonde straf. Dit is die tyd waarin ons in gaan en as Kinders van VADER Lei HY ons in Wysheid om voorbereid te wees. Niks met ongeloof te doen nie my Sussa
@belinda1732
@belinda1732 2 ай бұрын
Dis baie hartseer dat julle mense so mislei omdat julle nie die hele plan van God verstaan nie. Ek verstaan 100% dat julle opreg is in wat julle glo, maar ongelukkig saai julle paniek daardeur en julle interpreteer die Skrif heeltemal verkeerd en uit konteks.
@pietervantonder5449
@pietervantonder5449 2 ай бұрын
@@belinda1732 en wat dink jy is nogal die plan van God. Elke dag word 70 mense in ons land vermoor, watter plan kan tog daaragter skuil?
@user-jj1yk3yv3b
@user-jj1yk3yv3b 2 ай бұрын
Belinda, ja seker, maar nou moet jy ook erken dat dit lyk of demone losgelaat is op ons plase. Kan jy jou eie oe toe hou vir die geweld om jou op die plase? Dis mos duidelik dat daar n vuurtjie smeul onder in die kruitvat. Jy is reg God sal jou beskerm, nou moet jy net besef jou medemens word ook deur Satan geteiken. Ek begryp jou boodskap maar ek dink jou kretiek weerspiel ook nie die werklikheid van ons situasie nie.
@user-jj1yk3yv3b
@user-jj1yk3yv3b 2 ай бұрын
Belinda ek verstaan nie mooi waarom ek geblok word wanneer ek met jou veskil nie. In Zimbabwe, Zambie, Angola, Kenya, Mosambiek, die Kongo, Algeria en elders was die aanslag skierlik en totaal. Ek stem saam dat ons op God moet vertrou maar moet ons oogklappe aanhou om op God te vertrou? Wat stel jy voor?
@JapieFourie
@JapieFourie 2 ай бұрын
Ja. Dit is bitter hartseer. Die meeste mense prt en prt en staan nie op om iets te doen of SAAM te staan nie. Want wat kry EK daaruit??. Mens hoef nie die Bybel uit jou kop te ken nie, maar maak seker dat jy die Almagtige Skepper GOD ken en n opregte verhouding met hom het. Kyk en luister dan wat GOD se GEES se.
@ritamedina-molina8550
@ritamedina-molina8550 2 ай бұрын
Tipies afrikaners...baklei altyd
@vernondelport455
@vernondelport455 2 ай бұрын
Thank you Gustav!
@xCrxigx
@xCrxigx 2 ай бұрын
🙏🏻
@mariehamilton6902
@mariehamilton6902 2 ай бұрын
Waneer gaan die mense besef ons lewe in die laaste dae.. Gid is nog steeds op sy troon en hy hou wag oor sy Woord .. kyk op na bo waar julle hulp sal vadaan kom en moenie vrees se die Here.. bid ..God sal sy ware kinders beskerm.. hulle lei .. sorg dat jou lewe reg is ..jy gered is ..jou sonde bely het en vas hou aan dit wat God ons beloof het..
@betsieclaussen1680
@betsieclaussen1680 2 ай бұрын
Ds Marais was 'n huisvriend en 'n wonderlike man.
@vivcron1850
@vivcron1850 2 ай бұрын
Amen
@SuzanneMorais-tk5qt
@SuzanneMorais-tk5qt 2 ай бұрын
HALLELUJAH ✝️
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 2 ай бұрын
Ek vlug nerens.heen Yahweh Elohim het Vrede en Rus beloof hier op SY grondgebied waar ek n verbond gesluit het
@maruisgreyling1941
@maruisgreyling1941 2 ай бұрын
Namibia🇳🇦 🙏
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 2 ай бұрын
SWA
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 2 ай бұрын
Ek hoor SY stem duidelik en jy hoef Nie te vrees vir die wat by Hom skuil Nie
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 2 ай бұрын
Hy giet Nou Al Sy Gees uit boeta vir die magtige revival wat Gaan kom
@JesseDCS1
@JesseDCS1 2 ай бұрын
Amen Amen Amen!!! Baie dankie. Gustav 🙏
@RSA692
@RSA692 2 ай бұрын
Vat jy jou Merc saam?
