Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)

  Рет қаралды 14,728,964

Afrikaans is Groot

Afrikaans is Groot

5 жыл бұрын

Hierdie lied is opgeneem deur Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Jay en Ruhan du Toit. Hy was vir die eerste keer by Afrikaans is Groot 2018 op een verhoog saam gesing. Dié snit en video is op Afrikaans is Groot Vol. 11 CD en DVD vrygestel.

Пікірлер: 3 500
@mariskarabie5955
@mariskarabie5955 3 жыл бұрын
Ek kry 'n fisiese pyn in my hart as ek na hierdie lietjie luister, dit breek my hart dat ons generasie iets moet deergaan wat ons nooit angeraak het nie. ek smeek God vir ons veiligheid en ek vrees vir my oom's en tannie's se lewens, ek vrees vir my boetie en my ma en my familie wat op 'n plaas boer. Ek raak stil elke aand en kyk op want ek weet dit is al waarvandaan ons hoop kom. Ek wens almal wil ophou lelike kommentaar lewer op dinge wat net goed bedoel is. Ons sal eendag een wees in God ek bid dit in Jesus naam, Amen.
@magdag9135
@magdag9135 Жыл бұрын
Sterk wees, Ons hoef niks nie te vrees nie want ons glo mos. Ek dink hierdie liedjie het groot waarde en gaan nog 'n groot rol speel in die toekoms.Alle ere aan Ons HEMELSE VADER
@magdag9135
@magdag9135 Жыл бұрын
Amen
@augustinogeorgecloete8050
@augustinogeorgecloete8050 Жыл бұрын
Yes this country is dangerous i just went out for a drink last night and got attacked for no reason our citizens has gone mad
@louisevanderlinde8590
@louisevanderlinde8590 Жыл бұрын
Beter kon ek dit nie sê nie. Hierdie kommentaar verteenwoordig so baie van ons mense se gevoelens.
@jeffmasson6260
@jeffmasson6260 Жыл бұрын
Ek ook...die song is my alles......begrip jip....seer and all.....xxxx just breathe.....mooiste sang ooit en dan feeslied
@zelmabotha1880
@zelmabotha1880 Жыл бұрын
Net n woord van bemoediging. Ons moet nooit ooit moed opgee nie. Hierdie huidige regering gaan NIE vir ewig regeer nie. Ons verlossing gaan kom. Dalk heeltemal anders as wat elkeen van ons dink, maar hy gaan kom. Staan sterk. Glo in God soos nog nooit. Ons as volk gaan deur n geweldige stryd om oorlewing, maar die oorwinning gaan wonderlik wees. Hou moed
@HannieBoshoff
@HannieBoshoff 9 ай бұрын
Q🎉😮😮😅🎉🎉🎉❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😊❤❤😊❤😊😊❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😂😂
@HannieBoshoff
@HannieBoshoff 9 ай бұрын
Cysjbdy du go back ndg guess
@HannieBoshoff
@HannieBoshoff 9 ай бұрын
Gee Vir my geld
@HannieBoshoff
@HannieBoshoff 9 ай бұрын
Alex is lief Vir julle😂😂😅😅
@zelmabotha1880
@zelmabotha1880 9 ай бұрын
@@HannieBoshoff ek wens ek kon
@marethalamprecht7002
@marethalamprecht7002 Жыл бұрын
Kan mens soveel emosies uit een lied ervaar! Wens mens kon hom 100 keer like!!!
@lelomvelase1114
@lelomvelase1114 2 жыл бұрын
This song makes me proud to be Afrikaans... and I'm Zulu
@leangerber2724
@leangerber2724 2 жыл бұрын
Lelo Hofmeyr
@dutchskyrimgamer.youtube2748
@dutchskyrimgamer.youtube2748 2 жыл бұрын
Die taal Afrikaans behoort aan jou net soos die taal aan my behoor. Jy kan trots wees op Afrikaans, en jy kan trots wees op die wonderlike Zoeloetaal en -cultuur.
@braamhanekamp1725
@braamhanekamp1725 2 жыл бұрын
I just love this comment! Positive for our beloved country and people!
@BAn-hy3ts
@BAn-hy3ts 2 жыл бұрын
Praat Afrikaans asseblief, groet vanuit Nederland. Ek is voor jullie.
@BAn-hy3ts
@BAn-hy3ts 2 жыл бұрын
Nie praat die kaki se taal niet, als nie nodig is nie😉, praat zoveel mogelijk Afrikaans/Nederlands. Die kaki se taal zien ek al teveel overal . Ons praat Nederlands of Afrikaans, niet Engels asseblief
@rikusbotha1331
@rikusbotha1331 Жыл бұрын
Ons boer as famiele saam met ons arbeiders. Elkedag sweet ons saam. Ons boer vooruit. Kom multichoice jul bly agter. Kom werk in die stof saam met ons. Ons hulp is van die Vader en ons toekoms. Pragtige lied❤❤
@sophiavorster9406
@sophiavorster9406 Жыл бұрын
Ons SAL opstaan, GOD IS IN BEHEER!! Ons witmense moet net weer ons knieë buig, en ons sal sien hoe GOD dinge sal draai!!
