Juan Boucher & Neil Somers - In Die Bosveld

  Рет қаралды 2,727,130

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

4 жыл бұрын

Juan Boucher & Neil Somers se nuwe enkelsnit "In Die Bosveld"
Regisseur:
Wian Van Der Walt
Kameras :
Wian Van Der Walt
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Redigeerder:
Wian Van Der Walt
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjie op geneem by CoolerBox Studios:
Tertius Human
Liedjie Publikasie:
Juan Boucher / Vonk Musiek | Neil Somers / Coleske Artists PTY (LTD)
© Vonk Musiek 2020
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер: 187
@maryketheron9456
@maryketheron9456 4 жыл бұрын
Wow dit klink sooo ongelooflik goed. Eks mal oor die bosveld, dit gee my altyd hoendervleis 🙌🏻♥️😍🥰👏🏻👏🏻
@JosephFourie-fo6sc
@JosephFourie-fo6sc 6 ай бұрын
Qwertyuiop0asdfghjklpqwertyuiopzxcvbnmaaqwertyuiopzxcvbnm
@wernervanzyl7250
@wernervanzyl7250 3 жыл бұрын
Sit hier ini verte in amerika en luister na die song en verlang so baie na my pragtige land en wonder hoekom moet al ons manna wat so ver is na ander lande moet gaan om heenkome te kry mis suid afrika so baie tranne in my oo se ek dankie boys dis n great song
@NeilSomersSanger
@NeilSomersSanger 3 жыл бұрын
Dankie Werner. Waardeer. Reel vir ons 'n optrede daar dan kom sing ons hom daar vir julle!😉
@wernervanzyl7250
@wernervanzyl7250 3 жыл бұрын
Lol ja ek kom desember maand huistoe om die liefde van my lewe te trou dan kan jy my troue kom sing dink my verloofde sal n hartenval kry van blydskap as sy jou op ons troue het om te sing lol 😁😜
@NeilSomersSanger
@NeilSomersSanger 3 жыл бұрын
@@wernervanzyl7250 sal great wees! Laat weet my.😃
@lindafouriehoniball3150
@lindafouriehoniball3150 4 ай бұрын
My seun vlieg 28Mrt om in Amèrika op plaas te gaan werk. Montaña.
@jhelm1712
@jhelm1712 3 жыл бұрын
Nothing like the South African bushveld!!. Great song !
@karenswart4033
@karenswart4033 3 жыл бұрын
Bvjfg
@odetteboonzaaier4010
@odetteboonzaaier4010 4 жыл бұрын
Juan Boucher die heeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeel beste afrikaanse sanger OOIT
@mandlakabini8397
@mandlakabini8397 4 жыл бұрын
Lekker song Juan and Neil and we need more of such, talking about our nature.
@Ry43T1
@Ry43T1 2 жыл бұрын
Ek het nog nooit in my lewe so lekker liedjie gehoor nie!!! . Ek speel dit oor en oor. Trots op julle manne
@REALMUSICVONKMUSIEK
@REALMUSICVONKMUSIEK 2 жыл бұрын
Hi Kevin. Hier is 'n lekker playlist wat ons dink jy sal geniet: kzfaq.info/get/bejne/Y796i6WHupfLqJ8.html Laatweet ons wat jy dink
@Ry43T1
@Ry43T1 2 жыл бұрын
@@REALMUSICVONKMUSIEK Baie lekker PlayList. Dankie vir dit 💪💪
@NeilSomersSanger
@NeilSomersSanger 2 жыл бұрын
Dankie Kevin! Waardeer man.👊🏻
@Ry43T1
@Ry43T1 2 жыл бұрын
@@NeilSomersSanger net 'n plesier ou!
@AnnemarieSwanepoel
@AnnemarieSwanepoel 4 жыл бұрын
Altyd "beindrukwekkend"... met musiek soos die is die toekoms helder vir Afrikaans!!!
