Great song! Julle twee se stemme werk fantasties saam! Mooi manne! En pragtige lirieke. My nuwe gunsteling! Gee asb vir ons nog van die songs!!
Жыл бұрын
Wat een ontzetten fijn nummer. Ik luister er graag naar
@user-bs8su4fc3l9 ай бұрын
My favourite song kan hom 1000 oor luister elke dag mal oor hom sal altyd bly mal oor juan boucher
@sollystrydom382 жыл бұрын
Had the privilege of working and living on a game farm before covid hit honestly miss every single moment nothing can describe the freedom and sense of heritage i felt and long for afterwards. " Ek sal n huis in die bos he trotse Afrikaanse boer seeun "
@hannesswanepoel1673 Жыл бұрын
Uitstekend!!! Bosveld is 'n plek vir 'n man se hart.
@user-dc1bg6sy7nАй бұрын
Ek like die liedjie ❤️💯
@marleneswart89715 жыл бұрын
Ek soek ook 'n huisie in die bos. Amazing song!!
@Conradtactical12 жыл бұрын
Seeker die beste song wat my begeetre vir n plaas opsom.
@monrelee71833 жыл бұрын
John Boucher is rerig n awesome sanger, Afrikaans is bo baas
@pierre682994 жыл бұрын
Warm musiek,lekker cozy musiek
@hansievanniekerk95054 жыл бұрын
Beste man stem in Afrikaans musiek..
@cindyoosthuizen56534 жыл бұрын
die song bring elke slag trane in my oe,ek bly in George en weet jy die song laat my altyd verlang nd Transvaal waar my hart le
@stiaanadams12622 жыл бұрын
Weet presies hoe jy voel
@MrSakkieprinsloo5 жыл бұрын
Diep, baie diep Seuns.! Dankie.
@michelleneethling91976 жыл бұрын
Love die song dis puik😆😆😆📀📀🎧🎧🎧👌👌👌een groot amazing mens#aswome mensie👌👌👌👌👌👌👌
@leanaswart6373 жыл бұрын
Die song laat my te veel terug dink
@lynettesmith94153 жыл бұрын
LOVE LOVE!!! Sjoe Juan Boucher, damnnnn jyt great stem!!!!
@user-bs8su4fc3l9 ай бұрын
❤love Juan Boucher jy mag maar sing
@YourmommemesYourdad4 ай бұрын
Ek sê vir jou jy rerig kan
@lizandriferreira82566 жыл бұрын
Juan....ek wens jou musiek was daar wa ek dit nodig gehad het lank terug
@deanjoubert305 жыл бұрын
Jan Rhaap se eerste CD het ek gekoop in 2015 was great gewees wat n kunstenaar.
@jedirichie76 Жыл бұрын
Love nogsteeds hierdie song na al die jare
@TheressaNel-tm9be6 ай бұрын
Baie mooi musiek tops
@lindamuller30443 жыл бұрын
LOVE dit!!! Jul stemme pas uitstekend saam..
@justinrens20425 жыл бұрын
Kry elke keer hoendervleis as ek die song speel. LOVE DIT !!!
@hayleeswart1932 жыл бұрын
As ek dit translate se dit: "get CHICKEN every time I play this song. LOVE IT!!!"
@biancagrobler27406 жыл бұрын
Totaal en al mal oor die liedjie ,julle klink fantasties saam ☆
@NadiaBessieGeldenhuys4 ай бұрын
Beautiful
@theDudeknows2 ай бұрын
Great stuff
@wynandscholtz19694 жыл бұрын
As jy "oemf" nodig het is hierdie die song!
@n84404 жыл бұрын
Aai die laat my so trug verlang na my ou maatjie toe ek kind was RIP my pel die laat my so na jou verlang want ek het altyd gese ek gaan by jou kom bly op die plaas eendag as ons groot is love die song
@heidihalgryn16773 жыл бұрын
Hy Kan maar sing. Hy is wonderlike!!!! Sjoe
@stellasmit81425 жыл бұрын
tyd lyk baie cool juan boucher en jan rhaap
@pattipanbaker67335 жыл бұрын
Flippen mooi liedjie!!
@helga.lifecoach5 жыл бұрын
Juan sing bietjie saam Bok van Blerk toe man! Awesome stem!
@carinevanwyk26296 жыл бұрын
I love your songs all of them are stunning u rock
@jeaneroux77946 жыл бұрын
Ek soek 'n huisie in die bos. Mooi song julle
@anettemuller11296 жыл бұрын
Love sy musiek
@henniegerber76833 жыл бұрын
Stunning !!!!!!
@jfhansen3964 Жыл бұрын
Love Die song
@kobuslouw10094 жыл бұрын
Baie baie mooi lidjie
@ivyviljoen19855 жыл бұрын
Ek soek ook so huisie in di bos !!!!!
@estellevanrhyn32146 жыл бұрын
Jul stemme is stunning saam🌸
@jasonvandermerwe71605 жыл бұрын
Ek soek n huisie saam my meisie
@esnaclaasens15356 жыл бұрын
Wow ...baie mooi
@lizandriferreira82566 жыл бұрын
Ek kan steeds nie n dag gaan sonder laat jou musiek met my praat nie 😢
@antonburger59926 жыл бұрын
Love dit!!!*
@timmutina16195 жыл бұрын
Great song.. Listening in Texas..
@Kevinmackay-df7yw4 ай бұрын
😂😂😂😂😂🎉😢😮😮😅
@Kevinmackay-df7yw4 ай бұрын
😂😅
@paulussteyn59645 жыл бұрын
love die song my man paulus steyn sing dit sooooo awsome
@tilanaventer27906 жыл бұрын
Love die song! Soek ook so huisie!!
