No video

Die Man - Sy roeping, taak en optrede (Deel 4) - 1 Tim 3 - Ds Gerhard

  Рет қаралды 105

WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes

WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes

Ай бұрын

Die man: Sy roeping, taak en optrede.
Deel 4
T.V.O VERS 12
A) Waardig wees
Eerwaardig, eerbaar, ernstig, eerlik.
Hand 6:3-5 was die eerste diakens gekies.
Stefanus= Vol geloof en vol van die Heilige Gees.
B) Nie uit twee monde spreek nie.
Double tungued: uit twee monde spreek nie.
Jakobus 3:8-Dit broeders behoort nie so te wees nie.
Matt 12:37 - wat 'n treffende vers!
C) Nie verslaaf aan wyn nie.
"His judgement must never be clouded by alcohol. His lifestyle must be radically different from the world. He must lead others in holiness not sin." John Mac Arthur
Spreuke 31:4-5
D) Geen vuilgewinsoekers nie.
1 Tim 3:8 lees engelse vertaling ook.
1 Joh 2:15-17 - Hy wat die wil van God doen bly vir ewig.
E) Manne wat die verborgenheid van die geloof in 'n rein gewete hou.
1 Tim 3:9- Lees ook die engelse vertaling.
Pure, pureness, nie besmet, heilig en suiwer"
2 Tim 3:14-17
F) Man van een vrou wees.
Weereens toegewyd te wees aan sy vrou.
Single minded te wees.
G) Hulle kinders en eie huis goed regeer.
Goeie orde is noodsaaklik. Hy moet sy eie huis goed regeer en as beskermer optree.
Kinders regeer huise inplaas van die ouers.
1 Tim 3:13 = 'n eervolle plek vir so 'n man.
Die Vroue: 1 Tim 3:11
A) Sy moet waardig wees.
Eerwaardig, eerbaar, ernstig, eerlik.
B) Geen kwaadspreekster wees nie.
Be serious, not gossip, not slander, slanderous, accusing falsely.
C) Nugter wees
Bedaard, kalm en gematig.
D) Betroubaar in alles.
Titus 2:3-5 - 'n Mooi opsomming vir die vrou.
Die vrou wat onder haar man inkom en vir hom 'n kroon is.
God
🔺
Man Vrou
Joh 15:4-5 - BLY IN MY......

Пікірлер
Christus, die hart van die Evangelie - Ds Gerhard Beukes
1:24:05
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 108
Die Man - Sy roeping, taak en optrede (Deel 3) - 1 Tim 3 - Ds Gerhard
1:27:19
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 77
The Joker saves Harley Quinn from drowning!#joker  #shorts
00:34
Untitled Joker
Рет қаралды 55 МЛН
Идеально повторил? Хотите вторую часть?
00:13
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 17 МЛН
Lehanga 🤣 #comedy #funny
00:31
Micky Makeover
Рет қаралды 27 МЛН
WORLD'S SHORTEST WOMAN
00:58
Stokes Twins
Рет қаралды 175 МЛН
Wit Wolf Stefaans Coetzee
25:58
Die Getuienis
Рет қаралды 48 М.
Dissiplines in my persoonlike lewe (Deel 3) - Ds Gerhard Beukes
1:38:42
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 147
Voorsang: I Stand Amazed,  Only one, We will Glorify the King, As die Son se laaste Strale.
12:24
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 476
King Solomon's Kabbalah
1:14:53
Efraim Palvanov
Рет қаралды 65 М.
Die man: Sy roeping, taak en optrede - 1 Tim 3 - Ds Gerhard Beukes
1:41:26
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 156
Die man  Sy roeping, taak en optrede Deel 2   1 Tim 3   Ds Gerhard Beukes (Full)
1:21:24
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 47
Jenewick Titus  - Jou tyd is nou
31:32
Kruiskyk
Рет қаралды 7 М.
The Joker saves Harley Quinn from drowning!#joker  #shorts
00:34
Untitled Joker
Рет қаралды 55 МЛН