No video

Ghapi - Goliat

  Рет қаралды 635,003

AfriForum

AfriForum

Күн бұрын

Musiek video deur Forum Films verfilm: forumfilms.co.z...
Die Gelofte-album © 2018 AfriForum.
Met spesiale dank aan Universal Music (Pty) Ltd South Africa en InHoud Huis Musiek (Pty) Ltd South Africa.
Versprei deur Dapper Media en Universal Musiek Suid-Afrika.

Пікірлер: 200
@GuntherThiel-y8e
@GuntherThiel-y8e 25 күн бұрын
Ek is trots op my herkoms en sal baklei vir jy taal en tradisie!!!!Trots AFRIKAANS!!!
@sf1915
@sf1915 2 жыл бұрын
Geloof is al wat GOD vereis. Dit is wit Suid Afrikaners se oorwining. God veg vir ons.
@user-vz5jk3xk8d
@user-vz5jk3xk8d 2 ай бұрын
Ghapi great song.Dit is oorlog,elke dag.Laat Goliath kom.Ej en Jesus ons is reg vir hom.Baal gaan val Groete uit die huis van Petrus Pope se Peter.maar hy lieg.ek nie.
@andreasvandermerwe1802
@andreasvandermerwe1802 2 жыл бұрын
What a awesome God we have, His Spirit In the inside of us we can overcome all life challenges and more with Jesus in our harts Dankie Gapi vir jou song en wat dit vertolk dat binne in ons in ons Harte is ons Jesus 🙏❤️👍
@boerseun9651
@boerseun9651 3 жыл бұрын
Dankie vir hierdie stuk perfeksie, ek is so trots. Elke keer wanneer ek hierdie hoor strek n glimlag oor my gesig.
@Wingnutz
@Wingnutz 4 жыл бұрын
Julle song vanoggend eerste keer op radio gehoor, amper my kar gerol.. awesome!
@danieengelbrecht1589
@danieengelbrecht1589 3 жыл бұрын
Eiied
@stoutbore88epic37
@stoutbore88epic37 3 жыл бұрын
Ek het in trane gebars toe ek na die lied geluister het. Ek Glo vas in my siel en Hart dat God ons verlosser met ons is Elke oomblik. Tye is baie swaar vir ons Boere Volk en baie van ons moet moeilike besluite neem. Ek is n onderwyser wat tans in China werk sodat ek kan omsien vir my ma en pa want albei my ouers het hul werk verloor asgevolg van die virus situasie. Ek huil party aande omdat ek my land en volk en familie mis maar ek weet God is met my ten alle tye. My boere broeders en sisters, my gebede is met julle almal. Wens daar was iets meer wat ek Kon doen vir my volk en families. Ek weet ek klink dalk kinderagtig en vol van myself, maar dit is hoe ek voel in my hart.
@farminginthekleinkaroo130
@farminginthekleinkaroo130 4 жыл бұрын
Yes ghappi, het jou in Oudtshoorn ontmoet. Jy is die REAL DEAL. praat gereeld van jou. Dankie vir die awsome LIED. Ons BOERE het dit nodig. Ook almal in SA.!!!!!!!
@pretoriussarel2147
@pretoriussarel2147 5 жыл бұрын
Dankie GHAPI vir die SONG VAN DIE JAAR...!
@danieengelbrecht1589
@danieengelbrecht1589 3 жыл бұрын
Je
@boerseun3023
@boerseun3023 5 жыл бұрын
Dankie Ghapi. Die is amptelik my gunsteling song. Dis wat ons land nodig het. Laat goliat kom, ons wag, hy sal sy alie sien.
@danieengelbrecht1589
@danieengelbrecht1589 3 жыл бұрын
Irrkdis
@boerseun3023
@boerseun3023 3 жыл бұрын
@@danieengelbrecht1589 ?
@KrdSniper
@KrdSniper 5 жыл бұрын
Ek gaan voorspel, hierdie fantastiese inspireerende lied sal dit nooit tot op KykNet maak nie. Ek bid dat God ons daardie dag, elkeen sal versterk met ń Dawids-moed, want wie van ons wat dit nog nie beleef het nie, weet werklik hoe jy gaan reageer op daardie oomblik.
@pieteroosthuysen6069
@pieteroosthuysen6069 3 жыл бұрын
Ons moet elkeen ,voor ons bymekaar staan..!!.!!eers diep voor God buig en aan roep en tot inkeer kom!!!Dankie Gapie !!
@MarnusvdMerwe
@MarnusvdMerwe Жыл бұрын
Bring my tot trane en gee soveel hoop. Dankie Ghapi en almal wat die stuk bymekaar gesit het!
