Die DA gaan die Wes-Kaap verloor

  Рет қаралды 50,044

Nuuspod

Nuuspod

Ай бұрын

Ek gesels met Corné Mulder, VF Plus se premierskandidaat in die Wes-Kaap oor die verkiesing, Gayton McKenzie, die DA en 'n klomp ander kwessies.

Пікірлер: 434
@jhnsuke5534
@jhnsuke5534 Ай бұрын
Ek is Bruin kieser in Kaap, maar luister graag na Dr. Corne Mulder... Eerlik, positief en opregte gesindheid.
@pitbullpowersystems8704
@pitbullpowersystems8704 Ай бұрын
Wit en Bruin moet saamstaan.
@__SM__1
@__SM__1 Ай бұрын
Ek dn jy beide. Feitlik en solid integriteit
@jhnsuke5534
@jhnsuke5534 Ай бұрын
@@pitbullpowersystems8704 Ek weet Dr. Mulder kan saam werk met Mr. Mckenzie... Dis tyd dat ons saam werk as n nasie en niemand agter laat ni...
@nicovanzyl9855
@nicovanzyl9855 Ай бұрын
Waarom bly hierdie land nog verdeelDie leiers moet sterk wees en n besluit neem.Ons land moet verander met leiers wat almal wil bedien.Daar is baie werk .Mag ons by 29 Mei die probleme oplos.
@CassidayJacobs
@CassidayJacobs Ай бұрын
@@pitbullpowersystems8704ons het gedink dat ons dit vir 15 jaar doen, toe nie. Julle het alleen gestaan, ons bly lê
@K2009t
@K2009t Ай бұрын
Dr Mulder ek hou van jou begrip,, ons hou baie van witmense Al wat ons wil he dat onse stem ook gehoor moet word❤
@__SM__1
@__SM__1 Ай бұрын
Jy kan gehoor word tot wanneer jy nie meer saam stem dan word jy ge Musi. Min wie opreg is. Min wie dit wil erken.
@peetkotze3390
@peetkotze3390 Ай бұрын
@peetkotze3390
@peetkotze3390 Ай бұрын
Ek dink regtig aan julle bruin mense as Gayton opreg is Sal ek hom ondersteun.
@petrusferreira4029
@petrusferreira4029 Ай бұрын
Is so neh.
@rolenekiddanderson7525
@rolenekiddanderson7525 Ай бұрын
Im a coloured gal from Cape town.... I've just respect for you sir! I'm praying daily for a change in SA!
@christinemarnewick2847
@christinemarnewick2847 Ай бұрын
Yes I agree. Please vote for the VV+ or the DA. They have managed with the VV+ very well.
@saintradebe4042
@saintradebe4042 Ай бұрын
Corne is een van die beste wit politician wat ons land moet altyd soek.
@JoshConradie
@JoshConradie Ай бұрын
Nonsens. Wat hulle die afgelope 30 jaar vir die boer gedoen? Fokol.
@julienicks8691
@julienicks8691 Ай бұрын
Sorry I'm from Durban so English was our 1st language. I lived most of my life in Durban, coming to CT 10 years ago was the best choice I ever made. The ANC has destroyed kzn, people from poor areas are paying over inflated prices for electricity, water rates etc even though their water is switched off for weeks or months in some areas but still have to pay for a service they don't receive, it's crazy . It's crippled the poor in Kzn. The poor people in CT has never experienced such pathetic services. They look against the DA because these Coloured parties are poisoning their minds so they believe these uneducated politicians who make empty promises. The Good party will sell their votes to the ANC coz Ramaphosa gave Patricia a cushy post in parliament, she doesn't care about the people. Same with Gayton, he is just hungry for power, so he will make promises, what we need to ask is can they lead, run a country? A huge role to play. Western Cape is in good hands, don't let it become another failed ANC province. Then whole SA is doomed
@Rosslyn-cx8ms
@Rosslyn-cx8ms Ай бұрын
During this New Era of the Renaissance of the new South African governnent being established, the south africans should all remember just how far back the ANC has taken this country into a sea of destruction and low liness, a true downward spiral of compllete bancruptcy holding onto the suprene value of the majority still good functioning body of the Da thus far shouldl be appreciated in all th turmoil and ill treated aspects of the .high inflalted prices o f the most standard and basic need of electricity and rates pertaining to non performing solutions administered by the ANC in The beautigul province of Durban,kzn.The Nation would be benevolent in voting at tjhe polls this time for the beter consttiuency with strength and tenacity like the D A..who has untol now shown and proven its efforts of well bLancefd leadership in excellence and major solutions to the electrical dogmatiic stigma left by the corrupted and failed Anc party. Society has certainly become poverty stricken and ill bred in all its spheres ,only now to be renewed in all Structures of economic incline by th DA.Well bred well led ! In comparison to taking this country forward it is evident in what and how the Da masters its members in acquiring well reached goals.Thefire South Africns it is imperative that the DA gets the vote it deserves !! We can already see the effective imprint on the western Cape as to pwr say all the other provibces.vote DA and poverty will be a thing of the past .A vibrabt wealthy nation is what can be acclained but only with the vote for th DA. The Da can only lead the nation into a first world country if given the opportunity by its citizens. Vote people its the vwst you can do.
@Rosslyn-cx8ms
@Rosslyn-cx8ms Ай бұрын
The ethics of a well governed country back to its forner splendour and glory could never be achieved by the ANC who in a period of 30 years of past efforts of lost values and profound woes and bad directive actions and a squandering of the countrues assets a nd its precious metals,have faceted us into the brink of a 3rd world country.Vote them out Unless a more deceptive perilous ANC is not stopped, there will always be an ill governed Z.A. and the sale of our south african territoy to oversea billionaires for a penny and a dime . We do not need to acquire worse for 20 24
@Rosslyn-cx8ms
@Rosslyn-cx8ms Ай бұрын
Yes, idealstically we look forward to a one party leadeeship,but if a particular party could reivn in Z. WITHOUT A COALliTiON ,that would be good. May the bwst one win!!!!
