Die Heuwels Fantasties - JY STEL MY TELEUR (Official Video)

  Рет қаралды 215,148

Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties

4 жыл бұрын

1ste Single vanaf ons opkomende 6de album : bit.ly/JyStelMyTeleur
So ek hoop jy het die tyd van jou lewe gehad
Ek hoop jy’t die beste van al jou tyd hier gemaak
Daar’s 'n foto in my laai van toe ons 18 was
Net nog ’n rat in die masjien
Been en proteïen
Mekaar vermoor en weer opgestaan
Jy’s seker mal as jy dink ware liefde bestaan
Ongeduldig en naïef
Jy’s hardkoppig en ek het so lief
Jy stel my teleur
Jy laat my in die steek
Keer op keer
Ek verwag soveel meer van jou
Maar jy stel my teleur
So as dit nou is hoe ek voel
Voel ek dalk nou wat jy ook voel?
Dit het so reg gevoel
Was verkeerd gewees
Net nog ’n oop boek toets
Waarvoor ek meer moes leer
Jy’s nie presies wat ek beplan het nie
Toe nie so slim soos wat ek gedink het nie
Daar is niks om hier te sien nie
Nie tyd om bang te wees nie
Want ons almal bloei dieselfde kleur
Dankie aan al die wonderlike mense wat gehelp het:
Director: Hardus van Deventer
DOP: Andre Badenhorst
Mixing Engineer : Jurgen von Wëchmar
Producer: Fred den Hartog
Editing and FX: Jamie at House on Fire films
Opgeneem en verfilm asook vermeng by Sunset Studios!

