Dag 2: En ek luister nou al vir die 4de of 5de keer!!! Flippen smart song!! Lovit👏👏
@jeaninedebeer5923Ай бұрын
Vir my verloofde sê dis ons trou song! So diep! 🤣🤣🤣
@matthazey7746Ай бұрын
Maak vir ons ñ albumpie en sit hom op Spotify toe man!
@nolankraemer860627 күн бұрын
This had me in stitches last night!!!! Great singing bud.. any plans for a gig in Mpumalanga anytime soon??? We are dying to see you live.... best SA artist I reckon... cheers
@z3n71n3l5 күн бұрын
Ek kannie. Ek kannie meer nie. 😂😂😂
@dewalddewet75914 күн бұрын
Love die gevoel bra. Jy is diep. 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
@Ryperd00711 күн бұрын
Lekker Kurt dance moves!
@SuperPanzer0126 күн бұрын
Vokken Goud!!! Beste treffer 2024!!!
@casperBadenhorst-mv9vcАй бұрын
Dankie chom, het nog altyd gewonder wat die woorde is. Classic!
@cathievanrensburg588914 күн бұрын
Eesh nothing makes sense but funny😂🎉❤ love you johnny❤
@JPMeinchesstryАй бұрын
briljant manne!!! hond se kierie, wat se kar is dit hierie!
@johanbothma932929 күн бұрын
Jy kan flippen goed sing!!! Goeie werk chom 🍻🍻
@travis9611Ай бұрын
I know exactly where that shell is 😄
@h2ohamer271Ай бұрын
10/10 vir die kop stamp sonder hare lol
@deanjoubert30Ай бұрын
Doen n Staind treffer volgende in jou manier.
@4alvincАй бұрын
freeeeeeken awesome
@marcellbeukman23511 күн бұрын
Fokken legend! Love hierdie idee van die songs... Maak n album Wil by viswaters sit met n moerse vuur en n brandewyntjie en net luister😂
@johanlabuschagne663413 күн бұрын
Di Legend aan die werk vat hom pappie!!!
@kobusgreeffАй бұрын
😂😂😂❤
@allensmith2599Ай бұрын
😂😂😂😂😂😂🤣🤣🤣🤣 👏👏👏👏👏👏👏👏👏
@richern2717Ай бұрын
😂😂😂😂
@juanbarnard614021 күн бұрын
Sondag oggend toe ek wakker word en besef die bulle het rerig veloor, toe pas die liedtjie perfek vir my.
@kobusobАй бұрын
mooi haha
@z3n71n3l5 күн бұрын
Iets lê fout.
@hendrikbreed7253Ай бұрын
Diep man, diep..
@jeanleturbo7054Ай бұрын
Great conversion...maar ek luister meer om rede jy actually KAN sing!! Maak nog en nog en nog en...
@riaanpienaar561125 күн бұрын
Nee hel, dis nie baie mooi nie. Kan wel werk vir hardlywigheid.
@KwaggaJac29 күн бұрын
Dis al heel naweek die anthem op die pad voor die vuur en fokken oorals!!!