MVP: Spoegwolf- “Flikker”

  Рет қаралды 84,624

kyknettv

kyknettv

7 жыл бұрын

Meer oor die musiekvideo: Spoegwolf- “Flikker”
Die konsep rus op twee hoofelemente: ’n gestilleerde vertoning en ’n onderwater-toneel geskiet deur bekende fotograaf, Ilse Moore. Spoegwolf sing die lied onder teaterbeligting en lig só die belangrike liriese elemente en musikale oomblikke uit. Daar speel ’n surrealistiese romanse onder die water af. In die laaste refrein, die emosionele klimaks van die snit, ontplof die toneel in chaos en lig.
Kredietlys:
Regie: Chris von Wielligh
Assistent-regisseur: Danie du Toit
A Spoegwolf Production
Kinematograaf (Vertoning): Hugo Brand
Kinematograaf (Onderwater-tonele): Ilse Moore
Redigeerder: Chris von Wielligh
Kleurgradering: Chris von Wielligh en Hugo Brand
Rolverdeling:
Spoegwolf
Marguerite van Eden
Emma Pearse
Bianca Lock
Nicola Janse van Rensburg
Onderwater-tonele:
Beligting en stel-assistent: Sean Moore en Dewald Prinsloo
Klerekas: Silver Swallow Designs
Grimeerkunstenaar: Maureen Grobler
Duik-ondersteuning: Geko Divers (Richard)
Verfilm by: Aquamarine aquatic academy, Johannesburg.
Vertoning:
Beligting en stel-assistent:
Rèniell Matthysen
Wadda du Toit
JC Carstens
Jarrod van der Heever
Alex
Verfilm by: Berg River Breweries, Paarl.
Spesiale dankie aan:
Berg River Breweries en kykNET.
Wees deel van kykNET se KZfaq kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 8
@ArmandBruwer
@ArmandBruwer 7 жыл бұрын
So nog 'n amazing video vir 'n amazing liedjie!!! Well done!! Dis bitter goed!!
@amaris368
@amaris368 5 жыл бұрын
Great video en song ouens. Het van die vid gehoor op Willem Welsyn se podcast
@snymankyle98
@snymankyle98 6 жыл бұрын
Great song, weereens!
@landidevries9178
@landidevries9178 3 жыл бұрын
😍 amazing!!!
@chantekilian2755
@chantekilian2755 7 жыл бұрын
Julle amaze my altyd 👌👏
@jccarstens7711
@jccarstens7711 6 жыл бұрын
Trots om te kan se ek het gehelp met die video ;)
@C4ptainAwes0me
@C4ptainAwes0me 6 жыл бұрын
JC Carstens nooooice
@johanzeelie3358
@johanzeelie3358 5 жыл бұрын
Puik!
Spoegwolf - Geel (Official)
3:44
Spoegwolf
Рет қаралды 6 МЛН
Ek Sweer - Herman Kleinhans TWEE
3:44
kyknettv
Рет қаралды 454 М.
버블티로 체감되는 요즘 물가
00:16
진영민yeongmin
Рет қаралды 106 МЛН
small vs big hoop #tiktok
00:12
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 33 МЛН
Пробую самое сладкое вещество во Вселенной
00:41
Spoegwolf - Bittermaan (Official)
2:35
Spoegwolf
Рет қаралды 1,2 МЛН
Joshua na die Reën - Laat Die Wind My Neem
4:00
Joshua na die Reën
Рет қаралды 836 М.
Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou [Official Video]
3:15
Die Rivier
4:33
Spoegwolf
Рет қаралды 1 МЛН
Spoegwolf - Somersetwes
3:24
MK South African Youth Music Channel
Рет қаралды 928 М.
John James - Ek is meer werd
4:16
JohnJamesVEVO
Рет қаралды 708 М.
Jo Black, Leah - Nooit Alleen
3:54
LEAH
Рет қаралды 8 МЛН
Ryno Velvet - Ai My Lam
3:53
Ryno Velvet
Рет қаралды 3,3 МЛН
Spoegwolf - Loerie
3:04
Spoegwolf
Рет қаралды 739 М.
Fokofpolisiekar - Komma (Official)
3:23
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 10 МЛН
Какая погода у тебя за окном? У нас вчера был ураган!
0:40
The Dog Went Shopping At The Store 🏪 #funnyshorts #funnydogs #doglover
0:55
Funky Manky Pro 0.2
Рет қаралды 12 МЛН
谁能救救小宇宙?#火影忍者 #佐助 #家庭
0:43
火影忍者一家
Рет қаралды 2,6 МЛН