@ritamedina-molina8550
@ritamedina-molina8550 Жыл бұрын
Amen....bid en staan saam.hou op kibble onder mekaar en help mekaar ons blankes is al op die punt waar ons op mekaar neersien
@antonmeyer2292
@antonmeyer2292 Жыл бұрын
Here #JESUS ons het U BAIE nodig hier in Suid Afrika 🙏🔥
@tokkielegrange6635
@tokkielegrange6635 Жыл бұрын
Pragtig. Eks wit en n Afrikaner. Ons is hier gebore en almal van ons het n reg om hier in SA te bly ongeag ons kleur...ons KAN SAAMBLY
@christineholliday9542
@christineholliday9542 Жыл бұрын
Ditto op al die bg kommentaar Hierdie land SAL WEER op die ROTS en die woord van God staan.
@sonjaleroux3098
@sonjaleroux3098 Жыл бұрын
Hierdie land behoort aan ALMAL wat dit lief het, hard werk om dit op te bou en dit wil bevorder. Steve, Bok, Bobby, Ruan & Jay julle verdien ons respek en waardering. Julle behoort erkenning hiervoor te kry op elke moontlike platform. ❤❤
@ryandejongh8034
@ryandejongh8034 11 ай бұрын
A
@user-og7ow7rh9m
@user-og7ow7rh9m 9 ай бұрын
Q❤
@mariadeswardt1533
@mariadeswardt1533 Жыл бұрын
Gebore Suid Afrikaner wat nou in die VSA woon. Dié lied kan ek nie nou klaar luister nie.. my hart skeur oop. 👵🏻
@l-annfvrsa
@l-annfvrsa 5 ай бұрын
Ek ook.😢
@EbenVanNiewenhuizen
@EbenVanNiewenhuizen 10 күн бұрын
Ek bly asa
@EbenVanNiewenhuizen
@EbenVanNiewenhuizen 10 күн бұрын
Gaa6n deer n swak tyd
@annevd4342
@annevd4342 Жыл бұрын
"Die land behoort aan jou..." Ek wens meer van ons wil dit besef en begin baklei daarvoor. Dit is nie net gesteel nie maar sommer net weg gegee sonder n woord deur vorige leiers. Ons kan nie net toelaat dat ons uitgemaak word as die skuldiges nie. Dit het nou lank genoeg aangegaan. Ons moet terug vat wat aan ons behoort en weer begin saai vir die toekoms.
@magdaminnaar8957
@magdaminnaar8957 Жыл бұрын
When a child of the Almighty God listens to this song. You realise how spiritual this song really is. God's word says this. Your in the Country He has put you
@sariepotgieter
@sariepotgieter Жыл бұрын
Hoender vleis mooi. Almal moet terug keer na Abba Vader en bid. ❤
@myranel5181
@myranel5181 Жыл бұрын
Hierdie lied MOET GELUISTER WORD!! 🥹💯
@HeidiErnaniDrew
@HeidiErnaniDrew Жыл бұрын
Hier waar ek tussen honderde ex Suid Afrikaners lewe in Australia breek hierdie lied my hart.
@marethalamprecht7002
@marethalamprecht7002 Жыл бұрын
Wees sterk. SA sal altyd in ons bloed wees.
@elizabethvisagie2195
@elizabethvisagie2195 Жыл бұрын
Niemand kan ooit jou roots by jou steel nie. Huistoe kan jy altyd weer kom. Sterk wees en doen jul magic daar ver.
@marethalamprecht7002
@marethalamprecht7002 Жыл бұрын
@@Lua12465 ag kom nou. Respekteer asb almal se keuses net soos wat hulle joune respekteer om te bly en in Orania te woon.
@Lua12465
@Lua12465 Жыл бұрын
@@marethalamprecht7002 Jy interpreteer verkeerd. Sy kan bly waar sy wil maar troos vind dat sy vandaar kan investeer en help om Orania te bou.
@wilfredgreyling-y8k
@wilfredgreyling-y8k 9 күн бұрын
Ons nog hier. Bly aanhou veg. Sterkte daai kant
@theresekleyn2377
@theresekleyn2377 Жыл бұрын
BOIKOT Multichoice. So maklik soos dit.
@desireecalitz626
@desireecalitz626 Жыл бұрын
KANSELLEER MULTI CHOICE! SÓ NEEM JY STANDPUNT IN!
@kj2735
@kj2735 Жыл бұрын
Reeds gedoen
@drikabrown99
@drikabrown99 Жыл бұрын
So eienaardig dat die hele wêreld in oproer was oor apartheid, maar nie een boe of ba oor die toestand van ons land en die diskriminasie wat erger is as apartheid nie. Maar God slaap nie.
@verlore7
@verlore7 Жыл бұрын
En niemand is kwaad our Mandela se moorde nie. 😢
@Suzwuz
@Suzwuz Жыл бұрын
Mag ek jou herinner wat aangaan in Sirië, Afghanistan, Yemen, die lys gaan aan. Daardie mense gaan dood van die honger, en hulle vlug met niks. Die wêreld sê nie veel daaroor nie, sit hulle net in vlugtelingkampe. Daar gebeur elke dag verskriklike dinge in elke land. Wat stel jy voor moet hulle vir Suid-Afrikaners doen as hulle nie eers iets doen vir lande waar dit werklik sleg gaan nie?
@drikabrown99
@drikabrown99 Жыл бұрын
@@Suzwuz blah blah blah. Ons praat van 'n liedjie oor die Suid Afrikaanse en Afrikaner situasie. Tipiese boombrein. Gaan af oor dinge wat niks te doen het met waaroor die gesprek gaan nie. Red jy maar die res van die wêreld terwyl die voowassenes praat oor 'n lied en die betekenis daaragter en die implikasies daarvan.