@mariomaffini8773
@mariomaffini8773 2 жыл бұрын
Oorwinnings lied. Dankie Ghapi👍🏻👍🏻
@djchadkeegan9376
@djchadkeegan9376 3 ай бұрын
Yohhh. Wat n mooi song. Het groot geword met Radio Pulpit in die oggende en dis my tipe musiek wat ek geluister het voor ek skool toe moes gaan.
@doepa112
@doepa112 Жыл бұрын
Dit is Tyd. Genoeg is genoeg☝️👍☝️
@volker4897
@volker4897 3 жыл бұрын
Brudervolk🇩🇪
@whitneyabrahams5249
@whitneyabrahams5249 Ай бұрын
This song is about a prediction from a Seer in South Africa about 100 years ago that the immigrant / migrant will make war in Europe aswell as in South Africa. This will happen when the ice melts on the north and south poles.
@georgepelser5277
@georgepelser5277 4 жыл бұрын
Fantastiese inspirende lied wat vat aan jou hart. Laat Goliat kom. Ek is reg vir hom.Wow! Pure klas Ghapi.
@daleenswanepoel7540
@daleenswanepoel7540 4 жыл бұрын
Ek en my vriend stem Saam.Die song van die jaar.Dankie vir Ghapi.
@MegaVickus
@MegaVickus Жыл бұрын
Dit is voorwaarlik een fantastiese lied, die uiteensetting en die waarheid in die lied is vinomonaal, die geloof en die aanmoediging om jou lewe te wil lei as DAVID en die goliat in jou lewe teneeur te druk is werklik waar mooi uitgebeuld in hierdie lied..........ek gee dit vir jou Ghapi...........jy mag maar, en ek glo die God(David) in jou en in elke persoon wat na die lied luister is waarlik groter as die goliat in elk een van ons, dankie vir die vantastiese lied, dit inpereer elkeen van ons !?.......wel dit inspireer my.
@2fat2furious1
@2fat2furious1 4 жыл бұрын
Een van die beste Afrikaanse song ooit. Sal dit share to ek nie meer kan nie.
@riarayner8034
@riarayner8034 3 жыл бұрын
God het sy tyd, ons moet net altyd reg wees .... God se Goliath is nie ver nie :)
@Gigatechi7
@Gigatechi7 3 жыл бұрын
Love it , damn it makes me Proud hearing this Song , Brothers and Sister stand up.
@xoxoepic
@xoxoepic 3 жыл бұрын
Verlief op die lietjie. Kan nie glo ek hoor nou eers dit nie. Bly om te sien Ghapi maak weer musiek.
@bramvader8401
@bramvader8401 3 жыл бұрын
Is een baie mooie liekie dankie, G-d zegen jullie vanuit Nederland. Lang leve de boer!
@keerf255
@keerf255 3 жыл бұрын
Vreemde wijze om God te spellen
@bramvader8401
@bramvader8401 3 жыл бұрын
@@keerf255 als Jood mag je de naam van de schepper niet onachtzaam gebruiken en ook niet schrijven,typen of tikken op je toetsenbord.
@osteriossi1843
@osteriossi1843 4 жыл бұрын
Greetings from Finland
@nadiabroodryk2865
@nadiabroodryk2865 5 жыл бұрын
Boerevolk ontwaak.
@PhilMcrackin237
@PhilMcrackin237 5 ай бұрын
As jy "Boerevolk Ontwaak" vertaal op KZfaq, sê dit "Peasants wake up". Kan jy dit oor vertêl
@ElouiseRaats
@ElouiseRaats 29 күн бұрын
Dankie Abba Yah
@flippydeklerk9070
@flippydeklerk9070 Жыл бұрын
Ek reg alles kan kom God is saam met ons 🙏🙏🙏🙏
@theghostgaming5576
@theghostgaming5576 2 жыл бұрын
BEST SONG EVER, AND EVERYTHING HE SAYS HERE IN THIS SONG, IS 100% TRUE FACTS!!!
@wildbear007
@wildbear007 4 жыл бұрын
Ghapi... dis n awesome lietjie. Ons soek nog.
@rickus6830
@rickus6830 5 жыл бұрын
Most Amazing song i have ever heard
@scipioafricanus7943
@scipioafricanus7943 5 жыл бұрын
Met alles wat in die land aangaan voel mens soms alleen, maar dan hoor jy hierdie en jy besef dat ons tog nog 'n volk is en nie man alleen hoef te staan nie.
@DeonvdMerwes
@DeonvdMerwes 4 жыл бұрын
Being a part of making this video and acting in was an absolute honour, Thanks Ghapi - you are a very down to earth person. Loved working with you.