@Rosslyn-cx8ms
@Rosslyn-cx8ms Ай бұрын
Our beautifull land has tge axquisuon to be restored to its benevolrnce.,inclusive of taking it to its highest heights....2025 I poiclaim a better future for the new offspring, A collective giverning bidy to take us forward. A currency to be in awe of and a well serviced and maintained country in our midst. Cry for out beloved xountry fherefore poverry will go,and wealth,,admiratiion and beauty and goodness shallprevail....Food leadeship and the best iis in reach.
@Rosslyn-cx8ms
@Rosslyn-cx8ms Ай бұрын
Goodbight everone.nice ti know you!❤
@karthi7016
@karthi7016 Ай бұрын
This Oom is the most believable and likable politician we have. He will run the western cape better
@ronschreinders6982
@ronschreinders6982 24 күн бұрын
Ons bind dit in die naam van God,die Vader en Heilige Gees dat DA die Wes Kaap gaan behou.Amen
@EJ-ht8oz
@EJ-ht8oz Ай бұрын
Corne Mulder is man met baie integriteit en n ware leier ❤️
@onsbaizanie805
@onsbaizanie805 Ай бұрын
Ek stem Saam 👌😇
@johankruger9507
@johankruger9507 Ай бұрын
Ons stem vir die VF Plus hier vanaf Mauritius op die 18de Mei in Port Louise. Dr Corne is a man van integriteit.
@gregorymcnear6474
@gregorymcnear6474 Ай бұрын
I will be joining you VF Plus is the way to go 😉
@beryltheron6304
@beryltheron6304 Ай бұрын
God is the ONLY ONE who can and will decide.🙏
@felicityzeeman9212
@felicityzeeman9212 24 күн бұрын
God's Sovereignty, man's responsibility.
@TheYodellingqueen
@TheYodellingqueen Ай бұрын
KOM ONS BID SAAM VIR ONS NASIE! Ons is ALMAL kinders van die HERE daarom moet ons SAAM BID en SAAM STAAN 🙏✝️
@karllangner1579
@karllangner1579 Ай бұрын
bid gaan niks help nie. As ons deur ons slapgattige leiers die land aan die vyand afgegee het, waarom sal bid dan help.
@TheYodellingqueen
@TheYodellingqueen Ай бұрын
Dis hartseer dat jy soveel pyn en verbittering dra. Ek hoop iets wonderlik gebeur vir jou sodat jy die verlede kan laat gaan, en die toekoms tegenoed gaan met Vreugde en Vrede in jou hart 🤗
@TheYodellingqueen
@TheYodellingqueen Ай бұрын
So TERLOOPS .. Dis JUIS omdat ons OPHOU BID HET dat die VYAND die leiers geword het! "SLAPGATIGHEID" (Verskoon my taal, Christene) is ons EIE ! ONS het gedink GOD is VANSELFSPREKEND, en dat dit SY verantwoordelikheid om ONS Land 'aan mekaar' te hou! Hierdie wéreld is Satan s'n en GOD TREÉ in NET wanneer SY KINDERS na HOM ROEP en Hom AANBID! WIE het opgstaan in die tyd to GOD en die Bybel uit ons SKOLE gesmyt is? So kan ek aangaan en debateer en wat ookal .. maar ONS is die SKULDIGES ..met ons ewige haat en nyd en baklei .. (verskoon asb weér my taal .. ONS WAS die SLAPGATTE! 🤐🤨
@elvinstewart7869
@elvinstewart7869 14 күн бұрын
Meeste Christene in Suid Afrika het lankal hulle siele vekoop deur nie op te staan vi God en sy waardes nie,meeste partye staan in hulle manifeste reg teenoor wat God as gruwels beskou,so hoe kan dit goed gaan in die land,ons is waar israel in die bybel soveel kere was en God se wil sal nie hier geskied voor ons en Suid-Afrika nie in sy wil sal wandel nie,hang die verkeerde aan en maai wat jy saai
@louisvanderwalt716
@louisvanderwalt716 Ай бұрын
Om die DA uit te stem in Wes Kaap sal n groot fout wees Dit is die enigste plek waar iets nog werk Dink mooi oor jul besluit en los die selfsigtige negatiwiteit
@eldenrossouw314
@eldenrossouw314 Ай бұрын
Om vir die DA te stem is n groot fout. Hulle is ongoddelik, en druk die agenda van die New World Order. Vergewis jou van wat rondom jou gebeur asseblief
@angelabaxter6298
@angelabaxter6298 Ай бұрын
Mind-boggling
@elrichjantjies1611
@elrichjantjies1611 Ай бұрын
Ja dit werk net vir blankes
@eldenrossouw314
@eldenrossouw314 20 күн бұрын
As die Wes Kaap werk hoekom verloor die DA stemme elke verkiesing? Dit werk nie vir almal nie. Ek dink jy is selfsugtig want dit werk vir jou
@paulrowe9486
@paulrowe9486 20 күн бұрын
I support the BLUES every election !!! I live in the only area run by the D.A. in the Eastern Cape ! (Though I greatly respect the Freedom Front because they have honesty and integrity )
@kimkaans1072
@kimkaans1072 Ай бұрын
Groot respek vir Dr Mulder.
@heinvosloo45
@heinvosloo45 Ай бұрын
Dankie Izak. Soos altyd was dit 'n insigewende onderhoud gewees.
@ZAR797
@ZAR797 25 күн бұрын
I have the greatest respect for Dr Mulder. I will vote for the DA.
