Juan Boucher - Koue Hande

  Рет қаралды 8,415,767

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

2 жыл бұрын

Geniet Juan Boucher se musiekvideo van "Koue Hande"
Luister Juan Boucher se nuwe album op die platform van jou keuse: linktr.ee/juanboucher
Regiseur:
Juan Boucher & Quintin van der Merwe
Kameras:
Quintin van der Merwe
Redigeerder:
Quintin van der Merwe
Kleur Redigeerder:
Quintin van der Merwe
Musiekvideo Konsep:
Juan Boucher & Quintin van der Merwe
Produksie Bestuurders:
Quintin van der Merwe
Musiekvideo Vervaardiger:
Quintin van der Merwe
Juan Boucher - Sosiale Media:
Facebook: / juanboucherp. .
Instagram: / juanboucher. .
TikTok: / juanbouchersa. .
Vonk Musiek - Sosiale Media:
Facebook: / vonkmusiek
Instagram: / . .
TikTok: www.tiktok.com/@vonkmusiek?la...
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek

Пікірлер: 156
@REALMUSICVONKMUSIEK
@REALMUSICVONKMUSIEK 2 жыл бұрын
LUISTER DIE ALBUM HIER --> linktr.ee/juanboucher
@chantellegreyling2272
@chantellegreyling2272 7 ай бұрын
@user-bv2ts8eq8e
@user-bv2ts8eq8e 5 ай бұрын
Jooc 😎
@GarethJanseVanRensburg
@GarethJanseVanRensburg 3 ай бұрын
😊😊😊😊😊😊​@@chantellegreyling2272
@vanWater1991
@vanWater1991 2 жыл бұрын
Groet uit Nederland. Os verstaan hulle. Os is hulle nie vergeet nie. Baie mooi dit🇳🇱
@chrisvosloo5802
@chrisvosloo5802 Жыл бұрын
Heel Leuk!!
@neiljansenvanvuuren5277
@neiljansenvanvuuren5277 Жыл бұрын
Nice
@juhandrehoffman5092
@juhandrehoffman5092 Жыл бұрын
Trots Suid Afrikaans
@DamnNation777
@DamnNation777 Жыл бұрын
Wragtig my mens, Gelderblom is die naam, ek is verheug om n Hollandse vlag raak te sien vandag, uitstekend meneer, hoog prys aangegee op jou kommentaar, hallo uit Suider Afrika
@lizelleterblans3886
@lizelleterblans3886 7 ай бұрын
​@@chrisvosloo5802😊p
@LouisBrockett-vx8ci
@LouisBrockett-vx8ci 7 ай бұрын
Ek het Jesus gevind 3December 2023,Hy is alles in my lewe
@anaisminnie8165
@anaisminnie8165 6 ай бұрын
Trots pp jou. Hy is die beste ding wat met n mens Kan gebeur
@karenfourie7368
@karenfourie7368 6 ай бұрын
Awesome!!! God is GOED!!! BAIE trots op jou. Mag God jou seen!!!
@klinx863
@klinx863 4 ай бұрын
Amen😇
@tessa1301able
@tessa1301able 4 ай бұрын
Amen🎉🎉🎉🎉
@rudolfthegardener6105
@rudolfthegardener6105 3 ай бұрын
Fantasties
@salomemagerstein96
@salomemagerstein96 15 күн бұрын
Teuns Jordaan en Juan Boucher die BESTE sangers wat Suid-Afrika nog ooit gehad het en sal verseker so wees vir die volgende eeu ... ❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@barron4755
@barron4755 Жыл бұрын
Probably the most consistent SA Artist in the past 10 Years !!
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
🎉🕺💃 "En ek dink ek besef dit, wat doen jou koue hande aan my.."❤️🔥🤲🎶😎👌 Wat 'n song. Mag die liedjie een van Juan Boucher se grootste treffers nog word. Die song VERDIEN dit uit en uit.
