No video

Muslim vrou bekeer na droom van Jesus

  Рет қаралды 64,432

The Last Days

The Last Days

3 жыл бұрын

Kragtige getuienis van suster Zulpha (vanaf Baasraak kanaal)

Пікірлер: 41
@DawnGilden-pt8cj
@DawnGilden-pt8cj 4 ай бұрын
We overcome Satan by the blood of the lamb and by the word of our testimony Thank you woman of God for your testimony indeed Blessed🙏🙏
@StephanusTerblanche
@StephanusTerblanche 7 ай бұрын
Praise the lord hallelujah AMEN AMEN❤
@johanfourie7320
@johanfourie7320 Жыл бұрын
Die Here is baie baie groot al die lof en eer kom die Here toe die Here is goed Amen Amen 🙏 🙌 ❤
@francinewagenaar9938
@francinewagenaar9938 Жыл бұрын
Sho ..Waarskuwing van die Here af. Dankie vir u gehoorsaamheid
@beulahtrout6804
@beulahtrout6804 Жыл бұрын
POWERFUL 🙌🙌🙌🙌GOD IS GOOD 🙌 HALLELUJAH 🙌 💃
@olgamarshall8965
@olgamarshall8965 Жыл бұрын
Yes Jesus is real. You got saved just in time. His coming is at hand. God bless you.
@grahamcloete1836
@grahamcloete1836 2 жыл бұрын
Amenxxx glory to God beautiful 👌❤😘✌👍
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
Hallelujah
@jo-anneroberts6477
@jo-anneroberts6477 2 жыл бұрын
Yor, die Here is mooi. Glory! Hallelujah!!!🙏🙏🙏
@SurprisedHikingWaterfall-ed4ux
@SurprisedHikingWaterfall-ed4ux 6 ай бұрын
🙏🙏🙏🙏🙏😭😭😭😭😭Gert
@keegancloete9021
@keegancloete9021 2 жыл бұрын
Glory to God thnxu Jesus 🙏
@meaganbezuidenhout9874
@meaganbezuidenhout9874 Жыл бұрын
mooi amen
@chadleyklink8623
@chadleyklink8623 2 жыл бұрын
TO GOD BE THE GLORY
@charlotteseconds8098
@charlotteseconds8098 Жыл бұрын
Amen Gpd ken sy kinders prys sy naam
@Diemool.1738
@Diemool.1738 Жыл бұрын
Amen so powerfull
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w Ай бұрын
Amen Prys Die Here
@wendyjohnson4644
@wendyjohnson4644 2 жыл бұрын
Prys die here Baie mooi
@yolande4698
@yolande4698 Жыл бұрын
Prys die Naam van die Here Jesus.
@1.woerwoer
@1.woerwoer Жыл бұрын
My mens jy het swaar gekry en ons almal ken swaar as ons hom sien ek ken die harde pad daarom het ek die jesus god geloof gelos vir Islam wat beteken submit urself to the will of one God Mag Allah jou 'n ware gelowige maak nie net die gevoel van' n gelowige gee omdat dit reg en veilig voel nie maar omdat die geloof God tevrede stel insh'allah
@mogamadjacobs6315
@mogamadjacobs6315 Жыл бұрын
ek wil nie jy is nie die dag van af rekenskap.
@thelastdays4586
@thelastdays4586 Жыл бұрын
hoekom kyk jy die video as jy nie saamstem nie. Hoekom maak jy nie jou eie video en probeer mense oorreed Islam is die pad na die hemel nie. Elkeen het sy eie keuse en as jy dink Islam is reg, hoekom sien mens nie Muslims wat ander mense oorreed om Muslims te word nie. As jy glo dis reg, sal jy nie alles doen om ander te oorreed as jy liefde het vir jou medemens nie. Dis wat ek hier doen, probeer om mense na Jesus te bring. Die punt is probeer jy om mense te bring na Islam as jy glo jy is reg.
@mogamadjacobs6315
@mogamadjacobs6315 Жыл бұрын
Why u assuming? What do u know what I do and dont do? ?????? So before you want to assume get your facts in order? Go preach to "Zulpha" not me I say it again I DONT WANT TO BE HER ON JUDGMENT DAY I can say this with belief
@1.woerwoer
@1.woerwoer Жыл бұрын
Aslmlkm my broer ek is moslem alhamdulillah ek was christen en ons moet dua maak dat Allah haar sal lei ons wil niemand in jahannam he nie sy het baie harde lewe geleef en is verlore ek was ook die dag toe ek besluit het ek het genoeg sondes gedoen en my siel was moeg moeg vir myself en eiewys ek het gebid vir leiding en Alhamdulillah ek is 21 jaar in islam die mooiste geloof die enigste geloof wat na God Almagtige Skepper van die heelal lei ons is geseën dit is hardverskeerend dat ons ummah seer het en verkeerde dinge aangryp soos shirk my man en ek is altwee afrikaanse wit mense ek was lief vir God en lief vir jesus maar nooit as kind verstaan waar om Jesus vrede oor hom te plaas nie vandag is ek rustig e het in gegee in die Wil van Allah en my man ook ons vas ons probeer net ons bes daar is geen familie wat ons keuses ondersteun nie dis baie alleen almal is Christene en wil ons altyd convert maar alhamdulillah Allah is die Beste Hy is mees Vergewend Mees Genafig en ons nid dat Allah hul almal sal lei na Islam toe amen