@cowetareserve
@cowetareserve 3 жыл бұрын
Oom lyk goed in n’ suit!
@jacovandermerwe9846
@jacovandermerwe9846 3 жыл бұрын
Jy't my weer na Afrikaanse musiek laat begin luister met hierdie snit.
@18rene1423
@18rene1423 3 жыл бұрын
Mooiste song nog my favorite nou ons het dit nodig die tyd van die jaar. Ons het dit nodig nou. Ons is reg vir hom ons sal saam staan
@mathildahauptfleisch4950
@mathildahauptfleisch4950 3 жыл бұрын
AWESOME! Nuutste gunsteling afrikaanse liedjie! Hou so aan Ghapi.
@henkadriaanse9878
@henkadriaanse9878 5 жыл бұрын
Puik song Ghapi 👍👍👊👊🙏
@mariecoetzee1009
@mariecoetzee1009 3 жыл бұрын
Absoluut fantastiese lied!!!! 🙌❤️
@saffasaffa5084
@saffasaffa5084 4 жыл бұрын
Wonderlike lied. Ghapi jyt n fantastiese stem. My gusteling lied
@onlyblakenjan
@onlyblakenjan 5 жыл бұрын
Uitstekende musiek. Ghapi jou stem is uitnemend. Bemoedigende woorde, hou van die videografie. Lufffff it! ❤️
@fanievisser8628
@fanievisser8628 5 ай бұрын
As daardie dag van oorlog aanbreek,dink ek hoop ek ons duisende wat in buiteland is kan vinnig terugkom om te kom help baklei.
@colinrossouw8220
@colinrossouw8220 3 жыл бұрын
Huge fan van jou Ghapi. Jy's die beste drommer wat ek ooit gesien en wat ek ooit gehoor het bring nog. Jy moet van jou tricks vir my leer want ek self is n drommer.
@rethahorn6547
@rethahorn6547 Жыл бұрын
Wow. Beautiful
@chriserasmus9398
@chriserasmus9398 Жыл бұрын
Ek is trots om n Afrikaner te wees
@theguy949
@theguy949 2 ай бұрын
Afrikaaners is die veraaiers, soos de klerk
@niklaasburger2547
@niklaasburger2547 4 жыл бұрын
Ek dink hierdie is sover die beste een van al die patriot liedjies
@dewetmaartens359
@dewetmaartens359 5 жыл бұрын
Die wiel draai stadig maar hy draai.
@phylvalen9991
@phylvalen9991 4 жыл бұрын
Amen, a friend and I shared that this morning...'The mills of God grind slowly but they grind exceeding sure...'
@pilotweyers5646
@pilotweyers5646 2 жыл бұрын
Beste liekie wat in n lang tyd geskryf is hou asseblief so aan
@trudiesieberhagen3443
@trudiesieberhagen3443 2 жыл бұрын
Elke keer kry die song my kan nie wag om huis toe te kom nie !!!
@3djoz66
@3djoz66 4 жыл бұрын
Die lied is baie goed en beteken baie vir ons as boere dit lyk my hierdie lied is al op Radio Pretoria ook so hopelik help God ons as die iempies kom. Ek glo en vertrou dat God ons sal help as daardie dag kom
@-biela-8060
@-biela-8060 4 жыл бұрын
Legend!
@jamesheyneke8317
@jamesheyneke8317 3 жыл бұрын
Die song is die waarheid luister mooi
@BloodBoughtMinistries
@BloodBoughtMinistries 5 жыл бұрын
Suid Afrikaners moet repent en die evangelie van Jesus glo. God is geen sondaar se vriend nie. David se oorwinning was om eer te gee aan God. Die lewe gaan verby, maak seker jy weet waarheen jy op pad is.
@henningventer6641
@henningventer6641 5 жыл бұрын
@@louisbothma2491 ek stem!!! Well said
@willem7399
@willem7399 4 жыл бұрын
...en die Here het nie vir Dawid gese loop hier af en gaan praat met Goliat nie - Hy't gese tel klippe op...
@Tanja-tp1yl
@Tanja-tp1yl 5 жыл бұрын
Hierdie is my gunsteling liedjie! Die Dawid binne my is reg.
@baron2161
@baron2161 4 жыл бұрын
WOW !!!! DIS AL WAT EK KAN UITKRY WOW
@derickallen8991
@derickallen8991 4 жыл бұрын
Great song..... Laat hy maar kom...