@mandaengelbrecht-dk8sj
@mandaengelbrecht-dk8sj Жыл бұрын
Jgf ado fsd😊😢is the 😂
@francoisfouche3633
@francoisfouche3633 Жыл бұрын
Briljant boeta, brilliant. Moenie ophou nie asb, jou songs praat met my. Love it❤
@nataschavanzyl9938
@nataschavanzyl9938 2 жыл бұрын
Awesome song, ek kan oor en oor luister na die song... Well done
@hendrikmeiring5528
@hendrikmeiring5528 Ай бұрын
Hierdie is een van die beste nog in Afrikaans-gaan so voort. ❤😊
@jehanswart1994
@jehanswart1994 2 жыл бұрын
Lekker Langebaan 🌊
@SuperSpiderman1979
@SuperSpiderman1979 2 жыл бұрын
💪 die Baan raak nou lekker Popular !! Love it
@petrolouw9676
@petrolouw9676 2 жыл бұрын
Ek die grootste fan.... Namibia wag vir jou!!!
@demeyschoeman151
@demeyschoeman151 2 жыл бұрын
Whow... whow... jou musiek help my... mis my Seun geweldig...
@jacquelinedippenaar7805
@jacquelinedippenaar7805 2 жыл бұрын
Baie mooi...soos altyd. Ek's 'n groot fan. Congrats!!!🎉🥇🏆
@christoleroux4500
@christoleroux4500 2 жыл бұрын
Juan Boucher raak net beter en beter. Ek was nie 'n fan nie, maar hierdie is awesome! Terloops, die karretjie is in 'n puik kondisie.
@elainevanzyl291
@elainevanzyl291 Жыл бұрын
Dis sooo mooi! My nuwe gunsteling - hy is heeltyd op repeat! Dis net beautiful. Juan is net ongelooflik talentvol - hy verdien om die hoogste hoogtes te bereik! ❤️
@frankbruyns1401
@frankbruyns1401 Жыл бұрын
En hier dog ek, dis vreemd dat ek dieselfde doen! Dis regtig 1 van daai!
@elainevanzyl291
@elainevanzyl291 Жыл бұрын
@@frankbruyns1401 hehe! Ons het smaak!!!! 🤗
@pierrevermaak2436
@pierrevermaak2436 2 жыл бұрын
Dit is mos nou befok!
@quintessentialphotovideowo9236
@quintessentialphotovideowo9236 2 жыл бұрын
Neh! 😁😎
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
PERFECTION.... LOVELY SONG.... ❤️❤️❤️👌👌👌👌
@Vettiekanskiet
@Vettiekanskiet 2 жыл бұрын
Jy bly maar n LEGENDE. Verlang nou terug SA toe
@DanielCrab
@DanielCrab 4 ай бұрын
What a song and MV~ I can't read Afrikaans but I love your music!
@robertjewatzchewitz1980
@robertjewatzchewitz1980 Жыл бұрын
Bouch moet se ek love die song. Lekker noot my maat. Jy rock rerig waar..... Kani genoeg kry van jou musiek nie. Luister dit oor en oor. Awesome 😎👍 awesome 😎👍 maat
@nicasmit4144
@nicasmit4144 Жыл бұрын
Ek luister elke dag na hierie song
@bricil68
@bricil68 Жыл бұрын
klink regtig goed. groete uit Nederland
@gavinnell5506
@gavinnell5506 2 жыл бұрын
Ek was gebreek jou mesiek het my oo getel juan love it
@mornevanzyl5149
@mornevanzyl5149 Жыл бұрын
Jy is die warm geweer in my denimbaadjie 👍
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
BOETA NET SO... PRAGTIG.... 👌👌👌👌👍👍👍👍👍💯💯💯💯🎶🎶🎶🎶
@hendrikvandermerwe6619
@hendrikvandermerwe6619 2 жыл бұрын
Suid Afrikaanse legende in Afrikaanse musiek
@fransvandyk123
@fransvandyk123 2 жыл бұрын
Soos altyd maak jy gatskop lekker songs... die ding wil nou dorp toe want die voete jeuk !!! Well done
@kylacastelyn4218
@kylacastelyn4218 Жыл бұрын
Love, love, loooove die song!