@shameelahdavids7060
@shameelahdavids7060 Жыл бұрын
Ameen
@sumayaabrahams4068
@sumayaabrahams4068 3 ай бұрын
All muslims love Jesus pbuh and follow his teachings No other religion follows Jesus teachings and his example more than the Muslims So my dear please do some research about what Muslims believe Jesus was a messenger and we can not worship z creation of The Almighty God
@sumayaabrahams4068
@sumayaabrahams4068 Жыл бұрын
Zulfa Zulfa... Firstly you were never a muslim A muslim is someone who submits himself to the one true God Allah swt You lived a life where you followed the footsteps of shaytaan.. Drinking wine, leaving your solaah Islam is a way of life in submission to the one true Creator Allah swt.. May Allah swt guide you to the truth Muslims love Jesus peace and blessing be upon him, Jesus was one of Gods mighty Messengers who came with the message of worshipping kne true God
@thelastdays4586
@thelastdays4586 Жыл бұрын
Jesus is GOD
@sumayaabrahams4068
@sumayaabrahams4068 Жыл бұрын
@@thelastdays4586 Jesus was human just like us Ate, slept, became hungry.. These are qualities that humans have Allah set is far above human qualities Why insult the Almighty like that to say he had human qualities
@thelastdays4586
@thelastdays4586 Жыл бұрын
@@sumayaabrahams4068 I am a Christian so I believe that JESUS is GOD, if you believe otherwise, that is your choice.
@sumayaabrahams4068
@sumayaabrahams4068 Жыл бұрын
@@thelastdays4586 yrs off course my dear But dont just believe blindly...
@thelastdays4586
@thelastdays4586 Жыл бұрын
@@sumayaabrahams4068 not blindly. Jesus revealed Himself to me.
@gavinkywe1270
@gavinkywe1270 2 жыл бұрын
OOOYES JESUS IS DIE ANTWOORD. MOOI GETUIENIS MY SISTER,BLY BY DIE HERE JESUS!!!!!
@muslim5067
@muslim5067 Жыл бұрын
Hoe was sy n Moslem as sy so gesuip het? Sy weet nie eers wat dit is om Moslem te wees nie. Sy moet liewer se sy was net Moslem in naam. Sy weet niks van Islam af nie. Weet sy ooit dat Moslems aan Jesus glo. Drink, rook, ens het niks met Islam te doen nie. May Allah Almighty guide her. Ameen. Shame. She misinterpreted her dream. Allah showed her the siraatul mustaqeem and Muslim people. The devil masqueraded as Jesus and told her to jump. Zulfa, turn back to Allah. You don't know Islam.
@izzy7087
@izzy7087 2 жыл бұрын
Hello jy is lekker jas...jy sal bly in a donker pad ...islam is a way of life and you just lost your soul
@thelastdays4586
@thelastdays4586 2 жыл бұрын
Jesus is the only way to the FATHER in heaven. Mohammed never said he was a way to God. May God save you.
@1.woerwoer
@1.woerwoer Жыл бұрын
😢 Ek is moslem en die is net verkeerd seblief ons wil hê Allah moet ons genadig wees so wees haar genadig en los eerder insperational boodskappe sy het dit dalk meer nodig as wat jy en ek besef insh'allah dua
Verlos van islam, vind JESUS
25:47
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
My naam het gevat, mnr! - Peter Hendricks
13:48
Baasraak TV
Рет қаралды 14 М.
EVOLUTION OF ICE CREAM 😱 #shorts
00:11
Savage Vlogs
Рет қаралды 12 МЛН
Как бесплатно замутить iphone 15 pro max
00:59
ЖЕЛЕЗНЫЙ КОРОЛЬ
Рет қаралды 8 МЛН
Jumping off balcony pulls her tooth! 🫣🦷
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 28 МЛН
Magdeline Van der Merwe - Ek moes 22-jaar gevangenes straf gekry het
8:31
Berseba Rawsonville Pentecost RSA
Рет қаралды 22 М.
Magdeline Van der Merwe Getuienis - Ek was vasgevang in Bende aktiwiteite
7:42
Berseba Rawsonville Pentecost RSA
Рет қаралды 28 М.
Bendelid no.26 - Ontmoeting in die Tronk
31:26
Die Getuienis
Рет қаралды 95 М.
Ontvoer in 'n vreemde land
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 31 М.
"Op 'n Donker Pad" | Die Getuienis van Elisha Reid se Motorongeluk
19:07
NG Kerk Proteapark Rustenburg
Рет қаралды 20 М.
Ockie Fourie Se Getuienis
1:15:35
Volle Evangelie Kerk - Krugersdorp-Wes
Рет қаралды 23 М.
Tik het my ingewande opgedroog - Adrian Meyer
13:59
Baasraak TV
Рет қаралды 924 М.
Moedersdag boodskap deur Suster Roline Claims - God wil jou bou
11:34
Berseba Rawsonville Pentecost RSA
Рет қаралды 4,7 М.
Ek wou my naam bou  - Jonathan Bezuidenhoudt
6:10
Baasraak TV
Рет қаралды 33 М.
EVOLUTION OF ICE CREAM 😱 #shorts
00:11
Savage Vlogs
Рет қаралды 12 МЛН