@geraldinemichael2084
@geraldinemichael2084 Ай бұрын
My burgermeester in Kaap Stad is die beste
@janviljoen2409
@janviljoen2409 Ай бұрын
Enigste party wat nie geraamtes in die kas het nie, nerens by korrupsie esv betrokke is nie.
@user-hf7of4ql2h
@user-hf7of4ql2h Ай бұрын
JAN dis die FV+wat die jandves bedrog gepleeg het en so ook art.235 doen ma jou huiswerk.
@user-hf7of4ql2h
@user-hf7of4ql2h Ай бұрын
Handves
@user-hf7of4ql2h
@user-hf7of4ql2h Ай бұрын
Hulle ondersteun ook die skewe gedrogtes en die gemors vd skole.
@onsbaizanie805
@onsbaizanie805 Ай бұрын
Die PA leiers het ook geen geraamtes in hul kas nie 💚 Hulle word beskuldig van leeuens. Gayton het gese hy wil nie met ANC werk nie en dat hy verkies om met die DA the werk maar DA weier alhoewel hulle weet dat die kleurlinge hulle rug op DA gedraai het. Die mense het gebid vir u man van God en ONS gebede is geantwoord. Ek is bly dat die FF+ leier nie vir die PA oordeel nie. DIE HERE IS GOED!!!! 💚💚💚💚💚
@christinemeyer7163
@christinemeyer7163 Ай бұрын
ek het altyd en nou weer, die grootste respek vir die Mulder-familie.Ek bewonder nog altyd hulle insigte en gebalanseerde toekomsvisies
@TheYodellingqueen
@TheYodellingqueen Ай бұрын
Gaan 29 Mei Landwyd vreedsaam verloop? Ek glo God het alreeds SY besluit gemaak, en HY IS en BLY In beheer🙏Dankie Izak en Dr Mulder 🙏
@lanaamdur1167
@lanaamdur1167 Ай бұрын
Een van min politieke leiers in S.A. wat respek verdien👏
@mandlenkosishabalala8890
@mandlenkosishabalala8890 Ай бұрын
Die koalisie tussen die DA en die ANC in die Weskap kan miskien die belangerikste uitgangspunt in die provinsie wees.
@beverlylewis2497
@beverlylewis2497 26 күн бұрын
Waarlik waar van n kleurlinge in Johannesburg
@lindaerasmus5638
@lindaerasmus5638 Ай бұрын
Ons is 11 familie lede wat wegstap van die DA af oor hulle arrogansie... Vryheids front kry ons stemme.
@gregorymcnear6474
@gregorymcnear6474 Ай бұрын
Your message is spot on
@gerarddeclerck3939
@gerarddeclerck3939 Ай бұрын
Julle gaan niks daardeur bereik nie. Skiet jouself in die voet. Die DA is die enigste party wat daartoe instaat is om die land te regeer. Die minderheids partye gee eenvoedig die land weer terug aan die ANC en EFF. Die DA het reg om "arrogant" te wees. Gyton kan groot praat en mense opsweep, maar kan hy die Weskaap regeer?
@user-ju4nj9vp6k
@user-ju4nj9vp6k 26 күн бұрын
I think.they will miss your votes.GOOD RIDDANCE 😂😅
@user-ju4nj9vp6k
@user-ju4nj9vp6k 26 күн бұрын
I don't think they will miss your 11 votes.SO GOOD RIDDANCE& GO 😂😅
@beverleyherwel8937
@beverleyherwel8937 13 күн бұрын
Weskaap is die enigste provinsie wat nog werk in die land. So gaan stem ma vir klein partye. Julle gaan sien hoe vou alles. Moenie se julle was nie gewaarsku wanneer alles verder opgemors is nie. DA sal nie my vote verloor nie. Stem vi kleinet partye en sien hoe wen ANC Weer. Iets wt SA nie kan bekostig op die stadium nie.
@Patshes
@Patshes Ай бұрын
Kom ons hoop net vir verandering!🙏.
@tonitappous2422
@tonitappous2422 Ай бұрын
Why I Cannot Vote For Gayton Mckenzie, Citizen Concerned, KZfaq
@tonitappous2422
@tonitappous2422 Ай бұрын
The PA will let the ANC and EFF in through the back door to govern the Western Cape!! Be very careful who you vote for! Just look at how rapidly the once beautiful town of Knysna has deteriorated under ANC/ EFF/ PA misrule in less than a year!! Is that really what you want to happen to the beautiful Western Cape?? When last were you in Gauteng? Our infrastructure is literally collapsing before our very eyes in JHB and Ekurhuleni under an ANC/ EFF/ PA Coalition!! Disgraceful!!
@matthysswanepoel187
@matthysswanepoel187 Ай бұрын
My persoonlike oppinie, Grayton M,(niks met sy verlede te doen nie}praat groot van veranderings wat baie saak maak vir nie net vir kleurlinge nie maar vir die hele land ,hy homself sal hy nie n president kan wees nie sy persoonlikheid is nie daartoe in staat nie en wat betroubaarheid aanbetref nog minder om te praat en dinge te verkondig is niks maar om dit uit te voer is n perd van n hele ander kleur.
@gregorymcnear6474
@gregorymcnear6474 Ай бұрын
VF Plus the way to go
@joeybotha8732
@joeybotha8732 Ай бұрын
Ek hoop maar die Vryheidsfront en die DA maak ń span.
@Poepwoes
@Poepwoes Ай бұрын
Net as SteenVarken en Zille uit die DA gegooi word
@maryjooste6161
@maryjooste6161 Ай бұрын
Ag dis OK laat hulle verloor dan sal hulle sien wie het gewerk so laat hulle verloor ek sal nogaltyd DA stem
@gerthuysamen2756
@gerthuysamen2756 Ай бұрын
Maak Dr Corne Pres van RSA.