@elmariehough4299
@elmariehough4299 4 жыл бұрын
Fantastiese liedjie! Julle stemme is fanties saam! Kan nie wag vir die tes van die album nie! Dankie Juan Boucher en Neil Somers😍🎶Ek lief die song!
@dalegordon2430
@dalegordon2430 2 ай бұрын
I am from West Texas originally, this song reminds me of my summers with my Dad in central Texas near Llano. The landscape is very similar. (Sorry, my Afrikaans is not good enough to post in Afrikaans.)
@tiaandupreez
@tiaandupreez 4 жыл бұрын
Juan Boucher & Neil Somers vat ons na wonderlike plekke met hulle stemme! Baie mooi julle. ♥️
@rickyschulze5597
@rickyschulze5597 4 жыл бұрын
24 mense wat nie van die lied hou nie??? Juan & Neil, ek soek meer duette! Ek mis die natuur. Groete uit Panama.
@TheRose0506
@TheRose0506 4 жыл бұрын
Neil & Juan, wat ʼn pragtige duet.. jul stemme is amazing saam! Só ʼn mooi liedjie en video!! ❤⚘
@lilianetenthorey9438
@lilianetenthorey9438 Жыл бұрын
Magnifique chant, musique douce beaux paysages
@erikamilne6588
@erikamilne6588 4 жыл бұрын
Twee van my favourite sangers....Love dit..Xxx
@Bossiekop1000
@Bossiekop1000 4 жыл бұрын
Wow!!!! Love die song. Nou verlang ek die Bosveld.
@user-sb1nk5bu2j
@user-sb1nk5bu2j Жыл бұрын
Wow jou musiek is amazing jys n true legend
@bekkie766
@bekkie766 4 жыл бұрын
WELL DONE JUAN EN NEIL. AWESUM SONG
@jinxdelange1718
@jinxdelange1718 3 жыл бұрын
In die bosveld waar die vuur,die vlamme en my siel kan rus🙌🔥
@NeilSomersSanger
@NeilSomersSanger 2 жыл бұрын
Waar die vuur die vlamme in my siel kom blus. 😉
@amandavanrensburg6966
@amandavanrensburg6966 4 жыл бұрын
Dis n awesome lied gesing deur twee awesome sangers❤👌👌❤
@shawnchantelledelport5737
@shawnchantelledelport5737 4 жыл бұрын
Nog n legend song 🇿🇦
@Vettiekanskiet
@Vettiekanskiet 3 жыл бұрын
GREAT GREAT GREAT, bosveld is my lewe, dankie ouens !!!!
@niknaksblondie3497
@niknaksblondie3497 4 жыл бұрын
Juan boucher jy is n legend jou musiek gee my weer hoop
@suzettekretschmer1271
@suzettekretschmer1271 3 жыл бұрын
Omgelooflike mooi lied deur twee sangers met wonderlike mooi stemme
@inaniemand8083
@inaniemand8083 4 жыл бұрын
Verlang ek nou sommer baie❤
@theamuller7696
@theamuller7696 3 жыл бұрын
Baie dankie julle 2 en dankie my sussa dat jy my laat weet het van Juan boucher want na my ongeluk breinoperasie sou ek nooit geweet het soos jy my gesê het pragtige musiek
@marietjiescholtz6534
@marietjiescholtz6534 4 жыл бұрын
Beautiful ..... beautiful .... ek love dit. Well done julle twee .... pragtig!!!!
@natashasmusic4210
@natashasmusic4210 4 жыл бұрын
Love die song, lekker om die vuur kuier song......
@sonecoetzee6891
@sonecoetzee6891 11 ай бұрын
Mooi bly mooi...2 stemme saam wat werk.
@sandraerasmus921
@sandraerasmus921 3 жыл бұрын
Wow Juan en Niel dis een ongelooflike mooi liedjie Julle stemme saam is amazing soek meer sulke liedjies 😍❤️❤️❤️
@christoterblanche9543
@christoterblanche9543 4 жыл бұрын
Dit is amazing. Daar is niks so reg en eg soos die Bosveld nie. Ons land ons trots ons bos
@margeoryjoubert2372
@margeoryjoubert2372 3 жыл бұрын
Wow..wow dis bitter mooi.... luister dit oor en oor.