Пікірлер: 74
@SeanModernAthlete
@SeanModernAthlete Жыл бұрын
One of those songs that ends too soon, leaving you wanting more... so you hit replay. Again.
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
thnx man
@FromMaritzborough
@FromMaritzborough 6 ай бұрын
Love die song, julle lirieke is puik
@marizaanvisagie9537
@marizaanvisagie9537 9 ай бұрын
Lief die lied so baie❤
@johanklopper7144
@johanklopper7144 4 жыл бұрын
Die paar maande wat die song nou al uit is het hy soos my fav geword. Dis asof in elke song wat hulle sing n storie vertel. DHF julle is fokken amazing best thing since sliced bread ✌️👍
@Vetpret1
@Vetpret1 4 жыл бұрын
Ek het 'n gevoel gehad dat ek van die nuwe song gaan hou. En ek is bly julle het my nie teleurgestel nie. 🙏
@erikaventer3592
@erikaventer3592 4 жыл бұрын
"ons almal bloei dieselfde kleur" Great song van die Heuwels. Soos altyd...
@muzindabambi8210
@muzindabambi8210 10 ай бұрын
This and the video of Niks en nerens are the best. To me. They are able to match the emotions invoked by the songs.
@M.i.a.A1919
@M.i.a.A1919 4 жыл бұрын
Niks kan beskryf hoe baie ek die woorde voel nie, wat ek deur gegaan het die afgelope tyd, dis hoekom ek opgewonde was vir die Premere, dankie vir die liedjie
@dieheuwels
@dieheuwels 4 жыл бұрын
Mia van Heerden thnx Mia!
@M.i.a.A1919
@M.i.a.A1919 4 жыл бұрын
@@dieheuwels Ek moet dankie se vir julle!
@welmanortje9286
@welmanortje9286 4 жыл бұрын
OMW!! Wowzers!! Een ding is verseker… Julle stel defnitief nie teleur nie! Super verlief op die song! Well done!
@tiaandupreez
@tiaandupreez 4 жыл бұрын
Die Heuwels Fantasties Stel Nooit Teleur 🔥❤🎵🎶✌🔊"Ons Almal Bloei Dieselfde Kleur" So Mooi !!!! #MalKwaaai!!!! Goud
@petrusmeyer7537
@petrusmeyer7537 4 жыл бұрын
Coldplay/Snow Patrol/U2 akoestiese vibe. Goud so voor die somer. Sien uit na n Jolly Dolphin show!
@Lumin1116
@Lumin1116 4 жыл бұрын
Dis pragtig julle. So lekker om my na julle te luister hier in Aus. Xxx
@Mmdhrfin
@Mmdhrfin 4 жыл бұрын
Ongelooflik! Dankie! Sien julle 2020 in Auckland!!🍾
@littlecrazybubble
@littlecrazybubble 4 жыл бұрын
Beautiful
@Oh_its_Charlene
@Oh_its_Charlene 4 жыл бұрын
Love this!!!!!!! Wow!!!!
@patrickbothma1836
@patrickbothma1836 4 жыл бұрын
Pierre bra van die dag wat jy my dinge uit gevind het wat in my lewe aangaan het jy die song vir my gestuur en nou is die my theme song love dhf vir altyd!!!
@3655545
@3655545 4 жыл бұрын
Amazing song baie goed gedoen
@rianaboshoff7206
@rianaboshoff7206 3 жыл бұрын
Love die springbokkies in die agtergrond.
@101Speiker101
@101Speiker101 4 жыл бұрын
"Ek verwag soveel meer van jou maar jy stel my teleur"...Ek dink dis maar wat ou ondersteuners van julle mee kan resoneer.Ek weet eks die ou tannie met die nat broek en eks nie n musiekant nie so eerlikwaar ek het nie regtig waarde agter my beoordeling van julle nie, maar ek was n fan van die begin af en ek glo dit tel vir iets. By my kuiers en in my vriendekring was julle eerste songs soos n volkslied vollebors saamgesing. Ons het die eerste glase geklink as vingeraleen begin het en ons het ligte afgesit na perels vir die 8ste keer gespeel het. En ek ken al die argumente, n Band groei en evolve, as jy so baie van die ou songs hou hulle is nog daar so jy kan gaan luister. Dis jou saak as jy nie daarvan hou nie.Maar regtig...Is dit so onmoontlik om iets terug te gee aan die fans wat julle so beroemd gemaak het?Die mense wat van die begin af julle musiek op ander afgedwing het. Die mense wat julle gig na gig agtervolg het....self al was dit net 1 song?1 song met daai 2009 Heuwels vibe? Julle musiek is uitstekend niemand kan dit ontken nie maar nie met die maatstaaf van julle oudelinge nie.Who knows miskien is ek die enigste met die opinie...maar sukses het julle oorwin.
@dyllandebeer5599
@dyllandebeer5599 4 жыл бұрын
Awesome 🤸🏻‍ ek love dit.
@ethanleroux4119
@ethanleroux4119 4 жыл бұрын
Wow als wat ek kan se is wow
@theogriesel9455
@theogriesel9455 4 жыл бұрын
Bly die beste 👊
@kylatea1616
@kylatea1616 4 жыл бұрын
Die 9 mense wat hiervoor duimpies af gewys het ken duidelik nie goeie musiek nie🙃
@ShootingPermit
@ShootingPermit 4 жыл бұрын
I hate elitists.
@GodlyDinamix
@GodlyDinamix 4 жыл бұрын
@@ShootingPermit Dalk ja, mar hulle musiek praat met die hart. Dis maar wat dit so mooi maak. Jou musiek gaan ook eendag mooi wees en mense gaan jou ook elite maak. Go for it.
@ShootingPermit
@ShootingPermit 4 жыл бұрын
@@GodlyDinamix Wat ek bedoel het is dat ek nie van mense hou wat sê iemand se smaak in musiek is sleg omdat dit nie dieselfde is as hul eie nie.
@DionFerreira
@DionFerreira 4 жыл бұрын
Uitstekend manne!
@MVenterTwinkleToes
@MVenterTwinkleToes 4 жыл бұрын
Absolutely awe struck once again!! Keep it up 👌💪
@rianaboshoff7206
@rianaboshoff7206 3 жыл бұрын
Jy is hardkopppig. . . (En hier is harde koejawels om die hardkoppigheid uit letterlik uit te druk: taal is moes nie net figuurlik nie)
@tobyaxel8566
@tobyaxel8566 4 жыл бұрын
Ja ja ja 'n duisend keer JA vir hierdie lied😭❤
@ninasmit4328
@ninasmit4328 4 жыл бұрын
💯 Puik song 👌❤️