@mandlenkosishabalala8890
@mandlenkosishabalala8890 Ай бұрын
Hoe so?
@nealhanson6956
@nealhanson6956 Ай бұрын
Ek,my vrou,die hond en n fax machine.😂😂😂😂
@petrabarrett2433
@petrabarrett2433 Ай бұрын
Everyone has to have a first time ,no one comes knowing everything!!! The DA /ANC/EFF all had a first day in parliament.
@FaithTheron-yg5yr
@FaithTheron-yg5yr Ай бұрын
Vote DA!!
@georgemcdonald649
@georgemcdonald649 Ай бұрын
Ek dink die meeste bruinmense sien deur Gayton se strategie en weet dat die PA nie by magte is om dienste aan hulle te lewer op die vlak wat dit huidiglik deur die DA gelewer word nie. Gayton is ń grootprater en soek mag!! As hy dit kry gaan al sy beloftes aan die bruinmense soos mis voor die son verdwyn!!
@Alias-gy3tz
@Alias-gy3tz Ай бұрын
Indien die DA werklik omgegee het vir Suid Afrikaners, van alle rasse, sou hulle na 30 jaar meer as 22 % van die nationale stem gehad het. Die DA gaan nie n meerderheids stem in die Wes Kaap kry nie. Goeie paaie en skoon woonbuurte in ryk en middelklas areas, is nie goed genoeg nie..
@onsbaizanie805
@onsbaizanie805 Ай бұрын
Nou dit is u klomp snert!!! Gayton is u kind van GOD en sal nooit vir ons lieg nie!!! Hy het u hart vir arme mense. Mnr Groenewald is ook u kind van GOD en sal nooit snert praat van Gayton nie.
@elsadupreez4324
@elsadupreez4324 Ай бұрын
En DA soek nie mag nie…😜
@Alias-gy3tz
@Alias-gy3tz Ай бұрын
@@elsadupreez4324 Presies lol
@verajappie9998
@verajappie9998 Ай бұрын
Gee Gayton n Kans niks is onmoontlik as God eerste geplaas word nie as die Here die huis nie bou nie tevergeefs bou die bouer
@GeneFillies
@GeneFillies Ай бұрын
🎉gee ons kleuling a kans man Mosselbay
@MarieGroenewald-eq6pk
@MarieGroenewald-eq6pk Ай бұрын
Cornè Mulder is ongelooflik intelligent in politiek en weet waarvan hy praat
@johannacronje7458
@johannacronje7458 Ай бұрын
Ek weet nie hoe die mense vooruit kan sien dat die D A gaan verloor elke politieke leier wil die kaap reageer
@lebraa9233
@lebraa9233 Ай бұрын
Waarom moet DA verloren in Western kaap??
@jennyjansen4241
@jennyjansen4241 Ай бұрын
Die Weskaap behoort nie aan die D A nie
@lebraa9233
@lebraa9233 Ай бұрын
@@jennyjansen4241 Duidelijk dankie u vir antwoord 👍
@Pretorius1971
@Pretorius1971 Ай бұрын
Dis reg laat hul val en sommer die regse verraaiers ook saam hulle ! 30 jaar van lee beloftes !
@user-hh1he4mm5u
@user-hh1he4mm5u 24 күн бұрын
Ag ou briekstreep in sy broek ja stemmer, aanhanger. Tsek!!
@Pretorius1971
@Pretorius1971 24 күн бұрын
@@user-hh1he4mm5u Ag tannie ek het Nee gestem ! Gaan kyk wat beteken die woord verraai/er !
@user-hh1he4mm5u
@user-hh1he4mm5u 16 күн бұрын
Jy is vrek onnosel Jou wittes het vd die DA gaan stem. Die dom briekmerk vir swartpartye Hoe de dinges moes hul dit regkry. Ons is twee maal verloën deur dom wittes soos briekmerk. Ons staan vd begin af vd volk se saak. Waar was die aap toe. Jul is onnosel om hom te glo. Bleddie verraaier hy!!
@francoispretorius4175
@francoispretorius4175 Ай бұрын
Hoe weet jy?
@gssrustenburg
@gssrustenburg Ай бұрын
Hoogs onwaarskynlik dat DA weskaap kan verloor.
@clementmansfield
@clementmansfield Ай бұрын
Very. interesting . Hoop ons kiesers maak die regte besluit vir ons liewe land Suid Afrika 🙏🏽
@janineduplessis6043
@janineduplessis6043 22 күн бұрын
Dit sal baie sleg wees vir dié wat heel gelukkig in die Wes - Kaap woon. Ons soek nie vir Mckenzie nie!!!
@eldenrossouw314
@eldenrossouw314 20 күн бұрын
Jy is baie selfsugtig. Wat van die wat nie gelukkig is in die wes kaap nie? Die DA aanhangers haat hom want hy kom goed balance in die Wes Kaap. Hulle haat hom ook want hy gaan die DA se korrupsie kom oop en bloot.
@jljjoubert3611
@jljjoubert3611 Ай бұрын
Middag. Laat die klomp vir die PA stem, hulle sal kry waarvoor hulle soek. Daar het nou so baie Oos Kapenaars daar kom plak en hulle sal na die anc luister. Meeste van die DA leiers het voor geloop in ń poging om van die Nasionale Party ontslae te raak,so hulle moet nie kerm nie. Hulle maai nou wat hulle gesaai het daardie jare👍🏻🐳
@Margerita873
@Margerita873 Ай бұрын
Die Klomp?
@joeleenjohnson
@joeleenjohnson Ай бұрын
Wie is die klomp...is dit coloureds wat jy van praat
@hilgardlinks3160
@hilgardlinks3160 Ай бұрын
Die DA het die bruinmense van die behuisings-waglys gedeprioritiseer ten gunste van ons nuwe weskapers vanuit die Ooskaap.
