No video

Die man: Sy roeping, taak en optrede - 1 Tim 3 - Ds Gerhard Beukes

  Рет қаралды 156

WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes

WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes

2 ай бұрын

1 Timotheus 3:1
T.V.O 1 Tim. 3:1-2
Daar is 'n geweldige groot nood vir leierskap in Kerke en in ons Huise.
1 Kor 11:3 = Korinte was 'n Tipiese 21
eeuse gemeente.
° Christus is die hoof van elke man.
Fill 2. Jesus was God wat mens
geword het
° Die man die hoof van die vrou.
Die man is deur Christis aangestel
as hoof van Sy huis.
° God die hoof van Christus.
Terwyl Jesus op aarde was het Hy
gekies om Homself te onderwerp
aan God die Vader.
1) Dit is 'n betroubare Woord.
1 Tim 1:15, 3:1 4:9,
Opsiener = "episkopos"
Superintendent, iemand wat lering gee, begerende beampte
Verlang = om uit te strek na eskterne aksie met 'n sterk begeerte na, aksie begeerte.
Begeer Hy = Man " Aner" beteken 'n man, meneer, 'n kêrel.
Man van een vrou.
Altyd in 'n manlike vorm.
1) 'n Ouderling
A) Moet onberispelik wees.
Nie sondeloos nie, maar een waar daar geen growwe kritiek in te bring is nie.
Een wat 'n lewe leef waarin die geur van die Here Jesus versprei word. Wat is alle opsigte die Here verheerlik.
1 Tim 4:12,16
B) Man van een vrou
Nie vrou van een man of man van een man nie. Man van een vrou soos God dit in die Tuin van Eden bedoel het. Lees Psalm 2
Toegewyd te wees aan die een met wie ek getroud is. (A single minded devotion.)
Met geen ander vrou verhoudings of flirtasies aan te knoop nie.
Efe 5:25
Job 31:1
C) Nugter wees
1 Tm 3:2
Titus1:7,8
To be " temperate". Dit is om bedaard, kalm en gematig wees.
Jak 1:20 - Let hierop manne!!
D) Ingetoë wees
1 Kor 10:31
Hy is beskeie en begeer nie groot dinge nie. Hy "brag" nie, maar is nederig.
Rom 12:16
Wees tevrede en dankbaar.
E) Fatsoenlik wees
Om goed gemanierd te wees. Eerbaar en beskaafd. Jou teenwoordigheid moenie spanning wek nie, maar kalmte!!
Los die myn taal uit....
2 Tim 2:24,25
God het Sy orde daargestel, op die manier wat Hy van elke man verwag.
DIE BELONING= 1 Petrus t:1-4

Пікірлер
Die Man - Sy roeping, taak en optrede (Deel 3) - 1 Tim 3 - Ds Gerhard
1:27:19
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 77
Die Man - Sy roeping, taak en optrede (Deel 4) - 1 Tim 3 - Ds Gerhard
1:21:25
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 105
👨‍🔧📐
00:43
Kan Andrey
Рет қаралды 9 МЛН
Magic trick 🪄😁
00:13
Andrey Grechka
Рет қаралды 35 МЛН
Dissiplines in my persoonlike lewe (Deel 3) - Ds Gerhard Beukes
1:38:42
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 146
Christus, die hart van die Evangelie - Ds Gerhard Beukes
1:24:05
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 108
Die man  Sy roeping, taak en optrede Deel 2   1 Tim 3   Ds Gerhard Beukes (Full)
1:21:24
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 47
05 April oggend diens - Clemens Mans
1:37:58
Kruiskyk
Рет қаралды 12 М.
Dr. Gerhard Kotze - 2018 Die beste jaar van jou lewe
1:05:02
Kruiskyk
Рет қаралды 11 М.
Clemens Mans - Wees stil en weet
37:08
Kruiskyk
Рет қаралды 10 М.
Wat gedoen wanneer God nie sin maak nie? Habakuk 1:1-11 - Ds Andre Rudman
1:23:26
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 110
Jaar van Genade   Dr Willie Marais
1:08:14
Bybel Jesus
Рет қаралды 21 М.
Jou geloof - Bekkie Mans
1:04:04
Kruiskyk
Рет қаралды 16 М.
Dr. Jack Trieber preaching “Learn” on August 4, 2024
1:41:00
North Valley Baptist Church
Рет қаралды 1,3 М.
👨‍🔧📐
00:43
Kan Andrey
Рет қаралды 9 МЛН