@Suzwuz
@Suzwuz Жыл бұрын
@@drikabrown99Ag vaderland, hoekom moet jy persoonlik raak? Ek wys net uit dat jy glo/dink die VN of een of ander "higher power" (Seker Donald Trump.) moet iets doen omtrent SA se situasie (tjie) wyl dit beroerd gaan in die res van die wereld? Sulke denkwyse is eenvoudig en klein. As jy nie kan sien dat jou kommentaar basies stel dat apartheid is gelykstaande aan regstellende aksie, nie, dan bewys jy net my vorige stelling. Die gemiddelde blanke mens is steeds beter af as die gemiddelde swart/ bruin mens. Geweld klop aan alle rasse se deure. Regstellende aksie is nonsens, daarmee stem ek saam. Dit affekteer alle rasse meer as wat mense besef.
@deonkotzee6641
@deonkotzee6641 11 ай бұрын
Al wat ons verwag is dat die wereld dit veroordeel en ni konstant probeer om dit te regverdig nie. Almal is slegter af vandag onder di ANC. Moet dit eers met almal elendig gaan voor dat dit wat verkeerd is veroordeel sal word.
@elnawondergem5614
@elnawondergem5614 Жыл бұрын
Multichoise julle het geen idee wat julle doen nie 'n Afrikaner hart kan jy nie onderkry nie!!! Ons sal hierdie lied wêreldwyd versprei sonder julle hulp!! Hou ons dop!!
@ursulaschoeman9728
@ursulaschoeman9728 Жыл бұрын
Dis een van my gunsteling songs,ons sal NOOOOOOOOIT GAAN LÊ NIE,GOD IS IN BEHEER
@ernacasteller306
@ernacasteller306 Жыл бұрын
This song is also for South Africans who realize that the situation in South Africa looks bleak for our children, and our children's children!!!🛐
@l-annfvrsa
@l-annfvrsa 5 ай бұрын
Absolutely. 😢
@marindabietje7830
@marindabietje7830 Жыл бұрын
Sing uit jule harte uit...Ons ❤ sing saam.Sing uit volle bors.."Ons vir jou Suid-Afrika".Ons is Trots Afrikaans.En dankbaar vir n lied en manne soos hierdie wat weer daai trots in ons laat opwarm.Danki manne!
@johannadutton3013
@johannadutton3013 Жыл бұрын
😢😢Hierdie land sal weer opstaan. As GOD VIR ONS IS, WIE KAN TEEN SY UITVERKORE VOLK WEES. DANKIE VIR DIE VERSKIL WAT ONS AFRIKAANSE MENSE DEUR MUSIEK, IN ALMAL VAN ONS BLANKES SE LEWENS MAAK.
@mathildapotgieter7293
@mathildapotgieter7293 Жыл бұрын
PRAGTIG !!! Mag Ons Hemelse Vader julle Seën en mag julle ons nog laaaaaaank met julle mooi liedere vermaak GOD REGEER !!!!!!!!!
@elmamalan394
@elmamalan394 Жыл бұрын
Ons sal altyd trots Suid-Afrikaner bly al bly ons reeds 13jaar in VSA. Dankie vir hierdie mooi en waar lied!
@user-wi6dv2bu2h
@user-wi6dv2bu2h Жыл бұрын
Altyd trots suidafrikaner ,sal altyd Boer in my Hart ❤.
@sareltheron654
@sareltheron654 Жыл бұрын
Multichoice julle verloor my!!! Groot is Afrikaans.
@gertvisage-tr5cu
@gertvisage-tr5cu Жыл бұрын
Multi Choice se dinges man!!!!Trots Afrikaans!!!!!!
@estelleopperman7661
@estelleopperman7661 Жыл бұрын
One of the best Afrikaans songs I've heard in a very long . The lyrics is amazing !!!❤
@155spy
@155spy Жыл бұрын
Ons bid maar vir Ons Land en Ons Mense 🙏🏻 stunning lied 🏆
@155spy
@155spy Жыл бұрын
Regtig kan dit nie eens klaar kyk Sonder dik trane in my oë , my hart is seer , nie vir my nie , vir my seuntjie …..
@miemspotgieter5949
@miemspotgieter5949 Жыл бұрын
Mooier as mooi! Ek Los vir jou die son en die see en die land my kind, trots Afrikaans 😊
@user-eq7nd5sh7o
@user-eq7nd5sh7o Жыл бұрын
Lief dit.Trots Suid-Afrikaans.🙏🙏
@rihettemeyer9444
@rihettemeyer9444 Жыл бұрын
Hartroerend mooi! Waar inderdaad??? Is ons nog êrens regtig seker dat ons enige beloftes kan maak aan die nageslag? Ons kan net vashou aan God se beskerming en genade!
@NL1581gdm
@NL1581gdm 5 жыл бұрын
Afrikaans sal bly! Groeten uit Nederland
@niciv.n.8747
@niciv.n.8747 5 жыл бұрын
Liefdegroete v S.A.🎶🌟
@nellavanderwalt1962
@nellavanderwalt1962 Жыл бұрын
Wil net se AFRIKAANS BO!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! dankie julle 4 sterk manne huil sommer en wil he ons moet net ons hande saam slaan en God dank vir sy genade😢!!!!!!!!
@taaniadyzel9756
@taaniadyzel9756 Жыл бұрын
Dankie ouens. Dis puik en roer die hart. Mag julle baie likes kry.