@glenblignaut9977
@glenblignaut9977 Ай бұрын
Ja die Ooskapenaars kom Weskaap toe omdat die Ooskaapse 'regerings' totaal korup is. Hulle word basies uitgevoer van die Ooskaap om ANC votes te kry in die Wes Kaap. Die DA moet wakker word. Elk geval hulle kry nuwe sink huise in die Wes Kaap sodat die DA nie te sleg lyk soos die Oos Kaap wat niks doen nie. Die land is in sy moer in as die WesKaap onder die ANC val. Die ANC regering en hulle SAPD werk saam met 'gangsters' om die mense in die Wes Kaap te ondermyn en tot 'n val te bring.
@user-vl1mq7ww5n
@user-vl1mq7ww5n Ай бұрын
Really, with all the sabotage going on in Cape Town??
@CeciliaAdrio-ek5iq
@CeciliaAdrio-ek5iq Ай бұрын
Why isnt politicians advocating a smaller families for a Bigger Future,!! 🤔 This will eradicate much of our unemployment!!
@johanvandermerwe4620
@johanvandermerwe4620 Ай бұрын
voor n verkiesing kan jy niks glo wat by enige party se monde uit kom nie Almal soek Loop Holes en sit die mooi voetjie voor 😷
@CeciliaAdrio-ek5iq
@CeciliaAdrio-ek5iq Ай бұрын
You will want to Vote D.A..
@winstonfredericks7148
@winstonfredericks7148 Ай бұрын
Very insightful...luv this ..
@kingalfred3902
@kingalfred3902 Ай бұрын
Dit lyk vir my of die VF PLUS .....n aksie teen die DA het ...!!!!.....EK is n Afrikaner maar nou sal ek verseker vir die DA stem...!!!
@xqzan
@xqzan Ай бұрын
Yes, because that is our downfall: instead of all with the same goal working together in the province that really works, ego and division are the order of the day.
@catherineduplessis8319
@catherineduplessis8319 Ай бұрын
N lee blik maak baie geraas.. hy het by baie ander bruinmense plek gewen.. en hy het net mooi niks daar gedoen..
@onsbaizanie805
@onsbaizanie805 Ай бұрын
🤔en het die ander partye enigeiets goed daar gedoen?🙄 Die kleurlinge orals in die Wes-Kaap wil he Gayton moet ook na hulle area kom. Ons sal sien na die 29Mei wat die PA kan doen
@GoldenRoses16
@GoldenRoses16 Ай бұрын
Se" Wie?
@catherineduplessis8319
@catherineduplessis8319 Ай бұрын
@@GoldenRoses16 wat het die PA daar by die bruin mense in Eldorado gedoen. Net mooi niks.. jy weet nie wat aan gaan daar nie..so moet nie n eier le,wat jy niks van weet..
@henrysmit7180
@henrysmit7180 Ай бұрын
Dr Muller as PA member get ek baie respek vir u!!
@supermanonemillion7222
@supermanonemillion7222 Ай бұрын
*Julie behoort teen ANC / EFF en MK op te staan nie teen die DA nie hulled is die groot probleem ( Wat is fout met julle mense ??*
@beverleyherwel8937
@beverleyherwel8937 13 күн бұрын
Ek stem.
@BrendaPhillips09
@BrendaPhillips09 22 күн бұрын
Not a chance! #VoteDa #SaveSouthAfrica. While we agree with your political stance, your party and others are too small. Only the DA can win so please dont take votes away from the only strong party able to do the job. Thanks for your cooperation.
@reneemarais431
@reneemarais431 Ай бұрын
😢
@johnsantos3392
@johnsantos3392 Ай бұрын
DA kan nie die Weskaap verloor nie
@eldenrossouw314
@eldenrossouw314 20 күн бұрын
Hoekom nie?
@francoisduminy1863
@francoisduminy1863 Ай бұрын
Hoop nie so nie, maar kom ons kyk. Enigste ander is vf+
@user-mg3pp7bz1e
@user-mg3pp7bz1e Ай бұрын
It is going 2 take time 2 get S A back 2 it's former glory it does NOT matter who is going 2 run SA all the BEST and May God gives that parties leaders Godley wisdom
@CeciliaAdrio-ek5iq
@CeciliaAdrio-ek5iq Ай бұрын
Politike partyer is jaloes vir die D.A 🌈🌞🧢🩵
@user-uk7cc4nm5c
@user-uk7cc4nm5c Ай бұрын
Stem DA
@christinadewet8302
@christinadewet8302 Ай бұрын
Alle sukses!
@sheldonmoses5039
@sheldonmoses5039 Ай бұрын
Everytime i listen to Corné i respect him more as a person and not a politician.
@user-kl7fb7zc9p
@user-kl7fb7zc9p 22 күн бұрын
Ek wil een vraag vra wys my n party wat n provinsie reggeruk het behalwe die DA en die ANC soek die WK met n seer hart
@RitaHunter-ru1vs
@RitaHunter-ru1vs Ай бұрын
We live in hope You still have my vote
@quinntinoneill6361
@quinntinoneill6361 Ай бұрын
swart mense stroom wes kaap toe vir werk en better lewe...maar dan stem hulle anc....hoe dink hulle
@TheStanlef
@TheStanlef Ай бұрын
Ja-nee Izak, ek het jou mos vooraf probeer rigting gee rondom die PA... Ons baiza (huiwer) nie... Kom ons werk saam om ons land te red.
@onsbaizanie805
@onsbaizanie805 Ай бұрын
want die 🐕🐶 is los!!!
@veronicakarstel9126
@veronicakarstel9126 Ай бұрын
The PA are not so popular
@sparkletru
@sparkletru Ай бұрын
Daarom dat al die alliansies gemaak wil word om _groter en magtiger_ te vertoon.