@annatjieolivier2937
@annatjieolivier2937 4 жыл бұрын
Die tyd is hier. Genoeg is genoeg
@antware
@antware 4 жыл бұрын
Kan nie ophou luister nie, uitstekende liedjie. Siener het ook gepraat van n twee stert komeet wat teen die einde sou verskyn. Komeet Neowise het verlede week in die hemel verskyn met twee sterte. Staan op volk die tyd is naby. Maak wakker daai Dawid binne julle.
@wernervanzyl7250
@wernervanzyl7250 3 жыл бұрын
My taal my mense my boere my passie my gees my hart my woorde my siel my vertaaling my wese my BOERE wie was jy is wie jy wie weer moet wees en ons sal god moet vind vir dit wat ons weer moet wees al mense my volk swart bruin wit wat saam ons staan bid ek vanaand en spreek lewe oor ons volk
@swaylo4090
@swaylo4090 4 жыл бұрын
Hoendervleis mooi! Pragtig!
@PJACK101
@PJACK101 3 жыл бұрын
Amazing drummer. Great people
@clintonsansom999
@clintonsansom999 2 жыл бұрын
this man rocks love his music.
@ghapighapi1254
@ghapighapi1254 3 ай бұрын
Thanx Clinton!!Go check out my new release "Blood & Glory".Cheers!!
@vincentfouche6999
@vincentfouche6999 4 жыл бұрын
Salute ek staan reg
@franciosborne3835
@franciosborne3835 5 жыл бұрын
Sjoe, dis mooi!
@stoffelfourie6024
@stoffelfourie6024 3 жыл бұрын
Mense moet ophou kyk ná wat siener gesê het.... Die vyhand loop oor ons en vertrap ons maar mense kyk wat siener gesê het en hulle wag vir daardie dinge om te gebeur.... Vergeet wat hy gesê het en sien die ware kleure van die vyhand raak.... Siener se opsomming beteken niks vir die volk as die volk nie gaan opstaan nie... Net die mens kan sy eie toekoms bepaal en daardeur kan n mens dan sien of siener reg was of nie...
@yllib10
@yllib10 4 жыл бұрын
Amazing song. Inspirerend - een volk ons volk
@jamesheyneke8317
@jamesheyneke8317 3 жыл бұрын
Gappi jys die beste gee my moed Amen
@andrewschneister2984
@andrewschneister2984 5 жыл бұрын
Hierdie is Uitstekend!!! Hiuvso aan!!
@ghapighapi1254
@ghapighapi1254 3 ай бұрын
Dankie André!!Gaan luister na my nuwe release "Blood & Glory".Cheers!!
@teamslixxcod4635
@teamslixxcod4635 4 жыл бұрын
Ghapi die woorde van die liedjie beteken baie!
@ghapighapi1254
@ghapighapi1254 3 ай бұрын
Baie dankie!!Gaan luister na my nuwe release "Blood & Glory".Cheers!!
@fanievisser8628
@fanievisser8628 3 жыл бұрын
Amazing.Wow.Jislaaik Ghapi!!!
@pieterhartzenberg4610
@pieterhartzenberg4610 4 жыл бұрын
Awsome!!!!
@brianp7464
@brianp7464 4 жыл бұрын
Brilliant!!
@shirleyvisagie
@shirleyvisagie 5 жыл бұрын
Pragtig!
@landonb5238
@landonb5238 4 жыл бұрын
Ghapi my ma se sy sal my dalk weer volgende jaar na oom se huis toe te bring virn les ek is nou Gr2 in dromme
@ghapighapi1254
@ghapighapi1254 3 ай бұрын
Shap Landon!!!Laat weet as jy reg is!!!Gaan luister na my nuwe liedjie genaamd "Blood & Glory".Cheers!!!
@estellevanrooyen8201
@estellevanrooyen8201 4 жыл бұрын
Dit is n pragtige lied Gapi
@johanvonmollendorff847
@johanvonmollendorff847 5 жыл бұрын
Amen!!!
@wendybuck6619
@wendybuck6619 Жыл бұрын
Gaping is my pa.
@uvdm1969
@uvdm1969 3 жыл бұрын
Lief die song Ghapi....so waar ook....😍😍😍
@dawieherbst1994
@dawieherbst1994 5 жыл бұрын
Baie nice,ek like dit baie baie!!!!!
@ghapighapi1254
@ghapighapi1254 3 ай бұрын
Thanx Dawie !!!Ek het ñ splinter nuwe release uit..."Blood & Glory"....Baie trots op dit!!Cheers!!!
@50ShadesOfGreen1
@50ShadesOfGreen1 4 жыл бұрын
ek is mal hier oor. Fantasties!
@priscilladrake185
@priscilladrake185 Жыл бұрын
Awesome 🤗
@christelle1982ful
@christelle1982ful 2 жыл бұрын
Dankie Grootfm dat julle die song gespeel het! Nou weet ons van ñ awesome song!
