No video

Ep 4 So Horo ons saam

  Рет қаралды 208

African Storytelling

African Storytelling

3 жыл бұрын

Water is ‘n baie skaars bron in ons land, en in hierdie program kry ons deur die stories wenke om dit spaarsamig te gebruik. Kom ons leer uit die pragtige stories wat vertel word deur Elize Saul, Natalie le Fleur, Regina Adams en die pragtige Rategat Rieldansers wat ons heerlik vermaak.
“ So /hôro ons Saam “is ‘n 13 episode reeks wat verfilm was in die Ratelgat Erfenisgebied van die Weskus, in die hartjie van Namakwaland naamlik Garies, asook in die blommepragstreek van Springbok in die Noord-Kaap. Die program handel feitliks oor verskillende storievertellers van die verskeie streke wat hul interessante stories deel met kinders van die nuwe generasie. Dit is stories wat aan hulle oor vertel was deur hul voorvaders snags rondom ‘n kampvuur. Die program beloof om oud en jonk baie leer van die Griekwa sowel as die Namamense se kulturele erfenis, beginsel waardes en musiek. Julle kan besonderse inheemse kampvuur stories verwag wat deur verskeie bekende storievertellers van die streke vertel word.

Пікірлер
Ep 13 So horo ons saam
24:20
African Storytelling
Рет қаралды 169
Ep 05 So Horo Ons saam
24:17
African Storytelling
Рет қаралды 232
Son ❤️ #shorts by Leisi Show
00:41
Leisi Show
Рет қаралды 10 МЛН
The Joker saves Harley Quinn from drowning!#joker  #shorts
00:34
Untitled Joker
Рет қаралды 56 МЛН
SPILLED CHOCKY MILK PRANK ON BROTHER 😂 #shorts
00:12
Savage Vlogs
Рет қаралды 44 МЛН
IQ Level: 10000
00:10
Younes Zarou
Рет қаралды 13 МЛН
Ep 07 So Horo ons saam
24:12
African Storytelling
Рет қаралды 321
Ep 12 So Horo ons saam
24:17
African Storytelling
Рет қаралды 190
Voices Unheard: The Struggles of Young Adults in Blikkiesdorp
4:28
People's Movement for Change
Рет қаралды 11 М.
Ep 10 So horo ons saam
24:15
African Storytelling
Рет қаралды 257
Ep 12 Kwathi ke kaloku
24:15
African Storytelling
Рет қаралды 24
Ep 04 Kwathi ke kaloku
24:15
African Storytelling
Рет қаралды 42
Ep 11 Kwathi ke kaloku
24:15
African Storytelling
Рет қаралды 42
NAMBOOZE AYOGEDDE EKITUFU EKYASSE  TAMALE MIRUNDI
9:25
MS MEDIA UGANDA
Рет қаралды 7 М.
Al Sê Die Mense Wat - Lora Joplin
1:39
Lora Joplin
Рет қаралды 17 М.
Wupperthal se kinders doen die Rieldans vir Namakwa Toere se groep - Sept 2017
3:31
Namakwa Toere / Namaqua Tours
Рет қаралды 23 М.
Son ❤️ #shorts by Leisi Show
00:41
Leisi Show
Рет қаралды 10 МЛН