@RinaNiemandt
@RinaNiemandt 2 ай бұрын
Prayer bullets vir die verkiesing Voor jy begin Bely alle bewuste en onbewuste sonde Bid Ps 51 Loof en aanbid die Here Prayer bullets 1. “ As My volk oor wie My Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig (humble) en bid en My aangesig soek en hulle bekeer van hulle verkeerd weë, dan sal Ek (verseker) uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees” (2 Kron 7:14) 2. O HERE, wees ons land genadig en vergewe ons sonde in die Naam van Jesus 3. Vader, ons bely al die sonde en ongeregtigheid van ons land soos geweld, verwerping van U, korrupsie, afgodery, onregverdigheid, bloedvergieting, haat, bitterheid, rassehaat, moord, okkultisme, wanbestuur. Vergewe ons en was ons skoon in die Naam van Jesus 4. Ons pleit vir genade en vergifnis in die Naam van Jesus 5. O Here wees ons genadig en vergewe ons vir verdeeldheid, bitterheid en hoogmoed. Gee ons guns in U oë in die Naam van Jesus 6. O Here, Sit Suid-Afrika in ‘n vuursirkel van beskerming in hierdie verkiesingstyd in die Naam van Jesus 7. O Here gee vir ons regverdige leiers wat erken dat hulle aan U verantwoordelik is in Jesus Naam 8. O Here, gee vir ons leiers wat U sal verheerlik in die Naam van Jesus 9. O Here laat U Koninkryk kom en U wil geskied tydens die verkiesing in die Naam van Jesus 10. Ons verklaar die vrede van die Here in en om elke stemlokaal in die Naam van Jesus 11. O Here, laat U Gees van wysheid, begrip, raad en krag op elke persoon rus wat verantwoordelik is vir die akkurate uitvoering van die verkiesingsproses. Help hulle om regverdige besluite te neem en met eerlikheid en integriteit te werk in die Naam van Jesus 12. Ons verwar die gedagtes en boodskappe van elke bose agent wat agter die bose werke teen hierdie verkiesings sit in die Naam van Jesus 13. Ons verklaar dat die Here se majesteit oor Suid-Afrika gesien sal word in die Naam van Jesus 14. O Here laat alle regeringskorrupsie blootgelê word in die Naam van Jesus 15 O Here stort ‘n gees van berou oor ons land uit sodat ons 'n land sal word wat in U weë volg. In Jesus Naam (Jer. 29:13) 16. O Here laat ‘n heilige vrees vir U oor ons land spoel en ons teruglei na 'n plek van wysheid in die Naam van Jesus (Jesaja 50:10) 17. Ons verklaar dat dit ‘n veilige en regverdige verkiesing sal wees in die Naam van Jesus 18. O Here verwyder diegene wat wil probeer om die uitslag van die stemming onregverdig en onwettig te verander in die Naam van Jesus 19. O Here, beskerm ons teen enige aanvalle van vyande wat die verkiesing wil verhoed of vertraag in die Naam van Jesus 20. O Here red die wat in die leierskap van ons land sal staan en verwyder alle afguns en selfsugtige ambisie in die Naam van Jesus 21. O Here omring ons leiers met Goddelike raadgewers in die Naam van Jesus 22. O Here gee elke bidder vandag oop oë en ore terwyl hulle oor hierdie verkiesing bid in die Naam van Jeus 23. Ons verklaar Psalm 91 oor Suid-Afrika en verklaar dat U Suid-Afrika veilig hou en beskerm in hierdie verkiesingstyd in die Naam van Jesus (Ps 91) 24. Ons verklaar dat hierdie verkiesing vry van bedrog, korrupsie en intimidasie sal wees in die Naam van Jesus 25. O Here, laat Suid-Afrika draai na U en eers die Koninkryk van God en Sy geregtigheid sal soek, volgens Matteus 6:33 in die Naam van Jesus 28. Ons roep die verkiesing van nuwe leiers wat Suid-Afrika aan die hand sal lei, volgens Spreuke 11:14 in die Naam van Jesus 29. O Here gee vir ons leiers wat in geregtigheid sal staan en U sal raadpleeg in besluite in die Naam van Jesus (Psalm 97:2) 30. Ons verklaar Jesus Christus regeer in Suid-Afrika en aan Sy heerskappy en vrede sal daar geen einde wees nie. Die Here sal dit bewerkstellig in die Naam van Jesus (Jesaja 9:7) 31. Ons verklaar Suid-Afrika behoort aan die Here, en alles daarin, Suid-Afrika en almal wat daarin woon; in die Naam van Jesus (Psalm 24:1-2) 32. Ons verklaar Jesus