@elmaredejongh4424
@elmaredejongh4424 Жыл бұрын
Ons vir jou SA, maak nie saak waar ons is nie
@HannibalSmith95
@HannibalSmith95 3 жыл бұрын
Wat een prachtig lied. Wij bidden voor u Afrikaners, onze broeders. Houd u oog op God, Hij is getrouw! Hartelijke groet uit Nederland
@madeleinegoosen7036
@madeleinegoosen7036 3 жыл бұрын
Danke
@Hans-um6lu
@Hans-um6lu 2 жыл бұрын
@@madeleinegoosen7036 Elke dag, Grod zijt met ons!
@rebellenarmyforces9039
@rebellenarmyforces9039 2 жыл бұрын
Hanninal jij bent de enige Hollander die trouw is aan Suid-Afrika groet from noord Afrika ik een Nederlandse nazaat uit Egipte dutchs arabic ❤🇳🇱❤🇪🇬❤🇿🇦 god zegende jullie almal 🙏🙏🙏✝️✝️✝️❤❤❤❤ en ja ik ben ook boer ja in Egipte Egypte
@magdabrits8555
@magdabrits8555 2 жыл бұрын
Halooooo
@Jeanette6266
@Jeanette6266 Жыл бұрын
I'm not a Christian but yhis is a beautiful song carrying a lot of truth to the situation in SA
@lelanekeates4551
@lelanekeates4551 Жыл бұрын
May God bless you abundently 🙌🙏
@ronelldutoit3028
@ronelldutoit3028 Жыл бұрын
Een vd moóiste liedjies in Afrikaans...hoop om aan vas te hou!!
@kriskrosmusic
@kriskrosmusic 7 ай бұрын
Wat is Afrikaans toch mooi. Hou jullie cultuur voor altijd vast, verre broeders. Groeten uit Nederland. 🧡
@annekeruben3238
@annekeruben3238 7 ай бұрын
Staan vas in Nederland.
@sebastianlems8497
@sebastianlems8497 5 жыл бұрын
Im a black south african and i must say this is a beautiful song i dont get why people think its offensive
@jancovanderwesthuizen8070
@jancovanderwesthuizen8070 5 жыл бұрын
Exactly!! This song could just as well be seen from any other South African's perspective It just happens to be Afrikaans so everyone goes nuts
@rodneylouw4923
@rodneylouw4923 5 жыл бұрын
It's a beautiful tune, well written and well sung, and the metaphors are universal . . .
@sebastianlems8497
@sebastianlems8497 5 жыл бұрын
Hope one day black and white will unite
@jancovanderwesthuizen8070
@jancovanderwesthuizen8070 5 жыл бұрын
@@sebastianlems8497 Yes I have the same hope. Unfortunately people like Malema or TerreBlanche exist and do whatever they can to stop it
@chrisbadenhorst5304
@chrisbadenhorst5304 5 жыл бұрын
Someone who dislikes your message, really has no brain. Good comment.
@niekierothmann6174
@niekierothmann6174 Жыл бұрын
Een van die mooiste liedere. Ons mag nie skaam wees vir wie ons is nie... ONS SAL LEWE...
@user-ee5hh9li5j
@user-ee5hh9li5j Жыл бұрын
God het die wereld geskape so ook ons land... Bid vit ons land en sy mense...... God is getrou....... En Hy belowe Dat reg Sal geskied. Amen.
@conradlouw9121
@conradlouw9121 Жыл бұрын
Wow, so ñ lied maak my ontsettend trots. Dis fantasties - baie dankie manne!
@RegNEl2010
@RegNEl2010 5 жыл бұрын
Mooiste mooiste liedjie! Multichoice, EFF, BLF, ANC - niemand gaan ons stop nie!!! Ons is God se kinders, AMEN.
@christoniemann7392
@christoniemann7392 3 жыл бұрын
Niemann gan one stop nie
@aquaking4026
@aquaking4026 3 жыл бұрын
Ons god gan ons nie stop nie
@carienvermeulen2282
@carienvermeulen2282 3 жыл бұрын
ONS ALMAL SAAM IS UNBEATABLE
@RegNEl2010
@RegNEl2010 3 жыл бұрын
@@richmondlefa7950 Richmand stop being obsessed with my comment! Most of you treat us like trash, so ....
@RegNEl2010
@RegNEl2010 3 жыл бұрын
@@richmondlefa7950 And no where did I mention race, this is an Afrikaans song and different races speak it, so maybe look at yourself for seeing colour first hey
@deonleach9996
@deonleach9996 Жыл бұрын
I Salute you. Ons vir jou Suid Afrika.
@henriettafourie4793
@henriettafourie4793 Жыл бұрын
Dit is n pragtige lied Bid vir die boere en die manne wat die pragtige lied gesing het God is in beheer
@autumnrex3045
@autumnrex3045 5 жыл бұрын
The new anthem of south Africa
@leudeduvivarais6855
@leudeduvivarais6855 4 жыл бұрын
Be strong, Boer brothers and sisters, from France, a country from which a lot of your folk come from ! many of us still think about you!!!
@johanbarnard3435
@johanbarnard3435 3 жыл бұрын
My family has French roots
@henrykeyter53
@henrykeyter53 3 жыл бұрын
Merci, et viva la France
@leudeduvivarais6855
@leudeduvivarais6855 3 жыл бұрын
@@henrykeyter53 I’ll hope I will come to your nice country !