@TheLondonHogRoastCom
@TheLondonHogRoastCom Жыл бұрын
Afrikaans sal ek bly.... die tune rock🤟
@quintonkeyser945
@quintonkeyser945 2 жыл бұрын
Mooi lied! Dankie Len Muller vir die verwysing!
@christyleerossouw2658
@christyleerossouw2658 10 ай бұрын
Juan Boucher raak net beter en beter. Ek was nie 'n fan nie,maar hierdir. Ek was nie 'n fan nie maar ❤
@veruschkajoleygrobler300
@veruschkajoleygrobler300 Жыл бұрын
Jou musiek gee my siel n glimlag. Kan nie ophou luister nie!!!!
@Borgulfsson
@Borgulfsson 6 ай бұрын
Such a tight production, best pop song ever
@henkventer6194
@henkventer6194 Жыл бұрын
Flippen amazing!!!!!!!!!!
@dawiemichechante
@dawiemichechante 22 күн бұрын
♥Well done!
@lynettehuman6843
@lynettehuman6843 2 жыл бұрын
Gheezim...soos altyd...hartklop mooi,
@joannerussell3717
@joannerussell3717 9 ай бұрын
On my play list every home , phone , my truck 🎉❤🎉😂
@christellestiemmie5752
@christellestiemmie5752 2 жыл бұрын
Wel gedaan Ek is mal oor jou musiek (selfs in Australia)
@johannsteyn3030
@johannsteyn3030 2 жыл бұрын
JY IS N YSTER MY MAAT MET SO BAIE OPREGTE WOORDE IN JOU SONGS. TROTS OP JOU. EK LIKE JOU MUSIEK. BAIE BAIE BAIE. HOU SO AAN.
@NG-mz8gk
@NG-mz8gk Жыл бұрын
Weet jy, ons is n awesome nasie !!
@marietjiemeyer8169
@marietjiemeyer8169 2 жыл бұрын
Wow Wow Wow.Soos altyd net die beste! Dankie, jou musiek dra my elke dag...xxx
@JustArkon
@JustArkon 2 жыл бұрын
En jy doen dit weer ! Legende!
@mandyrandall9012
@mandyrandall9012 Ай бұрын
So nice to meet you and Shamz in Minnesota and to be introduced to your music! I listen often at work - always picks me up!
@Prinsloo86
@Prinsloo86 2 жыл бұрын
ABSOLUUT STUNNING!!!! Goeie musiek altyd, maar die ene LOVE LOVE LOVE ek!!!
@MrArmysarge
@MrArmysarge 2 жыл бұрын
Hey ou maat, hou so aan, jou musiek maak dat ek nou wil gaan dans !🎉🕺💃
@wilmajansenvanvuuren7467
@wilmajansenvanvuuren7467 2 жыл бұрын
Jy is amazing ek is mal oor al jou musiek en my kinders is ook al so om net jou musiek te wil luister
@caitlinweir6477
@caitlinweir6477 2 жыл бұрын
Mooiste vrou en Baba - Mooi liedjie ❣
@bradleybosman6027
@bradleybosman6027 2 жыл бұрын
Mooi stem, atmosfeer en taal.
@an2netschickerling282
@an2netschickerling282 2 жыл бұрын
Love it. Live! Love! Life!
@user-jl2fk2xe8b
@user-jl2fk2xe8b 3 ай бұрын
Die bly my beste song om n mood by die braaivleis vuur te bou.
@emmarentiabezuidenhout3477
@emmarentiabezuidenhout3477 2 жыл бұрын
Nice song... Woorde is baie mooi
@ruanniemann9765
@ruanniemann9765 2 жыл бұрын
Die video is bja bja nice en die song self het n lkr beat #kouehande ❤️🎤🎸❤️🎤❤️🎸❤️🎤🎸🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻
@izellevivier7045
@izellevivier7045 2 жыл бұрын
Totally awesome!!!