is die Naam gegee wat bo elke naam in Suid-Afrika is, sodat in die Naam van Jesus elke knie sal buig, in die hemel en op aarde en onder die aarde en elke tong bely dat Hy die Here is in die naam van Jesus (Fil 2:9-11) 33. Ons verklaar oor Suid-Afrika: Die Here is ons Regter, die Here is ons Wetgewer, die Here is ons Koning; Hy sal ons red. In die Naam van Jesus (Jesaja 33:22) 34. O Here, Laat geregtigheid vloei soos 'n rivier, geregtigheid soos 'n nimmereindigende stroom regdeur SA in die Naam van Jesus (Am 5:24) 35. O HERE, laat U koninkryk kom en U wil geskied in die verkiesing in Suid-Afrika, want aan U behoort die koninkryk, die krag en die heerlikheid in Suid-Afrika vir ewig en altyd in die Naam van Jesus (Matteus 6:10, 13) 36. O HERE rig mense op wat in staat is om leiers in gesag te bereik met die Evangelie van Jesus in die naam van Jesus 37. Die vuur van die Here verwyder elke geestelike sluier wat leiers verblind vir die waarheid van die Evangelie en dat hulle sal bewus word van hulle afhanklikheid van die Here in die Naam van Jesus 38. O Here rig in ons land regerende owerhede, regters en wetgewers op wat U vrees en begeer om U eer te bring in die Naam van Jesus 39. O Here gee vir ons leiers wat U met ontsag dien en onderdanig is aan U heerskappy (Psalm 2:10-11). 40. Ons verklaar die vrede van die Here binne ons land se grense in die Naam van Jesus (Psalm 147:14) 41. Ons verklaar dat die vrede van die Here ons land sal deurdring en dat die God van vrede die opbou van enige demoniese storm van burgerlike onrus, onluste, geweld en bloedvergieting tydens hierdie verkiesing sal vernietig in die Naam van Jesus (Markus 4:39). 42. O HERE, gee dat kiesers nie op hulle eie insigte sal staatmaak nie, maar dat hulle U sal vra vir wysheid oor hoe om te stem in die Naam van Jesus (Spreuke 3:5). 43. O HERE laat regverdige leiers opstaan, dié wat in integriteit wandel; wat nie na regs of links draai nie in die Naam van Jesus 44. O Here verwyder alle bose invloede uit die teenwoordigheid van gesaghebbendes in die Naam van JESUS 45. Die vuur van die Here verpletter mag van die goddeloses, maar die regverdige sal verhef word in die Naam Van Jesus (Psalm 75:11) 46. Die Here verydel die planne van slinkse mense sodat hulle niks blywends tot stand sal bring nie in die Naam van Jesus (Job 5:12). 47. Ons verklaar LAAT DIE SAAD VAN GEREGTIGHEID EN LOF UITSPRUIT IN SUID-AFRIKA. LAAT LOF ELKE PROVINSIE, STAD, DORP EN GEMEENSKAP VUL IN JESUS SE NAAM".(Jes 61:11) 48. O HERE VAN DIE LEëRSKARE EN KONING VAN DIE KONINGS, VOLGENS U BELOFTE, TOON U GROOTHEID EN HEILIGHEID AAN SUID-AFRIKA. MAAK USELF BEKEND AAN HIERDIE NASIE. LAAT DIE MENSE WEET DAT U ALLEEN GOD IS - DIE LEWENDE GOD! ONS VERKLAAR DAT SUID-AFRIKA SAL SIEN HOE GROOT DIE HERE IS IN DIE NAAM VAN JESUS (Eseg 38:23) 49. ONS VERKLAAR OOR JOU SUID-AFRIKA: "DIE HERE IS 'N GROOT KONING EN AS 'N NASIE SAL JY SY NAAM VREES". 50. Laat U Koninkryk kom in Suid-Afrika in die Naam van Jesus 51. Laat U Koninkryk kom in elke provinsie, stad en dorp in hierdie land in die Naam van JESUS 52. Laat U Koninkryk kom in die regering in die Naam van Jesus 53. Laat U Koninkryk kom in elke skool, kerk en huis in Suid-Afrika in die NAAM van Jesus 54. Ons verklaar die Here sal vir ons vrede en voorspoed bring in die Naam van Jesus (Jes 9:6) 55. O Here week hierdie land in die bloed van Jesus in Jesus Naam 56. O Here laat U Heilige Gees in hierdie land beweeg soos nog nooit tevore nie in Jesus Naam 57. O HERE laat die weermag van engele elke bose aanslag teen hierdie land stuit in die Naam van Jesus 58. O Here blus alle vreemde vure teen hierdie land in die Naam van Jesus 59.Hierdie land sal bely: Die Here is God in die Naam van Jesus (1 Kon 18:39) 60. Dankie dat U ons hoor en Antwoord
@MegaJohan1989
@MegaJohan1989 2 ай бұрын
Leeus het jy orals gekry. Die midde ooste selfs tot in Afghanistan is daar leeus gevind.
