No video

Brûe & Fakels🔥 | Die Brug Recap E1

  Рет қаралды 9,696

lisametdierooihare

lisametdierooihare

9 ай бұрын

12 mense neem deel om R1 miljoen te wen, en al wat hulle moet doen is om ‘n brug te bou😜
Wie is sovêr jou gunsteling?🤩 & wat dink julle van die nuwe @kykNET show?🤩
Share met jou maats wat moet kyk!🥳
#diebrug #thebridge #recap #kyknet #lisametdierooihare

Пікірлер: 16
@Hippietreehuggerchic
@Hippietreehuggerchic 9 ай бұрын
Dankie, Lisa! Met die tyd wat jy my vandag gespaar het gaan ek gou vensters was!
@landibear6509
@landibear6509 9 ай бұрын
Baie geluk met die huwelik en met die nuwe huis! Mag liefde en geluk jou en jou man orals volg! Ps: #toyotahilux gee hierdie vrou nou al haar bakkie as 'n huweliks geskenk! 😀
@JOATMOFA
@JOATMOFA 9 ай бұрын
Jy't my baie tyd gespaar - thanx! "... selfs die subtitles kan nie eers byhou nie ..."
@sasvee
@sasvee 9 ай бұрын
Dankie LmdRH - jou werk raak alhoemeer noodsaaklik!
@The_Joy_Finder
@The_Joy_Finder 9 ай бұрын
Lisa, jy klink asof jy hierdie episode vanuit 'n wynbottel rapporteer. 🤭 Of is dit vanuit 'n wynglas? 🤣
@SterremanWillie
@SterremanWillie 9 ай бұрын
Dankie Lisa. Ek het met 'n 'n halwe oog gekyk, so lekker om jou recap te sien. Terloops, het "fakkel" nie twee effe nie?
@nadinecronje4922
@nadinecronje4922 9 ай бұрын
Lekker die Brug!! Lekker Bart! Lisa wanneer gaan jy op een van die shows wees? Ek sal vir jou stem as leier
@itsjustL16
@itsjustL16 9 ай бұрын
Just stumbled on your video but its really well put together and entertaining ✨️✨️ The sound is not that bad so dont worry😂✨️✨️
@3h3y3uwydhrhdhueyej8
@3h3y3uwydhrhdhueyej8 2 ай бұрын
Ons vreet elke episode van elke recap van jou, soos Lindt hasies op. Ek en my Infidel (12) geniet jou ontsettend baie. Geluk met julle troue en nuwe huis. Ons hoop ons sien jou diertjies ook so nou en dan as special guests?😁
@marillynnel
@marillynnel 9 ай бұрын
Dankie Lisa!
@octoberbaby1422
@octoberbaby1422 9 ай бұрын
Die show het 2 weskussers in! Nonnie en William
@justfunctioning5384
@justfunctioning5384 6 ай бұрын
Aweskus!
@Willem_Lab
@Willem_Lab 9 ай бұрын
Dit is nie die eerste show op KykNet waarop Geo is nie. Hy het saam met sy broer 'n show gedoen so rukkie terug genaamd "Welvaartskeppers"
@tinusvandyk8988
@tinusvandyk8988 9 ай бұрын
Vriendin! Jou sound..
@lisametdierooihare
@lisametdierooihare 9 ай бұрын
Ek weeeet🤣 ek sal ‘n mic kry😜
@heyhannie
@heyhannie 9 ай бұрын
is dit nie die “ Groot avontuur “ wat mens voor kon inskryf nie ? 😮
Wie is huistoe?😳 | Die Brug Recap E2 & E3
14:46
lisametdierooihare
Рет қаралды 8 М.
小丑和奶奶被吓到了#小丑#家庭#搞笑
00:15
家庭搞笑日记
Рет қаралды 7 МЛН
WORLD'S SHORTEST WOMAN
00:58
Stokes Twins
Рет қаралды 174 МЛН
女孩妒忌小丑女? #小丑#shorts
00:34
好人小丑
Рет қаралды 9 МЛН
Miss SA 2023 Recap👑 | lisametdierooihare
17:58
lisametdierooihare
Рет қаралды 17 М.
Sy gee hom Die Creeps😳 | Op My Eish Recap S3 E4
10:53
lisametdierooihare
Рет қаралды 49 М.
Vetkoekpaleis-Ella se tog
2:57
Heinie Greyling
Рет қаралды 82 М.
Die Brug wenner: Robert Kruger | 11 Januarie 2024
12:08
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 1,5 М.
10 NUWE BOERE 🌾🤩 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S15 E1
18:51
lisametdierooihare
Рет қаралды 34 М.
Die Desperate Housewives is Terug!🍷 | RHOWL Recap E1
16:49
lisametdierooihare
Рет қаралды 29 М.
PRAATING S3 EP 12 - KATINKA DIE KAT
1:03:44
VAN PLETZEN
Рет қаралды 20 М.
Lisa met die Rooi hare | Die nuwe leefstylprogram 'Trend' | 7 Julie 2022
12:45
Die groot besluit - Die brug | S1 | Ep 11 | kykNET
4:04
kyknettv
Рет қаралды 2,3 М.
PlaasDRAMA Part 2 | Plaasjapie Recap S2 E2
10:40
lisametdierooihare
Рет қаралды 10 М.
小丑和奶奶被吓到了#小丑#家庭#搞笑
00:15
家庭搞笑日记
Рет қаралды 7 МЛН