Dissiplines in die huweliksverhouding - Ds Gerhard Beukes

  Рет қаралды 121

WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes

WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes

8 күн бұрын

Dissiplines in die huweliksverhouding
Tim 1:7
Daar moet 'n geestelike dissipline wees. Ek kasty my liggaam en ek maak dit diensbaar.
Oefen = "gumnazo", gymnasium, to train, to work vigoriously.
'n Daaglikse toewyding, met 'n beloning uit 'n ander wêreld.
1 Kor 9:25-27
Inleiding tot ons geestelike dissiplines in ons huweliksverhouding.
A) Die dissipline in my huweliksverhouding.
Die heel belangrikste verhouding is my verhouding met God.
Maar op aarde is jou vrou jou enkel belangrikste verhouding op aarde.
Efe 5:25-29
1) Opofferende liefde
Efe 5:25-29
Drie areas
1) Die fisiese
Haar lief te hê tsv haar fisiese veranderings.
2) Die emosionele
'n Vrou se emosies is anders as die van 'n man.
3) Die sosiale
Weet dat haar lewe op 'n ander manier besig is. Ondersteun haar.
Fill 2:4-8
2) Geheiligde liefde.
Efe 5:25-27
Dis die man se verantwoordelikheid om sy vrou te begelei op die pad van heiligheid.
Die man is direk verantwoordelik vir sy vrou se heiligmaking.
"Marriage reaveals everything: her weaknesses, her worst inconsistencies, the things others never see."
" She must be encouraged by your life, so that she would become an even more beautiful bride for Christ"
Is my vrou meer soos Christus omdat sy met my getroud is of tsv dat sy met my getroud is?
Het sy geestelik gegroei omdat sy met my getroud is?
Is sy 'n beter vrou, ma, vriendin ens omdat sy met my getroud is?
3) Toewyding
Joh 13:1 - liefgehad tot die dood toe.
Deur al die emosies en veranderinge lief te bly vir haar, omdat ek God lief het.
Kol 3:14
'n Liefde tot die dood toe.....
Dis presies wat Jesus vir Sy bruid gedoen het.
4) Getrouheid
Joh 6:39
Ons Jesus se geduld en verdraagsaamheid teenoor Sy dissipels.
Getrou in ons oë, ore, taal, skedules en passies, moet sê dat ek getrou is aan my vrou.
5) Kommunikasie
Mark 8:27-29
Tweerigting kommunikasie is so belangrik.
Kommunkasie is meer as net feite deurgee. Om jou gevoelens deur te gee aan my vrou.
6) Hoog te ag
1 Pet 2:9
Maak seker sy weet dit en behandel haar so.
Prys haar ipv om haar te vertrap....sys die ma van jou kinders, mede kind van God en erfgenaam van die Hemelse heerlikheid..
7) Tyd en romanse
Voor almal daar was, was sy daar. Maak tyd saam met haar.
Beplan tye saam met haar. Verras haar. Skryf vir haar 'n briefie of whatsappie.
Wees kreatief.
Moet nooit die oorsprong, doel en vreugde van die huwelik verloor nie.
1 Kor 16:13,14
Efe 5:25-29
Luk 17:7-10
Voorgestelde boek:
Dicciplines of a Godlimann.
Dr. R Kent Hughes

Пікірлер
Christus, die hart van die Evangelie - Ds Gerhard Beukes
1:24:05
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 96
Die Man - Sy roeping, taak en optrede (Deel 4) - 1 Tim 3 - Ds Gerhard
1:21:25
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 98
تجربة أغرب توصيلة شحن ضد القطع تماما
00:56
صدام العزي
Рет қаралды 50 МЛН
Despicable Me Fart Blaster
00:51
_vector_
Рет қаралды 15 МЛН
Я нашел кто меня пранкует!
00:51
Аришнев
Рет қаралды 4,5 МЛН
Red❤️+Green💚=
00:38
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 23 МЛН
JESUS: The 7 Wonders of HIStory Part 10 of 10
52:10
David Pawson - Official
Рет қаралды 7 М.
Die Man - Sy roeping, taak en optrede (Deel 3) - 1 Tim 3 - Ds Gerhard
1:27:19
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 72
Rigters 1: Absolute chaos sonder die God van die Bybel.
55:29
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 246
If You Notice These Signs In Your Life, You Are Anointed By God
27:18
God's Country
Рет қаралды 700 М.
Soewereiniteit aan die werk. Rut 3
1:01:30
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 20
Die man: Sy roeping, taak en optrede - 1 Tim 3 - Ds Gerhard Beukes
1:41:26
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 152
Ons tye is in Sy hand - Psalm 31 - Ds Gerhard Beukes
1:39:00
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
Рет қаралды 179
Hat Jesus ein Problem mit LGBTQIA+? | mit Leo Bigger | ICF Zürich
34:22
Clowns abuse children#Short #Officer Rabbit #angel
0:51
兔子警官
Рет қаралды 17 МЛН
В НЕЕ ЧТО, МОЛНИЯ ПОПАЛА? 😂😂😂😂
0:56
СЕМЬЯ СТАРОВОЙТОВЫХ 💖 Starovoitov.family
Рет қаралды 5 МЛН
마시멜로우로 체감되는 요즘 물가
0:20
진영민yeongmin
Рет қаралды 21 МЛН