@francouisvanwykbreedt5271
@francouisvanwykbreedt5271 2 ай бұрын
Mountain of the Lord. Isaiah 2 Boek van Enoch hoofstuk 25
@jakkievandermerwe8792
@jakkievandermerwe8792 2 ай бұрын
Pragtige boodskap❤
@groeisterk
@groeisterk 2 ай бұрын
Waarom nie visioen deel nie - ons soek die waarheid
@user-mk9ut2bj2y
@user-mk9ut2bj2y 2 ай бұрын
Ok
@francouisvanwykbreedt5271
@francouisvanwykbreedt5271 2 ай бұрын
Dit het vir my in 2015 begin. Ek het ook die berg gesien. Ek leer nog tot vandag toe hier oor. Dis die berg wat God gesalf het van die begin af, en dis waar Jesus gaan heers as Koning. Dis n plek op aarde . Ook Matheus 24'13-14' Openbaring 10'7' en 11'15' Isaiah 2 Lukas 21'35-36' Book of Enoch chapter 25. Praat van die berg
@joeybotha8732
@joeybotha8732 2 ай бұрын
Toe Moses die volk deur die woestyn gelei het, was die oues en die wat moeg was en agter geraak het ook van agteraf aangeval.Num 24:20
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 2 ай бұрын
DIE IDEE IS OM DIE KEER VROEGTYDIG SAAM TE TREK..SODAT ONS NA MEKAAR KAN OMSIEN
@watchpraytobefree9331
@watchpraytobefree9331 2 ай бұрын
LET OP...NB! NB! NB! (WIL julle Hom sekerlik weer sien!!!!!) Mat 23:39 ........Want EK sê vir julle: Julle sal My van nou-af ..sekerlik!!!.. NIE SIEN NIE TOTDAT... JULLE?... sál sê... "Geseënd ís Hy wat kom.. ..IN die NAAM.. VAN DIE HERE
@arkangelsdaughter3983
@arkangelsdaughter3983 2 ай бұрын
Klaar daai moses wag al 41jaar daai moses is weg gesteek vir die tyd
@messengerofgod2788
@messengerofgod2788 2 ай бұрын
Hoe bereken jy die tyd?
@arkangelsdaughter3983
@arkangelsdaughter3983 2 ай бұрын
@@messengerofgod2788 want ek weet wie dit is maar dis nie vir my om te se voor ek permiesie van God het om te se nie, Self al se ek alles wat ek weet sal julle my nie Glo nie, God se tyds berekining is presies,eks gewarsku, ek se net vir julle sodat julle weet maak nie saak hoe donker dinge lyk nie God is al klaar besig om alles in plek te sit soos wat dit moet wees, dit maak nie saak wat gebeur nie so lank jy Kalm bly en Glo sal jy survive maar die oud moet eers verwoes word voor die nuwe kan begin, daar is nie meer tyd nie, daar is nie n wegraping nie, daar gaan n harde teid kom voor jou siel gaan kan vrede he, maar die laaste exodus uit die wereld is basies hier...
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 2 ай бұрын
ISRAEL HET IN EGIPTE 110 JAAR ONDER SLAWERNY GEWAG VIR N MOSES...WAAR IS JOU GEDULD EN VISIE?
@francouisvanwykbreedt5271
@francouisvanwykbreedt5271 2 ай бұрын
Esegiel 12'21-28' Lukas 21 Matheus 24 Openbaring 5'10' Openbaring 11'15' 1 Petrus 1 '10-12'
@francouisvanwykbreedt5271
@francouisvanwykbreedt5271 2 ай бұрын
Lukas 21'35-36'
@benengelbrecht5637
@benengelbrecht5637 2 ай бұрын
Jeremia 17:5 verwys
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 2 ай бұрын
Ek sal Gaan Lees wat Se die Hebreeuse Bybel van Jesaja 30 /15---20
@jansmal8117
@jansmal8117 2 ай бұрын
Ek sal graag jou siening wou hoor
@magdag9135
@magdag9135 2 ай бұрын
Die BYBEL leer ons,ons mag nie vrees nie,, ons mag nie bekommerd wees nie en ons mag nie twyfel nie INDIEN een wel, is dit 'n teken van ongeloof!!! In stil wees en vertroue bestaan ons krag en deur die geloof ons redding!!!
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 2 ай бұрын
JESUS SÊ..KYK EK HET DT VJR JULLE VOORUIT GESÊ..HOEKOM SÊ HY VIR ONS VOORUIT...WANT HY VERWAG PREP EN BEPLANNING V ONS IN HIERDIE TYE..AS JY DIT NIE WIL DOEN NI..DAN GLO JY NIE DT WAT HY VIR JOU VOORUIT GESÊ HET NI
@magdag9135
@magdag9135 2 ай бұрын
@@deborahderichter7926 Dis dom om nie te prep nie, maar ek gaan beslis nie vrees nie Die VADER het nie vir my 'n vreesende Gees gegee nie, vrees roep dinge aan, het oom Siener nie gèsê die wat Glo is veilig in 'n onsigbare laer nie dis wat hier al gesê is dan nie
@magdag9135
@magdag9135 2 ай бұрын
Natuurlik moet mense prep, maar ek gaan beslis nie vrees nie, Die VADER het ons nie 'n vresende Gees gegee nie, Dit is onodig om vrees aantejaag by die wat nog nie glo nie. Is hier nie reeds gesê, vir die wat weet sal dit nie so erg wees nie,oom Siener se woorde Die wat glo is reeds in die onsigbare laer. Die volk moet terug keer na HOM toe en HY sal ons land genees
@magdag9135
@magdag9135 2 ай бұрын
Ek sê dit net op' n ander manier as die oom
@kristinlucas3282
@kristinlucas3282 2 ай бұрын
But South Africa is not the chosen people. Israel is. Because God made an everlasting Covenant with them
@melz7038
@melz7038 2 ай бұрын
WRONG! Israel alienated themselves from God. They chose other gods & idols.... God's Chosen People are Born Again TRUE BELIEVERS - Worldwide.
