No video

Ep 12 So Horo ons saam

  Рет қаралды 190

African Storytelling

African Storytelling

3 жыл бұрын

Die waardering vir vriendskap en die liefde van ouers teenoor hul kinders word pragtig weerspiëel in hierdie program deur die stories van die vertellers Magrieta Bezuidenhoudt, Jakobus Beukes en Elizabeth Cloete. Ons waardeer ook egte kulturele erfenis deur die Namastap dansers van Springbok - ( Namakwaland ).
“So /hôro ons Saam“ is ‘n 13 episode reeks wat verfilm was in die Ratelgat Erfenisgebied van die Weskus, in die hartjie van Namakwaland naamlik Garies, asook in die blommepragstreek van Springbok in die Noord-Kaap. Die program handel feitliks oor verskillende storievertellers van die verskeie streke wat hul interessante stories deel met kinders van die nuwe generasie. Dit is stories wat aan hulle oor vertel was deur hul voorvaders snags rondom ‘n kampvuur. Die program beloof om oud en jonk baie leer van die Griekwa sowel as die Namamense se kulturele erfenis, beginsel waardes en musiek. Julle kan besonderse inheemse kampvuur stories verwag wat deur verskeie bekende storievertellers van die streke vertel word.

Пікірлер
Ep 13 So horo ons saam
24:20
African Storytelling
Рет қаралды 169
Ep 05 So Horo Ons saam
24:17
African Storytelling
Рет қаралды 232
managed to catch #tiktok
00:16
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 16 МЛН
Это реально работает?!
00:33
БРУНО
Рет қаралды 4,3 МЛН
IQ Level: 10000
00:10
Younes Zarou
Рет қаралды 13 МЛН
Ep 07 So Horo ons saam
24:12
African Storytelling
Рет қаралды 321
Ep 10 So horo ons saam
24:15
African Storytelling
Рет қаралды 257
Wupperthal se kinders doen die Rieldans vir Namakwa Toere se groep - Sept 2017
3:31
Namakwa Toere / Namaqua Tours
Рет қаралды 23 М.
Ep 4 So Horo ons saam
24:18
African Storytelling
Рет қаралды 208
Afrikaans en sy variëteite - Prontuit | 24 Mei 2021 | KykNET
9:08
kykNET Argief
Рет қаралды 1,3 М.
Die reis Kaap toe - OppieStoep | S7 | Ep 9 | kykNET
3:16
kyknettv
Рет қаралды 31 М.
Ep 11 Kwathi ke kaloku
24:15
African Storytelling
Рет қаралды 42
Dagbreek: Van Nature - Wynruit en wilde-als
3:51
kyknettv
Рет қаралды 39 М.
Lyntjie Jaars vertel ons van haar Afrikaans
2:16
My Afrikaans
Рет қаралды 3,3 М.
Dagbreek: Van Nature - Kankerbossie
3:30
kyknettv
Рет қаралды 55 М.
managed to catch #tiktok
00:16
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 16 МЛН