@chrisnel2291
@chrisnel2291 2 жыл бұрын
If only Poor Afrikaners stuck in South Africa could be treated like ur 🇦🇺 Aboriginals in regards to legitimate Minority Rights. Now Australia 🇦🇺 is concerned about 🇨🇳 but it was so easy for former AU PM Bob Hawke and the rest of the world to support the Communist takeover of South Africa back then. Always much easier if it’s not ur family thrown into oblivion. Thanks Emily Hobhouse RIP❤️. ALWAYS WAS, ALWAYS WILL BE 👨‍👩‍👧✝️ Wat het die Boer vir geveg en teen wie? 😭😭😭 kan ons nog op staan, en hoe?
@magdag9135
@magdag9135 Жыл бұрын
@@leudeduvivarais6855merci, Guten abend, your welcome in our Beautiful country
@rianasmith4021
@rianasmith4021 Жыл бұрын
God het ons nie Suid Afrika toe gebring net om hier uit geroei teword nie. Hy sal n plan maak maar net as ons naby Hom bly.
@cariengomes7082
@cariengomes7082 Жыл бұрын
... Taai die boerkinner, moet nie jou misgis nie, ons sal Nooit gan lê.. Amen... ❤🎉❤
@marcelvos2276
@marcelvos2276 3 жыл бұрын
Prachtig prachtig liedje. Groet van Nederland
@itsmeandrea138
@itsmeandrea138 4 жыл бұрын
Great respect for Afrikaner people and their amazing culture from Italy 🇮🇹 South Africa is the land of all South Africans! 🇿🇦
@user-mp2mu5ji4q
@user-mp2mu5ji4q Жыл бұрын
Trotse afrikaanse suid afrikaner, absoluut pragtig ❤
@annalizedebeer5702
@annalizedebeer5702 Жыл бұрын
Dis die mooiste lied met soveel waarheid agter dit.♥️ Ons Afrikanernasie moet saamstaan vir oorwinning!!!🙏
@marielouw5582
@marielouw5582 5 жыл бұрын
Trots op ons eie Afrikaanse sangers wat opstaan vir dit wat reg is. Voorwaarts mars manne
@chrisnel2291
@chrisnel2291 2 жыл бұрын
If only Poor Afrikaners stuck in South Africa could be treated like ur 🇦🇺 Aboriginals in regards to legitimate Minority Rights. Now Australia 🇦🇺 is concerned about 🇨🇳 but it was so easy for former AU PM Bob Hawke and the rest of the world to support the Communist takeover of South Africa back then. Always much easier if it’s not ur family thrown into oblivion. Thanks Emily Hobhouse RIP❤️. ALWAYS WAS, ALWAYS WILL BE 👨‍👩‍👧✝️ Wat het die Boer vir geveg en teen wie? 😭😭😭 kan ons nog op staan, en hoe?
@Straline.
@Straline. Жыл бұрын
@@chrisnel2291 fok die komuniste
@tebohomotseki2203
@tebohomotseki2203 5 жыл бұрын
Love this song so much...listening from beautiful mountains of Lesotho
@Hendrie4573
@Hendrie4573 4 жыл бұрын
kzfaq.info/get/bejne/bLClg5Rpq7fFqac.html
@shereenwalker1855
@shereenwalker1855 Жыл бұрын
One of my favourite Afrikaans songs! With the high crime rate in South Africa this song should resonate with any parent.
@user-on4bz5xz8e
@user-on4bz5xz8e Жыл бұрын
Maak nie saak waar ons is of wat ons doen nie ons bly trots Suid Afrikaners ek is mal oor die liedjie ons vir jou Suid Afrika
@marievanderwatt1995
@marievanderwatt1995 Жыл бұрын
SA bly my land, maak nie saak wat of hoe dit ookal gaan hier nie. Net jammer oral is diskriminasie. So onnodig.
@chrisfr3102
@chrisfr3102 4 жыл бұрын
prachtig nummer, lang leve afrikaans. groeten uit Nederland
@margaretlestrange8453
@margaretlestrange8453 5 жыл бұрын
This is beautiful never heard anything like this before I'm Irish love my country with all my heart I suppose we are all the same the passion in the folk music is in all our hearts wherever we are born ,loved it thanks ☘️☘️☘️☘️☘️
@samanthagolding3876
@samanthagolding3876 5 жыл бұрын
That's awesome Margaret. My dad and I like the Irish and one of the reasons is because with certain things we have quite a bit in common. Do you understand what they are singing? I copied another commenters translation for you in case you'd like it (or haven't seen it already). You can google it too, but it isn't the same. :-) Andrew Jones 6 days ago (edited) *English Translation* [Steve opening Narration] "Some of my friends and I got together to share a message of hope. It's not just about the situation that we are in, but about what we believe in for our descendants and also yours." [Bok] Where are you going to play with your friends? Where are your footprints going to be covered by the wind? [Ruhan] Where are you going to fall? Are you going to get up and cry? Where will you be standing when the sunset stretches for miles? [Steve] What do we leave for our children? What will we be able to show one day? I want to know what is still right and wrong. What do we do when years of sweat and toil is forgotten? [CHORUS] I leave you the sun and the sea and the soil my child I promise you will find me at the end my flag will keep waving in the wind the seeds I will sow...for you and keep you safe I leave you the sun and the sea and the soil my child By God, we will find a life my flag will keep waving in the wind the seeds I will sow...for you I promise you, the land belongs to you [Bobby] What happened to the love? What happened to the dream? [All] The tears of thousands fall on the sand making the trees grow stronger in the fields [CHORUS] x2 I leave you the sun and the sea and the soil my child I promise you will find me at the end my flag will keep waving in the wind the seeds I will sow...for you and keep you safe I leave you the sun and the sea and the soil my child By God, we will find a life my flag will keep waving in the wind the seeds I will sow...for you I promise you, the land belongs to you
@laragravenor5750
@laragravenor5750 5 жыл бұрын
Thank you. Love South Africa
@billsimonides9915
@billsimonides9915 5 жыл бұрын
I'm an english South African and I too LOVE this song. #BestEver
@SuperOle2011
@SuperOle2011 5 жыл бұрын
This song is speaking about how white South Africans are slaughtered on their farms and how the government is now also stealing white people's land. I fear that the liberals in the EU might cause something like this to happen to their own people as well, with borders wide open for trash African and Arab "refugees".