@corneheesakkers7102
@corneheesakkers7102 2 ай бұрын
You are right. Since you know maybe you can help me, where is the 10 tribes of Northern Israel people living today? There were 12 tribes of Israel only 2 left from Southern Isreal which we know as Jews today that occupy the land Israel.
@warriorson7979
@warriorson7979 Ай бұрын
Nobody said "South Africa" is God's chosen people... South Africa is not a nation. There are many different nations inside the artificially created country of South Africa. The Boer People are a nation, and one of God's chosen nations because of their commitment and dedication to Him.
@jondow2375
@jondow2375 2 ай бұрын
Behalwe vir die Suidlanders groep hoeveel Suidlande ken julle ek ken net een Suid Afrika
@user-is3fq9cg4n
@user-is3fq9cg4n 2 ай бұрын
Oom my pa het die video vir my gestuur en ek was te moeg om te kyk, eks nou wakker besig om te kyk, die Here het my n wreede droom gegee , draad hek is daarbinne en EFF...die here lui my hierna om te kyk en waarsku..die tyd is so naby mense hier kom groot moeilikheid moenie vlug maar asb bly sterk bly saam en bid die dinge wat ek beleef het in my droom en gewys was kan ek nie eers als vir julle sê maar weet net eks in trane my gees in angs
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 2 ай бұрын
JY MOET VERKIESLIK..ONTREK..EN NIE VLUG NI..WANT VLUG IS MENSE WAT NI GEPREP HET NI..HULLE SPRING T LAAT WEG...HULLE HET NI BEPLAN NI..RAAK DEEL V SUIDLANDERS SE ONTREKKINGS GROEPE
@belinda1732
@belinda1732 2 ай бұрын
En wat van waar God sê in Fillipense 4:6 " Moet oor NIKS besorg wees nie...." Julle ruk die hele Bybel uit konteks en dit maak my hartseer dat julle nie verstaan dat God het Israel gepraat en het 'n universiële plan om Sy Almag en Grootheid ten toon te stel tot Sy eer... alleen. Vertrou Hom! Hy sal Sy beloftes aan Sy kinders nakom, waarvan ons deur Jesus deel is. Julle is almal eintlik kleingelowig en daardeur verkondig julle 'n valse boodskap!
@HannelieSass
@HannelieSass 2 ай бұрын
​@@belinda1732Dankie Belinda vir jou woorde..Dis absoluut die waarheid.."waar vrees is, daar is ons Verlosser NIE.."Vrees kom van ongeloof en ongeloof is duiwels..Of Jesus (die Heilige Gees) is by jou, in jou, of n ander gees is daar.. Abraham was Geregverdig deur sy GELOOF in God.. Hierdie is regdeur die Ou Testament met almal waaroor geskryf is..
@barendleroux6618
@barendleroux6618 2 ай бұрын
Jesus is God ❤❤❤
@user-lt5cs3zx7d
@user-lt5cs3zx7d 2 ай бұрын
verkeerd
@barendleroux6618
@barendleroux6618 2 ай бұрын
@@user-lt5cs3zx7d ja, jy is
@gerrieodendaal6135
@gerrieodendaal6135 2 күн бұрын
Jy het geen iedee waarvan jy praat nie.
@user-io5ne3zi9y
@user-io5ne3zi9y 2 ай бұрын
Dankie Gustav
@mauritiusdonaldson7034
@mauritiusdonaldson7034 2 ай бұрын
Kom uit die outestament lees meer nuwe testament ...daar is meer goeie nuus...
@ronelrothman9921
@ronelrothman9921 2 ай бұрын
Moenie iets in die Bybel lees wat ni daar is nie, we wll be prosecuted, rather repent and Gloryfy His name, God is always in control and always in charge no matter what!
@arkangelsdaughter3983
@arkangelsdaughter3983 2 ай бұрын
Daar is n moses
@michelethrift6273
@michelethrift6273 2 ай бұрын
Hallo A moses? Waaar kry u dit dame? Wie is die moses?
