Skidmarks NEWS 243: Briekmerke kanaal bedankings en informasie.

  Рет қаралды 7,999

Skidmarks aka Briekmerke

Skidmarks aka Briekmerke

13 күн бұрын

Briekmerke kanaal bedankings en informasie. Danke vir al die ondersteuning en ek vra bietjie vrae oor die pad vorentoe.
PLEASE SUPPORT THE CHANNEL:
If you have a South African bank account and want to support the channel. Please use this link. The reference on your bank statement will be KIANGATRD.
There is a ONE TIME option or monthly. Thank you.
1, Debit Order: dto.corpcol.co.za/flyers/brie...
2. EFT FNB: 62025765506 CHQ
3. PayPal: paypal.me/briekmerke?country....
4. BitCoin BTC: 1PKTtGNJrK5c7G4dUocB4EEgzGy2VyGXq9
5. ETH (ERC-20): 0xd6535f02acd23ded9aed17c9115b77ef6378c2ea
Skidmarks on LOCALS: locals.com/feed/45689/skidmarks
Skidmarks/Briekmerke on Telegram t.me/skidmarkchat
Skidmarks on Rumble: rumble.com/c/Skidmarks
Rhenosterkop RC: / @rhenosterkoprc-afanta...
#briekmerke #skidmarks

Пікірлер: 82
@briekmerke
@briekmerke 11 күн бұрын
There is a ONE TIME option or monthly. Thank you. 1, Debit Order: dto.corpcol.co.za/flyers/briekmerke/ 2. EFT FNB: 62025765506 CHQ 3. PayPal: paypal.me/briekmerke?country....
@CharlieShark.
@CharlieShark. 10 күн бұрын
Hou aan braaf wees. Hou aan se wat jy glo. As jy die waarheid praat gaan hul jou altyd afbring. Wanneer mens balle groei en se wat jy se dan inspireer jy ander om dieselfde te doen. So beweeg ons!
@briekmerke
@briekmerke 10 күн бұрын
Baie dankie.
@007vlakvark
@007vlakvark 11 күн бұрын
Tussen jou..Wynand en Richard Broodryk is my dag gemaak...dankie...saluut!!!
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o 11 күн бұрын
Colyn baie dankie vir al jou inligting, opinies, ja dt is baie ure insit en harde werk .ek waardeer dit opreg ,ek sal graag n bydrae wou maak maar is n pensioenaris en die fokken grond belasting en mislikepaliteit rek fok my rond die bliksems gee my nie afslag sê my kerf is net oor om afslag te kry ,medies ens dan is dasr fokkol oor ,die lewe is duur hoop jy verstaan. Dankie mooi loop.
@ulandijanssen745
@ulandijanssen745 10 күн бұрын
Thanks
@briekmerke
@briekmerke 10 күн бұрын
Baie dankie.
@neillkruger5087
@neillkruger5087 11 күн бұрын
Ons wardeer jou ook. Die wat modder gooi is altyd in die minderheid. Do this for the greater good.
@Krokkenoster
@Krokkenoster 11 күн бұрын
Baie Dankie Oom vir al die waarhede wat Oom na vore gebring het, ek waardeer dit baie. Mooi bly.
@christonel5016
@christonel5016 8 күн бұрын
Hallo Colyn Jou plasings is altyd goed en maak dat die mense moet begin dink. Hier is 'n onderserp vir 'n moontlike video. Mens hoor die laaste tyd gereeld en ek ken ook mense persoonlik wat agv omstandighede moontlik hul werk kan verloor. Mpy sluit of verminder personeel. Baie van die is al "ouer" mense met baie jare se ondervinding plus indiens opleiding. Probleem is dat baie egter tans nie oor die "regte papiere" beskik om nou by ander plekke vir dieselfde vlak poste aansoek te kan doen nie. Die dat feit dat hul blank is en hul ouderdom maak dit nog moeiliker. Hier is dit: Van hulle praat in die rigting om hul pensioen te gebruik om hul eie besigheid te begin. Jy self was al met baie dinge betrokke so ek glo jy sal meer kennis hê. Ek het probeer oplees hieroor, maar dit voel of ek verdwaal. Wat van 'n video waarin jy so iets bespreek. Wat moet die persoon alles doen wat sy eie besigheid wil begin. Waar orals moet die nuwe besigheid geregistreer word ens, ens? Wat is die grootste slaggate waarin so persoon kan trap? Ek dink baie van die mense wat dit tans oorweeg besef nie wat dit alles behels nie. Veral met die Afrikaner trawante in ons midde is dit baie gevaarlik. Die grootste verliese en skade wat ek self al gehad het was aan die hand van sg "ons eie mense". Bou voort op die goeie werk.