@mrbokke81
@mrbokke81 5 жыл бұрын
Such a large and growing South African community here in Ireland which is nice but not the way things should be..
@hettievdmerwe7620
@hettievdmerwe7620 Жыл бұрын
Dankie julle manne dis n lied waarop ons Suid Afrikaners trots kan wees. ❤
@ebendupreez6298
@ebendupreez6298 Жыл бұрын
Baie mooi kêrels. Dis tog wonderlik dat so n groot groep so bedreigd voel deur n baie kleiner groep ...😮 😮😮
@haw1948
@haw1948 5 жыл бұрын
I love this song. I sing this in my car all the time! Greetings from Chicago.
@glasogie1
@glasogie1 5 жыл бұрын
My Oupa en Oupa Grootjie het hard baklei vir die land en so sal ek ook. En my vlag sal waai deur duk en dun. Trots Afrikaner. Uitstekende liedjie
@divdevilliers6234
@divdevilliers6234 Жыл бұрын
Dit is vir ons wat hierdie land liefhet, wat dit ons vaderland noem. Ons wat hier gebore is. Dis hier waar ons wortels is. Waarheen sal ons tog uitwyk. Ons vertroue is in ons Hemelse Vader.
@inafriskin6737
@inafriskin6737 Жыл бұрын
Pragtige lied ❤good bye multichoice. God is Groot!!🙏😍
@TheSommersonnenwende
@TheSommersonnenwende 2 жыл бұрын
It makes me proud to know that my son is half Afrikaaner! Greetings from Germany!
@Biloxiblues77
@Biloxiblues77 2 жыл бұрын
Same as mine but after 12 years I traded a golden cage for peace of mind. We live in Spain. But boerewors, biltong and Mrs. Balls are always present! And the longing for a peaceful, fair and just south Africa for all.
@thakgatsomarimi7955
@thakgatsomarimi7955 3 жыл бұрын
I'm also a black South African and I think the song is beautiful
@rudirettenbacher8534
@rudirettenbacher8534 3 жыл бұрын
We live to help black people,we are the Boerevolk send by God.
@chrisnel2291
@chrisnel2291 2 жыл бұрын
@@rudirettenbacher8534 When the blossom flowers 🌺 in each🧑🏻‍🦲❤️🧑🏿‍🦲 OUR hearts shall be the new felt flame 🔥🗽🔥🗽🔥🗽
@chrisnel2291
@chrisnel2291 2 жыл бұрын
In honour of my father who served in 32 Buffalo Battalion in Angola in the early 80s. I just want to to say that although Australia is far from a Christian nation. I do however respect the way Australian society for the most part takes an individual on their merits not their skin colour. I feel a sense of harmony here in that respect. Perhaps a harmony not so different from when people of colour trekked with the original trek Boers. Surely these original trek Boers also took these people of colour on their merits. They probably had to, just to survive TOGETHER. Likewise, This whole Australian experience has reinforced and solidified what my father taught me about 32 Battalion as a little boy speaking of how the blood on the sand and in the Bundu bush of Angola did not care for your skin colour,rather merit demonstrated TOGETHER. My father was very passionate about looking after fellow soldiers of his former platoon especially those languishing in Pomfrets unhealthy conditions. The reason I bring these things up is not unrelated. South Africa will become a HAVEN FOR CHRISTIANS. In the spirit of who my father fought with and for In Angola with 32 Battalion and finally in the merit based racial harmony I’ve experienced in Australia. If you’re reading this, and the time comes for South Africa to be a Christian Haven. Plz don’t turn away Christians of colour and REALLY break the chains the WORLD has given the Afrikaner. Prove them wrong boet!
@elsaduplessis5430
@elsaduplessis5430 Жыл бұрын
Ek het lankal n kwessie met multichoise. Almal moet hul rek sluit, dan sal hul vinnig hul deuntjie verander. Diè is die mooiste lied nog ❤😢
@dinacameron2306
@dinacameron2306 Жыл бұрын
Dit is so kosbaar en so waar! Hierdie manne is regte Afrikaners wat net hulle gevoelens wil deel. Vryheid van spraak! Hulle doen niemand leed aan nie!!! Eintlik baie hartseer!!
@marynaoosthuizen1815
@marynaoosthuizen1815 5 жыл бұрын
Hoendervleis mooi- ONS SAL LEWE ONS SAL STERWE ONS VIR JOU SUID-AFRIKA...