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 2 ай бұрын
DAAR IS ALTYD N RIGTER VIR D VOLK
@arkangelsdaughter3983
@arkangelsdaughter3983 2 ай бұрын
@michelethrift6273 by god homself hoe is daar i repetiesie van n exodus sonder n leier
@arkangelsdaughter3983
@arkangelsdaughter3983 2 ай бұрын
@michelethrift6273 daai persoon is niemand wie julle ken nie of wat julle verwag nie daai is die first of the fruits eerste geseel 2de na Yeshua leier van die 144 000 en isreal n levite, daai persoon is klaar geseel besig om prepare te word
@messengerofgod2788
@messengerofgod2788 2 ай бұрын
En ook met die grootste ontnugtering wie dit sal en gaan wees.
@user-bi7zi1jl3j
@user-bi7zi1jl3j 2 ай бұрын
BS
@gustavburger7031
@gustavburger7031 2 ай бұрын
Our Great Savior is HERE With us who Now Joyfully Reap HIS Harvest👂🥰🗡️ For the Living!❤️ Like our Great Savior said,👂 "If I told you earthly things, and ye believe NOT, How shall ye believe, if I tell you of the Heavenly Things!" John 3:12KJV 👉 our Great Savior took HIS disciples to the EDGE of heaven and earth and to show them How HE had Come into this world of dark matter, And they Marvelled and saw how High Upwards and how High Downwards it was there, And they saw the Abyss and the Fearsome Fire(Hell) down there from under the earth, Then they saw Something like a Word come from that Hight, And IT went down into the Abyss, into that Fearsome Fire. Then IT came back up and come straight towards them. And HE greeted them. They asked HIM, "Who are you?" He said, "I AM the Son of MAN!"❤️ Then they asked HIM, "Why did you come down and went into that Fearsome Fire?" HE said to them, A Seed from a Power that was deficient went down from Above into the Abyss. And the Greatness Remembered it. And HE sent HIS Word down to it, so that IT can bring it up into HIS Presence."❤️ and HE said to them, "The FIRST WORD from Greatness Established this world, and the Earth Does NOT Move nor does it Fall. Where it to Move it would have Fallen, but the Earth Does Not Move NOR Fall so that HIS FIRST WORD that Established it, Might NOT Fail!"❤️Dialogue of the Savior. That deficient Seed were us HIS lost children that came down through Wisdom from Above, Thus our Great Savior when HE had sat among the sinners had said, "But Wisdom is Justified of All Her children!" Luke7:35KJV❤️ Although our Great Savior had Kept us in the old testament world through Wisdom from Above, who is Sophia, some had called Her Pistis Sophia, the same Wisdom of the Psalms of David. Our Great Savior was and is NOT the first ruler of this world, who was Arch Begetter the Almighty Evil great demon one who had brought the flood upon the earth and who had Blasphemed and said, 'I am a jealous god and there is none beside me!' of the old testament world. This Evil one was the devil and his demon angel authorities our Great Savior had Conquered for us in this place❤️ Our Great Savior IS NOW HERE WITH us HIS Chosen Resurrection children👉Luke 20:26-35KJV🥰, Read Very Thoroughly if you Value your Own Souls to LIVE❤️ 👉"Son of MAN IS NOT Come to destroy men's Lives, but to SAVE them!" Luke9:55-56KJV❤️ We are HERE who had come WITH our Great Savior to REAP HIS Harvest🥰👉👂"O Jerusalem, Jerusalem, thou that killest the prophets, and stoneth them which are sent unto thee, how often would I have gathered thy children together, even as a hen gathereth her chickens under her wings, and ye would NOT! Behold, your house is left unto you Desolate. For I SAY unto you, Ye shall not see ME henceforth, till ye shall SAY, Blessed is HE that Cometh in the NAME of the LORD!" Matt.23:23-39KJV❤️👉👂it is Iniquity in our Incorruptible Father's Eyes to do Business with HIS Word, and the men made church establishments are the ERROR that started just after our Great Savior was Glorified on the cross, this our Great Savior had FORETOLD us BEFORE HE was Glorified on the cross through Peter, HIS Rock, HIS chosen disciple HE had chosen to Build HIS Church on, in the Apocalypse of Peter❤️👂For the Living, Read Matt.12:39-43KJV, and then you will come to see that we are in our Great Savior's Judgement Now, and that we are HIS Resurrection ones that had Rise Up to Condemn this evil generation,...👂time to take up your Swords which is the Word of our Great Savior,..👂our Great Savior had Foretold us in HIS Scriptures that the moon is an angel who is the Witness of the Sun seeing All the dead bodies in this place,,..and HE said that the Sun the angel Tartarochous who HE had set up to Rule and Judge this world,..For HE, our Great Savior had come into this world of dark matter to Conquer the first rulers of this world for us,...HE said that they were stationed up here in there spheres in the twelfth region above us,..but HE made them to fall from their ruling places right into the earth where they now are at,..and HE said that they will NEVER be able to go back to it to rule from it again,...thus our Great Savior had said, "Everything that is in darkness shall come to the LIGHT, and what was in secret shall be revealed in the LIGHT!"