No video

Ep 01 “So /hôro ons Saam”

  Рет қаралды 309

African Storytelling

African Storytelling

3 жыл бұрын

Die tannie met die pienk kappie “Hata Saal “, Magrieta Bezuidenhoudt en die poppekas Ouma Tokkie en Blikkies laat herleef die Namakwalandse kultuur deur hul besonderse stories. Ons kan ons ook verwonder aan die ritmiese bewegings wat uitgevoer word deur ‘n plaaslike rieldansgroep.
So /hôro ons Saam “is ‘n 13 episode reeks wat verfilm was in die Ratelgat Erfenisgebied van die Weskus, in die hartjie van Namakwaland naamlik Garies, asook in die blommepragstreek van Springbok in die Noord-Kaap. Die program handel feitliks oor verskillende storievertellers van die verskeie streke wat hul interessante stories deel met kinders van die nuwe generasie. Dit is stories wat aan hulle oor vertel was deur hul voorvaders snags rondom ‘n kampvuur. Die program beloof om oud en jonk baie leer van die Griekwa sowel as die Namamense se kulturele erfenis, beginsel waardes en musiek. Julle kan besonderse inheemse kampvuur stories verwag wat deur verskeie bekende storievertellers van die streke vertel word.

Пікірлер
Ep 02 “So /hôro ons Saam”
24:13
African Storytelling
Рет қаралды 14 М.
Ep 05 So Horo Ons saam
24:17
African Storytelling
Рет қаралды 232
Идеально повторил? Хотите вторую часть?
00:13
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 17 МЛН
Logo Matching Challenge with Alfredo Larin Family! 👍
00:36
BigSchool
Рет қаралды 8 МЛН
Doing This Instead Of Studying.. 😳
00:12
Jojo Sim
Рет қаралды 32 МЛН
How I Did The SELF BENDING Spoon 😱🥄 #shorts
00:19
Wian
Рет қаралды 35 МЛН
Ep 07 So Horo ons saam
24:12
African Storytelling
Рет қаралды 321
Ep 13 So horo ons saam
24:20
African Storytelling
Рет қаралды 169
Wupperthal se kinders doen die Rieldans vir Namakwa Toere se groep - Sept 2017
3:31
Namakwa Toere / Namaqua Tours
Рет қаралды 23 М.
Ep 08 So Horo ons saam
24:17
African Storytelling
Рет қаралды 107
Ep 06 So Horo ons saam
24:25
African Storytelling
Рет қаралды 201
Ep 09 So Horo ons saam
24:10
African Storytelling
Рет қаралды 65
Ep 10 So horo ons saam
24:15
African Storytelling
Рет қаралды 257
Ep 4 So Horo ons saam
24:18
African Storytelling
Рет қаралды 208
Ep 09 Kwathi ke kaloku
24:15
African Storytelling
Рет қаралды 8
Ep 05 Kwathi ke kaloku
24:15
African Storytelling
Рет қаралды 8
Идеально повторил? Хотите вторую часть?
00:13
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 17 МЛН