@mijnloeloe
@mijnloeloe Жыл бұрын
Kippenvel zo mooi, het brengt me tot huilen😢 Veel liefs vanuit Nederland🙏❤️🕯️
@fredswanepoel2425
@fredswanepoel2425 Жыл бұрын
Groeten uit Zuid Afrika.😊
@inamostert6035
@inamostert6035 Жыл бұрын
Ons vir jou Suid Afrika🙏 mooiste woorde en lied 👏👏🇿🇦🇿🇦
@Venturesconstruction
@Venturesconstruction Жыл бұрын
Ek het all jaare trug my multichoice gekanseleer. Ek dink die is een van die beste songs. 🤜💥🤛
@rupertoberholster5736
@rupertoberholster5736 4 жыл бұрын
Hierdie liedjie is in die jaar 2020 so van toepassing op die hele land en al die mens in SA. Selfs in die wêreld. Hoe mooi sal dit wees as die hele SA die lied kan sing.
@pieterrijkersrijkers8093
@pieterrijkersrijkers8093 3 жыл бұрын
Schitterend nummer, groeten uit Nederland 🇾🇪👍
@cariengomes7082
@cariengomes7082 Жыл бұрын
.... Die mooiste ooit, hart swel uit my borskas, boer gebore, boer heengaan... DANKI JUL MANNE, HOU SO AAN... GOD MET ONS... ❤❤❤❤❤❤
@hildaprinsloo5439
@hildaprinsloo5439 Жыл бұрын
Jesus bly in geheer🙏 Mooiste lied❤
@janewebster8014
@janewebster8014 3 жыл бұрын
I stand with you, South Africa, in your hour of need. Lovely people, I'm praying for your safety. Ek is 'n rooinek but South Africa is my homeland
@chrisnel2291
@chrisnel2291 2 жыл бұрын
If only Poor Afrikaners stuck in South Africa could be treated like ur 🇦🇺 Aboriginals in regards to legitimate Minority Rights. Now Australia 🇦🇺 is concerned about 🇨🇳 but it was so easy for former AU PM Bob Hawke and the rest of the world to support the Communist takeover of South Africa back then. Always much easier if it’s not ur family thrown into oblivion. Thanks Emily Hobhouse RIP❤️. ALWAYS WAS, ALWAYS WILL BE 👨‍👩‍👧✝️ Wat het die Boer vir geveg en teen wie? 😭😭😭 kan ons nog op staan, en hoe?
@4424718
@4424718 Жыл бұрын
Omdat ons Afrikaners n geskiedenis het en weet waar ons Vandaan kom en ons voor ouers se durf en daad ken, SAL niemand ons Kan vernietig nie. Ons sal alles deurstaan met die hulp van ons Hemelse Vader.
@sayedaahmed1227
@sayedaahmed1227 Жыл бұрын
Pragtige lied! Ek is trots Afrikaans ✊🏼
@openthegatesministries4357
@openthegatesministries4357 Жыл бұрын
Dis n mooi opsie vir n Afrikaanse volkslied!
@jacquelinelohmann2940
@jacquelinelohmann2940 5 жыл бұрын
Ons moet net nie vergeet van Jay, Bok, Bobby & Ruhan wat saam met Steve hierdie lied se toekenning verloor het, Hulle almal is ontneem van die voorreg. Steve, ek staan agter jou...GREAT Song...
@sakeheydenrych5693
@sakeheydenrych5693 5 жыл бұрын
My Oupa het geveg vir die land...ek sal veg vir wat oor is van die land!
@marietvorster1263
@marietvorster1263 5 жыл бұрын
Mooi man so moet 'n MAN mos praat
@henricotemmers9710
@henricotemmers9710 4 жыл бұрын
en jou oupa het swart en nama vroumense verkrag
@henricotemmers9710
@henricotemmers9710 4 жыл бұрын
@@Flowerpowers weet julle wat julle is almal siek mense as da gepraat word oor d warhuid dan smaak julle so julle dink nog steets niks van ander mense nie
@ritaglenewinkel6114
@ritaglenewinkel6114 Жыл бұрын
Dis vreeslik mooi
@elainebannister4553
@elainebannister4553 Жыл бұрын
Pragtige lied. Trots Afrikaans!!!
@22CJ0lady22
@22CJ0lady22 6 ай бұрын
Die song bring die gevoel van n belofte wat ons nasie het in God. Baie dankie aan die kunstenaars en Steve wat die ''boer" in ons wakker hou
@peterjohnadonis471
@peterjohnadonis471 3 жыл бұрын
Hierdie lied raak my diep.As ń kleurling van SA wonder ek wat Los ons oor, gaan ons taal nog staan 10, 20 jaar van nou af.
@muamermalik781
@muamermalik781 3 жыл бұрын
Very hard afrikaans to learn, similar to dutch
@mattdelport4143
@mattdelport4143 3 жыл бұрын
Ons moet nou saam staan, alle Suid Afrikaners wat die ANC verag. Vat hande saam en se VOETSEK ANC julle hoort nie in die land nie.
@hansjohansen7068
@hansjohansen7068 3 жыл бұрын
ons sal oorleef , staan net sterk , hou moet en behou jou selftrots , leer jou kinders , maak hulle reg groot , maar hou moed
@elzethdisibioviljoen5984
@elzethdisibioviljoen5984 2 жыл бұрын
Peterjohn Adonis; Baie geluk,dat jy die korrekte betekenis verstaan! Dit sluit alle mense in!!
@deliabotha7187
@deliabotha7187 Жыл бұрын
Solank ons ons taal praat sal dit voortbestaan. Hou moed...
