Daai branewyn flieg met sy swart baatjie lyk as of hy ontrekings het met sy ruk en pluk dans😂😂😂
@HanricoCilliers26 күн бұрын
love it
@MayorFrancco26 күн бұрын
❤❤❤
@Un-pro24Ай бұрын
Barbie.
@naamafrank731Ай бұрын
Is that the Hebrew kid's song, Haoto Shelanu? (Our Car)?
@naamafrank731Ай бұрын
Is that the Hebrew kid's song Haoro Shelanu (Our Car)?
@naamafrank731Ай бұрын
Is that the Hebrew kid's song Haoto Shelanu? (Our Car)?
@user-sx7eq1uu6vАй бұрын
❤
@nature-thebestteacherofthe9628Ай бұрын
Jip, lekker man, lekker. Laaste die liedjie gehoor sowat 40 of meer jare gelede; maar steeds is dit n trefliedjie. Welgedaan Rikus!
@marlizehuman9835Ай бұрын
Kom van SUID-AFRIKA!🇿🇦
@bernahattingh1691Ай бұрын
WoW 👌
@jacquesdevries1060Ай бұрын
Goeie ou hoërskool treffer! Bring baie goeie herhinderinge terug. Zirk Bergh.
@antonueckermann5787Ай бұрын
Ricus. Hi. Jy Ricus. Hoor gou hier. Jy kan maar hoor. Asb asb. Moenie ophou sulke songs maak nie. Ons love dit.
@antonueckermann5787Ай бұрын
Like die song te veel.
@TinyFord1Ай бұрын
Ek sê vanoggend vir my vrou hierdie weergawe is ‘n regte sanger se stem wat ‘n lied sing en mense lekker vermaak, Zirk se weergawe het geklink soos ‘n ou wat regtig net wil rus😂
@MariusJordaan-pf9xeАй бұрын
Jys n yster my bra
@sumimyburg8651Ай бұрын
Oh wow.... Love it... Julle is almal stunning
@stianenluanskopbassАй бұрын
Ek kan hierdjie liedjie baie lekker op my kitaar speel
@ChantelleVaneeden-iw1rvАй бұрын
Mooi julle
@ZeldaFourie-ok8jfАй бұрын
lekker liedjie om by die braaier te sit en braai saam jou ouers
@mariskaherbst5886Ай бұрын
Nice riki
@willemnel9398Ай бұрын
Ai die man met die swart baadjie sukkel lyk my om die vlieë uit sy gesig te hou 😂
@hernusbasson14992 ай бұрын
Lekker oom Manie van Baardskeerdersbos Boere Orkes se musiek leef voort. Hiert Ja!!!!
Lekker liedjie. My pa sit tog net daar en luister.
@antonmeyer15992 ай бұрын
Lekker weskus nommer... Lat loop pappie!
@RenierHattingh2 ай бұрын
Luister vir hom hier in Ierland
@jamesdupreez89152 ай бұрын
love it❤
@dawidyberg67442 ай бұрын
Ricus is tops
@ricusnel45532 ай бұрын
Dankie vir die mooi komentaar!
@user-ib1vg8jc3s2 ай бұрын
Christ Jesus; JESUS Christ is Lord.
@user-uy1fv1oo8r2 ай бұрын
Dis nou flippen oulik. Hou so aab Rikus.
@andrewstuartscott24172 ай бұрын
Well gedaan Ricus.
@user-km4rm5hx2x2 ай бұрын
Dis 'n lekker 2 Step liedjie. Rickus sing baie nice.
@leniegresse86572 ай бұрын
Dis ñ wenner dankie Ricus
@johannsteyn30302 ай бұрын
Lekwa Rickus lekwa Man.
@DirkLeRoux2 ай бұрын
Dit is lekker mooi
@user-xg9qm8jn9q2 ай бұрын
Die bok se klok ekt n ander liedjie verwag😂
@Masheti1002 ай бұрын
n ou Zirk Bergh liedjie. Ons vriende groep het sy songs baie geluister toe ons op hoërskool was. Dankie Ricus jy het nuwe lewe in die song gesit en ek hoop jy gaan nog van ou Zirk se liedjies doen.
@ricusnel45532 ай бұрын
Dankie! Zirk was n yster!!
@antonolivier92912 ай бұрын
Nee wat nou wil ek braai en dans bakgat mesiek jik my voete nou al die nuwe liekies van jou is vantasties
@johannabreed47762 ай бұрын
Lekker liedjie van oorlede oom Zirk Berg. Mooi gedoen!
@andrepienaar66y422 ай бұрын
Groot treffer die as ek reg is Zirk Bergh
@ricusnel45532 ай бұрын
Korrek!
@andrepienaar66y422 ай бұрын
@@ricusnel4553 Jy doen hom uitstekend
@williamkrugel76442 ай бұрын
Lekker we more like this
@williefarmer33482 ай бұрын
Lekker 😂😂 Lekker
@jpels65572 ай бұрын
Gaan groot rikkie sing jy of ploeg jy😁😁😁😁
@ricusnel45532 ай бұрын
Beide 😂
@SAlaaitie2 ай бұрын
Zak van Niekerk. wat n yster was hy nie. Mis sy musiek