directed by: Simon Barnard www.dieheuwels.... buy our music: www.klicktrack....
Пікірлер: 26
@TheMantilla07 жыл бұрын
Wat 'n riem onder die hart; om in 'n ander land te woon en die gerusstellende musiek van Afrikaans te kan luister. Julle maak elke keer my dag!
@Invading-Specious Жыл бұрын
sodat
@ujamaimusho786 күн бұрын
I listen to this song everyday, it's jut so good ❤
@waskozoids11 күн бұрын
Dankie vir jou onlangse konsert in die Melkweg Amsterdam met Fokofpolisiekar. Die gehoor en die klank was onbeskryflik goed. Tevens dankjewel en respect voor de barmedewerkers van de Melkweg, ik zag jullie zweten (buitenom de portier) Top! Ek hoop tot volgende keer en Ek sal beslis weer daar wees. XXX. 😊
@dieheuwels10 күн бұрын
baie dankie dit was spesiaal!
@waskozoids3 күн бұрын
@@dieheuwelslewe het.
@vanzyldirk50433 жыл бұрын
Vken mooi. Dis my wereld. Dis my geskiedenis waar ek groot geword het. Dankie
@Hellhamster8 ай бұрын
I am Dutch, but I can't get enough of suid Afrikaanse muziek ❤🎉
@Invading-Specious6 ай бұрын
Dat dus😊
@dieheuwels6 ай бұрын
Dankie wel
@blackdaan6 ай бұрын
ik ook , leja blijft toch 1 van mijn lievelings nummers
@dieheuwels6 ай бұрын
@@blackdaan thnx man cya in amsterdam 12 july at melkweg
@blackdaan6 ай бұрын
@@dieheuwels dat staat nog niet op de officiële site van de melkweg
@Invading-Specious6 ай бұрын
Ik hoop dat alles goed komt.
@Invading-Specious5 ай бұрын
Ook ek bid vir jou
@carms34023 жыл бұрын
Leja Ek weet nie meer of ek jou hieruit gaan kan sien nie Sal ek ooit genoeg geld kan verdien Die nag is koud In die winter (2x) Toe ek jou gesien het vir die eerste keer Leja Ek kan nie meer onthou hoe dit gevoel het nie Die paaie bly nat In die winter In jou ma se oë Ons was tieners Ons kon glo in die dinge daarbo In jou ma se oë Wou ek sien en wou ek glo Maar tye het verander En ons raak nie jonger nie Ek kan nie eers meer byhou nie Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome Op die gras (2x) Leja Sit dit vas Soos dit was (2x) Dan sal ons kan Leja Maar jy's nou net die pen op 'n servet Wat ek al weer, al weer iewers moes vergeet het Die onoorspronklikheid Nes afgeleide selfverwyt Het ek myself hier uit Uit hierdie storie uitgeskryf In jou ma se oë Ons was tieners Ons kon glo in die dinge daarbo In jou ma se oë Wou ek sien en wou ek glo Maar tye het verander En ons raak nie jonger nie Ek kan nie eers meer byhou nie Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome Op die gras (2x) Leja Sit dit vas Soos dit was (2x) Ek kan nie eers meer byhou nie Leja Sit dit vas Soos dit was (2x) Dan sal ons kan Leja
@francoisbriers428011 ай бұрын
Ek het een Amerikaner 27 en een Engelsman 32, voorgestel aan die song. Hulle like dit. baie
@jessicascheepers27288 жыл бұрын
awesome song julle is regtig awesome
@AliciaNel14 жыл бұрын
Die song is amazing, regtig!!! Is die videos nie by mahem geneem nie?