@jancovanderwesthuizen8070
@jancovanderwesthuizen8070 5 жыл бұрын
Ek het al lankal nie meer so baie trane in my oë gehad nie
@pierresmal1256
@pierresmal1256 5 ай бұрын
Ek is trots om BOER te wees. Kyk 2024
@chrisizimmer8140
@chrisizimmer8140 5 жыл бұрын
Uitstekend!!!!!
@conradbotha6163
@conradbotha6163 3 жыл бұрын
Die song is so toepaslik van vandin Rus in Vrede Brendin 💔
@ghapighapi1254
@ghapighapi1254 3 ай бұрын
Dankie Conrad!!!
@magdag9135
@magdag9135 5 жыл бұрын
AMEN🙌🏻 🙌🏻 🙌🏻 🙌🏻
@user-ds1my1cc9v
@user-ds1my1cc9v 7 ай бұрын
👍👌dit is n mooi liekie🤯
@anniecurtin8405
@anniecurtin8405 4 жыл бұрын
Absolutely Brilliant Ghaps
@christaleroux1921
@christaleroux1921 3 жыл бұрын
Eerste keer die song gehoor bitter hoendervleis mooi
@JohanScheepers
@JohanScheepers 5 жыл бұрын
Goeie werk!
@jameshaggard3057
@jameshaggard3057 5 жыл бұрын
Awesome
@miekevanwyk5641
@miekevanwyk5641 3 жыл бұрын
Dit is baie mooi dankie vir dit jy red my lewe💗
@hansvorster4672
@hansvorster4672 5 жыл бұрын
WOW
@ghapighapi1254
@ghapighapi1254 3 ай бұрын
Dankie Hans!!!Gaan luister ook graag na my nuwe release genaamd "Blood & Glory".Cheers!!!
@tindallpullen4513
@tindallpullen4513 2 жыл бұрын
Ready
@trotsboer3087
@trotsboer3087 3 жыл бұрын
Ek wens so die Boere wil wakker word, en weer as Volk uotstap onder die "afrikaner nasie" se tjol uitstap... Wees trots op jou bloed, en nie jou vel nie... 2/3 de haat ons God...
@trotsboer3087
@trotsboer3087 3 жыл бұрын
Outstap... uotstap... Het jou gemis.. 10-10-2020... Lightenburg.... Goliat is oppad.... gaan Jy daar wees?
@whatthehellnomorebees6175
@whatthehellnomorebees6175 3 жыл бұрын
Dis soo waar wat jy se vandag is ons Volk van die pad af. En dit maak n mens hartseer. Mense gaan nog besef hoe groot ons GOD is. Eks dalk 22 maar die mense my ouder dom en jonger en ouer maak my bang oor hoe hulle van die pad af is.
@maruiscordier2042
@maruiscordier2042 4 жыл бұрын
Epic!
@anthenyesterhuizen7018
@anthenyesterhuizen7018 3 жыл бұрын
Great lied gesing deur 'n great kunstenaar. Dankie vir die kuier in Bloemfontein
@izakvanzyl7301
@izakvanzyl7301 4 жыл бұрын
Saluut broer. Jy het die basuin geblaas
Die Gelofte (amptelike musiekvideo)
4:26
AfriForum
Рет қаралды 5 МЛН
Juan Boucher - Dogter
4:17
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 1,7 МЛН
ROLLING DOWN
00:20
Natan por Aí
Рет қаралды 10 МЛН
Kids' Guide to Fire Safety: Essential Lessons #shorts
00:34
Fabiosa Animated
Рет қаралды 14 МЛН
Magic trick 🪄😁
00:13
Andrey Grechka
Рет қаралды 42 МЛН
Hoe Groot is U
5:28
Brettian Productions
Рет қаралды 260 М.
Steve Hofmeyr - Redgebed
3:03
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 1,6 МЛН
Rammstein - Deutschland (Official Video)
9:23
Rammstein Official
Рет қаралды 378 МЛН
VALHALLA CALLING by Miracle Of Sound ft. Peyton Parrish - OFFICIAL VIDEO
4:01
Bok van Blerk - De la Rey
5:16
Bok van Blerk
Рет қаралды 1,4 МЛН
The Dead South - In Hell I'll Be In Good Company [Official Music Video]
4:10
Jo Black - Een klein klippie (die storie)
5:57
In Afrikaans
Рет қаралды 200 М.
Biker Angel - Anton Myburgh
4:32
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 387 М.
ROLLING DOWN
00:20
Natan por Aí
Рет қаралды 10 МЛН