@danielroy1966
@danielroy1966 4 жыл бұрын
Yes, definitely NOT a disappointment, maar 'n baie mooi nuwe liedjie. :-) Groete van Keulen in Duitsland.
@thugbob2timestwice
@thugbob2timestwice 4 жыл бұрын
Diere se bloed is ook rooi...
@karinalexandrov284
@karinalexandrov284 4 жыл бұрын
Wow julle wow wow wow!
@wernerdevilliers1655
@wernerdevilliers1655 4 жыл бұрын
Bliksem, Well done ouens.
@karentheart1801
@karentheart1801 4 жыл бұрын
🔥🔥🔥🔥🔥
@kurtkoch5758
@kurtkoch5758 4 жыл бұрын
Dit is mooi en alles , maar kan ons asb. n' paar songs dieselfde as pille vir kersfees en sonrotse verwag ?
@wianvanstaden8072
@wianvanstaden8072 4 жыл бұрын
Ek stem saam. Ek mis die ouer sound baie
@dieheuwels
@dieheuwels 4 жыл бұрын
Verwag vaaibs
@wianvanstaden8072
@wianvanstaden8072 4 жыл бұрын
@@dieheuwels 🤘🏻🤘🏻
@cjconradie7827
@cjconradie7827 4 жыл бұрын
Aangename verassing
@rianaboshoff7206
@rianaboshoff7206 3 жыл бұрын
Wetenskapsleer net by Pukke...
@l-annfvrsa
@l-annfvrsa 4 жыл бұрын
Pragtig
@katwolf4747
@katwolf4747 4 жыл бұрын
lekker🍻
@madeleinsteenkamp5064
@madeleinsteenkamp5064 4 жыл бұрын
Welkom terug;-)
@gisele_for_president
@gisele_for_president 4 жыл бұрын
Wie het Hunter Kennedy tot só ‘n mate teleurgestel, dat hy ‘n hele liedjie daaroor geskryf het?
@huntervancokes
@huntervancokes 4 жыл бұрын
Maybe is ek die teleurstelling
@Cvs1058
@Cvs1058 4 жыл бұрын
@@huntervancokes ek voel soos jy
@jonathanhancock917
@jonathanhancock917 4 жыл бұрын
Kanse is groot dit was ñ vrou. Baie mense gaan die nou as breakup song gebruik, weet ek sou. Hunter, julle sal nooit die fans teleurstel nie.
@wcmatthysen
@wcmatthysen 4 жыл бұрын
Seker maar die lewe in die algemeen.
@janagreenwood2475
@janagreenwood2475 4 жыл бұрын
@@huntervancokes ek voel baie keer soos jy
@wesselm9184
@wesselm9184 4 жыл бұрын
wat ik denk als ik in de speigel kijk. pardon my dutch
@alrichhills1815
@alrichhills1815 4 жыл бұрын
😞
@ReanCombrinck
@ReanCombrinck 4 жыл бұрын
Hulle sing... Vir hulself... @_@. Die song is ek.
@dieheuwels
@dieheuwels 4 жыл бұрын
Rean Combrinck meta..me likey
@omarkhayyam94
@omarkhayyam94 4 жыл бұрын
Julle mag maar ouens, hierdie lied wil gedoen wees. Vandag sê ek nog vir my vriend van SA hy moet jul CDs vir my Holland toe saambring en tans sien ek julle het 'n nuwe liedjie vrygestel. Wanneer gaan jul nuwe album kom?
@dieheuwels
@dieheuwels 4 жыл бұрын
nov
@Smellsliketuna234
@Smellsliketuna234 4 жыл бұрын
Needs more cowbell.
@ekhoudaarvan
@ekhoudaarvan 4 жыл бұрын
Ja!
@ekhoudaarvan
@ekhoudaarvan 4 жыл бұрын
Ja!
@Smellsliketuna234
@Smellsliketuna234 4 жыл бұрын
@@ekhoudaarvan OKAY!
@dieheuwels
@dieheuwels 4 жыл бұрын
JAaaaaaa!
@Smellsliketuna234
@Smellsliketuna234 4 жыл бұрын
@@dieheuwels Ja. Nee. Lekker!
@rianaboshoff7206
@rianaboshoff7206 3 жыл бұрын
Woorde is nogal "tackie"
@dieheuwels
@dieheuwels 3 жыл бұрын
Dit laat my in die steek keer op keer.
@christobotes26
@christobotes26 4 жыл бұрын
Mis die Heuwels toe Phillip die Drummer was. #GeldWolf
@dieheuwels
@dieheuwels 4 жыл бұрын
Christo Botes exciting stuff
@lamontswart2355
@lamontswart2355 4 жыл бұрын
Bietjie teleurstellend actually
@bosvark4x4adventures
@bosvark4x4adventures 3 жыл бұрын
Watse tiepe mens kan die dislike knoppie druk vir dit? idk :D
@TheBarryPretorius
@TheBarryPretorius 4 жыл бұрын
Niks is beter as hierdie nie!!! NIKS !!!!!
Die Heuwels Fantasties - Niks en Nêrens (Official Video)
3:26
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 915 М.
Die Heuwels Fantasties - Sonrotse (Amptelike Musiek Video)
5:31
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 3,4 МЛН
Мы никогда не были так напуганы!
00:15
Аришнев
Рет қаралды 6 МЛН
- А что в креме? - Это кАкАооо! #КондитерДети
00:24
Телеканал ПЯТНИЦА
Рет қаралды 7 МЛН
Spoegwolf - Vergeet (Official)
3:51
Spoegwolf
Рет қаралды 814 М.
Die Heuwels Fantasties - Buitenste Ruim (official music video)
4:42
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 433 М.
Die Heuwels Fantasties - VICTORIABAAI (ft. Coenie de Villiers)
3:15
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 685 М.
STROOMOP - Reënwolf music video
3:16
Ivan Botha & Donnalee Roberts
Рет қаралды 231 М.
Francois van Coke | As ek kon (Official)
4:15
Francois Van Coke
Рет қаралды 1,2 МЛН
Manchester Orchestra - The Silence (Official Music Video)
8:46
Manchester Orchestra
Рет қаралды 175 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Bietjie Hoop (Amptelike Musiek Video)
3:48
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 505 М.
Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou [Official Video]
3:15
Джеки Чан лишил наследства всех своих детей! Что акажете?
0:41
Симуляция: МАТРИЦА МИРА
Рет қаралды 8 МЛН
Can You Draw A PERFECTLY Dotted Circle?
0:55
Stokes Twins
Рет қаралды 42 МЛН
Как котики ложатся спать, до конца!
0:31
🌀 Вирусные видео
Рет қаралды 1,8 МЛН
One Two Buckle My Shoes 2 ! #spongebobexe #shorts
0:20
ANA Craft
Рет қаралды 31 МЛН
ЕНЕШКА 2 СЕЗОН | 3-бөлім | АНГЛИЯҒА КЕТЕМІН!
28:02
СДАЧА (смешное видео, приколы, юмор, поржать)
1:00
Натурал Альбертович
Рет қаралды 2,8 МЛН