@GoldenRoses16
@GoldenRoses16 Ай бұрын
In die apartheids jare was ons verdruk ,in die huidige ook gee vir P A n kans ,julle sal gewoond raak,PA is vir almal ,nie wit, swart,indier of kleurling Almal Die verdeeldheid is n sonde voor God.
@kimkaans1072
@kimkaans1072 Ай бұрын
Agree. Gayton lost most of the Muslim vote in CPT.
@felicityzeeman9212
@felicityzeeman9212 24 күн бұрын
I am English, and as a person living in the Western Cape, I will be voting Ff+. Why? Because he DA are leftists and I will not forget their vaccine mandates.
@user-hh1he4mm5u
@user-hh1he4mm5u 24 күн бұрын
I agree
@raymondsteyn408
@raymondsteyn408 Ай бұрын
Kristalbal... VF PLUS EN PA IN N KOALISIE.. DA EN ANC IN N KOALISIE.
@sparkletru
@sparkletru Ай бұрын
Die DA maak dit duidelik dat hulle nié in 'n koalisie met die ANC sal gaan nie. Die PA probeer relevant wees en het al soveel kere hulleself _reveal_ wat hulle motiewe is. Dit gaan oor _MAG_ vir hulle, niks anders nie. Hulle leier het dit self gesê. Hy het ook gesê hulle is bereid om saam met die ANC, EFF in koalisie te gaan om die DA uit te kry. Waarom? _MAG._ Wees baie versigtig vir die magsugtiges wat absoluut net soos die ANC sal wees as hulle bereid is om met hulle en EFF in koalisie te gaan. Dinge in die Kaap werk darem nog. Waarom wil julle DA uitwerk? Pleks die ander partye sê wat hulle vir die Kaap gaan doen, maar nee, om die DA uit te kry is hulle fokuspunt. Geen visie of ordentlike plan nie, net wishful thinking.
@nealhanson6956
@nealhanson6956 Ай бұрын
Politiek is MAG. Wat dink jy waaraan hou die DA so vas? MAG. MAG om te deliver. So vopr jy klippe gooi gaan doen eers jou huiswerk.Ek dink jy huil omdat die DA nie meer daar gaan wees om net na die rykes om te sien nie en hulle MAG gaan verloor.
@user-vl1mq7ww5n
@user-vl1mq7ww5n Ай бұрын
Gayton's hatred for the DA is like a stuck record!!
@eldenrossouw314
@eldenrossouw314 Ай бұрын
​@@sparkletrujy gaan n groot skok kry na die verkiesing. Elke politieke party is agter mag aan, hulle is net nie so eerlik soos Gayton nie. Sonder mag kan jy absoluut niks doen in politiek. DA gaan met ANC n koalisie vorm, kry jou reg ou sparkle
@johanopperman1949
@johanopperman1949 Ай бұрын
Dan is die kaap gone same ad the other provinsis
@davidoctober788
@davidoctober788 Ай бұрын
Gone van SA ja .....😢 Referendum Viri Kaap ...
@daniecronje7335
@daniecronje7335 Ай бұрын
Die DA sorg net vir Kaapstad. Dit sal goed wees as hulle die geld in die lokasies instuur soos dit moet wees nie.
@gssrustenburg
@gssrustenburg Ай бұрын
En dan is daar sowaar mense wat nie wil stem nie.
@Outlaw-of2lt
@Outlaw-of2lt Ай бұрын
Regtig
@hendrikvandermerwe4978
@hendrikvandermerwe4978 Ай бұрын
Julle bedoel die "ANC-Light" party gaan die Wes-Kaap verloor?
@veronicakarstel9126
@veronicakarstel9126 Ай бұрын
DANC
@sparkletru
@sparkletru Ай бұрын
Hou op lieg oor die DA. Hulle gaan nie met die ANC saamstaan nie. Dinge in die Kaap werk darem nog, nie soos die plekke waar ANC in beheer is nie. Nou wil julle wraggies lieg om DA uit te kry. Waarom?
@sparkletru
@sparkletru Ай бұрын
@@veronicakarstel9126 Dit is 'n leuen. DA gaan nié in koalisie met ANC nié.
@eldenrossouw314
@eldenrossouw314 20 күн бұрын
​@@sparkletruNa die verkiesing gaan jy geskok wees en besef hoe die DA lieg vir hulle aanhangers. DA en ANC praat al kla agter toe deure oor n koalisie
@epieters5931
@epieters5931 Ай бұрын
Gee ons mense nog n kans wat hier gebore is en in hospitale was en siek beddens vasgekluister was ook nog n geleentheid om te registreer om te kan stem
@Rosslyn-cx8ms
@Rosslyn-cx8ms Ай бұрын
Accuracy in speech and undevided editing in prose of gallant revcognition makes for plurastic loftyinesls well read and clarified to th reader .
@JohnBoshoff-se4nf
@JohnBoshoff-se4nf 22 күн бұрын
Se wat Kyk Nie kwaad verloor Nie DA .Se Moet help you VF.
@JeffreyThomas-th2ps
@JeffreyThomas-th2ps Ай бұрын
Integrity as long as the Anc doesn't run the Cape its not going ti make much of a difference, the coloured vote is very fickle ,the DA don't seem very worried arnt they going to fight for them😮
@onsbaizanie805
@onsbaizanie805 Ай бұрын
Coloureds were never their priority....only hungry for our votes and trample upon us....however I've never voted for them ever just speaking on behalf of our Coloured people.
@eldenrossouw314
@eldenrossouw314 20 күн бұрын
The DA is in great trouble. They have never cared for the coloured people, thats why they are losing their support. They also think the coloured people are stupid, now their whole election campaign is to talk/lie about Gayton. The more they lie and talk about him, the more people flock to him
@GeneFillies
@GeneFillies Ай бұрын
Mosselbay is veilig nou hart loop al die ryk boere hier na to en maak ons of hule ons ni sien baie kwaat
@Noyota2
@Noyota2 Ай бұрын
Leer spel.