@burtwentzel2603 жыл бұрын
Nice💝
@amandanortje25406 жыл бұрын
Julle 2 se stemme werk fantasties saam. Love die song. Kom kuier in Kimberley,groot asb. Cohan praat met jou chomme.
@bennieben46002 жыл бұрын
This song is the best
@saredneck21765 жыл бұрын
Steek die vuur aan.Nou gaan ons braai.
@danienagel6 жыл бұрын
Great song .
@elizekemp74245 жыл бұрын
totaal en al awesome
@fusionsound78986 жыл бұрын
Great song Juan en Jan.. Juan jou nuwe album is puik keep it up
@pieterhenrico92276 жыл бұрын
Puik my maat .... .ons moet maar daai huisie in die bos bigen bou
@gavinfaustmann63534 жыл бұрын
beste song ook !!!
@francois21stcentury75 Жыл бұрын
Singer-songwriter
@rubenmarais84536 жыл бұрын
Mall amazing liedjie. Luister hom oor en oor
@lizelkeburger66566 жыл бұрын
Flippen cool luister hom oor en oor
@nadinedreyer2564 Жыл бұрын
Lavy❤❤❤❤❤😊😊😊😊
@BlAsT4415 жыл бұрын
Trots op al die Afrikaanse kommentaar
@hayleymuiscalitz36026 жыл бұрын
Love die song
@amymarks50054 жыл бұрын
Ek is verlief op jou stem 😍
@morne9294 жыл бұрын
WAt is jounomeer
@morne9294 жыл бұрын
WAt is jounomeer
@kuduhunter21526 жыл бұрын
Bliksems mooi!
@hayleymuiscalitz36026 жыл бұрын
💓❤💖💙 Cool stemme
@madelynengelke3516 жыл бұрын
baie mooi
@charmainekruger91506 жыл бұрын
Awesome !!!
@hannes4551836 жыл бұрын
Pyk. Hulle die beste.
@ruanniemann22583 жыл бұрын
Net so mooi
@braammalherbe87446 жыл бұрын
Nice !!
@wietspretorius67956 жыл бұрын
lekker!!!!
@daleneweideman8162 жыл бұрын
Mal oor die song. Julle 2 se stemme pas soos n handskoen. Bly n wonderlike song
@lennerdduvenage31694 жыл бұрын
Jiss neef love jou songs
@sharnayvdmerwe670017 күн бұрын
waar is daai bosie waar jy is ek wil da wees saam of aleeen
@carinevanwyk26296 жыл бұрын
Jys stunning hou so aan
@crystalvanloggerenberg96566 жыл бұрын
GREAT Song!!!!
@zeldebruin56505 жыл бұрын
Hello
@desmondvanloggerenberg5828 Жыл бұрын
Natuurlik
@lorindanoordkaap49146 жыл бұрын
❤️
@frankpasano2070 Жыл бұрын
Kom kêrels!
@quentinlewis81374 жыл бұрын
Like die song
@pieterleroux19712 жыл бұрын
Koos dup
@sarelduplessis60976 жыл бұрын
sarel hou baie van die song
@clintonmoore37275 жыл бұрын
Stem saam
@jordanarmandcalonne76343 жыл бұрын
En naby die seë😋
@zeldebruin56505 жыл бұрын
Hou van jou😊👍
@stephaniepretorius3186 жыл бұрын
Mooi woorde
@MartinBarnard-ky3uh3 ай бұрын
Martin🤠🤠🤠
@stephaniepretorius3186 жыл бұрын
So waar ons wil almal so huisie he inni bos he
@christyleerossouw26584 жыл бұрын
juan boucher life Love you to ok esxy ye 😇😇
@ivyviljoen19854 жыл бұрын
EK OOK !!!!!!
@chadeybarnard22855 жыл бұрын
Wow👍👍👍👍😭
@derekbotha28182 жыл бұрын
👍👍👍👍👍
@samanthanell72086 жыл бұрын
absoluut mal hieroor
@derekbotha28184 жыл бұрын
👍👍
@jacoduplessis89506 жыл бұрын
julle is ysters. matching soos chips en ketchup
@christyleerossouw26584 жыл бұрын
😍😍😍
@cornenortje57706 ай бұрын
Kip more
@nikkivanrooyen56525 жыл бұрын
Baie mooi .. die manne mag maar!
@clintonmoore37275 жыл бұрын
Stem saam
@karlafourie22645 жыл бұрын
ek soek n huisie
@chantelwentzel62386 жыл бұрын
Julle stemme pas so mooi bymekaar love die lirieke
@dawieherbst19945 жыл бұрын
gaan eenvan die dae vernet wees lmga.n shack
@jinxdelange17186 жыл бұрын
Ek soek ook ñ huisie in die bos..
@ludymarais91605 жыл бұрын
Ek het n huisie inni bos .. :)
@jinxdelange17183 жыл бұрын
@@ludymarais9160 😄
@ludymarais91603 жыл бұрын
@@jinxdelange1718 😉😝
@tdmunro70885 жыл бұрын
Ek weet nie
@charmainemoller55586 жыл бұрын
Ja by n rivier...tussen die berge...
@juniorjvrensburg3283 жыл бұрын
Ja saam bok dit sal befok klink
@bennieben88932 жыл бұрын
Dit is i mooi song dit maak I man rrg op reg
@henningstrydom19864 жыл бұрын
ek glo nie daar n song wat n vrydag aand kan begin soos die song nie