❤️,..👂for the Believers on Christ, do NOT Spoil the New Wine with the old wine in you,..like our Great Savior said, "New Wine MUST be put into New bottles!" Luke 5:37KJV, read IT💞, like HE FORETOLD you All, 👂"This is MY Blood of the NEW TESTAMENT which is Shed for Many for the Remission of sins"Matt.26:28KJV💞, and we HIS Resurrection children👉Luke 20:34-38KJV💞, are NOW Drinking IT with HIM💞, 👂like HE FORETOLD you All that HE will DO so with us in Matt.26:29KJV💞,👂Read Very Thoroughly👉 👂there are 'Huge Lies and Deceptions' by your so called corrupt evil Godless leaders in their governm, churches, pharma, fake space agencies etc, since their Antarctica treaty to keep and camp in the blind godless peoples in with it, to then create wars, pandemics, religions, movies, etc, to name a few, all in the name of their father the devil who created the bodies of our flesh to imprison Humankind with it, for they are the devils children, the viper generation who our Great Savior Foretold us about, and the first rulers of this world of its dark matter who was the Almighty jealous evil one of the old testament times with his angel demon creature authorities had devised a plan and had concockted and created their Contemptible dark false spirit in men through having sexual intercourse with the woman of men, by making themselves to look like their husbands, the, and brought them gifts of gold, silver, and all sorts of metals and things,..for every person of these generations are born in it to be as slaves in it until they die,..For it is FATE, ,..The Final Ficle Bondage,..Fate is like this because the powers are Fickle,...To the present day Fate is Harder and Stronger in men than what god's, angels, demons and all the generations have encountered, ..For from it come All Iniquity and Injustice and Blaspheme, the Bondage of Forgetfulness, and ignorance, and All Burdensome orders, weighty sins, and Great Fears,...Thus All of creation has been Blinded so that none might know the God that is over them All, ..Because of the Bondage of Forgetfulness, their sins have been Hidden,...They have been Bound with Dimensions, Times, and Seasons, and Fate is Master of All,..this our Incorruptible Perfect Good Father, Son of MAN/God even Christ had Foretold and Taugh us,...And HE Conquered the first rulers who imprisoned us with our flesh and had Bound us with their Contemptible spirit,...For Now we Have HIM💞,..👂The Son of MAN/God even Christ ALREADY is HERE with us HIS Resurrection children, for our Father's Will is DONE, HIS Heavenly Kingdom Come, in the earth as IT is in Heaven, within us, like HE said IT IS in Luke 17:20-21KJV💞,.. like HE said if any man will Love HIM and Keep HIS Words then we will DO what HE said we will DO in Matt.18:1-7KJV💞, then Son of MAN/God even Christ will Manifest Himself to you and HE and HIS/our Father will then come unto you and Make their Abode with you like HE said so in John14KJV💞👈👂This IS HIS Perousia, HIS Second Coming💞, so that HE will Make us as ONE in HIM Who IS the ONE like HE said so in HIS Prayer in John17KJV💞,..we are Now in our Great Savior's Judgement, and the Viper generation that HE told us about in Matt.23:30-39KJV who had ruled over us had now come to appear for there Condemnation in what HE Foretold you All in Matt.12 and 13KJV💞, note who we are in Matt.12:41-42KJV💞, and in Matt.13:41-43KJV💞⚔
@malievisser4723
@malievisser4723 2 ай бұрын
Hoekom sluit julle nie aan by a Wynand du Toit nie. Dat ons almal saam staan..
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 2 ай бұрын
Ek oordeel veroordeel niemand nie maar Kol Wynand du Toit is die top man Vir n ontrekking tydens anargie nie en is n hoogsopgeleide spesialis en kenner in militêre sake , analisering en ook beplanner en kan met minimale manne n groot offensief afweer en het briljante kennis om n vyand total te vernietig. Duidelik op n ander vlak
@Phillip-oo2ft
@Phillip-oo2ft 2 ай бұрын
Hy wat hom afskei..soek sy eie begeerte....hy dink teveel van homself...moes gebly het en die geskille uitgesorteer het...môre verskil daar weer iemand van hom...stig dan ook af...en so verswak ons.. Teveel wil leiers wees... ...maak seker jy hoor self by onse Here wat jou te doen staan..vertrou OP GEEN MENS...hul almal het voete van klei
@Antoinette-iv6ev
@Antoinette-iv6ev 2 ай бұрын
Moenie jou vistenk vergeet as julle vlug,
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 2 ай бұрын
SINNELOSE OPMERKING..