@user-ju4nj9vp6k
@user-ju4nj9vp6k 26 күн бұрын
Wat gaan julle maak as die DA weer die WESKAAP VEROWER? ONS KYK BY DIE " POLLS"😅😂
@user-kf1kj7up8g
@user-kf1kj7up8g Ай бұрын
Sakkie jy moet 2 studios gebruik dit sal help met die loop. Os du Randt en Kobus Wiese kan alleen settle vir no 1 en 2. Nie jy😂 mooiloop hou van jou lag dis aansteeklik.
@user-vl1mq7ww5n
@user-vl1mq7ww5n Ай бұрын
Yes, that is exactly what is being happening, sickening!!
@neermalapillay8016
@neermalapillay8016 Ай бұрын
Anywhere in country which party can make people prosperous not politicians
@janludike271
@janludike271 Ай бұрын
Die beter leier, Mnr Herman Mashaba, lei #Action SA. Hoekom nou weer volgens kleur segregeer?
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou Ай бұрын
Ons mense weet wat hulle doen,moet nooit dink ons is skaape,jy kan ons ly maar ons sal nie by daai hok ingaan,verstaan jy,verstaan julle,party is party,ons stem gaan nie party toe.
@onsbaizanie805
@onsbaizanie805 Ай бұрын
😂😂😂😂
@gertsteenkamp6970
@gertsteenkamp6970 Ай бұрын
Wie sal wen vir weskaap???
@denisewitbooi4588
@denisewitbooi4588 Ай бұрын
Ons wag vir uitslae
@onsbaizanie805
@onsbaizanie805 Ай бұрын
PA
@gertsteenkamp6970
@gertsteenkamp6970 Ай бұрын
@@onsbaizanie805 oh ok ek sal sien final vote op 29 may. Sien what gebeur?!?!. Wie wen? Ek hoop so anc/mk/eff moet nie vir weskaap oorvat nie.
@tonitappous2422
@tonitappous2422 Ай бұрын
According to STATS SA the Western Cape is by far the best governed Province in the whole of SA, thanks solely to the DA!!
@eldenrossouw314
@eldenrossouw314 Ай бұрын
​@@tonitappous2422you compare the DA with ANC, the most incompetent organization in the history of politics. That doesn't mean they are doing a good job
@joeybotha8732
@joeybotha8732 Ай бұрын
Goeie gesprek...
@MarieGroenewald-eq6pk
@MarieGroenewald-eq6pk Ай бұрын
Die probleem met DA is John Steenhuizen, ek hoop nie DA verloor nie,maar John Steenhuizen moet pasop wat hy kwytraak
@christinemarnewick2847
@christinemarnewick2847 Ай бұрын
Most of the time journalists twist everything thing that John Steenhuisen and Helen Ziller says into negativity.
@mornepienaar234
@mornepienaar234 Ай бұрын
Stem Vf plus
@daniecronje7335
@daniecronje7335 Ай бұрын
Johan is n fatcat.
@blinkgedagte3570
@blinkgedagte3570 Ай бұрын
En Alan Winde
@Birdman953
@Birdman953 Ай бұрын
Why is Helen Zilla still in charge of the DA. She has had her time! No wonder good people leave the party and start their own parties. It makes no sense that like minded people cannot see eye to eye because of ego! The”it’s my way or the highway” has no place in reconciliation politics.
@sparkletru
@sparkletru Ай бұрын
She is the DA’s Federal Council chairperson. It doesn't put her "in charge." The only ones with "ego" are the ones who blatantly say why they want to rule...for the "POWER." That's exactly why the ANC wanted to rule and look what POWER-hungry ANC has done.
@christinemarnewick2847
@christinemarnewick2847 Ай бұрын
I disagree. Helen does not say anything that is not true. It's just the snippets of her conversation that are taken out of context.
@johanopperman1949
@johanopperman1949 Ай бұрын
As da verloor en anc of gaiton. Eff of anc vmk dan is dit ikabot vir die kaap kyk hoe lyk die ander streke
@horse.395
@horse.395 26 күн бұрын
SHOULD THE ANC NOT BE REMOVED FROM POWER IT WILL BE THE LAST TIME I VOTE.lm sick of voting and there's no change in South Africa.
@lucianamalan6585
@lucianamalan6585 Ай бұрын
My binne stem sê ons moet stem baie versigtig wees. Ons moet asb almal saam staan in die Kaap. Mag FF+ en PA sterk wees. Solank ons, ons ou waardes kan terug kry
@CeciliaAdrio-ek5iq
@CeciliaAdrio-ek5iq Ай бұрын
JA Stem D.A.Asseblief ✌️Kyk Nou net Vir Pappas hier In Umgeni 🧢 Respect 💯💎
@epieters5931
@epieters5931 Ай бұрын
Daar is ook mense wat in hospitale was wat nie kon registreer vir uitvoering van n stem
@shmoef69
@shmoef69 Ай бұрын
Beste kombinasie sal wees DA en PA om Suid Afrika te regeer. Net my opinie
@shaunswanby8323
@shaunswanby8323 Ай бұрын
Lets hope not
@user-jm7fp5gl4m
@user-jm7fp5gl4m Ай бұрын
Wat het cyril vir ons gedoen 30.jaar so gee gayton a kans mense amen
@onsbaizanie805
@onsbaizanie805 Ай бұрын
Ja nee!! Laat die bruinman lei vir u change 😇💚🙏
@tonitappous2422
@tonitappous2422 Ай бұрын
Why I Cannot Vote For Gayton Mckenzie, Citizen Concerned, KZfaq.