@runningdry
@runningdry 11 күн бұрын
Money well spent, I'd say. Al gesien wat 'n Sondagkoerant deesdae kos? En dan staan daar 'n klomp kak in. Fanks my uncle.
@maruisgreyling1941
@maruisgreyling1941 11 күн бұрын
Naand Colyn, dankie vir wat jy op offer, die betaal ding om eenkeer sekere boodskappe te kry waarvoor ek eksta moet betaal is n no no vir my, so net die wat dit kan bekostig kry die voordeel, mooi loop uit n warm Damaraland.
@Simplesimon2k11
@Simplesimon2k11 11 күн бұрын
Huidige politieke partye se doen en late openbaar met die feite en ook die geskiedenis van SA se Buhre.
@GertSnyman
@GertSnyman 10 күн бұрын
Soos jy se maak die varkhok skoon hulle moet maar hulle baadjie vat en loop
@arthurmaker9240
@arthurmaker9240 11 күн бұрын
Baie dankie Colyn, tussen jou en Wynand glo ek julle be antwoord alle moontlike vrae wat enige persoon mag hê. Dankbaar vir mense soos jy en SBB. Mooi en rustige aand vir jou!🤙🏻
@briekmerke
@briekmerke 11 күн бұрын
Dankie.
@saamstaan6540
@saamstaan6540 11 күн бұрын
Jip100%
@christodebeer3645
@christodebeer3645 11 күн бұрын
Ek moet,as n Subscriber Only, vir jou dankie sê vir Al die Interressante gesprekkies....Ek geniet dit baie om na jou Oogpunte te luister. Dankie dat ek na dit Kan kyk as n "roof kyker" 😅maar ja, ek Werk net deeltyds en Soos jy weet, is die Lewe maar moeilik. Nogmaals, dankie vir jou tyd ..Ek waardeer...👌
@gusjordaan9909
@gusjordaan9909 11 күн бұрын
Morning and keep warm ,thanks for agreat program ,
@gertc3240
@gertc3240 9 күн бұрын
Thanks!
@briekmerke
@briekmerke 7 күн бұрын
Baie dankie.
@PetrusBurger-c6q
@PetrusBurger-c6q 11 күн бұрын
Dankie oom Colyn dat jy gese het Dat jy voel dit is jou plig vir jou mense om die waarheid op die Tafel te bring. Daar is min wat bereid is om dit te doen. Oom is n yster
@EstherExtreme2024
@EstherExtreme2024 11 күн бұрын
Ons nie geskep met n vreesgees en wanneer God aan ons elk n opdrag gee... Beweeg ons in gehoorsaamheid hetsy man/vrou... Heilige Gees genades❤ontfermings en guns troon sal oor elk van ons wees en bly...
@roeteroestof3896
@roeteroestof3896 10 күн бұрын
@@EstherExtreme2024 Amen
@oliviahossell1747
@oliviahossell1747 11 күн бұрын
Shane Coly thanks for sharing with us . RiP. You have good memories
@oliviahossell1747
@oliviahossell1747 11 күн бұрын
You done a great Job I listen this morning excellent story with Kobus .
@user-yw6lu1le7d
@user-yw6lu1le7d 11 күн бұрын
Cowboys don't cry Oom Colyn
@barendburger8345
@barendburger8345 11 күн бұрын
My oorlede vader, Colyn Burger, verjaar ook die 5de July.
@gerharddeale6506
@gerharddeale6506 11 күн бұрын
Mooi naweek almal,, lekker koud,
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 11 күн бұрын
Bly warm,reen,wind en koud, geniet jul naweek,sterkte,die pyl is reguit.