@boss68-sa63
@boss68-sa63 4 жыл бұрын
Wow amzing baie mooi julle klink stunnings saam ouens trots afrikaans.
@mornehunter6942
@mornehunter6942 3 жыл бұрын
Ma se kinners dis bitter mooi
@sonjaburger2736
@sonjaburger2736 3 жыл бұрын
Pragtige liedjie Juan en Neil. Lief die woorde. Kan nie wag dat jou cd finaal op die rakke is nie Juan. My gunsteling en beste sanger. Elke woord maak sin. Xxx
@rinakruger2426
@rinakruger2426 4 жыл бұрын
ek is mal oor die song, julle is tops. weereens n groot treffer.
@catstols8771
@catstols8771 3 жыл бұрын
Well done Juan! Trots op jou, jy het so baie gegroei van die jong man af wat die Leeu song geskryf het👌🍾
@monaditlow6947
@monaditlow6947 4 жыл бұрын
Stemme is awesome saam. Stunning song soos al jou ander
@JeanOlivier-qs9gp
@JeanOlivier-qs9gp 2 ай бұрын
Niks beter as om in die natuur te wees nie. Well done manne !!
@phyllisswart9483
@phyllisswart9483 4 жыл бұрын
Dis so n awesome song. Love dit. Baie geluk Juan.
@elainevanwyk5176
@elainevanwyk5176 4 жыл бұрын
Stunning song👌👌👌
@charmaingouws9740
@charmaingouws9740 4 жыл бұрын
Pragtig love you song
@alidabutton6262
@alidabutton6262 4 жыл бұрын
Die musiek, liriek en video is absoluut uitstekend, welgedaan!! Defnitief een van my gunsteling treffers... Groete, vanuit Vereeniging 😊❤️🎶
@christoterblanche9543
@christoterblanche9543 4 жыл бұрын
Great Juan en Neil. God se genade in oorvloed.
@NeilSomersSanger
@NeilSomersSanger 4 жыл бұрын
Dankie mnr!
@vinceventer1409
@vinceventer1409 3 жыл бұрын
Neil jou live show vanaand op Ellisras was amazing vrind. Al jare lank een van my gunsteling Afr sangers.
@joanitajansevanrensburg8427
@joanitajansevanrensburg8427 4 жыл бұрын
Great song
@dyllenprinsloo3577
@dyllenprinsloo3577 3 жыл бұрын
Ek like die lietjie want eks n jagter en die bos is lekker
@arnopoley9425
@arnopoley9425 4 жыл бұрын
Great... Song. Well done!!!
@dantebotha57
@dantebotha57 3 жыл бұрын
Mooi musik Juan en Neil en my family laak julle musik
@wynandwarren1580
@wynandwarren1580 3 жыл бұрын
Baie goeie song ouens, ek geniet hom baie! Love dit om die een by my braai's nou te speel
@michelleremix1006
@michelleremix1006 4 жыл бұрын
stunning Juan jy mag ma 💞❤️
@melissaroodt8896
@melissaroodt8896 3 жыл бұрын
Amizing julle 2.. Love die song:-)
@Jackieoutdoorfamily
@Jackieoutdoorfamily Жыл бұрын
Regtig n nice song
@jinxdelange1718
@jinxdelange1718 3 жыл бұрын
Ons is nou in die bosveld♡♡ met ñ vuil coke👀🤣🥃
@isabeldebruyn1960
@isabeldebruyn1960 4 жыл бұрын
Oe dis mooi!!!!
@MiaPums
@MiaPums 4 жыл бұрын
Lovely music..... Love the depth and emotion in it❤️❤️❤️
@Lizelle0734222418
@Lizelle0734222418 4 жыл бұрын
So mooi !!!
@biancaolivier8742
@biancaolivier8742 4 жыл бұрын
Beautiful 💐
@hannesswanepoel1673
@hannesswanepoel1673 3 жыл бұрын
Great song!