@marleneloots2515
@marleneloots2515 Жыл бұрын
Onbeskryflik diep en mooi ... Dankie julle dat jul kom verwoord wat ons so diep aan ons harte lê
@elizesmith1983
@elizesmith1983 Жыл бұрын
Hartroetend. Trots op ons Afrikanervolk, sal nie gaan le nie. ❤
@mckenziejooste9413
@mckenziejooste9413 11 ай бұрын
Ek is kleurling, dis n pragtige lied. Maak my trots om Suid-Afrikaans te wees
@altavanrensburg9423
@altavanrensburg9423 5 жыл бұрын
Eendrag maak mag. Hoe meer ons onderdruk word, hoe meer sal ons saamstaan en oorwin. Hulle vrees ons liedere!!!!!! Ons is in die minderheid en tog vrees hulle ons. Hoekom? Hulle west DAT ons sterk is en ons morele standaarde SaL handhaaf!!! Wees bang ....... Baie bang. Die Boere veg tot die bitter einde.
@anitamaree9121
@anitamaree9121 5 жыл бұрын
Jip hulle kak is geboek. Ons sal opstaan , ons sal veg en ons sal wen! Ons is boere
@frankanddeniseliebenberg9342
@frankanddeniseliebenberg9342 5 жыл бұрын
Gee ook eer aan God. Geen mens is sterk in homself nie. Dis arrogant. God deel nie Sy eer met enige mens nie
@mricecream5194
@mricecream5194 5 жыл бұрын
Kak praat
@mricecream5194
@mricecream5194 5 жыл бұрын
@@anitamaree9121 😂😂😂
@nicovanniekerk9765
@nicovanniekerk9765 5 жыл бұрын
@@mricecream5194 fok jou doos
@user-ir9pk2pl1g
@user-ir9pk2pl1g Жыл бұрын
Baie mooi lied!!
@user-zb7uj7cn5z
@user-zb7uj7cn5z Жыл бұрын
Pragtig... eg Afrikaans. Ons moet klou en baklei vir ons mooi land.
@kuda4082
@kuda4082 5 жыл бұрын
Oh yessssssssssss from Zimbabwe. We approve
@amandasmit9328
@amandasmit9328 5 жыл бұрын
👏👍💟♪
@janewebster8014
@janewebster8014 5 жыл бұрын
I am not Afrikaans - ek is ‘n rooinek - but I find this song immensely powerful and very emotional
@chrisnel2291
@chrisnel2291 2 жыл бұрын
If only Poor Afrikaners stuck in South Africa could be treated like ur 🇦🇺 Aboriginals in regards to legitimate Minority Rights. Now Australia 🇦🇺 is concerned about 🇨🇳 but it was so easy for former AU PM Bob Hawke and the rest of the world to support the Communist takeover of South Africa back then. Always much easier if it’s not ur family thrown into oblivion. Thanks Emily Hobhouse RIP❤️. ALWAYS WAS, ALWAYS WILL BE 👨‍👩‍👧✝️ Wat het die Boer vir geveg en teen wie? 😭😭😭 kan ons nog op staan, en hoe?
@benitanell3908
@benitanell3908 Жыл бұрын
Fantastiese lied.. Maak dit sommer volkslied
@deonkotzee6641
@deonkotzee6641 11 ай бұрын
Het lankal ni meer n rek.
@marthabagnall6225
@marthabagnall6225 Жыл бұрын
Dit is bitter mooi.Saam staan.
Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole
4:30
Ricus Nel
Рет қаралды 24 МЛН
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
Heartwarming Unity at School Event #shorts
00:19
Fabiosa Stories
Рет қаралды 25 МЛН
Survive 100 Days In Nuclear Bunker, Win $500,000
32:21
MrBeast
Рет қаралды 107 МЛН
Идеально повторил? Хотите вторую часть?
00:13
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 9 МЛН
Demi Lee Moore & Riaan Benadé - There Was Jesus
3:49
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 12 МЛН
Bok van Blerk & Steve Hofmeyr - Pa en Seun
4:05
Bok van Blerk
Рет қаралды 520 М.
Verkseie kunstenaars - Die Land (Afrikaans is Groot - 2018)
4:04
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 275 М.
Steve Hofmeyr - Feeslied (Official Video)
3:52
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 4,2 МЛН
Kip Moore - Heart's Desire (Live Performance Video)
3:44
Kip Moore
Рет қаралды 9 МЛН
Jo Black, Leah - Nooit Alleen
3:54
LEAH
Рет қаралды 8 МЛН
Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel
3:51
Robbie Wessels
Рет қаралды 11 МЛН
Elandré - Woorde Uit Jou Mond
4:23
Elandré
Рет қаралды 3,3 МЛН
Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou
3:57
Francois Van Coke
Рет қаралды 16 МЛН
Juan Boucher ft. Jan Rhaap - Huisie in die Bos
3:00
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 7 МЛН
IL’HAN - Bir aida (official video) 2024
4:01
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 101 М.
Әбдіжаппар Әлқожа - Ұмыт деме
3:58
Әбдіжаппар Әлқожа
Рет қаралды 1,3 МЛН
Munisa Rizayeva - Aka makasi (Official Music Video)
6:18
Munisa Rizayeva
Рет қаралды 15 МЛН
JAMAL & GANJA, ИРИНА КАЙРАТОВНА & КАЙРАТ НУРТАС - TUN (LYRIC VIDEO)
3:41
ИРИНА КАЙРАТОВНА
Рет қаралды 1,3 МЛН
Jaloliddin Ahmadaliyev - Kuydurgi (Official Music Video)
4:49
NevoMusic
Рет қаралды 13 МЛН
Taxi
3:06
Sadraddin - Topic
Рет қаралды 281 М.