05 PLAASVEILIGHEID: SAGTE TEIKENS

  Рет қаралды 2,865

Sapper 1984

Sapper 1984

4 жыл бұрын

05 Welkom by video nommer 5 oor plaasveiligheid en die voorkoming van plaasmoorde.
Video 1 wys dat ‘n aanvaller, ‘n slagoffer en die afwesigheid van beskerming nodig is vir ‘n suksesvolle plaasaanval. Hierdie video gaan oor slagoffers.
Meeste boere vra hulleself: is ek of my gesin dalk teikens van ‘n plaasaanval. Daardie vraag kan nooit met absolute sekerheid geantwoord word nie. Dit is wel moontlik vir ‘n boer om sy eie risiko profiel te vergelyk met die van slagoffers en om stappe te neem om risiko te verminder.
Die oorweldigende meerderheid van mense wat aangeval is, was in hulle 60’s. Dit is meestal mense wat alleen bly of egpare wat geteiken is, alhoewel gesinne, meer uitgebreide families en mense met loseerders en kuiergaste ook aangeval is. Dit wil voorkom of mense wat alleen bly meeste vermoor word tydens aanvalle, gevolg deur egpare.
Net voor aanvalle plaasgevind het was slagoffers in meeste aanvalle met die volgende besig:
1. Hulle was in die bed
2. Het pas van iewers af terug gekom
3. Was besig met plaaswerk
4. Iemand het gaan ondersoek instel toe hulle iets hoor
5. Hulle het buite ontspan
Mees algemene veiligheidsmaatreels wat in plek was, was diefwering, elektriese heinings, noodknoppies, radios, honde, plaas veiligheid groep of (vir die boere naby ‘n dorp) gewapende sekuriteit reaksie.
Waar verkeerd geloop
• Mense het oral hekke gehad behalwe voor glas skuifdeure
• Hulle het beskerming teen net een of twee aanval taktieke gehad, byvoorbeeld diefwering by die huis maar nooit gedink aan wat by die hek kon gebeur nie.
• Nie waarskuwing gehad dat iets besig is om buite of binne huis te gebeur nie
• Het wapen maar kon nie gebruik nie omdat dit toegesluit was of omdat hulle beseer is en die wapen nie kon oorhaal of laai nie
• Swak kwaliteit diefwering en hekke is maklik gebreek of gebuig
• Hulle het sterk op hulle honde staatgemaak maar hulle is vergiftig
• Hulle het maatreels in plek gehad maar die nie gebruik nie, byvoorbeeld veiligheidsdeure is oopgelos, kodes vir elektriese heining hekke is vir werkers gegee
Hierdie is die einde van die deel van die reeks wat handel oor statistieke rondom aanvallers en slagoffers.
Die videos wat volg gee praktiese wenke oor elke tipe risiko wat tot dusver bespreek is.
Dankie vir jou belangstelling. As jy ‘n familielid of vriend het wat hierdie reeks nuttig vind, vertel hulle daarvan.
VIDEOS IN DIE REEKS:
01 PLAASVEILIGHEID: WELKOM
• 01 PLAASVEILIGHEID: WE...
02 PLAASVEILIGHEID: AANVALLERS (KEN JOU VYAND)
• 02 PLAASVEILIGHEID: ...
03 PLAASVEILIGHEID: AANVAL TAKTIEK
• 03 PLAASVEILIGHEID: AA...
04 PLAASVEILIGHEID: WAT GEBEUR TYDENS N AANVAL?
• 04 PLAASVEILIGHEID: WA...
05 PLAASVEILIGHEID: TEIKENS
• 05 PLAASVEILIGHEID: SA...
06 PLAASVEILIGHEID: GLAS SKUIFDEURE
• 06 PLAASVEILIGHEID: GL...
07 PLAASVEILIGHEID: UITKLOPGAS
• 07 PLAASVEILIGHEID: ...
08 PLAASVEILIGHEID: VENSTERS
• 08 PLAASVEILIGHEID: VE...
09 PLAASVEILIGHEID: DEURE
• 09 PLAASVEILIGHEID: ...

Пікірлер
04 PLAASVEILIGHEID: WAT GEBEUR TYDENS 'N AANVAL?
7:11
Sapper 1984
Рет қаралды 6 М.
09 PLAASVEILIGHEID:   DEURE
8:04
Sapper 1984
Рет қаралды 6 М.
Получилось у Вики?😂 #хабибка
00:14
ХАБИБ
Рет қаралды 6 МЛН
FOOLED THE GUARD🤢
00:54
INO
Рет қаралды 62 МЛН
I CAN’T BELIEVE I LOST 😱
00:46
Topper Guild
Рет қаралды 47 МЛН
Универ. 10 лет спустя - ВСЕ СЕРИИ ПОДРЯД
9:04:59
Комедии 2023
Рет қаралды 2,7 МЛН
Eerste Vryheidsoorlog, Rooi Piet Joubert vertel (Deel 1)
14:36
Peninhand Historia
Рет қаралды 1,8 М.
03 PLAASVEILIGHEID: AANVAL TAKTIEKE
9:45
Sapper 1984
Рет қаралды 29 М.
Battle of Fort Brennand (1899)
6:45
ForsythGaming
Рет қаралды 1,4 М.
Uitleg kaatsen
11:37
fvdwei
Рет қаралды 97 М.
1878 Paul Kruger
9:28
Sapper 1984
Рет қаралды 60 М.
Real reason for Ochoa's execution
5:42
Sapper 1984
Рет қаралды 210 М.
Slag van Vegkop 1836
30:02
CeTV
Рет қаралды 2,3 М.
08 PLAASVEILIGHEID: VENSTERS
4:54
Sapper 1984
Рет қаралды 4,7 М.
07 PLAASVEILIGHEID:   UITKLOPGAS
3:51
Sapper 1984
Рет қаралды 4,3 М.
Ответка 🤣❤️
1:01
Dragon Нургелды 🐉
Рет қаралды 891 М.
САМЫЙ СЧАСТЛИВЫЙ ПАРЕНЬ 😂😂
0:48
TwoR FILMS
Рет қаралды 987 М.