@lars9682
@lars9682 2 жыл бұрын
🇳🇱❤️🇿🇦
@tessaneethling7511
@tessaneethling7511 2 жыл бұрын
Dis so mooi, weldone... Sien uit op meer wat nog mag kom
@nabbaclassic
@nabbaclassic 2 жыл бұрын
Pragtige Liedjie Juan....welgedaan
@tessaneethling7511
@tessaneethling7511 11 ай бұрын
Die bly n nice song!!
@marietjievandeventer1951
@marietjievandeventer1951 Жыл бұрын
Nog a awesome song, mal oor jou musiek!!
@Lisakim546
@Lisakim546 Жыл бұрын
Thanks for the great love ❤️ and support you show me as a special fan of mine😍, I hope you won't stop listening to tracks , and thanks for your sincere Compliment and love towards my music❤️❤️may God bless you.
@dewalttruter8139
@dewalttruter8139 2 жыл бұрын
Brilliant song Juan!!!
@nicasmit4144
@nicasmit4144 Жыл бұрын
Luister nogsteeds.... Di mooiste woorde.... Dankie vi di artist wat met my siek prt
@veruchellehanekom6620
@veruchellehanekom6620 Жыл бұрын
Jaa awesome song
@AbigailPeens-sc6iw
@AbigailPeens-sc6iw 3 ай бұрын
Awesome 😊
@TwanetteMuller
@TwanetteMuller Жыл бұрын
brings back memories
@hendrikvandermerwe6619
@hendrikvandermerwe6619 2 жыл бұрын
Underrated superstar! Nommer 1 soos altyd
@SuperSpiderman1979
@SuperSpiderman1979 2 жыл бұрын
Ek sien jy het die video hier onder in Langebaan geskiet. Awesome song Juan !! Lekker man...lekker
@gerhardfourie2965
@gerhardfourie2965 2 жыл бұрын
kan glad nie wag tot die 05/08/22 sien ons jou weer lekke man Middelburg
@Juhandre-fw1no
@Juhandre-fw1no Жыл бұрын
Beste SA sanger in my oë
@mariomanthei144
@mariomanthei144 4 ай бұрын
Hallo. Absolut super dein Sound
@heidiklopper6429
@heidiklopper6429 7 ай бұрын
Wow awesome song👏
@anttikuusmetso
@anttikuusmetso Жыл бұрын
Dankie Juan! 👍
@jaidendelport977
@jaidendelport977 Жыл бұрын
Did is baie mooi
@tellaclarke6193
@tellaclarke6193 2 жыл бұрын
Net.... WoW!!! Did it again! 👌🦄
@chrisbarnard1310
@chrisbarnard1310 2 жыл бұрын
stunning song
@maricestrydom1599
@maricestrydom1599 2 жыл бұрын
Ughh wow🥰grootste fan ooit!!!!!
@meuaudia4
@meuaudia4 4 ай бұрын
Geilenkirchen song 😊😊😊
@silkebecker4909
@silkebecker4909 Жыл бұрын
Well done, flipen mooi song 💪
@iwanpieters6739
@iwanpieters6739 2 жыл бұрын
Baie mooi song soos altyd. Die man wat kitaar spel mag maar.
@quintinduplessis9918
@quintinduplessis9918 Жыл бұрын
Excellent Juan, love jou song. Wanneer kom jy Newcastle, KZN toe?
