Die seewind bring heimweë - Sias Reyneke (Chris Brits & Deon vd Merwe weergawe)

  Рет қаралды 27,722

Chris Brits

Chris Brits

3 жыл бұрын

Chris Brits & Deon vd Merwe Boeremusiek is Groot

Пікірлер: 37
@nancydeklerk5067
@nancydeklerk5067 Жыл бұрын
love dit - met gevoel gespeel. ek is mal oor liedjies wat met konsertina gespeel word. Self engelse liede met konsertina is soooooooooooooo mooi. Laat my dink aan Niek Potgieter. Dis regtig pragtig gespeel!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@chrisbrits293
@chrisbrits293 Жыл бұрын
Dankie vir jou pragtige opmerking ek is bly jy hou van dit kosbaar 😁🎼
@chrisbrits293
@chrisbrits293 2 ай бұрын
Dankie Nancy dis ‘n pragtige omgee opmerking ek waardeer🎶🌹
@tienierabie7127
@tienierabie7127 7 ай бұрын
Twee groot musiekante saam. Mooi Deon..
@chrisbrits293
@chrisbrits293 7 ай бұрын
Dankie Tienie mooi van jou Chris
@user-rs1zz6lc4f
@user-rs1zz6lc4f 7 ай бұрын
Baie mooi
@chrisbrits293
@chrisbrits293 7 ай бұрын
Dankie
@LiebLouw
@LiebLouw 2 ай бұрын
Strelend dit streel jou hartsnare.Lieflik
@chrisbrits293
@chrisbrits293 2 ай бұрын
Dankie kosbare opmerking
@gerritjankranenburg3073
@gerritjankranenburg3073 Жыл бұрын
@heathersawkins4131
@heathersawkins4131 2 жыл бұрын
Aai Chris dit is so awesome ek geniet al jou liedjies jy is regtig geseen
@chrisbrits293
@chrisbrits293 2 жыл бұрын
Baie dankie 🙏💐
@tjops1000
@tjops1000 3 жыл бұрын
Baie mooi. Die mense het wonderlike talente!! Anita Jackson
@chrisbrits293
@chrisbrits293 3 жыл бұрын
Baie dankie mooi van jou 💐
@heathersawkins4131
@heathersawkins4131 2 жыл бұрын
Ek werk saam met Chris se skoon sus in die apteek en ek kan dankie se dat sy jou aan my voor gestel ek is n groot fan van jou hou so aan
@chrisbrits293
@chrisbrits293 2 жыл бұрын
Baie dankie Heather dis sweet van jou ek waardeer Chris 🎸🌹
@iansmit1344
@iansmit1344 3 жыл бұрын
Pragtig,boeremusiek is nie vervangbaar nie.
@chrisbrits293
@chrisbrits293 3 жыл бұрын
Baie dankie Ian ek waardeer 🎸🎶
@taffieliebenberg1653
@taffieliebenberg1653 2 ай бұрын
Kry somer trane in my oê.
@yvonnegoosen5797
@yvonnegoosen5797 3 жыл бұрын
Dit is pragtig!
@chrisbrits293
@chrisbrits293 3 жыл бұрын
Baie dankie Yvonne 🎶🙋🏻‍♂️🌸
@chrisdorfling1555
@chrisdorfling1555 3 жыл бұрын
Mooi man, ons geniet julle. Groete uit Kanada
@chrisbrits293
@chrisbrits293 3 жыл бұрын
Baie dankie ons waardeer mooiloop groete 😁🎸
@hendrikvandermerwe4407
@hendrikvandermerwe4407 3 жыл бұрын
Awesome. Altyd nice om na te luister - die musiek hier in Texas gee mens huimwee. Gelukkig lyk Texas baie soos SA.
@chrisbrits293
@chrisbrits293 3 жыл бұрын
Baie dankie vir jou mooi opmerking Hendrik. Geniet dit daar en seenwense in Texas groete Chris
@yvonnemenezes3490
@yvonnemenezes3490 3 жыл бұрын
Stunning
@chrisbrits293
@chrisbrits293 3 жыл бұрын
Baie dankie 🎶💐
@JohanJoosteMusiek
@JohanJoosteMusiek 3 жыл бұрын
Lekker stadige enetjie met goeie klanke en 'n mooi verwerking.
@chrisbrits293
@chrisbrits293 3 жыл бұрын
Dankie vir jou mooi opmerking Johan
@inasmit4510
@inasmit4510 3 жыл бұрын
Dankie julle. Lieflik😢
@chrisbrits293
@chrisbrits293 3 жыл бұрын
Baie dankie Ina ons waardeer 🎶🌸
@harryvanniekerk7269
@harryvanniekerk7269 3 жыл бұрын
Briljant! Sielsrakend. Ons het meer sulke musiek nodig:)
@chrisbrits293
@chrisbrits293 3 жыл бұрын
Baie dankie ek waardeer 🎶
@nicduplessis2060
@nicduplessis2060 2 жыл бұрын
Puik musiek
@chrisbrits293
@chrisbrits293 2 жыл бұрын
Dankie waardeer 🎼
@yvonnegoosen5797
@yvonnegoosen5797 3 жыл бұрын
Dit is pragtig!
@chrisbrits293
@chrisbrits293 3 жыл бұрын
Baie dankie Yvonne
Blikkiesdorp (Chris Brits & Deon vd Merwe met orkes weergawe)
3:06
Die Seewind Bring Heimwee
4:03
Sias Reineke - Topic
Рет қаралды 27 М.
Heartwarming Unity at School Event #shorts
00:19
Fabiosa Stories
Рет қаралды 25 МЛН
Получилось у Миланы?😂
00:13
ХАБИБ
Рет қаралды 5 МЛН
Fourie se drankwinkel - Jammies Jamneck
5:43
Chris Connoway
Рет қаралды 22 М.
Suurberg Vastrap - Chris Brits & Deon Vd Merwe met Orkes
2:36
Chris Brits
Рет қаралды 28 М.
STILLERIVIERSTROOM
4:10
Nick Taylor
Рет қаралды 26 М.
When A Gang Leader Confronted Muhammad Ali
11:43
Boxing After Dark
Рет қаралды 5 МЛН
Die Seewind Bring Heimwee
4:05
Paul Ferns - Topic
Рет қаралды 109
Boerejol - Die Ventertjies, Kosie Beukes & Kannie Warries Dansorkes
3:41
Die Ventertjies
Рет қаралды 3,7 МЛН
Manuel Escorcio & Rina Hugo - Tienduisend trane
4:04
Andries Laubscher
Рет қаралды 24 М.
Lentebloeisels - Manie Bodenstein "Verwerking Chris Brits"
2:16
Chris Brits
Рет қаралды 1,1 М.
SIEN JOU WEER - ERNIE BATES (GUITAR SESSIONS)
4:01
Ernie Bates Studios
Рет қаралды 243 М.
Heartwarming Unity at School Event #shorts
00:19
Fabiosa Stories
Рет қаралды 25 МЛН