No video

Ep 13 So horo ons saam

  Рет қаралды 169

African Storytelling

African Storytelling

3 жыл бұрын

Ons luister na interessante verhale uit die Weskus en Namakwaland wat besonders vertel word deur Florence Filton, Elizabeth Cloete en Mariska Kapiera. Die passievolle Ware Kallitz Rymkletsgroep van Garies wys hul talent deur hul digvolle rymklets.
“So /hôro ons Saam“ is ‘n 13 episode reeks wat verfilm was in die Ratelgat Erfenisgebied van die Weskus, in die hartjie van Namakwaland naamlik Garies, asook in die blommepragstreek van Springbok in die Noord-Kaap. Die program handel feitliks oor verskillende storievertellers van die verskeie streke wat hul interessante stories deel met kinders van die nuwe generasie. Dit is stories wat aan hulle oor vertel was deur hul voorvaders snags rondom ‘n kampvuur. Die program beloof om oud en jonk baie leer van die Griekwa sowel as die Namamense se kulturele erfenis, beginsel waardes en musiek. Julle kan besonderse inheemse kampvuur stories verwag wat deur verskeie bekende storievertellers van die streke vertel word.

Пікірлер
Ep 11 So horo ons saam
24:18
African Storytelling
Рет қаралды 350
Ep 05 So Horo Ons saam
24:17
African Storytelling
Рет қаралды 232
Magic trick 🪄😁
00:13
Andrey Grechka
Рет қаралды 36 МЛН
OMG what happened??😳 filaretiki family✨ #social
01:00
Filaretiki
Рет қаралды 10 МЛН
Gli occhiali da sole non mi hanno coperto! 😎
00:13
Senza Limiti
Рет қаралды 4,6 МЛН
Lehanga 🤣 #comedy #funny
00:31
Micky Makeover
Рет қаралды 27 МЛН
Ep 12 So Horo ons saam
24:17
African Storytelling
Рет қаралды 190
Ep 07 So Horo ons saam
24:12
African Storytelling
Рет қаралды 321
Wupperthal se kinders doen die Rieldans vir Namakwa Toere se groep - Sept 2017
3:31
Namakwa Toere / Namaqua Tours
Рет қаралды 23 М.
Ep 10 So horo ons saam
24:15
African Storytelling
Рет қаралды 257
Ep 4 So Horo ons saam
24:18
African Storytelling
Рет қаралды 208
Ep 11 Kwathi ke kaloku
24:15
African Storytelling
Рет қаралды 42
Ep 04 Kwathi ke kaloku
24:15
African Storytelling
Рет қаралды 42
Al Sê Die Mense Wat - Lora Joplin
1:39
Lora Joplin
Рет қаралды 17 М.
Wie ken die stryd van n moeder
2:06
Marjory Maya Cloete
Рет қаралды 38 М.
NAMBOOZE AYOGEDDE EKITUFU EKYASSE  TAMALE MIRUNDI
9:25
MS MEDIA UGANDA
Рет қаралды 7 М.
Magic trick 🪄😁
00:13
Andrey Grechka
Рет қаралды 36 МЛН