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 11 күн бұрын
Goie nuus,Unilever se aandele prys gestyg, die vassline bende groie ook,en hulle gebruik baie,thanks coly.20k nou nou.
@JulioRossouw-eg6jl
@JulioRossouw-eg6jl 11 күн бұрын
More Colyn.. jy doen wat jy doen in waarheid en VF SE xxx moet sy gat sien.. sterkte.. ons wardeer jou
@philsmith3885
@philsmith3885 10 күн бұрын
Colyn ons is almal jou so baie dankbaar, jy lewer baanbrekerswerk, hou goeie moed, Hy sal voorsien dmv Sy gestuurders. Sela
@cherylbarry8608
@cherylbarry8608 11 күн бұрын
Colin jou programme is altyd geweldig interessant. Doen jou eie ding. Te veel inserted van buite gaan net more. Kyk na jou groei hoe gewild die kanaal geword het.
@ZibethBotha
@ZibethBotha 11 күн бұрын
Dankie vir jou. Wat van n gesels met Dr Lets Pretoris wat die Boere begin wakker maak het?
@EstherExtreme2024
@EstherExtreme2024 11 күн бұрын
Dankie Colyn en ek my insae gee op vele platvorms, doen eie introspeksie en indien ek verkeerd is korrigeer my met respek, want hierdeur bou ons saam bruè van TLC, TEACHING + LEARNING + CARING = GROWING Groete Esther
@warriorplusbonus6138
@warriorplusbonus6138 11 күн бұрын
We cheer as anc drops but it is the people that loose as a.i dictates
@annamariedouglas4874
@annamariedouglas4874 11 күн бұрын
Ek het jou en Hiffmab van die VV+ Baie geniet vandag! Dit gaan die Joiners wees wat oor jou kop gaan skreeu Colyn! .......
@vernondelport455
@vernondelport455 11 күн бұрын
Dankie Mnr
@oliviahossell1747
@oliviahossell1747 11 күн бұрын
I agree this is all about the truth
@RudolphWentzel-sy9sg
@RudolphWentzel-sy9sg 11 күн бұрын
Dankie vir wat jy doen Colyn, dit was meer as nodig tussen almal wat geswyg het terwyl hulle moes praat met die publiek..Groot waardeuring vir jou, yster..
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 11 күн бұрын
💪💪💪💪♥️♥️♥️🤠🤠🤠
@elanevdwesthuizen1054
@elanevdwesthuizen1054 11 күн бұрын
Wys bietjie jou honde vir ons Colyn, netso vinnig tussendeur al jou plasings.
@WouterOlivier-yr1rt
@WouterOlivier-yr1rt 11 күн бұрын
Jys n goeie bliksem hoor 😂
@annamariedouglas4874
@annamariedouglas4874 11 күн бұрын
HOFFMAN
@briekmerke
@briekmerke 11 күн бұрын
Ok
@koosvonlandsberg5353
@koosvonlandsberg5353 11 күн бұрын
My geboortedag ook !!!!
@briekmerke
@briekmerke 11 күн бұрын
Baie geluk.
@angelikaesterhuizen1691
@angelikaesterhuizen1691 11 күн бұрын
💜
@oliviahossell1747
@oliviahossell1747 11 күн бұрын
I agree I can't afford to pay I love your program . . . If I had money I will help at this stage I can't I am a SASSA pensioner . . . Wise advise about our dog friends . My miniature Doberberman died after 18 years . . I love all your programs . Take care. Blessings . I do share .
@billyb7469
@billyb7469 11 күн бұрын
Superchats
@user-yw6lu1le7d
@user-yw6lu1le7d 11 күн бұрын
Kak comment. Jammer om van jou kak te hoor..nie .. Colyn doen eintlik moers goeie werk vir die Boere/ wit mense
@leonpieterse3737
@leonpieterse3737 11 күн бұрын
Die Groot geveg as ek luister wa oor dit gaan is dit gaan oor die mineraale en grootste is oor lithium vir battery en Europe elite sit agter dit want daar is tonne van dit ..en presies die selfde in SA mineraale en die frkr stel nie belangrik om n land op te bou nie ...maar solank die hande op die mineraale is ...die land van melk en heuning
@leonpieterse3737
@leonpieterse3737 11 күн бұрын
Dankie sterkte met jou kanaal ..belangrik dat die volkie wat slaap wakker kan word ...
