Habakuk 3

  Рет қаралды 97,452

iSeeCreative

iSeeCreative

14 жыл бұрын

Habakuk se gebed. Die lied word gesing deur Karlien Husselman en dit is musikaal gemeester en opgeneem deur West Beach Studio. Die teksverwysing en toonsetting is deur Heila Visagie - kopiereg Brettian Publishers. Dit is met toestemming ingesluit as een van die bybeltekse in Die Woord Lewe DVD deur: i See! Creative Productions.

Пікірлер: 22
@danasalmonson636
@danasalmonson636 13 күн бұрын
Hallelujah. Amen.❤
@johannaetrishamorgan6850
@johannaetrishamorgan6850 Жыл бұрын
Dankie 🙏 vir hierdie lofsang . Pragtig
@annettewillems7729
@annettewillems7729 Ай бұрын
Prachtig ❤ raakt me diep
@salomierathbone2925
@salomierathbone2925 2 ай бұрын
Stunning ❤
@vilma3502
@vilma3502 2 жыл бұрын
Pragtig, pragtig, pragtig. Dankie
@eileenvanderwatt3236
@eileenvanderwatt3236 2 жыл бұрын
Dankie vir hierdie Lofprysing Lofoffer.. God seen ons on na dit te Kan luister En dit te Kan deel🙌🙌
@AppieAbspoel
@AppieAbspoel 3 жыл бұрын
Mooi lied; dank je!
@indiran3975
@indiran3975 5 жыл бұрын
Sang this in high school and it will always be a favourite!
@daniellehoogendijk3628
@daniellehoogendijk3628 3 ай бұрын
@normankeyser3610
@normankeyser3610 4 жыл бұрын
Pragtig so mooi
@sannamulder8413
@sannamulder8413 3 жыл бұрын
Awesome!! Wowwww! ❤️
@mariarichard5391
@mariarichard5391 2 жыл бұрын
Uplifting beautiful!
@groeisterk
@groeisterk Жыл бұрын
WOW!!!!!
@adwest68
@adwest68 5 жыл бұрын
Mooi
@chrisjoubert6129
@chrisjoubert6129 10 жыл бұрын
Dankie!
@iSeeCreative
@iSeeCreative 10 жыл бұрын
Heila Visagie het die musiek geskryf en haar Uitgewer was destyds Brettian Publishers. Ek stel voor jy maak kontak met Brettian Productions - hulle is op die web.
@chrisjoubert6129
@chrisjoubert6129 10 жыл бұрын
Waar kan ek die musiek kry? Ons wil dit in ons kerk sing ...
@iSeeCreative
@iSeeCreative 12 жыл бұрын
@esthervanes Hierdie snit is nie op CD beskikbaar nie, dit is deur ons onder lisensie van die Uitgewer "re-record" vir die DVD: Die Woord Lewe. Die skrifverwysing en musiek is deur Heila Visagie. Die song soos gesing deur 'n ander sanger, Willie Joubert, is beskikbaar op sy CD: "Willie Joubert - Woorde van Bemoediging." Brettian Productions.
@kyalamiracer
@kyalamiracer 2 жыл бұрын
Wie is die singer wat hier sing?
@migalhougaard1516
@migalhougaard1516 4 жыл бұрын
Anybody happen to know the chords? Or a website that I can use? Hard finding chord sheets for Afrikaans music
@albertfromsa
@albertfromsa 3 жыл бұрын
Weet iemand hier, wie het die lied gesing, die spesifieke weergawe? Baie dankie.
@jeankok6460
@jeankok6460 3 жыл бұрын
Kyk in die beskrywing hierbo. Die lied word gesing deur Karlien Husselman en dit is musikaal gemeester en opgeneem deur West Beach Studio. Die teksverwysing en toonsetting is deur Heila Visagie - kopiereg Brettian Publishers. Dit is met toestemming ingesluit as een van die bybeltekse in Die Woord Lewe DVD deur: i See! Creative Productions.
Houtkruis - Original Prophet Version.wmv
5:33
MrExpatriot123
Рет қаралды 313 М.
Ek Wil Gereed Wees
4:49
Brettian Productions
Рет қаралды 249 М.
Дарю Самокат Скейтеру !
00:42
Vlad Samokatchik
Рет қаралды 8 МЛН
Mom's Unique Approach to Teaching Kids Hygiene #shorts
00:16
Fabiosa Stories
Рет қаралды 6 МЛН
DO YOU HAVE FRIENDS LIKE THIS?
00:17
dednahype
Рет қаралды 115 МЛН
Scary Teacher 3D Nick Troll Squid Game in Brush Teeth White or Black Challenge #shorts
00:47
HIDDEN TEACHINGS of the Bible | Habakkuk Knew What Many Didn't Know
18:29
Grace Digital Network
Рет қаралды 263 М.
Habakuk 3
3:33
Willie Joubert - Topic
Рет қаралды 21 М.
STILLERIVIERSTROOM
4:10
Nick Taylor
Рет қаралды 22 М.
Gaan dan heen.flv
3:31
Len Nissen
Рет қаралды 202 М.
Tania Strauss  "Hou my vas"
4:08
Wimpie Strauss
Рет қаралды 138 М.
Piet Smit - Habakuk se gebed
2:43
Mike Howell - Ou Afrikaanse Liedjies
Рет қаралды 28 М.
Voete Van Die Gemsbok (Hbakuk 3:17-19)
3:18
Randal Wicomb - Topic
Рет қаралды 99 М.
Meer en meer soos Jesus
3:37
RecipePage
Рет қаралды 224 М.
Die Here maak n weg vir my
3:01
Cathy Joubert
Рет қаралды 49 М.
Jesus Gee Krag
4:37
Cathy Viljoen - Topic
Рет қаралды 280 М.
Zattybek & ESKARA ЖАҢА ХИТ 2024
2:03
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 446 М.
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 119 МЛН
Munisa Rizayeva - Aka makasi (Official Music Video)
6:18
Munisa Rizayeva
Рет қаралды 3,7 МЛН
QANAY - Шынарым (Official Mood Video)
2:11
Qanay
Рет қаралды 1,2 МЛН
akimmmich (feat. Turar) - UMYTTYŃ BA?| official lyric video
2:54
akimmmich
Рет қаралды 2,9 МЛН
Say mo & QAISAR & ESKARA ЖАҢА ХИТ
2:23
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 2,3 МЛН