@pietervantonder5449
@pietervantonder5449 2 ай бұрын
Absoluut belaglik om te dink God het ons in gedagte gehad in Jesaja.😂😂😂
@messengerofgod2788
@messengerofgod2788 2 ай бұрын
PASOP! Dwase en ligsinnige uitsprake bring ook 'n blinde sambok.
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 2 ай бұрын
AS JY NIE VERSTAAN D HELE JESAJA..SEFANJAH EN MIGA HANDEL OOR D BOEREVOLK NIE..HET JY GEEN IDEE WAT IN JOU BYBEL STAAN NI
@HannelieSass
@HannelieSass 2 ай бұрын
Die hele Woord (Bybel) gaan oor ons Verlosser, Jesus Christus..die Ou Testament verkondig Sy koms! Veral Jesaja! Al die ou Profete (selfs Psalms) berei die Israeliete voor vir Sy koms na die aarde in menslike vorm..Die Nuwe Testament leer ons van Hom..en Sy Wederkoms aan die einde..Alles in die Woord verwys na Jesus ons, die mens, se Redder, Verlosser in hierdie wêreldna die Sondeval en God se oordeel op die aarde vir elke mens, die aarde self en alles wat geskape is..
@pietervantonder5449
@pietervantonder5449 2 ай бұрын
@@HannelieSass nie een enkele woord word in die ou testament oor Jesus gerep nie. Onthou Jesus was 'n Jood wat op Saterdag sinagoge toe gegaan het . Jesus sou vandag se Christene as dienaars van afgode uitgekryt het.
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 2 ай бұрын
@@pietervantonder5449 JESUS WAS N JUDEER..D NUWE TEST PRAAT ORAL V HOM...KYK MOOI BY JES 9 VERS 6
@flwhitehorn
@flwhitehorn Ай бұрын
Jy maak bokspronge.
@helenekruger1370
@helenekruger1370 2 ай бұрын
Net God kan SA red. Kom terug na Hom en niemand hoef te vlug nie. Hou op om jul vertroue in mense te plaas. Ek ken nie die man wat die video maak nie het wel vir n tydjie amper die Suidlanders gevolg maar my oë het oopgegaan. Lees eers Jesaja 10 en sien hoe God die assiriërs teen Sy volk gebruik het om hulle terug te bring. Vers 15. Die regering kan in n oogwink deur God uitgewis word. Ek wil hierdeur niemand beledig nie maar net vertel wat ek raaksien. Daarom is daar Vrede in my wat ookal die verkiesing oplewer.
@RianRian-em2ng
@RianRian-em2ng 2 ай бұрын
Yes yes vat jou vis en FoF
@sonjamarx7144
@sonjamarx7144 2 ай бұрын
As jy nie kies nie dan stem jy outomaties saam met die meerderheid, onz is moeg v draadsitters en ruggraatloses wat nie opstaan nie. Moeni agterna huil as jy nie wil kies. God het 2 afdelings in ou testament, konings en priesters. As koning nie na priester luister gaan sy koninkryk onder en ons sien daar dan verkeerde raadgewers wat nie godsmanne is nie en is dit vandag die probleem. Daar is goddelike partye maar dink hul is swart en gaan ons wit eendag groot skok in hemel kry (as jy daar uitkom) want in Openbaring sien ons duidelik dat alle nasies, volke en tale voor Hom buig. Matt 28:18-20 is ons opdrag op aarde, nie ryk word en groter plase nie, maar klipharte kan dit nie ontvang nie
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 2 ай бұрын
HIERDIE IS N SATANIESE NWO VERKIESING...EN GEEN STEM WAT JY AL OOIT UITGEBRING HET SEDERT 94 HET N SNARS VERSKIL GEMAAK NI..GAAN STEM..PLAY THE GAME..EN MOENIE HUIL OOR D UITKOMS NI...JYT HET LEGITIMITEIT GEGEE AAN D HOER V BABILON..DRINK DAN D WYN V HAAR GRIMMIGHEID. .D RES V ONS STEL NI BELANG IN HIERDIE HOER STELSEL NI
Spreek lewe? | Vita Dei 548
48:21
Riekert Botha
Рет қаралды 11 М.
Jumping off balcony pulls her tooth! 🫣🦷
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 28 МЛН
VRYE GEMEENTE TAFELBERG - DR CHRIS SAAYMAN
52:18
SOLA Platform
Рет қаралды 4,6 М.
Ontvoer in 'n vreemde land
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 31 М.
Die Oorlog teen Geregtigheid
40:03
Volkskansel
Рет қаралды 883
Verlossing en Vergifnis | Vita Dei 560
27:28
Riekert Botha
Рет қаралды 8 М.
DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024
37:46
Vir sy Seun In sy Seun | Vita Dei 558
21:29
Riekert Botha
Рет қаралды 6 М.