@oliviahossell1747
@oliviahossell1747 11 күн бұрын
I don't like Tik Tok and don't look there
@simprolaw
@simprolaw 11 күн бұрын
kzfaq.info/get/bejne/mK-VgrOlrb-Ye30.html
@GDV1981
@GDV1981 11 күн бұрын
Nou weer bedel vir geld. Dit laat mens twee keer dink oor die boodskap. Ek is op van 05:15 en werk tot na 18:00 soms en niemand voel n fok
@briekmerke
@briekmerke 11 күн бұрын
Nouja ... hou verby. Ek is nie ryk soos jy nie.
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 11 күн бұрын
Kakmetjou, coly ge soe baie mense n kyk vanaf die Ander,kant,Irish 23bok19
@GDV1981
@GDV1981 11 күн бұрын
@@obySedgefieldgemofourgardenrou Wat??
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 11 күн бұрын
@@GDV1981 waarhyd maak reg
@GDV1981
@GDV1981 11 күн бұрын
@@obySedgefieldgemofourgardenrou jy moet die doppie los voor jy kom kak gorrel
@user-yw6lu1le7d
@user-yw6lu1le7d 11 күн бұрын
Colyn wat is die Telegram. Chat se linc
@briekmerke
@briekmerke 11 күн бұрын
t.me/skidmarkchat
@runningdry
@runningdry 11 күн бұрын
Thanks!
@briekmerke
@briekmerke 11 күн бұрын
Baie dankie.
@leonardogiovannibutler7373
@leonardogiovannibutler7373 11 күн бұрын
Thanks
@briekmerke
@briekmerke 10 күн бұрын
Thank you very much.
@christolagrange290
@christolagrange290 11 күн бұрын
Thanks!
@briekmerke
@briekmerke 11 күн бұрын
Thanks a lot.
@billyb7469
@billyb7469 11 күн бұрын
Thanks!
@briekmerke
@briekmerke 11 күн бұрын
Thank you very much.
I Investigated South Africa's Whites-Only Town
23:09
Wide Awake Podcast
Рет қаралды 889 М.
New Home Affairs Minister to prioritise work visa processes
12:10
Newzroom Afrika
Рет қаралды 149 М.
Жайдарман | Туған күн 2024 | Алматы
2:22:55
Jaidarman OFFICIAL / JCI
Рет қаралды 1,8 МЛН
DO YOU HAVE FRIENDS LIKE THIS?
00:17
dednahype
Рет қаралды 103 МЛН
THEY made a RAINBOW M&M 🤩😳 LeoNata family #shorts
00:49
LeoNata Family
Рет қаралды 38 МЛН
Johannesburg s*e*x services at a funny price 🇿🇦
39:12
coco girl
Рет қаралды 1,8 МЛН
Bly waar God jou wil hê
5:07
Johan Brits
Рет қаралды 3,6 М.
South Africa on 9 July 2024 Today
17:32
SA Today
Рет қаралды 221 М.
The World Is F@cked (Why We Are Staying In South Africa)
16:02
Morning Shot
Рет қаралды 64 М.
Ons stilte is ons krag • Philip Liebenberg
16:16
Renaissance Gemeenskap
Рет қаралды 186
A Short Moment of Disgrace (In Israel July) 2024
2:21:40
Rabbi Yosef Mizrachi הרב יוסף מזרחי
Рет қаралды 7 М.
Hoe om te antwoord op Israelvisie
1:03:21
Bybelse Apologetiek
Рет қаралды 519
Die owerheid is nie jou God nie
1:07:05
Bybelse Apologetiek
Рет қаралды 263
Жайдарман | Туған күн 2024 | Алматы
2:22:55
Jaidarman OFFICIAL / JCI
Рет қаралды 1,8 МЛН