@davidoctober788
@davidoctober788 Ай бұрын
Dis net reg dat PA sy Kans Na n Referendum, hulle Moet hulle self nog bewys met die verantwoordelik wat hulle klaar gekry het.... Daar is Nie Nou tyd Vir rondspeel en kanse uit te deel Nie...... Die ding wat Nou aandag makeer is om die mense Vani Weskaap n Kans te gee om self te besluit as hulle nog deel van die land will wees of Nie... Want die way Ek dit Sien is dat die land so Diep Ini skuld is ....... dat mense self Moet sê as hulle bereid is om die land reg te trek of dat hulle n nuwe begin wil hê ina onafhanlike Weskaap waar hulle n Toekoms Vir hul famielies Kan bepaal ...... So OPI een Kant werk jou vrek Viri land wat Geen uitsig het as dit in onse leeftyd Gaan regkom met alie skuld en probleme van mense wat net pie will vriet ......of jou vrek werk Ina land waar jou families Se toekoms bepaal word deur jou en ons Vader 🙏 .... Die Referendum Party is die enigste mense wat druk Viri Kans Vir mense om self te besluit ...🎉 die Ander parties will net pie vreet ...hoekom Kan die mense Vani Weskaap Oki pie vreeti ....😢
@mornepienaar234
@mornepienaar234 Ай бұрын
Stem VF PLUS
@trumpet835
@trumpet835 Ай бұрын
Patriotic Alliance the new name in the Coloured game.We cater for all who believe in Jesus Christ the Lord.
@user-sq6ew3nj8q
@user-sq6ew3nj8q Ай бұрын
God is the only answer A certain party is pro abortion.Mocking God.I agree our only hope is our saviour.
@onsbaizanie805
@onsbaizanie805 Ай бұрын
Amen!🙏
@tonitappous2422
@tonitappous2422 Ай бұрын
Why I Cannot Vote For Gayton Mckenzie, Citizen Concerned, KZfaq.
@tonitappous2422
@tonitappous2422 Ай бұрын
​@user-sq6ew3nj8q Do you know that the arrogant PA betrayed the DA eight times for more money and positions and in the process let the ANC and even worse, the EFF in through the back door?? Just look at how rapidly Knysna has deteriorated in less than one year of ANC/ EFF/ PA misrule!! Plettenberg Bay is next! Is that really what you want for the only functioning Province in the country???
@glenblignaut9977
@glenblignaut9977 Ай бұрын
The Lord is one, it is GOD. Read Isaiah..
@cccmmm1234
@cccmmm1234 Ай бұрын
Izak daardie grasdak word 'n bradgevaar.
@nielwillemse1167
@nielwillemse1167 Ай бұрын
Corne moet nog vir ons inligting gee oor wat by CODESSA gebeur het.
@unaernst1549
@unaernst1549 Ай бұрын
Presies!!!!!
@wimboshoff4360
@wimboshoff4360 Ай бұрын
En die Afrikaner akkoord.
@user-hh1he4mm5u
@user-hh1he4mm5u 24 күн бұрын
Ag strooi. Wat het jy gedoen? Jou volk het gewys hul verkies die liberale DA. Jul is belaglik!
@olgamarshall8965
@olgamarshall8965 Ай бұрын
Ek weet nou nog nie vir vie om te vote nie. Almal is twee ge friet.
@oliviadraai2573
@oliviadraai2573 Ай бұрын
Ai, hoe kekker lag ek nou vir jou Olga.😂😂😂😂😂😂
@oliviadraai2573
@oliviadraai2573 Ай бұрын
Die klomp los parties bring net verwarring onder die massas. Dit moet net ANC of DA wees.Here help ons tog.Dis n hele geskarrel om mekaar uit te vote.Hier kom n helse lelike ding af.Merk my woord.Dit sal net weer apartheid in tru- rat wees as MK , ANC en EFF saamsmelt.
@kingalfred3902
@kingalfred3902 Ай бұрын
Stem net teen die ANC en EFF ....!!!
@user-on2sp5ko5q
@user-on2sp5ko5q 7 күн бұрын
En nou ? ?
@IvanadamsIvan
@IvanadamsIvan 17 күн бұрын
Ek gaan vir glyton makenzi pa party vote Hy is die regte ou vir president
@825701291
@825701291 Ай бұрын
Zuma? Nee man. Die jollers het ook al besin.
@veronicakarstel9126
@veronicakarstel9126 Ай бұрын
Voting UIM
Gayton McKenzie Vrydag 7 Junie 2024
1:23:52
NUUSPOD
Рет қаралды 28 М.
WHY IS A CAR MORE EXPENSIVE THAN A GIRL?
00:37
Levsob
Рет қаралды 18 МЛН
🍕Пиццерия FNAF в реальной жизни #shorts
00:41
I Need Your Help..
00:33
Stokes Twins
Рет қаралды 160 МЛН
ХОТЯ БЫ КИНОДА 2 - официальный фильм
1:35:34
ХОТЯ БЫ В КИНО
Рет қаралды 2,8 МЛН
My nag in die tronk
30:35
NUUSPOD
Рет қаралды 53 М.
Dawie Roodt: So gaan 2024 verkiesing uitspeel
26:48
NUUSPOD
Рет қаралды 130 М.
Gayton McKenzie
9:46
NUUSPOD
Рет қаралды 8 М.
2024 Coalition Talks | Calls for amendment of Constitution
8:52
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 246 М.
Netsianda braces for 20th Comrades Marathon
9:10
Newzroom Afrika
Рет қаралды 88
So ruk Israel SA aan flarde in Wêreldhof
50:20
NUUSPOD
Рет қаралды 54 М.
WHY IS A CAR MORE EXPENSIVE THAN A GIRL?
00:37
Levsob
Рет қаралды 18 МЛН