@elzaanblood
@elzaanblood 2 жыл бұрын
Love it ❤ love it❤😍😍💃💃
@maxtoerien8110
@maxtoerien8110 Жыл бұрын
Hayoo! Awesome song
@mariannaoosthuizen9639
@mariannaoosthuizen9639 4 ай бұрын
Awesome
@christyleerossouw2658
@christyleerossouw2658 10 ай бұрын
@maryther1995
@maryther1995 2 жыл бұрын
Lief jou 💚
@yb9639
@yb9639 2 жыл бұрын
Awesome 🔥🔥🔥🔥🔥🔥
@rinajacobs4659
@rinajacobs4659 2 жыл бұрын
Amazing soos altyd 👌🥳🥳🥳
@rudieales317
@rudieales317 2 жыл бұрын
awesome music hou so aan 💪💪💪
@isthisrealmedia2552
@isthisrealmedia2552 2 жыл бұрын
Ons like BAIE!
@willieduplessis6908
@willieduplessis6908 2 жыл бұрын
My Bra 🔥🤘
@WillemPSNRPost
@WillemPSNRPost Жыл бұрын
Ek luister die song tenminste 10 maal per dag en dit word net beter en beter
@quintonvanzyl2392
@quintonvanzyl2392 Жыл бұрын
Raak net better en better love dit kliphard
@jeandredutoit1802
@jeandredutoit1802 2 жыл бұрын
Treffer!
@deonpretorius4058
@deonpretorius4058 Жыл бұрын
Mhakazi
@stephaniemaritz7422
@stephaniemaritz7422 5 ай бұрын
Ek het op die song my pb bass gevang op die boot😂🎉
@johanpiek348
@johanpiek348 Жыл бұрын
Nog 'n lekker een......hou so aan 👍🏻👍🏻👍🏻
@wimversfeld2927
@wimversfeld2927 2 жыл бұрын
🙏🙏🙏
@viljoendurand
@viljoendurand 2 жыл бұрын
Baie Mooi
@nelmarlene
@nelmarlene 2 жыл бұрын
Bly asb by jou sang styl dit kook!!
@ArnoArno-sc6rw
@ArnoArno-sc6rw 9 ай бұрын
❤❤😚👌
@peterweise134
@peterweise134 9 ай бұрын
🎉🎉🎉🔨🔨🔨🔨
@c-jayels998
@c-jayels998 Жыл бұрын
👌👌👌👌
Juan Boucher - Trein
5:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,5 МЛН
Juanita du Plessis - Liewe Jinne! (Official Music Video)
3:35
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 6 МЛН
I wish I could change THIS fast! 🤣
00:33
America's Got Talent
Рет қаралды 128 МЛН
Nutella bro sis family Challenge 😋
00:31
Mr. Clabik
Рет қаралды 12 МЛН
Juan Boucher - Want Jy Weet
4:03
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 7 МЛН
Juan Boucher - Ons Word Een
4:29
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 6 МЛН
NET VOOR DIE STORM KOM - STEVE HOFMEYR (LIVE) THEUNS JORDAAN TRUBUTE
3:33
CHANDRÉ MATTHEE CHANNEL
Рет қаралды 34 М.
Dodo Nyoka - Foto's (Offisiële Musiekvideo)
3:28
Dodo Nyoka
Рет қаралды 4,5 МЛН
Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart
3:27
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 10 МЛН
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
1:52:50
Stewi’s
Рет қаралды 4,2 МЛН
Bobby van Jaarsveld - Toe, Nou en Altyd (Lirieke Video)
3:40
Bobby van Jaarsveld
Рет қаралды 2,2 МЛН
Juan Boucher - Whiskey en Jy
4:06
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 6 МЛН
Chris Steyn - Plaas Dorp Toe (Amptelike Musiekvideo)
3:19
Chris Steyn
Рет қаралды 316 М.
Juan Boucher ft. Jan Rhaap - Huisie in die Bos
3:00
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 7 МЛН
Zattybek & ESKARA ЖАҢА ХИТ 2024
2:03
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 255 М.
Kobelek
4:11
6ELLUCCI - Topic
Рет қаралды 834 М.
BABYMONSTER - ‘FOREVER’ M/V
3:54
BABYMONSTER
Рет қаралды 59 МЛН
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 103 МЛН