No video

Die Man - Sy roeping, taak en optrede (Deel 3) - 1 Tim 3 - Ds Gerhard

  Рет қаралды 77

WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes

WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes

2 ай бұрын

Die man: Sy roeping, taak en optrede. Deel 3
1 Tim 3:1-
A) Onberispelik wees
B) Man van een vrou.
C) Nugter wees.
D) Ingetoë wees.
E) Fatsoenlik wees.
F) Gasvry wees.
G) Bekwaam wees om te onderrig.
H) Geen drinker wees nie.
I) Geen vegter.
J) Geen vuilgewinsoeker nie
K) Vriendelik wees.
L) Geen strydlustige nie.
M) Geen Geldgierige nie.
Deel 3:
N) Sy eie huis goed regeer.
1 Tim 3:4-5
Regeer= om voor te staan, te oefen, in stand te hou, om voog te wees en beskermer.
Die man moet leiding neem en besluite neem wat vir sy vrou en kinders tot voordeel sal strek.
Hy moet 'n beskermer wees teen fisiese aanvalle asook die post- moderne tyd waarin ons, ons bevind.
Bv die media, die wan persepsie oor verhoudings, die huwelik, die skool kurrikulum en vele meer.
Hy moet regeer deur die standaard van God se woord hoog te ag.
Dis sy maatstaf en outoriteit deur God gegee.
As die man nie sy eie huis kan regeer en lei nie, hoe gaan hy die gemeente kan lei?
Deut. 6:5-9
O) Moet sy kinders met alles waardigheid in onderdanigheid hou.
1 Tim 3:4
‭1 Timothy 3:4 NIV‬
He must manage his own family well and see that his children obey him, and he must do so in a manner worthy of full respect.
Efe 6:4
Waardigheid = act of subjection, obedience.
Onderdanigheid = eerbiedwaardigheid, eerlikheid.
Gen 18:19
Spr 22:6
Ps 78:3-4
P) Goeie Getuienis van buitestaanders hê.
1 Tim 3:6-7
In die kerk van Jesus soek ons nie na-lopers nie, maar marathon hardlopers.
Baie mense begin goed, maar hou nie die pas vol nie.
Jes 14:13
Die sonde van hoogmoed is in die kerk sigbaar. Mense dink hulle is gelyk aan die Here.
Sy werks kollegas moenie na hul asem snak as hul hoor hys n leier in die kerk nie,maar dit juis bevestig, deur sy lewe.
1 Pet 5:8-9
Jak 4:6-7
Hierdie standaard is vir elke man van God. Jonk of oud
As die man val, val sy hele gesin saam met hom.
Die wêreld kyk na jou, maar mag God genade gee dat elke man na hierdie standaard sal streef.
Wat motiveer jou as man?
1 Pet 5:2-4
[2] "Hou as herders toesig oor die kudde van God wat onder julle is, nie uit dwang nie, maar gewilliglik; nie om vuil gewin nie, maar met bereidwilligheid; [3] ook nie as heersers oor die erfdeel nie, maar as voorbeelde vir die kudde. [4] En wanneer die Opperherder verskyn, sal julle die onverwelklike kroon van heerlikheid ontvang. [5] Net so moet julle, jongeres, aan die oueres onderdanig wees; en wees almal met ootmoed bekleed in onderdanigheid aan mekaar, want God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade."

Пікірлер
Die Man - Sy roeping, taak en optrede (Deel 4) - 1 Tim 3 - Ds Gerhard
1:21:25
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 105
Dissiplines in my persoonlike lewe (Deel 3) - Ds Gerhard Beukes
1:38:42
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 147
Fortunately, Ultraman protects me  #shorts #ultraman #ultramantiga #liveaction
00:10
黑天使遇到什么了?#short #angel #clown
00:34
Super Beauty team
Рет қаралды 38 МЛН
The Joker saves Harley Quinn from drowning!#joker  #shorts
00:34
Untitled Joker
Рет қаралды 55 МЛН
Parenting hacks and gadgets against mosquitoes 🦟👶
00:21
Let's GLOW!
Рет қаралды 12 МЛН
Jenewick Titus  - Jou tyd is nou
31:32
Kruiskyk
Рет қаралды 7 М.
Die man  Sy roeping, taak en optrede Deel 2   1 Tim 3   Ds Gerhard Beukes (Full)
1:21:24
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 47
Christus, die hart van die Evangelie - Ds Gerhard Beukes
1:24:05
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 108
Wat gedoen wanneer God nie sin maak nie? Habakuk 1:1-11 - Ds Andre Rudman
1:23:26
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 110
Rut as praktiese voorbeeld van 'n deugsame vrou - Ds Gerhard Beukes
1:16:02
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 119
Die man: Sy roeping, taak en optrede - 1 Tim 3 - Ds Gerhard Beukes
1:41:26
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 156
Huweliksfokus getuienis - Herstel na buite-egtelike verhouding
18:53
Deon en Karin du Toit
Рет қаралды 8 М.
Dissiplines in die huweliksverhouding - Ds Gerhard Beukes
1:31:14
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 133
Fortunately, Ultraman protects me  #shorts #ultraman #ultramantiga #liveaction
00:10