No video

Ep 08 So Horo ons saam

  Рет қаралды 107

African Storytelling

African Storytelling

3 жыл бұрын

Die storievertellers Magrieta Bezuidenhoudt, Ouma Tokkie en Florence Filton vertel vir ons die bekende verhale van die legendariese Jakkals en Wolf. Ons kyk ook hoe die Griekwa mense hul danspassies deel deur hul manier van die inheemse rieldans.
“So /hôro ons Saam“ is ‘n 13 episode reeks wat verfilm was in die Ratelgat Erfenisgebied van die Weskus, in die hartjie van Namakwaland naamlik Garies, asook in die blommepragstreek van Springbok in die Noord-Kaap. Die program handel feitliks oor verskillende storievertellers van die verskeie streke wat hul interessante stories deel met kinders van die nuwe generasie. Dit is stories wat aan hulle oor vertel was deur hul voorvaders snags rondom ‘n kampvuur. Die program beloof om oud en jonk baie leer van die Griekwa sowel as die Namamense se kulturele erfenis, beginsel waardes en musiek. Julle kan besonderse inheemse kampvuur stories verwag wat deur verskeie bekende storievertellers van die streke vertel word.

Пікірлер
Ep 07 So Horo ons saam
24:12
African Storytelling
Рет қаралды 321
Ep 06 So Horo ons saam
24:25
African Storytelling
Рет қаралды 201
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:40
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 37 МЛН
Это реально работает?!
00:33
БРУНО
Рет қаралды 4,3 МЛН
The Pink Panther Show Season 2 | 3-Hour MEGA Compilation | The Pink Panther Show
3:22:22
what is ADHD?
3:27
Amazing Things Project
Рет қаралды 142 М.
A 12-year-old app developer | Thomas Suarez | TED
4:41
TED
Рет қаралды 11 МЛН
Friendship and Family in Moominvalley | Moominvalley compilation
29:02
Gebaretaal + Troeteldiere vir Babas + Kleuters | Leer Woorde, Handgebare, Kleure, Vrae, Tel + Meer
45:36