No video

Ep 10 So horo ons saam

  Рет қаралды 257

African Storytelling

African Storytelling

3 жыл бұрын

Ons leer in hierdie program da tons nie altyd kan kry wat ons wil hề nie, en dat kinders versigtig moet wees vir vreemdelinge soos vertel deur die storievertellers Regina Adams, Hata Saal en Florence Filton. Ons gaan vergaap ons ook aan die oulike rieldans passies van die Griekwa Knersvlakte Rieldansgroep.
“So /hôro ons Saam“ is ‘n 13 episode reeks wat verfilm was in die Ratelgat Erfenisgebied van die Weskus, in die hartjie van Namakwaland naamlik Garies, asook in die blommepragstreek van Springbok in die Noord-Kaap. Die program handel feitliks oor verskillende storievertellers van die verskeie streke wat hul interessante stories deel met kinders van die nuwe generasie. Dit is stories wat aan hulle oor vertel was deur hul voorvaders snags rondom ‘n kampvuur. Die program beloof om oud en jonk baie leer van die Griekwa sowel as die Namamense se kulturele erfenis, beginsel waardes en musiek. Julle kan besonderse inheemse kampvuur stories verwag wat deur verskeie bekende storievertellers van die streke vertel word.

Пікірлер
Ep 13 So horo ons saam
24:20
African Storytelling
Рет қаралды 169
Ep 11 So horo ons saam
24:18
African Storytelling
Рет қаралды 350
ROLLING DOWN
00:20
Natan por Aí
Рет қаралды 8 МЛН
Stay on your way 🛤️✨
00:34
A4
Рет қаралды 32 МЛН
Bony Just Wants To Take A Shower #animation
00:10
GREEN MAX
Рет қаралды 6 МЛН
Ep 12 So Horo ons saam
24:17
African Storytelling
Рет қаралды 190
Ep 05 So Horo Ons saam
24:17
African Storytelling
Рет қаралды 232
Wupperthal se kinders doen die Rieldans vir Namakwa Toere se groep - Sept 2017
3:31
Namakwa Toere / Namaqua Tours
Рет қаралды 23 М.
Ep 09 So Horo ons saam
24:10
African Storytelling
Рет қаралды 65
Ep 07 So Horo ons saam
24:12
African Storytelling
Рет қаралды 321
Ep 4 So Horo ons saam
24:18
African Storytelling
Рет қаралды 208
Ep 08 So Horo ons saam
24:17
African Storytelling
Рет қаралды 107
Ep 06 So Horo ons saam
24:25
African Storytelling
Рет қаралды 201
Ep 12 Kwathi ke kaloku
24:15
African Storytelling
Рет қаралды 24
ROLLING DOWN
00:20
Natan por Aí
Рет қаралды 8 МЛН