@marlouisefaber1775
@marlouisefaber1775 4 жыл бұрын
Joh so mooi
@maniehavenga341
@maniehavenga341 4 жыл бұрын
Love die song juan jy die beste kustenaar. Die ou wat die song ge unlike het nie smaak nie
@nicolinejoubert8911
@nicolinejoubert8911 2 жыл бұрын
Absoluut Woordeloos mooi 🥰🥰🥰🥰
@andyobrien7863
@andyobrien7863 4 жыл бұрын
Mees uitstekende video. terwyl ek hier sit, rooibostee drink en biltong eet, voel ek asof ek daar is.
@afrikaansenmeer8282
@afrikaansenmeer8282 3 жыл бұрын
Dit is 'n fantastiese liedje en de woorde is regtig awesome!! juan hoop jy bring meer sulke liedjies uit!!
@annandrestoop7791
@annandrestoop7791 4 жыл бұрын
Love dit😁
@christiekruger9022
@christiekruger9022 4 жыл бұрын
Amazing!!!
@bruceberry3421
@bruceberry3421 3 жыл бұрын
Dis die mooi lekker lewe !
@hesterlandman1084
@hesterlandman1084 4 жыл бұрын
Dit is beautiful
@natashadutoit6653
@natashadutoit6653 4 жыл бұрын
Julle twee laat Limpopo nog mooier lyk! Uitstekend!!!👌
@marlenevogel8431
@marlenevogel8431 4 жыл бұрын
Stunning ♥️
@mornehunter6942
@mornehunter6942 4 жыл бұрын
Mooi manne baie mooi!!!
@thejoysofraisingboys565
@thejoysofraisingboys565 4 жыл бұрын
Lufffit
@francoisjmahne2713
@francoisjmahne2713 4 жыл бұрын
Lekker . Brilliant.
@jacquesnikitaels4151
@jacquesnikitaels4151 Жыл бұрын
Mis my broer haha goeie leeftyd.
@leatitiaholtzhausen7944
@leatitiaholtzhausen7944 Жыл бұрын
Love dit
@MrHardbodyv6
@MrHardbodyv6 3 жыл бұрын
Available on iTunes as of 28th August. Yeah!!
@pattieneethling2037
@pattieneethling2037 4 жыл бұрын
Beautiful!!
@michaellanguage9431
@michaellanguage9431 4 жыл бұрын
Amazing song welldone mis die bosveld sommer nou baie!!Hou aan sulke wonderlike musiek maak jys n legende
@lambert.mardenebadenhorst712
@lambert.mardenebadenhorst712 2 жыл бұрын
Lekker man!
@Beastii
@Beastii Жыл бұрын
Al 2 jaar da en ek hoor hom nu eers 🤷‍♂️
@magdavanderwesthuizen9294
@magdavanderwesthuizen9294 4 жыл бұрын
Wow awesome,love this❤
@elect2024
@elect2024 4 жыл бұрын
Pragtig! Soos die ander. Kan niks minder verwag van Juan Boucher nie. Nie fair dat ons nou moet wag vir die res van die album nie. 😝❤
@helettekotze8074
@helettekotze8074 4 жыл бұрын
Love dit😍
@helettekotze8074
@helettekotze8074 4 жыл бұрын
Julle stemme is bitter goed saam🤞🏼🤞🏼
@aletcloete6910
@aletcloete6910 2 ай бұрын
Pragtig ❤
@Michele-yg3dz
@Michele-yg3dz 4 жыл бұрын
Juan julle sing fantasties ek hoop dit is wolfie wat daai kitaar agter tokkel.. Dis pragtig
@simoneherbst8048
@simoneherbst8048 4 жыл бұрын
Wow wow daar nie woorde
@chanellevanstraaten9102
@chanellevanstraaten9102 3 жыл бұрын
Dit is so mooi🤗
@lorraine7818
@lorraine7818 2 жыл бұрын
Bosveld is in my bloed🦒
@farcry4127
@farcry4127 4 жыл бұрын
Dis ñ pragtige liedjie!!
@sumekirsten6115
@sumekirsten6115 2 жыл бұрын
Wow dit is baie mooi🥰
@joaniecloete5905
@joaniecloete5905 3 жыл бұрын
Wow mooi song verlang ek nou na die Bosveld, Maind you hy kan n aanloop baan daar maak vir n private jet so in die natuur..
@nabbaclassic
@nabbaclassic 4 жыл бұрын
Trots Afrikaans manne.... Pragtige liedjie
@unatiko3205
@unatiko3205 4 жыл бұрын
I wish i understood your language But beutiful song
@lourensgrobler5474
@lourensgrobler5474 4 жыл бұрын
Wow, pure boer plesier. Uitstekend manne!!!!!
@birnadetsimpson7530
@birnadetsimpson7530 3 жыл бұрын
Juan boucher jy kan maar sing al jou songs is mooi en jy is self mooi baie geluk met jou newe vrou hoop julle sal lank gelukkig wees julle pas so mooi
@margaretbennett3480
@margaretbennett3480 3 жыл бұрын
So uitsonderlike mooi! Dankie!
@maryther1995
@maryther1995 4 жыл бұрын
Awesome 💛
@countrylivinginsouthernafr587
@countrylivinginsouthernafr587 3 жыл бұрын
Mooi!
@user-tw3ix5gp5z
@user-tw3ix5gp5z 14 күн бұрын
Ander plek wat ook cool is thabazimbi
@riajansenvanvuuren4267
@riajansenvanvuuren4267 4 жыл бұрын
Baie baie mooi julle stemme pas so mooi saam hoop jy is op 'n CD
@scanias650.5
@scanias650.5 3 жыл бұрын
Prachtig nummer, ga zo door jongens !
@lezanibarnard2851
@lezanibarnard2851 4 жыл бұрын
Stunnnnnnning.....
Juan Boucher - Whiskey en Jy
4:06
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 6 МЛН
Rooksein - Kyk Na My Hart (Official Music Video)
3:19
Rooksein
Рет қаралды 6 МЛН
ПРОВЕРИЛ АРБУЗЫ #shorts
00:34
Паша Осадчий
Рет қаралды 7 МЛН
Why Is He Unhappy…?
00:26
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 72 МЛН
Каха заблудился в горах
00:57
К-Media
Рет қаралды 10 МЛН
Juan Boucher - Die Gesprek
4:41
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3 МЛН
Juan Boucher ft. Jan Rhaap - Huisie in die Bos
3:00
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 7 МЛН
Ricus Nel - I Recall a Gypsy Woman
3:41
Ricus Nel
Рет қаралды 10 МЛН
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 14 МЛН
Appel - Jagter
3:48
Appel
Рет қаралды 5 МЛН
Juan Boucher - Gebore Om By Jou Te Wees
3:38
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 7 МЛН
Juan Boucher - Koue Hande
4:38
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 9 МЛН
Fokofpolisiekar - Komma (Official)
3:23
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 10 МЛН
Kip Moore - She's Mine (Official Music Video)
4:01
Kip Moore
Рет қаралды 31 МЛН
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
Taxi
3:06
Sadraddin - Topic
Рет қаралды 288 М.
Sadraddin - Taxi | Official Music Video
3:10
SADRADDIN
Рет қаралды 1,5 МЛН
Nurmuhammed Jaqyp  - Nasini el donya (cover)
2:57
Nurmuhammed Jaqyp
Рет қаралды 759 М.
Dj Jack SpaRRow - Akbar Ghalta Bahiati ( Slap Remix Arabic ) #TIKTOK
2:21
Dj Jack SpaRRow
Рет қаралды 2,7 МЛН
지민 (Jimin) 'Who' Official MV
3:28
HYBE LABELS
Рет қаралды 31 МЛН
Stray Kids "Chk Chk Boom" M/V
3:26
JYP Entertainment
Рет қаралды 68 МЛН
BYTANAT | Қызғалдағым | Премьера 2024
2:24
TURAN MEDIA
Рет қаралды 52 М.